Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
BESIGHEIDSTUDIES
PUNTE: 300
TYD: 3 uur
*BUSTA*
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentQuestion paper 

%20June%202025%20%20Possible%20Asnwers--4ebc816c-e285-4ea9-908e-0168044732f4/v1-46f460592da3f68239bc/card.webp)



%20(English)%20June%202012%20QP_hlayiso.com_--a3767998-dce8-4af7-bc09-fb67981672df/v1-8be75a59748752184684/card.webp)
%20(English)%20June%202012%20QP_hlayiso.com_--ba52fc47-125f-4ad1-993b-e4f665c071cc/v1-238db6e42929958e9f6f/card.webp)




View all%20June%202025%20Possible%20Answers--f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85/v1-a090b324ce237899a944/card.webp)




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11936e49-b2e2-4b0c-a897-9ba405666580/v1-16192050a36172f1cbdf/card.webp)
Business Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Question Paper
Grade 12 Business Studies question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Business Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Business Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 380.0 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord
word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek al die leeruitkomste:
AFDELING A VERPLIGTEND
AFDELING B Bestaan uit DRIE VERPLIGTE vrae.
AFDELING C Bestaan uit VIER vrae. Beantwoord enige TWEE van die
vier vrae.
2. Lees die instruksies vir elke vraag sorgvuldig en neem deeglik kennis van
wat vereis word.
3. Nommer die antwoorde noukeurig volgens die nommeringstelsel wat in
hierdie vraestel gebruik is.
4. Behalwe waar ander instruksies gegee word moet antwoorde in volsinne
geskryf word.
5. Gebruik die puntetoekenning en die aard van elke vraag om die lengte van
ʼn antwoord te bepaal.
6. Gebruik die tabel hieronder as ʼn riglyn vir punte en tydstoedeling van elke
vraag:
VRAAG AFDELING PUNTE TYD
AFDELING A:
Meervoudigekeuse-vrae,
1 40 30 minute
Woorde tussen hakies,
Pasitems. (Verpligtend)
2 60 30 minute
AFDELING B:
3 Drie vrae 60 30 minute
(Verpligtend)
4 60 30 minute
5 40 30 minute
AFDELING C:
6 Opsteltipe-vrae: 40 30 minute
7 Beantwoord enige TWEE 40 30 minute
van die vier vrae.
8 40 30 minute
TOTAAL 300 180 minute
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) BESIGHEIDSTUDIES 3
AFDELING A: VERPLIGTEND
VRAAG 1
1.1 Vier moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae verskaf.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
(1.1.1 – 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.
1.1.1 Hierdie is ʼn gekose organisasie bestaande uit werknemers by ʼn
spesifieke werkplek:
A Plasing
B Werkplekforum
C Kollektiewe bedinging
D Seleksie (2)
1.1.2 Bo en behalwe die gesondheid en fiksheidsbesigheid, het Virgin
Active ook ʼn voedsel-, golf- en opvoedingsbesigheid ʼn casino-bod
ensovoorts begin.
Hierdie is ʼn voorbeeld van ʼn ...-strategie.
A Produkontwikkeling
B Horisontale integrasie
C Konglomeraat diversifikasie
D Konsentriese diversifikasie (2)
1.1.3 Hierdie is die proses wat verseker dat produkte en dienste na
volgehoue hoë standaarde gemaak word:
A Kwaliteit
B Kwaliteitsbeheer
C Kwaliteitsversekering
D Kwaliteitsiklus (2)
1.1.4 … leiers doen wat bestuurders doen. Hulle maak die rol van
ondergeskiktes duidelik, inisieer strukture en voorsien toepaslike
toekennings.
A Charismatiese
B Transformasie
C Outokratiese
D Transaksionele (2)
Downloaded from hlayiso.com
4 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
1.1.5 Watter van die volgende is ʼn vorm van intensiewe groei-
strategie? Kies die regte kombinasie.
1. Markpenetrasie
2. Markontwikkeling
3. Horisontale integrasie
4. Produk ontwikkeling
A 1, 2, 3
B 2, 3, 4
C 1, 2, 4
D 1, 3, 4 (2)
1.1.6 Hierdie verwys na die proses van bekendstelling van nuwe
werknemers in die onderneming, die werk eenheid waar hy/sy sal
werk en die werk wat nog gedoen gaan word, ens.
