Skip to content
Memorandum

Computer Applications Technology Grade 12 P1 2013 Memo

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2013, 20 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Computer Applications TechnologyGrade 12201320 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2013 MEMORANDUM/MERKBLAD PUNTE: 200 FINALE PUNT SENTRUM- SPOED- NOMMER WPM ENDOSSEMENT EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAL MOONTLIKE 21 41 40 22 45 25 6 200 PUNT KANDIDAAT SE PUNT NASIENERKODE/ HANDTEKENING GEMODEREERDE PUNT Hierdie memorandum/merkblad bestaan uit 20 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 Lêernaam: 1Aware_Bewus Totaal V1: 21 Nr Kriteria Makspunt Kandidaat Punt 1.1 Papiergrootte 1 • Papiergrootte is op A5  of enige ander grootte 1 gestel 1.2 Bladsyoriëntasie 1 • Bladsyoriëntasie is landskap  1 1.3 Bladsyraam 3 • Bladsyraam verskyn  1 • 3 pt skadu  bladsyraam 2 (Nota aan nasiener: • Aanvaar indien die bladsyraam die tabel effens versteek.) 1.4 Teksomvou 1 • Teksomvou van die uitleg ('layout') (in die Format AutoShape) is op 'behind text'  gestel/'send behind' 1 (MSOffice[MSO]) ('To background' – LibreOffice[LO]) (Nota aan nasiener: • Aanvaar enige ander geldige omvou-/formaterings- metode wat die verskuilde woord 'NOW'/'now' nog binne in die 'starburst'/'explosion'-vorm vertoon.) 1.5 Groepering 1 • Vier sirkels is as een objek gegroepeer  1 1.6 Teksblokkie 4 • Teksblokkie is ingevoeg  1 • 2 pt  gebrokelyn-raam  2 • Die teks 'Don't be part of the problem! Be part of the solution!' verskyn in die teksblokkie  1 (Nota aan nasiener: • Aanvaar enige nie-soliede lyn. • Moenie die 4de punt toeken nie as die teks gekopieer en nie geskuif is nie.) 1.7 Teksstyl/Font 1 • 'Treat others as ... when socialising online' verskyn in skuinsdruk  1 (Nota aan nasiener: • Aanvaar hierdie 6 woorde soos hierbo of die hele sin.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER 1.8 Spelkontroleerder ('Spell Checker') 1 • Spelfout 'inapproriate' is gekorrigeer as 'inappropriate' 1 (Nota aan nasiener: • Ignoreer spelling van 'cyberbullied'.) 1.9 Inkeping 1 • Inkeepvlak van die kolpunte is verminder  1 (Nota aan nasiener: • Kontroleer dat die kolpuntlys teen die linkerkantlyn van die 2de sel in die 2de kolom is. • Kontroleer dat die inkeping minder as 0.63 is.) 1.10 Kolom 3 • Tabel het 'n derde kolom  1 • Opskrif 'What do you ... being bullied online?' verskyn in die opskrif/eerste ry van die derde kolom  1 • Die teks 'Don't forward messages…’ tot '... report the bullying.' verskyn in die tweede ry van die derde kolom 1  (Nota aan nasiener: • Ignoreer indien die derde kolom nie kolpunte het nie.) 1.11 Tabel 1 • Tabelgrootte is verander om oor die bladsy te pas  (Nota aan nasiener: 1 • Ignoreer tweede leë/blanko bladsy.) 1.12 Sel-inlynstelling 1 • Inlynstelling van die eerste ry van die tabel is op Align Center  gestel (vertikaal en horisontaal gesentreed) 1 1.13 Hiperskakel 2 • Hiperskakel is op die teks ingevoeg wat met die webwerf skakel  1 • Skermwenk (MSO) 'Internet search' is op die hiperskakel ingevoeg /'Mouse over Object' (LO) 1 (Nota aan nasiener: • Ignoreer spelfoute in die skermwenk en URL. • Maak die bladsyonderskrif oop om die skermwenk te sien – ‘mouse over’ om die skermwenk te sien • LibreOffice: Hiperskakel moet as 'Internet Search' voorkom wat na die gegewe webadres skakel.) Totaal vir VRAAG 1 [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER VRAAG 2 Lêernaam: 2Bully_Boelie Totaal V2: 41 Nr Kriteria Makspunt Kandidaat Punt 2.1 Kantlyne 1 • Onderste kantlyn van die bladsy is op 2 cm gestel  1 (Nota aan nasiener: • Ignoreer alle ander kantlyne.) 