Skip to content

Computer Applications Technology Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

MemorandumComputer Applications TechnologyGrade 11202014 pages

Grade 11 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VOORSTELLE EN AANBEVELING VIR NASIENERS x Verwys dikwels trug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die nasiensessie. x Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die kandidaat se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat jy nie deur die kandidaaat se stellings/antwoorde mislei word nie. x Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te focus nie, maar lees eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die vraestel en die antwoord in die nasienriglyn. o Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne kan ‘pas’ voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word. o Aanvaar ʼn korrekte antwoord wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyne noem ‘stadig’ en die kandidaat antwoord ‘nie vinnig nie’. x Wees versigtig vir oorvleuelende antwoord op ’n spesifieke vraag. In die algemeenword EEN punt per feit toegeken. x Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ’n vraag vereis dat die kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste getal antwoorde wat vereis word, bv. die eerste TWEE feite as ’n kandidaat ’n lys van VYF feite gee wanneer slegs TWEE feite vereis word, selfs as dit in ’n paragraafvorm aangebied word. x Vrae wat langer antwoorde vereis moet as ’n enkele eenheid gesien word. Punt kan toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die paragraaf voorkom. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3 AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 C9 (1) 1.2 A9 (1) 1.3 B9 (1) 1.4 D9 (1) 1.5 D9 (1) 1.6 A9 (1) 1.7 B9 (1) 1.8 A9 (1) 1.9 D9 (1) 1.10 C9 (1) [10] VRAAG 2: PASITEMS 2.1 H9 (1) 2.2 E9 (1) 2.3 K9 (1) 2.4 G9 (1) 2.5 A9 (1) 2.6 L9 (1) 2.7 D9 (1) 2.8 J9 (1) 2.9 B9 (1) 2.10 F9 (1) [10] VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS 3.1 Waar 9 (1) 3.2 Onwaar – Onderskrif (‘Footer’) 9 (1) 3.3 Onwaar – Deelware (‘Shareware’) 9 (1) 3.4 Onwaar – Radio-knoppie (‘Radio button’) 9 (1) 3.5 Waar 9 (1) [5] TOTAAL AFDELING A: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING B VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË 4.1. 4.1.1 Core i5 9 (Nota aan merker: Aanvaar ‘i5’) 1 1 4.2 4.2.1 Die grootte/mate 9 van die beeld/monitor/skerm 1 4.2.2 Resolusie 9 (Nota aan merker: Aanvaar enige antwoord wat resolusie impliseer, bv. horisontale en vertikale piksels.) 1 4.2.3 High definition/high density 9 1 3 4.3 (Tydelike) hou/stoor van data en programme/instruksies9 waarmee die rekenaar/SVE ('CPU') op enige gegewe oomblik werk. 9 (Nota aan merker: Moenie verwysing na prestasie aanvaar nie. Moenie 'stoor data' op sy eie aanvaar indien die antwoord nie na die tydelike aard van RAM verwys nie.) 2 2 4.4 4.4.1 Windows 9 10 1 4.4.2 Aanvaar enige Linux/Android opsie 9 bv. Ubuntu, Debian, Arch, Fedora, Red Hat, Knoppix, Kubuntu, Xubuntu and Gentoo, ens. 9 (Enige 1) (Nota aan merker: Moenie enige selfoonbedryfstelsels aanvaar nie, bv. Symbian, Blackberry, ens.) 1 2 4.5 4.5.1 x Verhoode spoed 9 x Geen bewegende dele x Gebruik minder krag x Meer gehard/robuustheid/duursaam x Geen fragmentering 9 (Enige 1) (Nota aan merker: Aanvaar enige een antwoord wat na een van die opsies hierbo verwys.) 