A Induksie/Inlywing/Oriëntering
B Werknemerskontrak
C Seleksie
D Vergoeding (2)
1.1.7 Hierdie ondernemingsvorm stipuleer ʼn minimum van sewe lede:
A Beslote Korporasie
B Vennootskap
C Private Maatskappy
D Publieke/Openbare Maatskappy (2)
1.1.8 Dissiplinêre reëls en prosedures vorm deel van die ...-kontrak.
A versekerings
B bruikhuur
C huurkoop
D indiensnemings (2)
1.1.9 ʼn Toename in produktiwiteit word geassosieer met die ...
omgewing van die organisasie.
A ekonomiese
B tegnologiese
C sosiale
D politiese (2)
1.1.10 Hierdie is ʼn probleemoplossingstegniek wat kreatiewe denke
bevorder en kreatiewe probleemoplossing doen deur idee-
versameling deur nie-kritieke bespreking, waarvan die groeplede
op die idees kan bou, ʼn voordeel is.
A Delphi-tegniek
B Gedwonge veld-analise
C Dinkskrum
D Lee stoel tegniek (2)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) BESIGHEIDSTUDIES 5
1.2 Kies die korrekte woord/e van die woord/e wat tussen hakies gegee is.
Skryf net die woord langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.5) in die
antwoordeboek neer.
1.2.1 (Taakbeskrywing/Taakspesifikasie) dui kwalifikasies,
ondervinding, verantwoordelikheid en fisiese inspanning en
vaardighede aan wat nodig is vir ʼn betrekking. (2)
1.2.2 (Rehabilitasie/Afbetaling) kan gebruik word om die welstand van
die werker te bevorder wat dwelms gebruik. (2)
1.2.3 (Griewe/Konsiliasie) is ʼn vorm van konflik van belange tussen die
werknemer en werkgewer. (2)
1.2.4 Die werknemerskontrak kom in werking sodra die werknemer die
(aansoek/die kontrak) onderteken het. (2)
1.2.5 (Opleiding/Aflegging) word ook “afbetaling op operasionele
vereistes/ontslag weens operasionele vereistes” genoem. (2)
1.3 Kies ʼn term in KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf net
die letter langs die vraagnommer neer in jou antwoordeboek, byvoorbeeld
1.3.6 F
KOLOM A KOLOM B
1.3.1 Vergoeding word alleenlik A Uitsluiting
betaal as ʼn spesiale
gebeurtenis plaasgevind het.
1.3.2 Vergoeding gebaseer op die B Kreatiewe denke
vordering van die werknemers.
1.3.3 Die idee is oorspronklik en C Laervlakbestuur
word gebruik om
besigheiduitdagings op te los.
1.3.4 Hierdie finale aksie berus by D Skadeloosstelling
die werkgewer as die
werknemer weier om hul werk
te doen.
1.3.5 Die bestuursvlak wat E Kommissie
verantwoordelik is vir
operasionele besluite.
F Middelvlakbestuur
G Groei-aandele
H Diefstal
(5x2) (10)
TOTAAL AFDELING A: 40
Downloaded from hlayiso.com
6 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
AFDELING B: VERPLIGTEND
VRAAG 2
Lees die onderstaande gevalle studie en beantwoord die vrae wat volg:
Na ʼn lang periode van onderhandeling,
was daar op die 1ste September 2009 ʼn
staking wat geïnisieer was deur
huurmotor bestuurders in alle hoofstede.
Die staking het die opinies van die
huurmotor bestuurders gelig teenoor die
vinnige bus vervoerstelsel (VBV)/BRT
vir publieke vervoer. Die BRT/VBV
stelsel word in verskeie ander lande
gebruik. Dit is ʼn stelsel waardeur
buslane toegeken word om die vloei van
verkeer te verbeter asook padveiligheid.
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Huurmotorraad se sekretaris-generaal Phillip
Taaibosch het gesê dat ʼn werkende groep wat in Junie 2009 opgestel was tussen
die huurmotor bedryf en die regering om oor kwessies te onderhandel, ingesluit
die BRT/VBV, was as ʼn vye blaar gebruik om die feit te versteek dat sleutel
besluite deur die stad gemaak was sonder deeglike konsultasie.
