Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
MEMORANDUM
NAAM VAN KANDIDAAT: GRAAD:
HANDTEKENING VAN
ONDERWYSER
TOTAAL V1 V2 V3 V4 V5 V6 V7
PUNTE: 180 32 18 50 45 20 09 06
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2016 Memo (Afr)
Grade 11 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 1022.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 1 Lêernaam: 1_uShaka Info
Nr. Kriteria Maks. Punt
1.1 1.1.1 1_uShaka.jpg Prentjie ingevoeg in die diamantvorm
1
(auto shape) op die voorblad.
1.1.2 Enige gloei-effek (glow effect) toegepas op die
1
diamantvorm (shape).
1.2 6pt paragraaf spasiëring voor en na vir die hele dokument. 1
1.3 Vergrote hoofletter (dropped cap) effek ingevoeg vir die letter U
oor 3 lyne. 2
Afstand vanaf die teks gestel op 1 cm.
1.4 Linker en onderste kantlyne gestel op 1.5 cm. 1
1.5 Plaas paragraaf 'Other attraction’ in gelyke 3 kolomme
Kolomme met ʼn lyne tussenin
Kolom spasiëring gestel op 1 cm.
4
Voeg kolombreuke (column breaks) in vir die twee opskrifte,
The Open Ocean en Seals sodat dit boaan die kolom
verskyn.
1.6 Die vier paragrawe verhelder in pienk verander na ʼn
kolpuntlys (bulleted list). 2
Gebruik 1_Wet-n-Wild.jpg as die kolpunt (bullet).
1.7 Styl naam verander na Unlimited Fun
Skrifkleur verander na rooi
Blou paragraaf skadering toegepas 5
Regs geblok
Opdateer veranderinge aan die styl vir die hele dokument.
1.8 Voetnota ingevoeg op die teks Souvenir
2
Teks lees Memento
1.9 Grade (o) simbool korrek as ʼn boskrif (superscript) op albei
1
plekke.
1.10 Bibliografie geredigeer om die URL korrek as
1
www.ushakamarineworld.co.za by te voeg.
1.11 Al ses toekennings gegroepeer
2
As ʼn enkel voorwerp
1.12 Seksiebreek (Section break) ingesit en die laaste bladsy se
orientasie verander na landskap.
2
Hoogte en breedte van die uShaka Map verander na 15 cm en
25 cm.
1.13 Formaat van die Inhoudsopgawe na Simple verander
2
Blok bladsynommers regs.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 3
1.14 Outomatiese bladsynommering in die onderskrif (footer)
Formaat is Page i
Geen bladsynommers verskyn op die eerste 5
en laaste bladsy nie
Bladsynommering begin by Page i op bladsy 2.
Totaal vir VRAAG 1: [32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 2 Lêernaam: 2_Card Authorisation
Nr. Kriteria Maks. Punt
2.1 Teksvormveld ingevoeg na die woord I …
Aanvaar ʼn maksimum van 25 karakters 3
En vertoon in HOOFLETTERS
2.2 Aftuimellys (drop down list) ingevoeg
Die volgende is gelys
Platinum 2
Play
Normal
2.3 Total Transaction Amount veld is as volg geredigeer
Dit aanvaar 4 syfers 2
En vertoon die waarde in geldeenheid (currency)
2.4
Merkblokkievormveld ingevoeg na elke kaarttipe 2
Grootte van merkblokkie is presies 15pt.
2.5 Tabel ingevoeg na die Card Number opskrif
Met 20 kolomme en 1 ry 2
Pas in (AutoFit) volgens die inhoud
2.6 Tabelstyl toegepas (enige ander styl as die huidige) op die
1
tabel onder die opskrif Client's Details
2.7 Eerste tabelstop gestel op 8 cm
Tweede tabelstop op 17 cm
Gebonde gidsstippies (dashed line leader) vir beide 3
tabelstoppe
LW: Tabelstoppe kan regs of na links gestel word.
2.8 2_Credit Card Authorisation Form.pdf lêer as ʼn ikoon
ingevoeg
3
in die teksraampie.
Koppel aan datalêer
Totaal vir VRAAG 2: [18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5
VRAAG 3 Lêernaam: 3_Visitors Analysis
Nr. Kriteria Maks. Punt
Patient Details-werkblad
3.1 Sel O2:
Verander datatipe van sel O2 na text sodat die kontaknommer 1
korrek vertoon.
3.2 Voeg selle A1:P1 saam (merge) en sentreer.
Met donkerblou vulkleur 2
3.3 Sel A2:
3_Unlimited Fun.jpg ingevoeg in sel A2
3
Hoogte is 2 cm
Breedte is 17 cm
3.4 Selle H4 : L4
Vertoon selle oor verskeie rye (wrap text) 2
Sentreer die selle horisontaal en vertikaal
3.5 Voorwaardelike formatering (Conditional formatting):
Ouderdom >60 geformateer
Dun diagonale streep (diagonal stripe) patroonstyl ingevoeg 3
Rooi patroonkleur gebruik
3.6 Sel E5:
=IF(D5<=12,"Child",IF(D5>=61,"Pensioner","Adult"))
IF funksie
Voorwaarde D5<=12 en waarde 5
Voorwaarde D5>=61 en waarde
Waarde as al die voorwaardes vals is
Korrekte gebruik van oop en toe hakies
3.7 Sel M5:
=COUNTIF(H5:L5,$H$5)
COUNTIF funksie
Reeks: H5:L5
5
Kriteria: H5 OF enige sel die regmerkie
Absolute sel verwysing gebruik
‘Auto fill’ vir die res van die selle
(Nota aan merker: Aanvaar enige toepaslike metode.)