2.2 WordArt/Fontwork 2 • 'Cyberbullying' is in 'n WordArt/Fontwork geplaas  1 Tekstureerde voorkoms  1 (Nota aan nasiener: • MSO 2010-Aanvaar tekstuur as ’n agtergrondvul • LibreOffice – A bitmaptekstuur is gebruik.) 2.3 Vind en Vervang 1 • Alle gevalle van 'cyber bullying' is met 'cyberbullying'  vervang 1 (Nota aan nasiener: • Vind ‘cyber bullying’ (as twee woorde) om na te gaan dat nil voorkomste gevind word nie.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER 2.4 Inhoudsopgawe 5 • Outomatiese Inhoudsopgawe verskyn 1 • 2 opskrifvlakke verskyn  (Heading 1 en Heading 2) 1 • Bladsynommers  sonder 'n gidslyn ('tab leader')  2 • Geen hiperkskakels  verskyn nie 1 How is it different to face-to-face bullying? 4 How do I deal with it? 4 What do you do if your friend is being bullied online? 4 Parents and teens can do come things that help reduce the cyberbullying statistics: 5 Cyberbullying Statistics 6 The Harford County Examiner reported similarly concerning cyberbullying statistics: 6 The Cyberbullying Research Center also did a series of surveys that found these cyberbullying statistics: 7 (Nota aan nasiener: • Kontroleer dat slegs Heading 1 en Heading 2 in die 'Available Styles' in die 'TOC'-opsies geselekteer is. • Ignoreer indien die teks <Insert table of contents here> nog steeds verskyn. • Aanvaar met of sonder die woorde 'Contents' of 'Table of Contents'. • Aanvaar inhoudsopgawe op enige plek in die dokument. • LibreOffice-gebruikers moet 'n Inhoudsopgawe-styl soos 'Contents' 1 of 'Index' toepas.) 2.5 Paragraaframe en skadus 3 • 1½ pt skaduraam  2 • Groenerige skadu (uitgelig) 1 (Nota aan nasiener • Merk in die formateringpaneel (‘formatting pane’).) 2.6 Vorms ('Shapes') 6 • 'n Geronde reghoekige uitroepvorm is ingevoeg  1 • Die vorm moet presies ('exactly' 2) cm hoog  en 10 1 cm breed wees  1 • Die teks 'Stand up and speak out!' verskyn binne die vorm  1 • Die teks moet Arial Black  16 pt  wees 2 (Nota aan nasiener: • Ignoreer teksjustering ('alignment'). • Ignoreer indien die oorspronkilike teks steeds verskyn. • Ignoreer spelfoute.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER 2.7 Watermerk 3 • Afdelingsbreuk ('section break') is ingevoeg/verskil 1 van die eerste bladsy • Die afdelingsbreuk in die bladsyboskrif is aan die vorigie seksie ontkoppel ('unlinked')/ watermerk verskyn vanaf bladsy 2  1 • 2Logo_Logo is as 'n watermerk gebruik  1 2.8.1 Inlynstelling 1 • Inhoudsteks is vol inlyn gestel  1 (Nota aan nasiener: • Ken hierdie punt toe indien al of sommige van die inhoudsteks 'Cyberbullying is ...' tot '... consider suicide' vol inlyn gestel is.) 2.8.2 Kolomme 3 • Al die teks 'Interpretation: Cyberbullying is ...' tot '... consider suicide'  verskyn in 2 ewe kolomme  2 • Spasiëring tussen die kolomme is op 0.5 cm /14 pt 1 gestel 2.9 Vergrote hoofletter ('Drop Cap') 3 • Op die letter 'I' van 'Interpretation'  boaan bladsy 3 1 toegepas • Oor 4 lyne  1 • 0.5 cm/14 pt vanaf die teks  1 (Nota aan nasiener: • Aanvaar die posisie van die vergrote hoofletter as 'Dropped' of 'In margin'.) 