1 4.5.2 (Permanente) stoor van data/inligting/programme 9 1 2 4.6 Ingebou/Deel van 9 die moederbord 1 1 4.7 Storing van lêers wat staties is 9 op ʼn sekondêre sisteem of op ʼn DVD 9 in geval jy nodig het om data te herstel indien die oorspronklike data verlore, beskadig of vernietig is. 2 2 4.8 x Webkamera (‘Webcam’) 9 x Aanraakpaneel ('Touch pad')/Raakskerm ('Touch screen') 9 x Mikrofoon x Vingerafdrukleser/biometriese-toevoertoestel x Geheue kaartleser x Wysertoestel ('Pointing stick'), ens. 9 (Enige 1) (Nota aan merker: Moenie muis of sleutelbord aanvaar nie.) 2 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5 4.9 x Hardeware/Apparatuur – Gebruik ʼn mikrofoon 9 x Sagteware/Programmatuur – spraakherkenningsprogram/ spraak-na-teks- program 9 (Nota aan merker: Aanvaar ander apparatuur antwoorde soos oog- spoortoestelle (‘eye tracking devices’), blaas-suig-buis, tong- geaktiveerder 'joystick', mondstokkie, voetpedaal, kopmuis, ens.) 2 2 4.10 4.10.1 x OKT (‘UPS’) 9 1 4.10.2 x Maak gereelde/outomatiese rugsteunleêrs 9 x Beperk die toegangsregte tot die leêrs/pdf-formaat 9 x Maak die leêrs lees-alleen (‘read-only’) x Gebruik die weergawe-opsie (‘versions option’) om verskillende weergawes te stoor x Gebruik wagwoorde (sluit) en enkripsie x Stoor gereeld (met bevestiging) 99 (Enige 2) 2 3 4.11 4.11.1 Webdeurblaaier (‘Web browser’) 9 (Nota aan merker: Moet nie spesifieke voorbeelde/handelsname soos Google Chrome aanvaar nie.) 1 4.11.2 x E-pos 9 x Kletskamers (‘chat rooms’)/Aanlynforums, (bv. Moodle, ens.) 9 x Kitsboodskappe (WhatsApp, BBM, SMS, MMS, ens.) x VoIP (bv. ‘Skype’, Google+, Google Hangouts)/Video- konferensies x Sosiale media/-netwerk, (bv. Facebook, Twitter, LinkedIn, MySpace, Pinterest, ens.) 99 (Enige 2) 2 3 4.11.3 (Program) roof (‘Software piracy’) 9 1 1 4.11.4 Deïnstalleerder (‘Uninstaller’)/Gebruik ʼn geskikte toepassing in die beheerpaneel (‘Control Panel’) 9 (bv. ‘Add/Remove’ Programme/Sagteware) 1 1 [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË 5.1 5.1.1 ʼn Netwerk is ʼn groep rekenaars of rekenaartoestelle 9 wat aan mekaar verbind is. 9 2 5.1.2 x Om apparatuur te deel 9 x Om programmatuur te deel 9 x Om data en inligting te deel/sentraliseer/om saam te werk/verbeter samewerking x Administrasie word vergemaklik/om sekureitsmaatrëels te implementer x Om internettoegang te deel, ens. 99 (Enige 2) (Nota aan merker: Moenie enige verwysing na rekenaar- speletjies aanvaar nie.) 2 4 5.2 x NKKe (‘NIC’s’) 9 x Rekenaars/Rekenaartoestelle 9 x Skakelaar (‘Switch’)/Roeteerder/’Gateway’/’Hub’/Brug 9 x Draadlose toegangspunt (‘Wireless Access Point’) x Kommunikasiemedium/kabels/draadloos 999 (Enige 3) 3 3 5.3 x Kliëntrekenaar gebruik hulpbronne 9 x Netwerk-bedieners voorsien hulpbronne 9/ Bediener word nie as ʼn werkstasie gebruik nie 2 2 5.4 x Verskaf internettoegang/ʼn konneksie na die internet/data-bondels 9 x Bied internetdienste soos e-pos, kitsboodskappe (‘Instant Messaging’), ens., aan 9 x Bied tegniese bystand wat aan hul dienste gekoppel is, aan x Meeste IDVs (‘ISPs’) bied ʼn filtreringsdiens aan om spam, virusse, ens., te verhoed x Party IDVs kontroleer die dienste waartoe hul lede toegang het x Verskaf een plaaslike telefoonnommer vir internetkonneksies, ens. x ‘Web-hosting’-dienste x Domeinregistrasie x Bied aanlynstoor aan, ens. 99 (Enige 2) (Nota aan merker: Moenie slegs die uitbreiding van die afkorting vir IDV aanvaar nie.) 2 2 5.5 Die Wêreldwye Web is ʼn diens 9 op die internet wat uit ʼn reuse- versameling