Skip to content
Question paper

Business Studies Grade 12 Western Cape Mock 2020 Question Paper

Grade 12 Business Studies question paper from the Western Cape Mock Exam 2020, 8 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Business StudiesGrade 1220208 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 VOORBEREIDENDE EKSAMEN BESIGHEIDSTUDIES INTERDISTRIK VRAESTEL 2 15 OKTOBER 2020 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com -2- BESIGHEIDSTUDIES/V2 WKOD INTERDISTRIK 15 OKT 2020 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings en dek TWEE hoofonderwerpe. AFDELING A: VERPLIGTEND AFDELING B: Bestaan uit DRIE vrae. Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling. AFDELING C: Bestaan uit TWEE vrae. Beantwoord EEN van die twee vrae in hierdie afdeling. 2. Lees die instruksies vir elke vraag aandagtig deur en neem deeglik kennis van wat vereis word. Let wel dat slegs die eerste TWEE vrae in AFDELING B en die EERSTE vraag in AFDELING C nagesien sal word. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde wat verkeerd genommer is NIE. 4. Behalwe waar ander instruksies gegee word, moet antwoorde in volsinne wees. 5. Gebruik die puntetoekenning en aard van elke vraag om die lengte en diepte van 'n antwoord te bepaal. 6. Gebruik die tabel hieronder as 'n gids vir punte- en tydtoekenning wanneer jy elke vraag beantwoord. TYD AFDELING VRAAG PUNTE (minute) A: Objektiewe tipe vrae 1 30 30 VERPLIGTEND B: DRIE direkte/indirekte tipe 2 40 30 vrae 3 40 30 KEUSE: Beantwoord enige TWEE. 4 40 30 C: TWEE opsteltipe vrae 5 40 30 KEUSE: Beantwoord enige EEN. 6 40 30 TOTAAL 150 120 7. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy, byvoorbeeld VRAAG 1 – nuwe bladsy, VRAAG 2 – nuwe bladsy. 8. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com -3- BESIGHEIDSTUDIES/V2 WKOD INTERDISTRIK 15 OKT 2020 AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die 1.1 antwoord en skryf slegs die letter (A‒D) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.6 D. William, die bestuurder van Eden Supermark, pas die … leierskapstyl toe 1.1.1 wanneer hy take sonder toesig aan volgelinge delegeer. A Outokratiese B Laissez-faire-/vryeteuels- C Burokratiese D Charismatiese Die ... maatskappy verskaf noodsaaklike dienste soos water en elektrisiteit teen 1.1.2 bekostigbare pryse. A Publieke B Persoonlike-aanspreeklikheids- C Privaat D Staatsbeheerde 1.1.3 Die bedrag wat die versekerde moet betaal wanneer hy/sy 'n eis indien. A Premie B Boekwaarde C Bybetaling D Rente 1.1.4 Spandinamika-teorieë help besighede om ... A take aan spanlede met soortgelyke persoonlikhede toe te ken. B take volgens elke spanlid se rol toe te ken. C goeie verhoudinge met spanne te bewerkstellig. D individuele tevredenheid te bevorder. ... verwys na projekte wat nie deel is van normale besigheidsaktiwiteite nie, maar 1.1.5 gemik is op die verbetering van die gemeenskap. A Korporatiewe Sosiale Investering B Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid C Hedendaagse Sosiale Verantwoordelikheid D Volhoubaarheid (5x2) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com -4- BESIGHEIDSTUDIES/V2 WKOD INTERDISTRIK 15 OKT 2020 Voltooi die volgende stellings deur die woorde in die lys hieronder te gebruik. Skryf slegs 1.2 die woord(e) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. RSA-kleinhandelspaareffekte; videokonferensies; PowerPoint; Wins; Griewe; Dispuut; taal, besluitneming; aftree annuїteite; ouderdom. … is die ideale aanbiedingsmetode vir groepe in verskillende lande wat van 1.2.1 aangesig tot aangesig (persoonlike) kontak moet hê 1.2.2 'n Minimum van R1 000 word benodig om in ... te belê. Die … -prosedure kan gebruik word om die saak van verbale misbruik van die 1.2.3 sekretaresse deur haar bestuurder op te los. 