2.10 Bladsynommering 4 • Outomatiese bladsynommering is ingevoeg  (in 1 enige formaat) • In die bladsyonderskrif van die dokument  1 • Eerste bladsy is nie genommer nie  1 • Tweede bladsy begin op nommer 1  1 2.11 Paragraafspasiëring van die paragraaf onder die 3 opskrif 'Cyberbullying can take many forms:' • Paragraafspasiëring is op 10 pt/0.35 cm 'before' 1 gestel  2 • Lynspasiëring is op presies 'exactly'  26 pt  gestel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER 2.12 Boekmerk 1 • Boekmerk Stats-skakel met die teks 'How do I deal with it?'  1 (Nota aan nasiener: • Kliek op die boekmerk en 'Go To' om te kontroleer of die boekmerk Stats-skakel werk. • Aanvaar: Boekmerk op is op die geheel of deel van die teks ingevoeg.) 2.13 Eindnoot 4 • Eindnoot  is op die hoofopskrif 'CyberBullying 1 Statistics' gestel  1 • Die webadres is as die teks gebruik  (‘mouse over’) 1 • Teks van die webwerf verskyn nie twee keer in die dokument nie  1 2.14 Kolpunte 1 • Kolpunte is verander na Webdings #151 (MSO) of U+F097 (LO):  simbol  1 Totaal vir VRAAG 2 [41] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêernaam: 3Schools_Skole Totaal V3: 40 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie van die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangende van die kandidaat se respons) • Kandidaat mag veelvoudige formules of selle gebruik as boublokke om die vrae te beantwoord Nr Kriteria Makspunt Kandidaat Punt 3.1 Sheet1 uitgewis 1 • Sheet1 is uitgewis/verskyn nie  1 Policy_Beleid-werkblad 3.2.1 Selkleur 1 • Saamgevoegde selle A1:H1 is met 'n rooierige kleur gevul  1 3.2.2 Samevoeging 1 • Selle A2:H2 is saamgevoeg  1 (Nota aan nasiener: • Aanvaar as selle A1:H2 saamgevoeg is.) 3.2.3 Fontkleur (Ry 2) 2 • Fontkleur van die saamgesmelte selle A2:H2 is wit  1 • Opskrif is links in lyn gestel  1 3.2.4 Selraam (Selle A1:H2) 3 • Dubbellyn  1 • Buite raam  1 • Om selle A1:H2  1 (Nota aan nasiener: Moenie die punt vir buite raam toeken nie indien die binne rame tussen die selle gesien kan word. LO: kontroleer die instellings of vergroot die skerm- beeld.) 3.2.5 Kolombreedte 1 • Kolom F is 8 of 61 pixels breed  /1.6 cm (Calc) 1 3.3 Sel G4 2 =2013 – D4 • Korrekte selle  1 • Minusteken  1 (Nota aan nasiener: • Aanvaar ook: =2013 – D4 + 1 • Aanvaar ook = E4-D4 (Aanvaar met/sonder absolute selverwysing) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER 3.4 Sel H4 = IF(F4="Yes","*","") 3 of Sel H4 = IF(F4<>"Yes","","*") of Sel H4 = IF(F4>="Yes","*","") of Sel H4 = IF(F4>"Yes","","*") of Sel H4 = IF(F4="No","","*") • Voorwaarde F4 = "Yes"  1 • Waarde indien waar: "*"  1 • Waarde indien vals ""  1 (Nota aan nasiener: • Aanvaar indien 'n spasie ingevoeg is vir 'n blanko sel.) 3.5 Kolomme versteek 1 • Kolomme I en J is versteek  1 3.6 Sel M4 = ROUND(AVERAGE(G4:G51),1) 4 • Funksie ROUND  1 • Funksie AVERAGE  1 • Korrekte reeks (G4:G51)  1 • Aantal syfers na (1) afgerond  1 3.7 Sel M6 = COUNTA(A4:A51) 2 of 1 Sel M6 = COUNTA(B4:B51) 1 of Sel M6 = COUNTA(C4:C51) of Sel M6 = COUNT(I4:I51) of Sel M6 = COUNT(J4:J51) • Funksie COUNTA  of COUNT • Korrekte reeks  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER 3.8 Sel M8 3 = COUNTIF(F4:F51,"Yes") of = COUNTIF(C4:C51,"Yes") of = COUNTIF(H4:H51,"*") of = COUNTA(H4:H51) (Ken drie punte toe) of 1 =COUNTIFS(C4:CH1,”yes”,F4:F51,”yes”) 1 1 • Funksie  • Korrekte reeks  • Korrekte kriteria  (Nota aan nasiener: • Ken slegs twee punte toe indien die leerder nie ’n funksie gebruik het nie, maar wel die formule =M6 – M7.) 