Downloaded from hlayiso.com
GRONDSLAGFASE
GRAAD 3
NOVEMBER 2014
AFRIKAANS HUISTAAL
PUNTE: 40
TYD: 1 uur *3AFHL*
NAAM:
VAN:
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2014 papers View all
Afrikaans Grade 3 November 2014 Question Paper
Grade 3 Afrikaans question paper from the November Exam 2014, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans · Grade 3 · November Exam · 2014. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans
- Grade
- Grade 3
- Document type
- Question paper
- Year
- 2014
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 722.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
November Exam 2014
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Lees al die instruksies en vrae deeglik deur.
2. Beantwoord al die vrae op die vraestel.
3. Die onderwyser sal die praktiese oefeninge met jou deurgaan
voordat jy met die toets begin.
4. Die toets tel 40 punte.
5. Die toets duur 60 minute.
PRAKTIESE OEFENING
1. Omkring die letter langs die regte antwoord.
Wat gee koeie vir ons?
A brood.
B melk.
C konfyt.
D tee.
Jy het die vraag korrek beantwoord indien jy B omkring
het.
2. Omkring die regte woord tussen hakies.
Ek het my (tant/tand) verloor.
Jy het die vraag reg beantwoord indien jy die woord tand
omkring het.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 3
3. Maak ’n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.
Die son gee vir ons ...
water
kos
lig x
wind
Jy het die vraag reg beantwoord as jy ’n kruisie (x) in die
blokkie langs die woord lig gemaak het.
4. Die sinne hieronder vertel ons hoe om ons tande te borsel.
Nommer die sinne (1 - 4) in die blokkies om die regte volgorde
aan te dui wanneer jy jou tande borsel.
Maak die tandeborsel nat. 1
Spoel jou mond uit. 4
Borsel jou tande. 3
Sit dan tandepasta op die
2
tandeborsel.
Jy het die vraag reg beantwoord as jy die sinne in die regte
volgorde genommer het.
In jou toets sal jy nog vrae soos hierdie kry om te
beantwoord.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014)
Lees die storie en beantwoord vrae 1 - 6.
Baie, baie jare gelede, op 18 Julie 1918 in die Transkeise dorpie,
Mvezo, is ’n seuntjie vir ʼn hoofman van die Tembu mense gebore.
Hulle het hom Rolihlahla Mandela genoem. Sy kinderjare het hy
saam met sy maats deurgebring deur op die heuwels naby sy
tuisdorp te speel en beeste op te pas.
Toe hy nege jaar oud was het sy pa gesterf en hy is na die
Clarkebury sendingskool gestuur. Een van sy onderwysers daar
het hom die Engelse naam Nelson gegee. Hy het skool baie
geniet en altyd sy beste gedoen. Boks en resies hardloop was sy
gunsteling sportsoorte.
Nelson Mandela het nooit opgehou te veg vir dit waarin hy geglo
het nie. As gevolg van hom het die mense van Suid-Afrika hul
vryheid asook gelyke regte vir almal gekry en daarom word hy
die “Vader van die Nasie” genoem.
Madiba was baie lief vir kinders en hulle vir hom. Nelson Mandela
was die eerste swart president van Suid-Afrika.
Op 5 Desember 2013 het hy gesterf. Regoor die wˆreld sal
mense vir Nelson Mandela onthou, want hy het almal geleer hoe
om vir mekaar te sorg en mekaar te vergewe. Hy het baie
liefde en deernis aan mense betoon. Dit staan bekend as
Ubuntu.
Een van sy gesegdes wat hy graag wou gehad het almal, veral
kinders, moet onthou is:
“Opvoeding is een van die magtigste wapens waarmee jy die
wˆreld kan verander.”
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 5
1. Skryf ’n geskikte titel vir die storie.
(1)
2. Omkring die letter langs die regte antwoord.
Wat is die naam wat die onderwyseres vir die seun gegee
het?
A Tata
B Nelson
C Madiba
D Rolihlahla (1)
3. Maak ’n kruisie (x) in die blokkie langs die regte antwoord.
Van watter land was Nelson Mandela die eerste swart
president?
Amerika
AustraliË
Suid-Afrika
Nieu-Seeland (1)
4. Dui die regte volgorde van gebeure in die storie aan.
Nommer die sinne (1 - 4) in die blokkies om die regte volgorde
aan te dui.
Verkies tot president.