'n Werknemer kan 'n … indien wanneer hy/sy nie met die besluit wat senior 1.2.4 bestuur geneem het, saamstem nie. 1.2.5 Een van die elemente van die drievoudige basislyn is ... (5x2) (10) 1.3 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–J) langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.3.6 K. Kolom A Kolom B 1.3.1 Staafgrafiek A Visualiseer 'n totale eenheid en die 1.3.2 Privaat maatskappy verhouding van die komponente daarvan 1.3.3 Versekerbare risiko B Besighede kan verseker wees teen 1.3.4 Voldoening aan die King- verliese weens diefstal en brand kode beginsel van C Verslagdoening van geheime inligting wat kliënte nie sal benadeel bekendmaking nie, maar hul sal help om ingeligte 1.3.5 Professionele sakepraktyk besluite te neem D 'n Stel verkoopsyfers wat as 'n reeks reghoeke voorgestel word E Ignoreer die kleredragvereistes (‘dress code’) van die besigheid F Aandele is nie vryelik oordraagbaar nie G Navolging van die besigheidsbeleid ten alle tye H Moet 'n prospektus registreer en publiseer I Mense uit verskillende agtergronde word in diens geneem. J Gebruik hieroetinemetodes om probleme op te los. (5x2) (10) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com -5- BESIGHEIDSTUDIES/V2 WKOD INTERDISTRIK 15 OKT 2020 AFDELING B Beantwoord ENIGE TWEE vrae in hierdie afeling. LET WEL: Dui die VRAAGNOMMER van elke vraag wat jy kies, duidelik aan. Die antwoord op ELKE vraag moet op ‘n NUWE bladsy begin, bv. VRAAG 2 op ‘n NUWE bladsy, VRAAG 3 op ‘n NUWE bladsy. VRAAG 2: BESIGHEIDSGELEENTHEDE 2.1 Lys enige VIER nie-versekerbare risikos. (4) 2.2 Dui aan of die onderstaande faktore voor of gedurende ‘n aanbieding oorweeg moet word. (skryf slegs voor of gedurende langs die vraagnommer neer, bv. 2.2.4 Voor) 2.2.1 Gebruik visuele hulpmiddels effektief om aanbieding te versterk. 2.2.2 Berei 'n konsep van die aanbieding voor met logiese struktuur; inleiding, lyf en slot. 2.2.3 Maak oogkontak met almal in die gehoor. (3x2) (6) 2.3 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Abduraghmaan het R75 000 van sy grootouers geërf. Hy wil hê dat sy geld vir vyf jaar teen 'n vaste koers moet groei. Hy is 'n versigtige belegger en sy geld by 'n finansiële instelling belê waar sy geld veilig sal wees en hy wil nie sy geld gedurende hierdie periode onttrek nie. Hy het baie opsies ondersoek en besluit om sy geld teen 'n vaste koers van 7% enkelvoudige rente by Suidbank te belê. 2.3.1 Identifiseer die tipe belegging waarop Abduraghmaan besluit het. (2) 2.3.2 Bespreek die impak van die belegging waarna 2.3.1 verwys. (6) 2.3.3 Bereken die rente wat Abduraghmaan oor die beleggingsperiode sal verdien. (6) 2.4 Evalueer die positiewe impak van versekering op besighede. (6) 2.5 Regverdig die belangrikheid van die POF as 'n tipe verpligte versekering. (6) 2.6 Beveel situasies aan waar die onderstaande leierskapstyle toegepas kan word. 2.6.1 Outokraties (2) 2.6.2 Transaksioneel (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com -6- BESIGHEIDSTUDIES/V2 WKOD INTERDISTRIK 15 OKT 2020 VRAAG 3: BESIGHEIDSROLLE 3.1 Noem TWEE ekonomiese regte van werknemers in die werkplek. (2) 3.2 Noem TWEE oorsake van konflik in die werkplek. (2) Identifiseer die onetiese of onprofessionele besigheidspraktyk wat in elk van die 3.3 volgende scenario's uitgebeeld word: 3.3.1 Solly’s Supermark se pryse vir dieselfde goedere is hoër in die dorpie as in die stad. 3.3.2 Die direkteur van AMG Prokureurs gebruik die besigheid se kredietkaart om vir persoonlike uitgawes te betaal. 3.3.3 Sommige werknemers van Misiwe Cash and Carry het die besigheid se internet gebruik om musiek en rolprente af te laai. (3x2) (6) 3.4 Lees die scenario wil hieronder en beantwoord die vrae wat volg FRILLY LILLY DESIGNING (FLD) FLD besef die belangrikheid van kreatiewe denke in die oplossing van probleme rakende die negatiewe impak van KMV/KMI op besighede. Werknemers is versoek om nuwe idees in 'n groot groep voor te stel sonder om individueel te werk. Hierdie idees is as inspirasie vir nuwe idees gebruik. Die bestuur van FLD het die voordele en nadele van elke idee beoordeel. 3.4.1 Identifiseer TWEE probleemoplossingstegnieke wat FLD gebruik het. Haal uit die scenario hierbo aan om jou antwoord te staaf. (6) 3.4.2 Bespreek die voordele van EEN probleemoplossingstegniek wat in VRAAG 3.4.1 geïdentifiseer is. (4) 3.5 Onderskei tussen besluitneming en probleemoplossing. (8) Gee FLD raad oor hoe hulle ʼn omgewing kan skep wat bevorderlik sal wees vir 3.6 (4) kreatiewe denke. 