3.9 Grafiek (Bron: Selle L1:M2) 6 • 3-D opgehewe ('bevel')/realistic'-formaat (op grafiek/grafiekarea, 'top/bottom')  'Doughnut'-grafiek 1 geskep  en oor selle K15:N30 geplaas  2 • Opskrif verskyn bokant die grafiek  1 • 'Doughnut'-gaatjie is min of meer 20% (MSO)  / 1 Objekrame is in 3-D-aansig 'view' (LO) toegepas (Nota aan nasiener: Kontroleer die 'Format Selection' in MSO om die 'Doughnut Hole Size' na te sien.) • Kategoriename verskyn as sleuteletikette ('legend') in die segmente van die grafiek  1 Newest_Nuutste-werkblad 3.10 Sel K1 = Hoërskool Superior  1 1 (Nota aan nasiener: • Aanvaar op enige plek in kolom K.) Codes_Kodes-werkblad 3.11 Sel C4 = LEFT(A4,2) 2 of Sel C4 = MID(A4,1,2) • Funksie LEFT  1 • Sel A4 en 2 karakters  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER 3.12 Sel D4 = MID(B4,3,2) 4 • Funksie MID  1 • Korrekte sel B4  1 • Begin by karakter 3  en kopieer 2 karakters  2 3.13 Sel G5 = UPPER(CONCATENATE(C5,D5,E5)) 3 • Funksie UPPER  1 • Funksie CONCATENATE  OR & tussen elemente 1 • Korrekte selle: C5,D5,E5  1 Totaal vir VRAAG 3 [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 3Schools_Skole Totaal V4: 22 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie van die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangende van die kandidaat se respons). • Kandidaat mag veelvoudige formules of selle gebruik as boublokke om die vrae te beantwoord. Nr Kriteria Makspunt Kandidaat Punt Learners_Leerders-werkblad 4.1 Oortjiekleur ('Tab colour') 1 • Oortjiekleur ('tab colour') is op die Learners_Leerders- oortjie toegepas  (buiten vir die verstekkleur) 1 4.2 Voorwaardelike formatering: Kolom G 4 • Voorwaardelike formatering toegepas  1 • Op die selle wat die teks 'Y' bevat  1 • Ligte gryserige vulkleur  1 • Groenerige raam  1 4.3 Geneste IF in SEL E2 4 = IF(D2>17,"C",IF(D2 < 15,"A","B")) of =IF(AND(D2>=15,D2<=17),"B",IF(D2<15,"A","C")) • Voorwaarde: D2<15 is in groep A  1 • Voorwaarde: D2>17 or >= 17 is in groep C  1 • Voorwaarde: al die ander (15,16,17) is in groep B  1 • Geneste IF-konstruk is korrek gebruik  1 4.4 VLOOKUP 3 Sel J2 =VLOOKUP(H2,Data_Data!$A$4:$F$51,6) • LOOKUP-Waarde: H2  1 • Tabelreeks ('table array'): Data_Data!A4:F51  1 • Kolomindeksnommer: 6  1 (Nota aan nasiener: • Kan die opsoekreeks ignoreer of ignoreer indien False waarde bygevoeg is • Moenie penaliseer indien absolute selverwysing nie gebruik is nie. • Aanvaar indien opskrif in die reeks ingesluit is, bv. A3.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER 4.5 Sel M4 4 = M3/M2*100 of = M3/M2% of = M3/M2 en formateer as % • Korrekte selle (M3 en M2)  1 • Gedeeldeur-teken  1 • Vermenigvuldig deur 100 /persentasiesimbool 1 verskyn • Sel slegs geformatteer om een desimale plek te 1 vertoon  (Nota aan nasiener: • Moenie die punt toeken indien die 'ROUND'-funksie gebruik was. • Aanvaar indien die kandidaat twee persentasies bereken het en bymekaar getel het om 97% te kry.) 4.6 Grafiek 6 • Die grafiek is 'n kolomgrafiek  1 • Die waardes verskyn boaan  slegs die 'Reported 1 Aangemeld' kolom  1 • Die hoof ('major') eenheid op die Y-as is 9 eenhede  1 • Die Y-as titel lees van bo na onder  1 • Die langste kolom het 'n geskakeerde vul  1 Totaal vir VRAAG 4 [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5Cyber_Kuber Totaal V5: 45 Nr Kriteria Makspunt Kandidaat Punt Table: 51School_Skool 5.1.1 Veld: Schoolnum_Skoolnom 1 • 'Required/Entry'-eienskap benodig is op "Yes" gestel  1 (Nota aan merker: Moenie Primêre sleutel aanvaar nie.) 5.1.2 Nuwe veld 4 • Visit_Besoek-veld is ingevoeg  1 • Na die Province_Provinsie-veld  1 • Data tipe verander na Date/Time  1 • Date/Time formaat verander na 'Long Date'-formaat  1 5.1.3 Veld: NumLearners_GetalLeerders 