2.1 Jy is een van die bestuurders by ʼn SUPERSPAR in Johannesburg, wie se
taak dit is om strategiese beplanning te doen. Gebruik die faktore van die
makro-omgewing wat in die tabel hieronder verskaf word as deel van ʼn
PESTWO analise om uitdagings voor te stel wat in die Politieke en
Ekonomiese omgewing vir SUPERSPAR as gevolg van die huurmotor
staking veroorsaak was. Stel ʼn toepaslike strategie vir die uitdagings voor
en motiveer die keuse van die strategie.
Beantwoord die vraag volgens die tabel onder die opskrifte wat verskaf
word.
Uitdagings uit die Toepaslike Motivering vir die
eksterne omgewing strategie om die keuse van die
PESTWO
wat aan die staking uitdagings te strategie
FAKTOR
verwant is oorbrug
4 4 4
Polities
Ekonomies (12)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) BESIGHEIDSTUDIES 7
2.2 SUPERSPAR moet toepaslike strategieë hê om met invloede van die
markomgewing te kan deel. PORTERS se VYF magte model is ʼn
waardevolle tegniek om te gebruik wanneer met uitdagings gehandel word.
Identifiseer TWEE uitdagings wat SUPERSPAR in die markomgewing
kan teëkom en bespreek ʼn toepaslike strategie om met elke uitdaging
te handel. Gebruik die tabel hieronder as ʼn riglyn in die beantwoording
in jou vraag.
Strategie om die
Element van Porter Uitdagings in die uitdagings te
VYF Model: markomgewing oorbrug/handteer
4 4
Die vlak van
kompetisie in die mark
Die mag van kopers (8)
2.3 SUPERSPAR is toegewyd om die ongelykhede van die verlede te
adresseer terwyl volhoubare kompetisie verseker word. Werkgelykheid
word gesien as beide strategies en besigheidsbelangrikheid en daarom
beoog die besigheid om die potensiaal van ʼn diverse werkersmag te
maksimaliseer.
2.3.1 Om werkgeleentheid te bereik moet SPAR die voorsienings van
die wet op diensbillikheid volg. Gee ʼn kort beskrywing van DRIE
voorsienings van die wet. (6)
2.3.2 Benoem DRIE positiewe doelwitte van die Swart Gebaseerde
Ekonomiese Bemagtigingswet (BGSEB). (6)
2.4 Lys DRIE voordele van SPAR as hulle betrokke is in dinamiese
korporatiewe sosiale verantwoordelikheidsprogramme. (4)
2.5 Die Nasionale Kredietwet, 2005 (Wet 34 van 2005) beskerm die krediet
voorsiener. Stem jy saam met die stelling hierbo? Motiveer jou antwoord. (3)
Downloaded from hlayiso.com
8 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
2.6 Die volgende grafiek illustreer die maandelikse verkoopsyfers van
bedoortreksel van SUPERSPAR van Januarie tot Desember 2011.
2.6.1 Identifiseer die tipe grafiek wat hierbo voorgestel word. (2)
2.6.2 Beskryf die verkooptendens van die grafiek. Wat in jou opinie het
die tendens beïnvloed. Motiveer jou antwoord. (6)
2.7 Lees die onderstaande gevalle studie en beantwoord die onderstaande
vrae wat volg:
JY BENODIG 90% DURF EN 10% KAPITAAL
As jy ʼn passie het is jy amper daar, al het jy nie geld nie. Thandi het ʼn
passie vir die klant soewereiniteitsbeginsel gehad. Dit is wat haar
aangedryf het om uit te gaan op haar eie alhoewel sy nie geld gehad het
nie. As jy iets doen waarvan jy hou doen jy dit met entoesiasme en
energie. Jy benodig passie en toegewydheid vir wat jy wil hê. Dit is wat
Thandi ʼn suksesvolle entrepreneur maak.