van hipergeskakelde, interaktiewe dokumente 9 bestaan wat op rekenaar oor die hele wêreld gestoor is. (Nota aan merker: Moenie internet op sy eie as antwoord aanvaar nie.) 2 2 5.6 x Gebruiker gebruik ʼn PIN om hom- of haarself te identifiseer, wat gewoonlik met ʼn wagwoord gepaard gaan wat slegs vir die gebruiker bekend is (sekuriteitsvraag) 9 x Transaksies vind plaas op ʼn veilige werf/(geel slot verskyn/https)/ geënkripteer 9 x Die bank stuur ʼn SMS saam met ʼn kode wat ingelees moet word voordat die transaksie mag voortgaan/’One time’-wagwoord x Skermsleutelbord (‘on-screen keypad’) (om toegang deur sleutelvasleggers te vermy) x Teken outomaties uit 99 (Enige 2) 2 2 [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7 VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR 6.1 6.1.1 ʼn Kort opsomming van die verslag 9 1 6.1.2 x Om ʼn raamwerk/oorsig te gee van wat die verslag wil bereik. 9 x Om agtergrond inligting oor die onderwerp te gee. x Om kortliks ʼn idee te gee van wat die navorser gedoen het/navorsingproses was om die probleem op te los. 9 (Enige 1) 1 2 6.2 x Die outeur is nie ʼn kenner op die gebied nie 9 x Die inligting is te oud 9 x Die inligting is partydig (‘biased’) x Die inligting is baie beperk en dek nie die onderwerp genoegsaam nie 99 (Enige 2) 2 2 6.3 6.3.1 x Beperkte opsies mag na skeefgetrekde (‘skewed’) data lei 9 x Respondent mag ʼn antwoord wil gee wat nie in die lys is nie / Beperk moontlike antwoorde wat die respondent kan gee x Opsies mag partydigheid na ʼn spesifieke uitgangspunt steun 9 (Enige 1) 1 1 6.3.2 x Makliker om antwoorde/response in ʼn sigblad/databasis te verwerk 9 x Kan alle response lees/Swak handskrif is nie ʼn kwessie nie 9 x Maklik om data met ander te deel/datastel te publiseer x Datavalidering van response kan gedoen word 99 (Enige 2) 2 2 6.4 x Die titel bedek die inhoud van die grafiek/Die titel mag dit moeilik maak om die detail van die grafiek te sien/intepreteer 9 x Die grafiek wys ʼn groot verskil in die stawe, maar die waardes is naby mekaar 9 x Gekombineerde persentasies gaan ver oor 100%/Dit is nie duidelik dat die grafiekdele van ’n geheel toon nie/Sirkelgrafiek sou meer geskik wees x Die Y-as begin by 80% eerder as 0%/Verkeerde bo en onder perke van die Y-as x Die verklaring ('legend') het ʼn betekenislose etiket 999 (Enige 3) 3 3 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES 7.1 x Sosiale netwerke/Voortdurende nagaan van boodskappe 9 x Om ander mense se profiele na te gaan 9 x Aanlynspeletjies x Kyk na ontoepaslike inhoud x Aanlyn-inkopies x Kyk na YouTube videos x Aanlyn-verhoudings (‘Online dating’) 99 (Enige 2) 2 2 7.2 Maak gebruik van Kensington-slotte 9 1 1 7.3 x Skakel toestelle af wanneer nie in gebruik. 9 x Maak gebruik van energie-ster toestelle. 9 x Koop LED-monitors wat minder krag verbruik. 9 x Pas die helderheid van die skerm aan vir minder kragverbruik. x Plaas jou rekenaar in SLAAP/HIBERNASIE-modus wanneer dit nie vir ʼn geruime tyd gebruik word nie. 999 (Enige 3) 3 3 7.4 7.4.1 Sosiale ingenieurswese (‘Social engineering’) is die manipulering van mense om toegang te kry tot hulle geheime, hulle data en hulle fisiese rekenaars of persele. 9 1 1 7.4.2 x Skandeer e-posaanhegsels voordat dit oopgemaak word. 9 x Moenie e-posboodskappe open as jy nie die afsender ken nie. 9 x Moenie op skakels in e-posse klik as jy nie die bron vertrou nie. x Moenie elke e-posboodskap glo nie. DINK voordat jy optree. x Moenie vreemdelinge rondom data vertrou nie. x Wees agterdogtig en skepties oor aanbiedinge wat iets van jou nodig het voordat jy toegang tot hulle kan verkry. 