4 • Valideringsrëel >249  and  <2501 OR >=250 and <=2500 3 of Between 250 and 2500 (een punt vir ‘between’ een punt vir ‘and’ en een punt vir die onderste en boonste grense.) • Valideringsteks Lees 'n nommer van 250 tot 2500 in  1 (Nota aan nasiener: • Aanvaar enige toepaslike boodskap wat die grense vir die nommer wat ingelees word bevat.) LibreOffice: Punte toekenning word as volg  gewys • NumLearners  Form control  Data  Filter Filter  Voorwaarde 1 >=250  Voowaarde 3 <=2500  NumLearners  Control Hulpteks: Lees in 'n nommer tussen 250 en 2500  (Nota aan nasiener: • Aanvaar enige toepaslike boodskap wat die grense vir die nommer wat ingelees moet word, bevat.) 5.1.4 Veldgrootte/tipe: Ratio_Verhouding 2 • Dubbel  1 • Desimale plekke op 1 gestel  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER Navraag: Qry52 5.2 • Navraag bestaan en is gebaseer op die 52Type_Tipe- 1 2 tabel is geskep  • Kriteria: 1 Reported_Aangemeld-veld: Is Null  (Verwag 15 rekords) Navraag: Qry53 5.3 • Vertoon slegs Name_Naam en Surname_Van en 4 Grade_Graad-velde  1 Kriteria: • Gender_Geslag-veld : F  1 • Grade_Graad-veld : 11 of 12 1 • Rumours_Gerugte-veld: Yes  of True 1 (Nota aan nasiener: Met verwysing na die 3de kolpunt aanvaar ook >=11; >10; >=11 and <=12, ens.) (Verwag 11 rekords) Navraag: Qry54 5.4 • Berekende veld byskrif ('caption')/alias is Calc54  1 5 • Grade_Graad-veld gesorteer  1 • Dalend  1 • Totale word vertoon  1 • Per graad  1 Vorm: frmType_Tipe 5.5 • Vormagtergrond verander na a rooierige kleur  1 6 • Opskrif/tekshokkie is gesentreer  1 • Raam om die opskrif is 'n soliede lyn  1 • Kombinasielys/Aftreklys is bygevoeg  (Nie 'n lyshokkie 1 (‘listbox’) nie.) 1 • M en F verskyn in die lys  • Prentjie is na die vormonderskrif ('form footer') 1 /onderkant ('bottom') (LibreOffice) (Nota aan nasiener: • Aanvaar indien slegs een afdeling van die agtergrond 'n rooierige kleur het. • Moenie aanvaar indien die redigeerhokkie ('edit box') saam met die aftreklys/kombinasielys verskyn nie.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 16 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER Verslag: MyReport 5.6 • Verslag genaamd MyReport is geskep  1 5 • Verslag is gebaseer op Qry56  1 • Verslag vertoon slegs Name_Naam- en Surname_Van- velde  (Aanvaar indien Grade_Graad-veld ingesluit 1 is.) • Verslag groepeer/gesorteer volgens die Grade_Graad- 1 veld  1 • Die opskrif 'Bullying'  verskyn Verslag: rptType_Tipe 5.7 • StatsID_StatsID-veld is uitgewis  1 12 • Bladsyoriëntering is na landskap verander  1 • Die grootte van die 'Name_Naam'-opskrif is verander om al die teks te vertoon  1 • Die grootte van die Name_Naam-veld is verander om al die teks te vertoon  1 • In groeponderskrif ('group footer')/Groepboskrif  1 = sum  ([Rumours_Gerugte])  2 (Nota aan nasiener • Verwagte antwoord vir die eerste groep =6 • Ignoreer indien dit ’n negatiewe antwoord gee) • In verslagonderskrif ('report footer')  1 Funksie: Count  1 Veld: Reported_Aangemeld  1 1 • Eksamennommer verskyn in 'n etiket  in die 1 bladsyonderskrif  ('page footer') (Nota aan nasiener: • Aanvaar indien die opskrif StatsID_StatsID oorbly.) Totaal vir VRAAG 5 [45] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 17 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêername: 6Data_Data, 6Statistics_Statistiek, 6Spreadsheet_Sigblad, 6Ready_Gereed, 6Merge_Saamvoeg Totaal V6: 25 Nr Kriteria Makspunt Kandidaat Punt 6Data_Data-dokument 6.1 Genommerde lys 1 • Items onder die vraag verskyn as 'n outomaties- genommerde lys, d.i. nommers 1 tot 4  1 (Nota aan nasiener: • Aanvaar nommering in enige formaat met of sonder 'n punt of hakie.) 