Skip to content
Memorandum

Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2017 Memo

Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2017, 14 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Computer Applications TechnologyGrade 12201714 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 2017 NASIENRIGLYNE PUNTE: 180 SENTRUM- FINALE PUNT NOMMER EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 24 23 32 21 39 19 22 180 NASIENER SN HN IM/EM Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE ANTWOORD SAL HÊ NIE. VRAAG 1 Lêernaam: 1Cost Totaal V1: 24 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 1.1 WordArt 3 • Enige weerkaatsingsekseffek op WordArt toegepas  1 • WordArt-teks en weerkaatsing duidelik sigbaar  1 • Teksbuitelyn van 1.5 pt op WordArt toegepas  1 1.2 Veld 2 • Enige veld ingevoeg  1 • CreateDate-veld of 3 November 2016 ingevoeg  1 1.3 Vind en Vervang 4 • Enige 'depreciation' vervang  1 • Na vetdruk geformateer  1 en skrap-effek toegepas  1 • Alle verskynings vervang (10 of 11 verskynings)  1 1.4 Kolomme 2 • Teks in twee kolomme ingevoeg  1 • Kolombreuk in korrekte plek ingevoeg  1 1.5 Kolpunte 5 • Vlak 1 kolpunt: Prent 1Bullet ingevoeg  1 • Vlak 1 kolpunt: Teksinkeping op 1.5 cm ingestel  1 • Vlak 2 nommering ingevoeg in enige formaat 1, 2, 3, …  1 • Vlak 2 nommering inlynstelling op 0 cm gestel  1 • Kolpunte en nommering korrek as 'n veelvlak-lys gebruik en toegepas (nie 'aparte' kolpunte en nommering nie)  1 1.6 Tabel (gaan alle tabelle na) 5 • Ryhoogte op 0.9 cm gestel vir alle of sommige rye  1 • Enige tabelstyl toegepas (behalwe Table Grid)  1 • Alle inhoud vertikaal gesentreer  1 • Teks  'Total Yearly Running Cost' as 'n tabel-byskrif 1 gevoeg (above or below) begin met 'Table 4 …'  1 1.7 Seksiebreuk en oriëntasie 2 • Seksiebreuk ingevoeg  1 • Slegs oriëntasie van laaste bladsy(e) na landskap verander (die res van die bladsye bly in portret)  1 1.8 Figuurtabel 1 • Enige outomatiese figuurtabel  ingevoeg 1 Totaal vir VRAAG 1 [24] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 2 Lêernaam: 2Guide Totaal V2: 23 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 2.1 Kommentaar 1 • Kommentaar van eerste bladsy verwyder  1 2.2 Voorblad 5 • 'Car Front'-styl op 'GUIDELINES TO BUYING A CAR'- opskrif toegepas  1 • 2Cars-prent as watermerk ingevoeg  1 • Uitgewaste effek nie toegepas nie  1 • Seksiebreuk ingevoeg/'Different first page'  1 • Watermerk verskyn slegs op voorblad  1 2.3 Inhoudsopgawe 3 • Formaat na 'Modern'  (Gesentreerd, raam onder) 1 • Bladsynommers vertoon nie  (ken slegs toe as gepoog) 1 • Inhoudsopgawe opgedateer  ('7. Safety features are 1 important' verskyn) 2.4 Aanhaling 1 • Aanhaling bronnaam van webblad met teks 'Facts for car buyers' opgedateer  1 2.5 Inkeping 2 • Paragraaf-inkeping op 1.5 cm gestel  1 • Enige inkeping op ten minste een paragraaf toegepas  1 2.6 Styl: 'Heading 1' 3 • Fontgrootte op 20 pt gestel en kleur op rooierig gestel  1 • Paragraaf-spasiëring op 12 pt ná ('after') gestel  1 • Veranderinge aan 'Heading 1'-styl gemaak  1 2.7 Voetnoot 4 • Voetnoot op teks 'emissions' ingevoeg  1 • Voetnoot verskyn onder teks  (gaan instellings na) 1 • ''-voetnootsimbool ingevoeg  1 • Voetnootteks 'Carbon dioxide' ingevoeg  1 2.8 Hiperskakel 2 • Enige hiperskakel  op teks 'So you have made your 1 decision' ingevoeg • Skakel na webblad www.cars4you.co.za  1 2.9 Inlynstelling en Woordafkapping ('Hyphenation') 2 • Enige gedeelte van dokument is gejusteer (nie eerste 1 paragraaf nie) • Woordafkapping op outomaties gestel  (gaan woordaf- 1 kappinginstellings na; moenie net deur inspeksie merk nie) Totaal vir VRAAG 2 [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêernaam: 3Car Totaal V3: 32 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt Info-werkblad 3.1 Ry 1: 1 • Teks 'MZANSI CAR SALES' in sel A1 ingevoeg  1 3.2 Sel A3: 6 =CONCATENATE(LEFT(B3,2), RIGHT(F3,3), K3) OF =LEFT(B3,2) & RIGHT(F3,3) & K3 OF =MID(B3,1,2) & MID(F3,2,3) & K3 • CONCATENATE-funksie OF &  1 • LEFT (B3,2)  OF MID(B3,1,2) 2 • RIGHT (F3,3)  OF MID(F3,2,3) 2 • K3  1 3.3 Sel G4: 4 =YEAR(TODAY())-F4 • YEAR  1 • TODAY()  OF NOW() 1 • -F4  1 • Na 'General/Number' (desimale op nul gestel) geformateer om heelgetal ('Integer') te vertoon  1 3.4 Kolom J: 3 =UPPER(I3) • =Upper (I3) 1 • Funksie in sel J3 na selle J4:J57 gekopieer  1 Kolom I: • Kolom I weggesteek (nie verwyder nie)  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 3.5 Sel L4: 3 =FIND(" ",K4) OF =SEARCH(" ", K4) • FIND-funksie  1 • Gebruik om posisie van spasie '' '' te bepaal  1 • In die korrekte sel (K4)  1 3.6 Sel M5: 5 =MID(K5,L5+1,LEN(K5)) OF =RIGHT(K5,LEN(K5)-L5) 1 • Funksie om te onttrek (RIGHT OF MID)  1 • Uit korrekte sel onttrek (K5)  • Van spasie +1 karakter tot by die laaste karakter OF laaste karakter tot spasie +1 karakter  1 • Funksie om lengte te bepaal (LEN)  1 • Korrekte sel se lengte bepaal (K5)  1 3.7 Sel O6: 4 =IF(F6>=2014,N6*10%,IF(F6>=2010,N6*20%,N6*30%)) OF =IF(F6>=2014,N6*10%,IF(F6<=2009,N6*30%,N6*20%)) OF =IF(F6<=2009,N6*30%,IF(F6>=2014,N6*10%,N6*20%)) OF =IF(F6<=2009,N6*30%,IF(F6<=2013,N6*20%,N6*10%)) OF =IF(F6>=2014,0.1*N6,IF(F6<=2009,0.3*N6,0.2*N6)) OF =IF(F6>=2014,N6*10%,IF(AND(F6>=2010,F6<=2013),N6 *20%,N6*30%)) • Geneste IF-sintaks is korrek gebruik  1 • Kondisie >= 2014 en die waarde is 10%*N6  1 • Kondisie >= 2010 en die waarde is 20%*N6  1 • Kondisie <=2009 en die waarde is 30%*N6  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 3.8 Sel Q7: 2 =(N7-O7+P7)/60 • (N7-O7+P7) OF (N7+P7-O7) OF (P7+N7-O7)  1 • /60  1 3.9 Sel R8: 4 =VLOOKUP(E8,'CO2'!$A$2:$B$10,2) OF =VLOOKUP(E8,'CO2'!$A$3:$B$10,2) OF =VLOOKUP(E8,'CO2'!A$2:B$10,2) • Opsoekwaarde: E8  1 • Opsoekreeks: 'CO2'!A2:B10  1 • Absolute selverwysing op hele reeks  1 • Korrekte kolom: 2  1 Totaal vir VRAAG 3 [32] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 4Show Totaal Q4: 21 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Die antwoorde moet nog steeds korrek wees, selfs al word veranderinge aan die bestaande data gemaak. Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt Types_Tipe-werkblad 4.1 Sel J15: 3 =COUNTIF(A3:A57,"Toyota") • COUNTIF-funksie  1 • Reeks: A3:A57 OF A:A  1 • Kriteria: 'Toyota' OF I15 (in die Summary-tabel, NIE in die data nie)  1 4.2 Sel J18: 3 =LARGE(J3:J16,2) • LARGE-funksie  1 • (J3:J16  1 • 2)  1 4.3 Sel J19: 2 =SUM(J3:J16) OF =COUNTA(A3:A57) (of kolomme B of C) OF =COUNT(D3:D57) (of kolomme E of F) • Funksie  1 • Korrekte reeks gekoppel aan funksie  1 4.4 Sel J20: 4 =SUMIF(A3:A57,"VW",F3:F57) • SUMIF-funksie  1 • Kriteria range: A3:A57 1 • Kriteria: "VW" OF I11(in die Summary-tabel, NIE in die data nie)  1 • Somreeks: F3:F57 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 4.5 Kondisionele formatering: Sel J3:J16 3 • Kondisionele formatering op sel J13:J16 toegepas  • Kriteria toegepas: selle met unieke waardes  1 • Selle met groenerige vulkleur geformateer  1 1 Motor-werkblad 4.6 Grafiek: 6 • Vertikale as-titel 'Number of cars' bygevoeg  1 • Grafiektitel verander na 'Makes Available'  1 • Geen gapings tussen kolomme (Gapingbreedte op 0 gestel)  1 • 'Vary colours by point' geselekteer  1 • Kolomrame na soliede lyn verander  (swart) 1 • Grafiek na die Motors-werkblad geskuif  1 (Nota aan nasiener: Soek deur Motor-werkblad.) Totaal vir VRAAG 4 [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5Sales Totaal V5: 39 Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt Tabel: tbSales 5.1.1 Veld: Make 1 • Veldgrootte op 70 gestel  1 5.1.2 Veld: Type 1 • 'SUV'-opsie by aftreklys gevoeg  1 5.1.3 Veld: SellDate 3 • Datavalidering: >=  NOW() OF DATE()  2 • Geskikte valideringsteks bygevoeg (verwys na datum op/na huidige datum)  1 5.1.4 Veld: Photo 1 • Datatipe: OLE object/hyperlink  1 5.1.5 Veld: RegNumber 4 Toevoermasker: >LLAa • Hoofletters: >  1 • LL – twee verpligte letters  1 • A – een verpligte letter of syfer  1 • a – een opsionele letter of syfer  1 Navraag: qry5_2 5.2 • Title-veld op enige plek in navraag gevoeg  1 4 • Surname-veld geskuif voor Initials-veld  1 • Alfabeties op Surname-veld gesorteer  1 • Alfabeties op Initials-veld gesorteer  1 Navraag: qry5_3 5.3 Berekende veld: Balance: [SellingPrice]-([Deposit]+ 5 [Paid]) • Berekende veld Balance bygevoeg  1 • Berekening: [SellingPrice] -  ([Deposit] + [Paid])  3 OF [SellingPrice] - [Deposit] - [Paid] • Formateer SellingPrice-veld na geldeenheid  1 (aanvaar enige geldeenheid) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Navraag: qry5_4 5.4 4 • Manufacturer-kriteria: "Nissan"  of "Ford"  2 • OR operator (PurchasePrice kriteria op albei lyne) 1 • PurchasePrice-kriteria: <= 100000  1 (Nota aan nasiener: 10 rekords verwag.) Vorm: frm5_5 5.5 • Prent 5Old.jpg in die vormboskrif  1 8 • Colour-veld by vorm gevoeg  1 • Popular merkblokkie se verstekwaarde op No/False/0 gestel  1 • Funksie: =[PurchasePrice] +  2 [PurchasePrice]  *  0.1  3 OF Funksie: = [PurchasePrice] * 1.1 OF * 110/100 OF 11/10 Verslag: rpt5_6 5.6 • Oriëntering na landskap verander  1 8 • Tweede groepering op Year-veld gevoeg  1 • =Count([PurchasePrice]) verander na =Sum([PurchasePrice])  1 • Formaat na geldeenheid verander  1 • =Year(Date()) verander na =Month(Date())  1 • =AVG ([PurchasePrice])  2 in Manufacturers groepboskrif/-onderskrif  1 Totaal vir VRAAG 5 [39] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêernaam: 6Beware Totaal V6: 19 • Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word. • Numeriese-attribuutwaardes hoef nie in aanhalingstekens te wees nie. • 'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word. Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 6.1 'Heading 1' fonttipe 2 <h1><font face="Tahoma" size="24">Unsafe Driving in the Cellphone Era</font></h1> • Font na Tahoma verander  1 • Fontgrootte op 24 gestel  1 6.2 Horisontale lyn 1 <hr/> • Horisontale lyn ingevoeg  1 6.3 Prent en raam 2 <p align="center"><img src="6Drive.jpg" border="5"></p> OF <center>"><img src="6Drive.jpg" border="5"></center> • Prent inlyn gesentreer  1 • Raam rondom prent 5 pt  1 6.4 Opskrif 1 <h2>Driver Behaviour: Distracted While Driving.