3.8 Sel P5:
=COUNTA(H5)*$H$3+COUNTA(I5)*$I$3+COUNTA(J5)*
$J$3+COUNTA(K5)*$K$3+COUNTA(L5)*$L$3
COUNTA-funksie
Reekse H5, I5, J5, K5 en L5
6
* korrek gebruik vir die hele berekening
+ teken korrek gebruik in die formule
H3, I3, J3, K3 en L3 gebruik as die tariewe (rates) vir elke
avontuur.
Absolute selverwysing korrek gebruik
3.9 Tabelkleur na blou verander. 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
Monetary Details-werkblad
3.10 Sel I3:
=IF(G3=1,0.2*H3,IF(G3=2,0.25*H3,IF(G3=3,0.3*H3,"No
Discount")))
IF funksie
Voorwaarde G3=1 en waarde 6
Voorwaarde G3=2 en waarde
Voorwaarde G3=3 en waarde
Waarde as al die voorwaardes vals is
Korrekte gebruik van oop en toe hakies
3.11 Sel L2:
=SUMIF(D3:D102,"Pensioner",H3:H102)
SUMIF funksie
4
Reeks D3:D102
Kriteria "Pensioner"
Sum reeks is H3:H102
3.12 L5:
=COUNTBLANK(J3:J102)
2
COUNTBLANK-funksie
Reeks J3:J102
3.13 Huidige Datum en Tyd
Voeg in as ʼn veld in die kopskrif 2
Opdateer outomaties
Graph werkblad
3.14 Grafiek
Kolomgrafiek geskep met korrek data
Grafiektitel (opskrif) − Preferred Adventure Per Gender
Category.
X-as se titel is Adventure
8
Y-as se titel is Gender Total
Hoogste data staaf gevul met die 3_Icon.jpg prentjie
Vertoon verklaring (legend) onderaan die grafiek
Geen gidslyne nie
Totaal vir VRAAG 3: [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7
VRAAG 4 Lêernaam: 4_Visitors Details
Nr. Kriteria Maks. Punt
Tabel: Visitors Details
4.1 4.1.1 Verander ry-hoogte van die tabel na 20pt. 1
4.1.2 Vertoon slegs horisontale gidslyne. 1
4.1.3 Alternatiewe ry kleur na groen.
Agtergrond kleur na geel. 2
4.1.4 Tabel in stygende orde gesorteer volgens
1
‘Surname’ veld.
4.1.5 Toevoermasker (Input mask) op ‘Cell Number’
veld: (000)0000000
Toevoermasker ingevoeg die ‘Cell Number’-
veld 3
0000000000 (tien nulle)
Hakies korrek ingevoeg
4.1.6 Visitor Pass ID-veld die primêre sleutel
1
(primary key) gemaak.
4.1.7 Aftuimellys (Drop down list) ingevoeg vir die
Gender Category-veld.
Ry datatipe (Row source type) verander na 3
waardelys (value list)
Waardes korrek ingevoeg.
4.1.8 Datatipe verander na geldeenheid (currency) vir
1
‘Pass Rates’-veld.
4.1.9 Gender Category geskuif tot voor die Age-
1
veld.
4.1.10 Required ‘property’ verander na Yes vir
1
Gender Category-veld.
4.1.11 Valideringsreël (Validation Rule) vir Age-veld.
Tussen 3 And 70
OF
enige moontlike antwoord soos >=3 And
3
<=70
Valideringsteks (Validation message) vir Age-
veld.
Aanvaarbare valideringsteks ingevoeg.
Navraag: qry4_2
4.2
5
Name, Wet 'n Wild en Sea World-velde word vertoon.
Kriteria: Wet 'n Wild-veld: yes
Kriteria: Sea World-veld: yes
Kriteria: Gender Category-veld: adult of pensioner
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
Navraag: qry4_3
4.3
4
Kriteria
Cell Number veld: Like "082*" And Like "*5"
Kriteria
Residing City veld: Benoni
LET WEL: Die navraag behoort 2 rekords te vertoon.
Vorm: frm4_4
4.4 Name, Gender Category, Pass Type, Wet 'n Wild, Sea
World, Kids World, Dangerous Creatures en
Chimp_Zee-velde vertoon.
Opskrif verander na Platinum Pass Members
Vormkopskrif (Form header) en onderskrif (footer) swart
vul kleur
Wet 'n Wild, Sea World, Kids World, Dangerous
Creatures en Chimp_Zee-velde word vertoon aan die
regterkant van die beskrywingseksie (detail section)
met ʼn lyn in die middel soos hieronder vertoon: 7
4_Platinum Pass.jpg ingevoeg in vormkopskrif.