6.2 Veld: Age_Ouderdom 3 • Teksvormveldkontrole is ingevoeg  1 • Langs/in lyn met die Age_Ouderdom-veld  1 • Datatipe op nommer gestel  1 6.3 Aftrekveldkontrole: Gender_Geslag 2 • 'Select one_Kies een' bygevoeg as bykomende 1 opsie • Verskyn as die verstek ('default') (eerste) opsie  1 6.4 Inkeepinstelling 2 • Linker inkeep is op 8 cm gestel  1 • Vormvelde, aftrek-items en keuse-hokkies ('check boxes') is almal justeer op die inkeepstelling gestel  1 6.5 Inlynstelling van die vorm 1 • Aanvaar indien die vorm boaan die bladsy verskyn  1 6.6 'Date and Time'-veld 2 • 'Date and time'-veld is bygevoeg  (Aanvaar enige 1 datum/tyd formaat) • Aan die einde/onderaan die dokument/in 'n 1 bladsyonderskrif ('footer')  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 18 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER 6Ready_Gereed/6Merge_Saamvoeg 6.7 Samesmelting 7 • Name_Naam en Surname_Van-velde verskyn  1 • Naam- en van-velde is regs inlyn gestel  met 'n 1 letterspasie tussen in  1 • Reported_Aangemeld-veld-filter is gelyk aan Parents_Ouers  1 • Grade_Graad-veld-filter is gelyk aan 10  1 • Gender_Geslag-veld-filter is gelyk aan M  1 • Samevoeging is voltooi  (6Merge_Saamvoeg) 1 6Statistics_Statistiek 6.8.1 • Bullying Statistics en Cyberbullying Statistics 1 verskyn as twee tabelle  1 (Nota aan nasiener: Die tweede tabel kan op die tweede bladsy verskyn.) 6Spreadsheet_Sigblad 6.8.2 • 6Spreadsheet_Sigblad bevat die Bullying 2 Statistics-tabel  1 • Ingeplak as skakel  ('link') (Rooi font veranderinge 1 van V6.8.3 reflekteer/opdateer in 6Spreadsheet_Sigblad (Nota aan nasiener: • Ken die punt slegs toe indien enige een voltooide tabel verskyn • Klik op 'File' om die skakel na te gaan.) 6Statistics_Statistiek en 6Spreadsheet_Sigblad 6.8.3 • Die nie-persentasie-data verskyn in 'n rooi font  in 1 1 die 6Statistics_Statstiek-dokument. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 19 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER 6.8.4 • Tabel met die stastiek van laerskole verskyn  in 1 3 6Statistics_Stastiek (Aanvaar 1 of 2 laerskole) • Tabelopskrif 'Primary Schools'  verskyn in die tabel 1 • Tabel verskyn gekoppel/ingebedde (linked/embedded) 1 ('linked/embedded') objek  in Sheet 2 in die 6Spreadsheet_Sigblad (Nota aan nasiener: • Ken die 3de punt toe, ongeag of die opskrif verskyn of nie) Totaal vir VRAAG 6 [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 20 DBE/November 2013 NSS – Memorandum EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 Lêername: 7Age_Ouderdom, 7Count_Telling, en Exam_Eksamen lêergids Totaal V7: 6 Nr Kriteria Makspunt Kandidaat Punt 7.1 • Die lêergids genaamd Exam_Eksamen  verskyn 1 1 (Nota aan nasiener: • Moenie die punt toeken indien MyFolder_MyLeergids steeds verskyn nie. • Aanvaar indien slegs ‘Exam’ of ‘Eksamen’ of die eintlike eksamennommer gebruik is.) 7.2 (Nota aan nasiener: Ignoreer hierdie vraag.) 7Count_Telling dokument 7.3 • Doc2_Dok2  1 3 • 'Size on disk': 188  KB /(192 512 bytes) 2 (Nota aan nasiener: • Gaan die grootte van die lêer op die skyf op die leerder se eintlike lêer na.) 7.4.1 • Slegs die woord 'bully' is in alle woordvorme van die 1 woord ‘bully’ uitgelig (in enige kleur)  1 7.4.2 • 53 keer  1 1 Totaal vir VRAAG 7 [6] GROOTTOTAAL 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2013 Memo | Hlayiso