</h2> • Teks 'Driver Behaviour: Distracted While Driving.' verskyn as 'heading 2'  1 6.5 Hiperskakel na anker 3 <a href="#Distraction">driver distraction</a> • Skakelmerkers korrek ingevoeg  1 • Op woorde 'driver distraction'  1 • Korrekte anker-naam  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 6.6 Kolpuntlys 2 <ul> <li>Handling the phone: dialling, answering, text messaging, etc.</li> <li>The conversation introduced to the environment.</li> </ul> • Kolpuntlys <ul> geskep  1 • Lysitems bygevoeg  1 6.7.1 Tabel 3 <Table border="5" bgcolor="lightblue" cellpadding="3" width="80%"> • Tabel se agtergrondkleur na 'lightblue' verander  1 • Selafwerking ('Cellpadding') op 3 gestel  1 • Tabelbreedte op 80% gestel  1 6.7.2 <tr height="80" valign="bottom"> 3 <th><i>ACTION</i></th> • Ry-hoogte op 80 gestel  1 • Vertikale inlynstelling na onder gestel  1 • Merkers ingevoeg om 'Action' in kursief te vertoon  1 (aanvaar em) 6.7.3 <td>14%</td> 1 • Data '14%' by vierde ry, derde kolom gevoeg  1 6.7.4 <td align="center" colspan="3"><b>BE ALERT!!! 1 </b></td> • Selle in laaste ry saamgevoeg  1 Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies uitgelaat -1 Totaal vir VRAAG 6 [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 Totaal V7: 22 Lêername: 7Statem, 7Acc, 7Chart, 7Buy, 7Answ Maksimum Kandidaat No Kriteria Punt Punt 7Statem 7.1 Skakeling van databron 2 • 7Statem na tbClients-tabel geskakel  1 • van 7Acc-databasis  1 7.2 Velde ingevoeg uit databron 1 • Teks '<Insert Initials>' vervang deur Initials-veld en/of teks '<Insert Surname>' vervang deur Surname-veld  1 (aanvaar as een veld ingevoeg is) 7.3 Vormkontroles 6 • Datum-vormkontrole:  Vormkontrole: Teksvormkontrole/'Date Picker'- vormkontrole  1  Datatipe: Date  1 • 'Amount Due'-vormkontrole:  Datatipe: Number  1  Nommerformaat: Geldeenheid met twee desimale plekke/ R###0.00;(R###0.0) OF R#.##0.00;(R#.##0.00)  1 • Aftrekvormveld:  Aftrekvormveld bygevoeg  1  Ten minste een opsie bygevoeg: 'Up to date'/'Behind'  1 7Chart 7.4 Voeg grafiek data in 6 • Kolomgrafiek ingevoeg  1 • Interval van y-as gestel op 10000  1 • Slegs data vir 2014 verskyn  1 • Hoofeenhede op x-as vasgestel op '3 Months'  1 • Verklaring vertoon die teks 'Cars sold' korrek  1 • Data-etikette bygevoeg  1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/2017 SSE – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER • Aanvaar enige metode wat die korrekte antwoord sal bepaal. • Ken volpunte toe as die antwoord korrek is. Een punt vir die antwoord en een/twee punt/e vir die metode. As die antwoord verkeerd is, gaan die metode na en ken een/twee punt/e toe as die metode korrek is. 7Answ_Antw 7.5.1 Hoeveel rekords bevat die woord 'wood' in die stad se 2 naam? • 10  1 Metode: • Filter 'city': contains "Wood"  1 OF • Kriteria op 'city': Like "*Wood*" 7.5.2 Hoeveel rekords bevat kopers wat slegs twee voorletters 2 het? 1 • 113  Metode: • Gebruik 'n navraag met kriteria op voorletters: Like "??" OF LEN([Initials])=2  1 OF • Gebruik 'n 'advanced filter field': LEN([Initials])-kriteria = 2 7.5.3 Wat is die gemiddelde prys deur motorkopers van Durban 3 betaal? • 125350.125 OF 125350.13 OF 125350  1 Metode: • City-veld kriteria: Durban  1 • Price-veld: Group by Avg  1 OF • Filter op City-veld. Voeg 'n 'Total' in en bereken 'Average' OF • Filter tabel op City-veld. Kopieer na sigblad en gebruik Average-funksie Totaal vir VRAAG 7 [22] TOTAAL 180 Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Computer Applications Technology

View all
Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2017 Memo | Hlayiso