2.7.1 Ontleed enige DRIE eienskappe van Thandi as ʼn suksesvolle
entrepreneur. Gebruik voorbeelde uit die gevalle studie om jou
antwoord te ondersteun. (9)
2.7.2 Verduidelik kortliks winsgewendheid en klante basis as
suksesfaktore in ʼn besigheid. (4)
[60]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) BESIGHEIDSTUDIES 9
VRAAG 3
3.1 Bespreek die impak van die volgende kwessies van die sukses en die
mislukkings van ʼn vennootskap en ʼn maatskappy:
3.1.1 Belasting (8)
3.1.2 Bestuur (8)
3.2 Onderskei tussen bestuur en leierskap. (8)
3.3 Onderskei tussen Outokratiese en Demokratiese leierskapstyle. (8)
3.4 Diskriminasie in die werksplek is een van die mense-regte kwessies wat ʼn
negatiewe impak in die verhouding tussen die werkgewer en werknemer
het.
3.4.1 Stem jy saam met die stelling? Motiveer jou antwoord. (3)
3.4.2 Stel voor wat die besigheid kan doen om diskriminasie in die werk
plek te kan verhoed. (4)
3.5 Bespreek die funksies van werkplekforums. (6)
3.6 Bespreek enige DRIE maniere wat ʼn bestuurder kan implementeer om die
welstand van die werknemers in die werkplek te kan verbeter. (9)
3.7 Baie besighede maak staat op spanwerk omdat dit goeie resultate
produseer. Noem DRIE kenmerke van suksesvolle spanne. (6)
[60]
Downloaded from hlayiso.com
10 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 4
4.1 Op die Suidkus verskaf Michael Frey’s vars vleis aan Shoprite en
Checkers. Bestudeer die volgende werkadvertensie van Suidkus Herald
om die volgende vrae te beantwoord:
ADMIN KLERK
Ons het ʼn vakante betrekking vir ʼn Admin klerk. Net kandidate met ten minste 2 jaar
admin ondervinding en opspoorbare verwysings kan aansoek doen.
1. Bogemiddelde numeriese vaardighede
2. Bogemiddelde rekenaarvaardighede (Microsoft Word, Excel en E-pos)
3. Vermoë om onder druk te werk
4. Akkuraatheid is uiters belangrik
5. Vermoë om onafhanklik te werk
Salaris verdien sal koste tot maatskappy wees. Ondervinding sal in ag geneem word.
Faks asseblief ʼn 2-bladsy CV aan Malvin by Michael Frey’s Vars Vleis by
086 611 6724.
Aansoeke sluit op 01 April 2011. As jy nie van ons teen 15 April 2011 gehoor het
nie, ag asseblief jou aansoek as onsuksesvol.
[Aangepas en vryelik vertaal uit Suidkus Herald, Maart 25ste, 2011]
4.1.1 Verduidelik die voordele van die salarisstruktuur “Koste tot
maatskappy” vir die suksesvolle kandidaat. (2)
4.1.2 Stel DRIE voordele voor wat ingesluit sou kon word as ʼn “Basiese
plus byvoordele salarisstruktuur” geoffer word. (6)
4.1.3 Michael Frey se Vars Vleis kan gebruik maak van interne of
eksterne werwing wanneer die pos gevul word. Verduidelik wat
met die stelling bedoel word. (4)
4.1.4 Lys TWEE nadele van interne werwing. (4)
4.2 Noem VIER funksies van die Johannesburgse Effektebeurs of
Johannesburgse Sekuriteitsbeurs. (8)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012) BESIGHEIDSTUDIES 11
4.3 Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
DIE “LONG AND WINDING ROAD” VAN ONTSLAG EN LITIGASIE IN
HEROËNSKOU
In ʼn onlangse geval van Shoprite Checkers (Edms.) Bpk teen KBMA en ander
(2009) 3 Al SA 466 SCA was die feite soos volg-
Die werkgewer, Shoprite Checkers (hierna die appelleerder) het geappelleer teen
ʼn aanklag van die Arbeids Appèlhof, in terme van hoe dit [die AAH] ʼn werknemer
heraangestel het.
Die werkgewer betrokke, Mnr Jan Maake, was deur die appelleerder van sy werk
ontslaan...
… Mnr Maake’s se unie, die Kleinhandel en Geallieerde Werkersunie, het die
saak ter wille van hom na die Kommissie vir Bemiddeling, Mediasie en Arbitrasie
(die KBMA) verwys, aanvanklik vir bemiddeling en later vir arbitrasie.
