Skip to content

Afrikaans Grade 3 ANA 2014 Memo

MemorandumAfrikaansGrade 320143 pages

Grade 3 Afrikaans memorandum from the ANA 2014, 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

ANA 2014

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM PUNTE: 40 Die memorandum bestaan uit 3 bladsye. GEEN HALWE PUNTE WORD TOEGEKEN NIE. VRAAG VOORGESTELDE ANTWOORDE PUNTE 1. Enige titel waarin een of meer van die volgende woorde voorkom: Mier, Duif, vriende, jagter, gered, help, of enige ander aanvaarbare antwoord . 1 Moenie kopiëring van ‘n sin uit die teks wees nie. (Ignoreer spelling.) 2. C (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.) 1 3. bos.  (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.) 1 4. “Waarom drink jy nie water uit die rivier nie?” 2 4 Slegs 1 punt Duif vlieg oor die rivier en laat die takkie in die water val. vir die “Help!” skree Mier. “Ek verdrink.” 3  korrekte volgorde “Ek is dors” sê Mier. 1 5. Mier wil die jagter keer om vir Duif te vang, Mier wil Duif beskerm, sodat die jagter hom nie kan vang en doodmaak nie, of enige ander aanvaarbare en 1 verstaanbare antwoord.  (Ignoreer spelling.) 6. ... hulle het vriende geword, omdat hulle mekaar gehelp het/hulle altwee het in die bos gebly of enige aanvaarbare en verstaanbare antwoord.  OF ... hulle het nie vriende geword nie, omdat hulle nie dieselfde is nie of enige 1 aanvaarbare en verstaanbare antwoord.  (Ignoreer spelling.) (Geen punt vir Ja/Nee - slegs vir rede.) 7.1 C  (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.) 1 7.2 apies  (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.) 1 Grade 3 Afrikaans HL Memo 1
Downloaded from hlayiso.com 8.1 slim  ou  2 (Verkeerd as meer as twee byvoeglike naamwoorde per vraag omkring is.) 8.2 dieretuin  museum  2 (Verkeerd as meer as twee selfstandige naamwoorde per vraag omkring is.) 8.3 a. en  (Slegs korrek as en aangedui is.) 1 b. maar  (Slegs korrek as maar aangedui is.) 1 9.1 Die apies klouter in die piesangbome.  1 (Korrekte spelling van vetgedrukte woord is ‘n vereiste asook korrekte woordorde) 9.2 Die honger leeu brul vir die springbok.  1 (Korrekte spelling van vetgedrukte woord is ‘n vereiste asook korrekte woordorde) 9.3 Die vinnige luiperd het die haas gejaag.  1 (Korrekte spelling van vetgedrukte woorde is vereiste asook korrekte woordorde) 9.4 Die olifante het deur die rivier geloop.  1 (Korrekte spelling van vetgedrukte woorde is ‘n vereiste asook korrekte woordorde) 10.1 trein/ lokomotief  (Korrekte spelling) 1 10.2 skryf/ teken  (Korrekte spelling) 1 10.3 bad/kom/wasbak/skottel  (Korrekte spelling) 1 11.1   Mollie is ‘n spelerige seekoei. (Ignoreer spelling) 2 11.2   Waar is my skooltas? (Ignoreer spelling) 2 11.3   Hoeveel busse, taxi’s en motors is daar? (Ignoreer spelling) 2 12.1 Stelsin x  Vraagsin 1 (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.) 12.2 Stelsin Vraagsin x  1 (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.) 13.1 Donderdag  (Ignoreer spelling) 1 Grade 3 Afrikaans HL Memo 2
Downloaded from hlayiso.com VRAAG VOORGESTELDE ANTWOORDE PUNTE 13.2 trein  (Ignoreer spelling) 1 13.3 bus  (Ignoreer spelling) 1 14.1 B (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.) 1 14.2 C (Korrek indien antwoord op enige manier aangedui is.) 1 15. Sien Assesseringstabel 6 TOTAAL: 40 ASSESSERINGSTABEL KRITERIA BESKRYWING PUNTE Kopieër instruksies/een woordfrase, of gedeelte van ‘n 0 sin/minder as 4 sinne/sinne genommer. Paragraaf (Maksimum 1 punt) Een paragraaf met 4 of meer sinne wat aaneenlopend 1 is en nie op aparte lyne geskryf is nie. Kopieër instruksies/een woordfrase, of gedeelte van ‘n 0 sin. 1–3 eenvoudige sinne wat betrekking het op die 1 Inhoud onderwerp. (Maksimum 3 punte) 4–6 betekenisvolle sinne wat betrekking het op die 2 onderwerp. 7–8 betekenisvolle sinne wat betrekking het op die 3 onderwerp. 1–3 sinne met meer as 5 taal-, leesteken- en Taal, spelfoute. 0 leestekens 1–3 sinne met 0–5 taal-, leesteken- en spelfoute. en spelling OF 1 4–6 sinne met meer as 5 taal-, leesteken- en (Maksimum spelfoute. 2 punte) 7–8 sinne met 0–5 taal-, leesteken- en spelfoute. 2 TOTALE PUNT 6 Grade 3 Afrikaans HL Memo 3

Study this subject

More from Grade 3 Afrikaans

View all