Skip to content

Afrikaans Grade 3 November 2014 Memo

MemorandumAfrikaansGrade 320144 pages

Grade 3 Afrikaans memorandum from the November Exam 2014, 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 4 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) GEEN HALWE PUNTE MOET TOEGEKEN WORD NIE. VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 1. Enige titel wat een of meer van die volgende woorde het: Rolihlahla, Nelson, Mandela, Vader, nasie, vergifnis, ubuntu, president of enige aanvaarbare antwoord. (Ignoreer spelfoute.) 1 1 2. B 1 1 3. Suid-Afrika 1 1 4. Verkies tot president. 4 1 Sy pa sterf. 2 Slegs 1 punt Hy het na ʼn sendingskool toe gegaan. 3 vir korrekte Hy was in die dorpie, Mvezo, gebore. 1 volgorde. 1 5. ... om ons beste te doen, ander mense help, om mekaar te vergewe, liefde en deernis aan mense te betoon, die meeste te maak van ons opvoeding. (Aanvaar enige aanvaarbare antwoord – ignoreer spelfoute.) 1 6. ... mekaar te vergewe, vir mekaar te sorg, die meeste te maak van ons opvoeding of enige aanvaarbare antwoord. (Ignoreer spelfoute.) 1 1 7. 7.1 C 1 7.2 luister 1 2 8. 8.1 Die juffrou het verduidelik, terwyl die kinders geluister het. (Leerder moet ʼn volledige sin skryf. Die korrekte spelling van die vetgedrukte woorde is ʼn vereiste.) 2 8.2 Die kinders kyk, terwyl die juffrou op die bord skryf. (Leerder moet ʼn volledige sin skryf. Die korrekte spelling van die vetgedrukte woorde is ʼn vereiste.) 2 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2014) AFRIKAANS HUISTAAL 3 VRAAG PUNTE TOTAAL VERWAGTE ANTWOORDE 9.1 seun Verkeerd indien meer as twee boek woorde per vraag omkring is. 2 9.2 haar hulle 2 9.3 A en B maar 2 6 10. 10.1 ketel (Korrekte spelling ʼn vereiste.) 1 10.2 vurk 1 2 11. op 1 1 12. 12.1 Die kinders speel sokker, netbal en rugby by ons skool. 2 12.2 Hoeveel meisies en seuns is daar in jou klas? 2 12.3 “Stop!”, skreeu die juffrou vir die kinders. (1 punt word vir die aanhalingstekens toegeken en 1 punt vir die uitroepteken binne die aanhalingstekens.) 2 6 13. 13.1 speel 1 13.2 lang 1 2 14 14.1 Thandi 1 14.2 David 1 14.3 Jane en Aya (Ignoreer (1 punt vir albei name.) spelfoute.) 1 3 15. 15.1 C 1 15.2 B 1 2 16. Sien meegaande rubriek. 6 TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) RUBRIEK VIR VRAAG 16 KRITERIA BESKRYWING PUNTE Paragrawe Instruksies oorgeskryf, een woord, of frase, of deel van ʼn sin. 0 (2 punte) Een paragraaf 1 Twee paragrawe 2 Inhoud Instruksies oorgeskryf/een woord of frase wat nie betrekking 0 (2 punte) op die titel het nie. 1–9 enkelvoudige sinne wat verband hou met die titel of 1–5 1 saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat met die titel verband hou. 10 enkelvoudige sinne wat verband hou met die titel of 6 2 saamgestelde sinne (wat korrek gebruik is) wat met die titel verband hou. Taal, Meer as 10 taal, spel of leesteken foute. 0 leestekens en 6–10 taal, spel of leesteken foute. 1 spelling 0–5 taal, spel of leesteken foute 2 (2 punte) Trek een punt af van die totaal as die leerling die sinne genommer het. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 3 Afrikaans

View all