Sy pa sterf.
Hy het na ’n sendingskool toe
gegaan.
Hy was in die dorpie, Mvezo,
gebore. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014)
5. Regoor die wˆreld sal mense vir Nelson Mandela onthou.
Wat kan ons van Madiba se lewe leer?
Ons kan leer om
(1)
6. Wat kan jy doen om ’n verandering te maak in die lewens
van mense om jou?
Ek kan ’n verandering maak deur
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 7
7. Kyk na die prent en beantwoord VRAE 7.1 en 7.2.
7.1 Onderstreep die regte antwoord.
Waar is die kinders? Die kinders is ...
A op die sportveld.
B op die speelgrond.
C in die klaskamer.
D by die huis. (1)
7.2 Maak ’n kruisie (x) in die blokkie langs die regte
antwoord.
Die prent op bladsy 3 is van kinders wat ...
verf.
eet.
luister.
teken. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014)
8. Skryf die sinne oor in die gevraagde tye.
8.1 Verlede tyd
Die juffrou verduidelik, terwyl die kinders luister.
(2)
8.2 Teenwoordige tyd
Die kinders het gekyk, terwyl die juffrou op die bord
geskryf het.
(2)
9. Lees:
9.1 ’n Selfstandige naamword is ’n naamwoord. Omkring
TWEE selfstandige naamwoorde in die sin hieronder.
Die seun lees ’n boek. (2)
9.2 ’n Voornaamwoord is ’n woord wat in die plek van die
selfstandige naamwoord gebruik word. Omkring TWEE
voornaamwoorde in die sin hieronder.
Die onderwyseres en haar kinders het by hulle skool
gaan kuier. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 9
9.3 ’n Voegwoord is ’n woord wat sinne aanmekaar voeg.
Omkring EEN voegwoord in elkeen van die sinne
hieronder.
A Die juffrou maak die deur oop en die kinders loop
uit. (1)
B Die dogters speel netbal maar die seuns speel
sokker. (1)
10. Kyk na die prente en voltooi die sinne.
10.1
Daar is water in die ...
(1)
10.2
Hy eet met ’n mes en ’n ...
(1)
11. Onderstreep die regte voorsetsel.
Ouma sit die pot (op /aan) die stoof. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014)
12. Skryf die volgende sinne oor. Vul TWEE leestekens in elke sin
in.
12.1 Die kinders speel sokker netbal en rugby by ons skool.
(2)
12.2 hoeveel meisies en seuns is daar in jou klas.
(2)
12.3 Stop skreeu die juffrou vir die kinders.
(2)
13. Omkring die regte werkwoord tussen hakies.
13.1 Die kinders (spiËel / speel) by die skool. (1)
13.2 Die seuns het die (lang / lank) tou getrek. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 11
14. Lees die tabel en beantwoord VRAE 14.1 - 14.3.
Dienslys
Maandag, Woensdag en Dinsdag en
Naam
Vrydag Donderdag
Sipho Klaskaptein Boeke uitdeel
Maak klaskamer
Jane Maak swartbord skoon
netjies
Thandi Maak vensters oop en toe Klaskaptein
Maak swartbord
Aya Boeke uitdeel
skoon
Maak vensters oop
David Maak klaskamer netjies
en toe
14.1 Sipho is Maandag, Woensdag en Vrydag klaskaptein.
Wie is nog klaskaptein gedurende die week?
(1)
14.2 Wie maak Donderdag die vensters oop en toe?
(1)
14.3 Wie is op swartborddiens gedurende die week?
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014)
15. Lees die grafiek en beantwoord VRAE 15.1 en 15.2.
Kosblikke
7
6
5
Aantal kinders
4
3
2
1
vrugte toebroodjies sap skyfies
15.1 Omkring die letter langs die regte antwoord.
Vergelyk wat die kinders gedurende pouse geËet het.
Watter item het die hoogste getal?
A vrugte
B skyfies
C toebroodjies
D sap (1)
15.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Hoeveel meer kinders eet toebroodjies as skyfies?
A 3
B 5
C 4
D 4 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 13
16. Skryf TWEE paragrawe van ten minste 10 sinne in totaal
oor jou jaar in graad 3. Maak seker dat jy die korrekte
taal, spelling en leestekens gebruik.
Moet nie jou sinne nommer nie.
My Graad 3 jaar
(6)
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com