99 (Enige 2) 2 2 7.5 Programme wat probeer om die manier hoe jy jou rekenaar gebruik te monitor en die inligting word dan aan derde partye gestuur sonder die toestemming van die gebruiker. 9 1 1 [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9 VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING 8.1 x Sigblad – berekenings/fakture/bestellings/rekenstate, finansiële state, ens. 9 x Woordverwerkingstoepassing – briewe, kontrakte, notule van vergaderings, ens. 9 x Databasistoepassings – werknemerdata, voorraaddata, verskaffers-/debiteure-/krediteursdata, ens. x E-posprogramatuur – kommunikasie x Webdeurblaaier – Internetsoektogte 99 (Enige 2) (Nota aan merker: Punte word nie vir die toepassing toegeken nie, maar liewers vir die gebruik van die toepassing. Aanvaar enige geldige respons wat na ʼn klein sakebedryf verwys.) 2 2 8.2 8.2.1 Formatering van selle is op Currency/Accounting-formaat gestel 9 1 8.2.2 x Verwyder desimale kommas vanaf B4:B6 9 x Vervang met desimale punte 9 (Nota aan merker: Aanvaar enige respons in verband met die feit dat sommige rekenaars moontlik opgestel is om desimale kommas te aanvaar, bv. ʼn foutiewe formule is gebruik.) 2 8.2.3 x Voeg raamlyne tussen die selle in 9 x Maak die opskrifte vetdruk/groter font/gebruik geskikte groottes x Gebruik uitligting/skadu-effek, ens. 9 (Enige 1) 1 4 8.3 x Kontroleer die eienskappe (‘properties’)-window van die geheuestokkie (‘flash disk’) om die beskikbare hoeveelheid oop spasie te sien. 9 x In My Computer sal die oop spasie onder die identifiserende aandrywerletter getoon word. 9 (Enige 1) 1 1 8.4 Tekslêers Dokumentlêers x Bevat gewone (‘plain’) teks met x Stoor teks sowel as geen formatering of prente of formatering, prente of voorwerpe nie 9 voorwerpe. x Geen metadata 9 x Stoor metadata x Kleiner x Vat meer spasie x Kan deur verskillende x Gewoonlik verbind aan een toepassings oopgemaak word toepassing/program en benodig nie toegang tot die oorspronklke program nie 99 (Enige 2) 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 8.5 x Gebruik ʼn wagwoord 9 x Enkripeer (‘Encrypt’) die dokument 9 2 2 8.6 8.6.1 OORSAAK Numeriese veld is gebruik so leidende zero word laat val 9 OPLOSSING Maak dit ʼn teks-datatipe 9 2 8.6.2 x Kan nie toegang tot slegs ʼn deel van die adres verkry (bv. stad) vir navrae nie 9 x Kan nie volgens dorp sorteer nie 9 2 4 [15] TOTAAL AFDELING B: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11 AFDELING C: GEÏNTEGREERDE SCENARIO VRAAG 9 9.1 x Doeltreffendheid / kostebesparing (rekenaars spaar tyd / arbeid / bronne) 9 x Akkuraatheid (kan 100% behaal) 9 x Betroubaarheid (in teenstelling met mense wat moeg, siek, verveeld, ens. word.) 99 (Enige 2) (Nota aan merker: Aanvaar spesifieke voorbeelde, egter net dié wat verband hou met die gebruik van rekenaars in besighede) (NIE: nuttigheid in kommunikasie (deel van vraag)) 2 2 9.2 9.2.1 x Laat gebruikers toe om aan die internet te koppel / deel ʼn gemeenskaplike internetkonneksie 9 x Kan toegang tot die internet vinniger maak (deur stoor / kasberging van webblaaie op die skyf) 9 x Sentrale kontrolepunt vir die implementering van anti- malware sekuriteitsmaatreëls x Kan toegang tot sekere webtuistes filter / beperk x Kan gebruik word om die gebruik van die internet aan te teken, ens. 99 (Enige 2) (Nota aan merker: Moenie antwoorde aanvaar wat met die algemene funksies van ʼn bediener te doen het nie.) 2 9.2.2 x Word makliker gesteel 9 x Moeiliker / onmoontlik om op te gradeer 9 x Meer breekbaar / beskadig maklik (as gevolg van sy draagbaarheid) x Opbou van stof kan ʼn probleem word – moet skootrekenaar uitmekaar haal om dit skoon te maak x Toevoertoestelle moeilik om te gebruik en nie ontwerp vir die toevoer van baie data nie – kan bydra tot RSI x Relatief klein skermgroottes kan ’n nadeel wees vir sekere gebruikerskategorieë, bv. ontwerpers, kunstenaar, gamers 99 (Enige 2) (Nota aan merker: Moenie antwoorde aanvaar wat met koste-aspekte te doen het nie.) 2 4 9.3 9.3.1 x Makliker om ekstra rekenaars by te voeg (netwerkpunte is nie vas nie – geen kabels nie) 9 x Makliker om netwerk te installeer (mens hoef nie kabels te lê nie) 9 x Verleen mobiliteit aan gebruikers met mobiele toestelle (soos slimfone en tablette) x Geen kabels waaroor mens kan val of wat in die pad is nie, ens. 99 (Enige 2) 2 9.3.2 ʼn Warmkol (‘Hotspot’) is ʼn area waar jy koordloos toegang tot die internet kan verkry 9 Wi-Fi 9 2 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 9.4 9.4.1 Vermom die (skadelike) program 9 as ʼn nuttige toepassing 9 2 9.4.2 x Kwaadwillige programmatuur kan die netwerk as medium gebruik om te versprei en ander rekenaars te besmet 9 x Kwaadwillige programmatuur (‘malware’) kan vinnig versprei 9 2 9.4.3 Die virus / besmette lêer word in ʼn area op die skyf geplaas 9 waar dit nie ander lêers kan besmet nie 9 2 9.4.4 Netskans (‘Firewall’) (programmatuur) 99 1 7 9.5 9.5.1 x Outomatiese bladtoevoerskandeerder 9 x Multifunksiedrukker x Skandeer muis x ’n (Slimfoon) Smartphone met skandeer toep x Toestel met bladtoevoerder 9 (Enige 1) 1 9.5.2 Teken / grafika-tablet (bv. Wacom, Turcom tablets) 9 1 2 9.6 9.6.1 x Dit kan gebruik word om te skandeer, kopieer, faks, ens. 9 x Kan gebruik word as rugsteundrukker, in geval dat ander drukkers faal/uit ink uit hardloop 9 x Potensieel beter (as bv. laserdrukker) vir hoë kwaliteit kleurfoto’s 99 (Enige 2) 2 9.6.2 Laat die rekenaar (bedryfstelsel) toe om te kommunikeer 9 met / gebruik van apparatuurtoestelle 9 (Nota aan merker: Aaanvaar soortgelyke antwoorde, bv. ‘om apparatuur korrek met bedryfstelsel te laat werk’, ‘om instruksies tussen die bedryfstelsel en die toestel te vertaal’) 2 4 9.7 x Lees / skryf data stadig 9 x Klein stoorkapasiteit 9 x Krap maklik / beskadig maklik x Kan nie maklik geskrewe data manipuleer of verander nie (optiese media mag ‘read-only’ wees) 99 (Enige 2) (Nota aan merker: Moenie argumente aanvaar soos ‘is deur geheuestokkie (flash disk) / eksterne hardeskywe vervang’, of ‘ander draagbare toestelle het nie optiese aandrywers nie’ – omdat dit in effek die vraag herskryf. Antwoorde moet verband met die media self hou.) 2 2 [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 13 VRAAG 10 10.1 10.1.1 Ctrl-Alt-Delete (PC, Windows) 9 Command-Option-Esc (Mac, OS X) 1 10.1.2 Patch: opdatering om ʼn spesifieke fout (‘bug’) / probleem met sekuriteit reg te stel 9 Service pack: (Geskeduleerde) opgradering om AL die ‘bugs’ / probleme met sekuriteit reg te stel (bevat dikwels nuwe / verbeterde funksies sedert die aanvanklike vry-stelling van die programmatuur en is groter as regstellings (patches) 9 2 3 10.2 10.2.1 x Meeste e-posstelsels beperk die grootte van aanhegsels (‘groot MPEG- en AVI-lêers’) 9 x Sommige