Met hoogte en breedte gestel op 3 cm.
Verslag: rpt4_5
4.5 Vertoon die velde: Name, Gender Category, Residing
City, Wet 'n Wild, Sea World, Kids World en Pass
Rates.
Groepeer volgens die Gender Category-veld.
Sorteer volgens Residing City-veld.
Gemiddelde bedrag betaal deur elke ‘gender category’:
Berekeninge in die Gender Category groep footer:
=AVG ([Pass Rates]) 9
Vertoon in Rande (currency)
Met 2 desimale plekke
Totale aantal rekords in die verslag:
Berekeninge in die verslag (report footer):
=COUNT(*)
Gepaste etikette (labels) vir al twee berekeninge.
4.6 rpt4_5 verskuif (export) na Microsoft Word.
2
Stoor as 4_Export in die eksamengids.
Totaal vir VRAAG 4: [45]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9
VRAAG 5 Lêernaam: 5_uShaka
Hierdie vraag moet sover moontlik gemerk word vanaf die blaaier, behalwe as dit anders
aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
ʼn Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as en of ander sluitingsmerkers uitgelaat word.
Nr. Kriteria Maks Punt
5.1 Titel
<title>Unlimited Fun@uShaka </title>
2
'Unlimited Fun@uShaka' verskyn
In die webblaaie-oortjie (browser tab)
5.2 <body bgcolor="yellow">
1
Agtergrondkleur na geel verander
5.3 Skrifmerker (Font tag)
<font face="century gothic"> </font>
2
font face is century gothic
en tag korrek toegemaak
5.4 Opskrif (Heading) styl:
<h1>Unlimited Fun for EVERYONE!</h1> 1
Sluitingsmerker vir <h1> tag gekorrigeer.
5.5 Horisontale lyn dikte en kleur
<hr color="red" size=4 />
Lyndikte op 4 gestel
Lynkleur rooi gemaak 3
Ingevoeg na die opskrif 'Unlimited Fun for EVERYONE!'
en voor die laaste reël van die webblad wat begin met 'For
more information …'
5.6 Geordende Lys gelys onder die opskrif Sea World
<ol type="A">
2
Tipe
Gelys as A, B, C ens.
5.7 Prentjie (Image)
<img src="5_Fun Unlimited.jpg" height="50%"
width="25%" align=right alt="Unlimited Fun">
5_Fun Unlimited.jpg voeg prentjie in voor die opskrif
Wet 'n Wild
6
Prentjie moet korrek vertoon
Hoogte is 50%
Breedte is 25%
Geblok na regs
Alternatiewe teks lees 'Unlimited Fun'
5.8 Kursiewe merker (Italics tag):
<i>call 031 328 8000</i> 1
Teks vertoon kursief (italics)
5.9 Koppel (Link)
<a href="www.ushakamarineworld.co.za">
www.ushakamarineworld.co.za </a> 2
Koppeling skuif na www.ushakamarineworld.co.za'
Koppeling werk korrek.
Totaal vir VRAAG 5: [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 6 Lêernaam: 6_Comparison
6_Visitor Trend
Nr. Kriteria Maks Punt
6_Comparison (Woordverwerkingsdokument)
6.1 6.1.1 Formule gebruik in die verhelderde (shaded) area
=MAX(ABOVE)
2
MAX-funksie gebruik
Kriteria is ABOVE
6.1.2 Plak grafiek as ʼn skakel (link)
Grafiek geplak in die geallokeerde area van
2
6_Visitor Trend-sigbladlêer .
Geplak as ʼn skakel sodat dit outomaties opdateer.
6.1.3 Persoonlike watermerk (Custom watermark)
Persoonlike watermerk lees STATISTICS 2
Skrifgrootte van die watermerk is 90
6.1.4 Lêernaam as ʼn veld ingevoeg.
In die kopskrif van die dokument. 3
Verskyn in HOOFLETTERS
Totaal vir VRAAG 6: [9]
VRAAG 7 Lêernaam: 7_Birthday Invitation Lêer: Q7Myfile
7_Birthday Months
Nr. Kriteria Maks Punt
7_Birthday Invitation (Woordverwerkingsdokument)
7.1 7.1.1 Saamvoeg (Mail Merge):
Gebruik Month Of Birth werkblad in 7_Birthday
Months sigblad as die databron.
Name-veld ingevoeg.
Filter opsie is gebruik om slegs Child te
selekteer van die Gender Category-veld. 6
Filter opsie is gebruik om slegs 'December' te
selekteer van die Month Of Birth-veld.
Name-veld in stygende orde gesorteer.
Saamvoeg voltooi en gestoor as 7_Merged
Invitation (3 briewe verwag)
Totaal vir VRAAG 7: [6]
TOTAAL: 180
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2016 Memo (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2016 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 11 P1 2016 QP (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 11 P2 2016 Memo (Eng)

Memorandum