3.7 Verduidelik die negatiewe impak van KMI op besighede. (8) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com -7- BESIGHEIDSTUDIES/V2 WKOD INTERDISTRIK 15 OKT 2020 VRAAG 4: ALLERLEI ONDERWERPE BESIGHEIDSGELEENTHEDE 4.1 Noem VIER voorbeelde van nie-verbale aanbiedings. (4) 4.2 Beskryf in breë trekke die funksies van die JSE. (6) 4.3 Identifiseer die soorte aandele wat deur elke stelling hieronder verteenwoordig word. 4.3.1 Hierdie aandeelhouers kan hoër dividende ontvang as die maatskappy groter winste verdien. 4.3.2 Hierdie aandele word uitgereik aan aandeelhouers wat die maatskappy begin het. 4.3.3 Aandele word uitgereik aan bestaande aandeelhouers as vergoeding vir verlies aan dividende. (3x2) (6) 4.4 Maak aanbevelings oor hoe om toekomstige aanbiedings te verbeter gegrond op terugvoering wat verkry is (4) BESIGHEIDSROLLE 4.5 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. ZAMA TECH (ZT) Shiraaz en Shoneez is gegradueerde Rekenaarwetenskap-studente wat ‘n navorsingsprojek wil onderneem. Shiraaz het altyd die ander lede se idees en opinies bevraagteken omdat hy die spanleier wou wees. Die spanlede het uiteindelik saamgestem en konsensus oor die pad vorentoe bereik. 4.5.1 Identifiseer die TWEE stadia van spanontwikkeling wat ZT ervaar het. Motiveer jou antwoord deur uit die scenario hierbo aan te haal. (6) Gebruik die tabel hieronder as 'n riglyn om VRAAG 4.5.1 te beantwoord. STADIA VAN SPANONTWIKKELING MOTIVERING 4.5.2 Verduidelik TWEE ander stadia van spanontwikkeling. (6) 4.6 Stel maniere voor waarop besighede moeilike mense/persoonlikhede kan hanteer. (8) [40] TOTAAL AFDELING B: [80] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com -8- BESIGHEIDSTUDIES/V2 WKOD INTERDISTRIK 15 OKT 2020 AFELING C Beantwoord slegs EEN vraag in hierdie afdeling. LET WEL: Dui die VRAAGNOMMER van elke vraag wat jy kies, duidelik aan. Die antwoord op ELKE vraag moet bo-aan ‘n NUWE bladsy begin, bv. VRAAG 5 op ‘n NUWE bladsy, VRAAG 6 op ‘n NUWE bladsy, ens. VRAAG 5: BESIGHEIDSGELEENTHEDE (LEIERSKAP EN BESTUUR & AANBIEDING VAN INLIGTING) Helena glo dat leiers werknemers op 'n gepaste manier moet motiveer om suksesvol te wees met haar besigheid. Sy glo dat sy haar spanlede op so 'n manier moet motiveer dat hulle hul kreatiewe potensiaal gebruik om moeilike tye te oorkom en self leiers te word. Helena word as 'n transformasionele leier beskou. Sy is gevra om 'n voorlegging oor leierskapsteorieë aan die bestuurspan van die onderneming te doen. Hou bogenoemde scenario in gedagte en skryf gedetailleerde aantekeninge oor die volgende aspekte: • Onderskei tussen leierskap en bestuur. • Beskryf die situasionele en transformasie teorieë van bestuur en leierskap. • Verduidelik die rol van persoonlike houding in suksesvolle leierskap. • Gee 'n uiteensetting van die aspekte wat sy moet oorweeg tydens die ontwerp van 'n multimedia-aanbieding. [40] VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE (MENSEREGTE, INKLUSIWITEIT EN OMGEWINGS- KWESSIES) MARVELLOUS CLEANING LIMITED (MCL) Marvellous Cleaning Limited (MCL) is ʼn nuutgestigte maatskappy wat skoonmaak- dienste lewer. MCL wil besigheidsbeleide ontwikkel wat menseregte, inklusiwiteit en omgewingskwessies in die werkplek aanpak. Die bestuur van MCL het gesondheids- en Veiligheids-verteenwoordigers aangestel. Hulle sal vir die nagaan van die doeltreffendheid van MCL se gesondheids – en veiligheidsmaatreёls verantwoordelik wees gedurende die COVID-19 pandemie. Hou bogenoemde scenario in gedagte en skryf gedetailleerde aantekeninge oor die volgende aspekte: • Verduidelik hoe MCL-beleide die volgende menseregtekwessies in die werkplek kan aanpak: o Gelykheid/Billikheid; o Inligting; o Veiligheid, sekuriteit en beskerming van lewe. • Bespreek die positiewe impak/voordele van ʼn diverse arbeidsmag. • Verduidelik die verantwoordelikhede van werkers om menslike gesondheid en veiligheid by die werkplek te bevorder. • Beveel maniere aan hoe MCL die omgewing kan beskerm en menslike gesondheid kan bevorder. [40] TOTAAL AFDELING C: [40] GROOT TOTAAL = 150 PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Business Studies

View all
Business Studies Grade 12 Western Cape Mock 2020 Question Paper | Hlayiso