e-posstelsels blok aanhegsels met potensieel gevaarlike lêeruitbreidings (‘VIDMaker.exe’) 9 x E-pos is nie altyd veilig nie (Hans mag dalk nie wil hê dat ander gebruikers sy aanhegsels kan onderskep of toegang daartoe kry nie) x E-pos mag stadiger wees (as FTP), veral met groot aanhegsels 99 (Enige 2) (Nota aan merker: Moenie beperkings aanvaar wat verband hou met die aantal ontvangers nie.) 2 10.2.2 x (groot) TV-skerm 9 x Dataprojektor 9 x Interaktiewe witbord 99 (Enige 2) (Nota aan merker: Moenie rekenaarskerm aanvaar nie.) 2 4 10.3 x Meer akkuraat / elimineer menslike toevoerfoute 9 x Vinniger 9 (Nota aan merker: Moenie antwoorde aanvaar wat met POS-stelsels te doen het nie (voorraadopname ens.) – net strepieskode- skandeerder.) 2 10.4 10.4.1 x Bevorder groen rekenaarverwerking / spaar papier 9 x Makliker vir uitstallers om nuwe detail by te voeg / data op te dateer / detail te korrigeer 9 x Kan multimedia-inhoud bevat x Interaktief (kan direkte en onmiddellike terugvoer aan uitstallers gee) x Is maklik om te navigeer, inhoud te deursoek, ens. 99 (Enige 2) 2 10.4.2 x Druk twee (of meer) bladsye per enkele vel bladsy. 9 x Selekteer watter bladse om te druk (bv. nie altyd nodig om die bladsye in ʼn reeks te druk nie). x Verander die bladsye-oriëntasie / grootte / kantruimtes. 9 (Enige 1) (Nota aan merker: Moenie enige bv. elektroniese stuur van dokumente (papierlose kantoor) / geen druk van e-pos ens. aanvaar nie, aangesien dit nie druk opsies is nie) 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 10.4.3 Groenomgewing is die term wat gebruik word oor hoe rekenaars gebruik word 9 op ʼn manier wat sensitief is teenoor die omgewing. 9 2 ENIGE TWEE: Herwin ou rekenaars 9 Gebruik energie besparende monitors 9 Gebruik outomatiese krag-afskakelfasiliteite Gebruik drukker herink-dienste 2 9 10.5 10.5.1 VoIP laat mens toe om telefoon (d.w.s. stem)-oproepe 9 oor rekenaarnetwerke (insluitende die Internet) 9 te maak 2 10.5.2 x Altwee gebruikers moet dieselfde programmatuur gebruik 9 x Moet krediete aankoop om selfoon- en landlynnom- mers te skakel 9 x Oproepkwaliteit mag swak wees (as internetkonneksie stadig is) 9 x Kan duur wees / gebruik limiet (‘cap’) (veral as video gebruik word) 999 (Enige 3) (Nota aan merker: Moenie Internetvereiste aanvaar nie) 3 10.5.3 x Programmatuur is altyd op datum 9 x Hoef nie programmatuur af te laai / te installeer om toegang tot die bronne te verkry nie 9 x Programmatuur neem nie spasie op die lokale toestel op nie (gestoor op internetbedieners) x Lokale toestel kan minder kragtig wees (internetbedieners verskaf nodige krag) x Kan saam met ander gebruikers tegelyk aan dieselfde dokument werk x Lêers word outomaties deur die stelsel gerugsteun x Lêers kan tussen toestelle gesinchroniseer word / het altyd laaste weergawe x Data is nie verlore as jou toestel gesteel / beskadig is nie x Makliker om data met ander te deel 99 (Enige 2) (Nota aan merker: Moenie aanvaar dat die programmatuur gebruik kan word waar daar ookal ʼn internetkonneksie is nie) 2 7 10.6 x Toevoermasker (‘Input mask’) 9 x Verstekwaarde (‘Default value’) 9 x Valideringsreëls (en teks) x Kombinasielys (‘Combo Box / List Box’) x Primêre sleutel (om geen duplikate of leë selle te verseker) x Index field property (set ‘Yes (No Duplicates)’ om duplikate te voorkom) 99 (Enige 2) 2 2 [25] TOTAAL AFDELING C: 50 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Computer Applications Technology

View all