4.3.1 Verduidelik kortliks die volgende terme wat in die artikel gebruik
word:
(a) Bemiddeling (4)
(b) Mediasie (4)
(c) Arbitrasie (4)
4.4 Verduidelik die stappe wat gevolg moet in die griewe-prosedure. (12)
4.5 Bespreek die doel van die Arbeids Verhoudingswet. (12)
[60]
TOTAAL AFDELING B: 180
Downloaded from hlayiso.com
12 BESIGHEIDSTUDIES (SEPTEMBER 2012)
AFDELING C:
Beantwoord enige TWEE vrae.
VRAAG 5
ʼn Tekort aan vaardighede, as ʼn uitdaging in die sake-omgewing, was
geïdentifiseer. Die regering het die Vaardigingsontwikkelingswet ingestel om
bogenoemde te adresseer.
Bespreek die Vaardigingsontwikkelingswet (Wet 97 van 1998) breedvoerig (in
detail) deur na die doel, die rol van SETAs en die implikasies van die Wet vir
sake ondernemings te verwys. Dink jy dat die Vaardigingsontwikkelingswet sy
doelwitte bereik? Motiveer jou antwoord. [40]
VRAAG 6
Jy is die Finansiële Konsultant van Saints Financial Solutions. Jy was deur ʼn
nuwe kliënt genader. Yudhav, wie R20 miljoen in die Lotery gewen het en wil sy
geld op ʼn wyse manier belê.
Verduidelik aan Yudhav die verskillende faktore wat hy in ag moet neem wanneer
hy die voorgestelde beleggingsbesluite moet neem. Lig hom in oor die
verskillende vorme van beleggings geleenthede en brei uit oor die risiko faktore
betrokke. [40]
VRAAG 7
Ondernemings stem saam dat etiese en professionele gedrag belangrike aspekte
van die sake-onderneming is.
Beskryf die beginsels van etiese en professionele gedrag. Evalueer die kwessies
wat uitdagings teweegbring vir die sake-omgewing in terme van etiese en
professionele gedrag en lewer kommentaar op die toepassing hiervan in die
sake-onderneming. [40]
VRAAG 8
Vakbonde was aanvanklik gestig om die uitdagings wat deur die werknemers in
die werkplek ondervind word aan te spreek. Hulle speel ʼn belangrike om die
arbeidsmark en die industriële verhoudings beleide te beïnvloed.
Bespreek breedvoerig die rolle en funksies van vakbonde om die
werksomstandighede van die werknemers te verbeter. Ontleed hulle rol om
goeie arbeidspraktyke te verbeter en om die lewensstandaarde van die werkers
in Suid-Afrika te verbeter. [40]
TOTAAL AFDELING C: 80
GROOTTOTAAL: 300
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Business Studies notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Business Studies questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Business Studies quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Business Studies past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Business Studies and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Question Paper
%20June%202025%20%20Possible%20Asnwers--4ebc816c-e285-4ea9-908e-0168044732f4/v1-46f460592da3f68239bc/card.webp)
Question paper
Business Studies Grade 12 P2 Gauteng June 2025 QP (Afr)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Eng)
Related documents
%20(English)%20June%202012%20QP_hlayiso.com_--a3767998-dce8-4af7-bc09-fb67981672df/v1-8be75a59748752184684/card.webp)
Question paper
Business Studies Grade 12 NSC June 2012 Question Paper (English)
%20(English)%20June%202012%20QP_hlayiso.com_--ba52fc47-125f-4ad1-993b-e4f665c071cc/v1-238db6e42929958e9f6f/card.webp)
Question paper
Business Studies Grade 12 NSC June 2012 Question Paper (English)

Question paper
Business Studies Grade 12 NSC November 2012 Question Paper

Question paper
Business Studies Grade 12 NSC November 2012 Question Paper

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP (Eng)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)
More from Grade 12 Business Studies
%20June%202025%20Possible%20Answers--f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85/v1-a090b324ce237899a944/card.webp)
Memorandum
Business Studies Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Business Studies Grade 12 KZN March Test 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 1 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11936e49-b2e2-4b0c-a897-9ba405666580/v1-16192050a36172f1cbdf/card.webp)
Question paper