You're offline
Skip to content
Memorandum

CONSUMER STUDIES GR11 MEMO NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf

Subject: Consumer StudiesGrade 11202011 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 VERBRUIKERSTUDIES NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 150 Hierdie nasieriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 1: KORTVRAE 1.1 1.1.1 B3 1.1.2 D3 1.1.3 D3 1.1.4 A3 1.1.5 C3 1.1.6 A3 1.1.7 C3 1.1.8 B3 1.1.9 A3 1.1.10 D3 1.1.11 B3 1.1.12 C3 1.1.13 C3 1.1.14 D3 1.1.15 A3 1.1.16 A3 1.1.17 D3 1.1.18 C3 1.1.19 B3 1.1.20 B3 (20 x 1) (20) 1.2 1.2.1 C3 1.2.2 F3 1.2.3 A3 1.2.4 E3 1.2.5 G3 (5 x 1) (5) 1.3 B, C, E 999 (Enige volgorde) (3 x 1) (3) 1.4 1.4.1 Sosiale- (sekuriteit) toelae 9 1.4.2 Piramiede skema 9 1.4.3 Beklemtoning / Fokuspunt 9 1.4.4 Harmonie 9 (4 x 1) (4) 1.5 A C F 999 (3 x 1) (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) VERBRUIKERSSTUDIES 3 VRAAG 2: DIE VERBRUIKER 2.1 2.1.1 Definisie van begroting ʼn Uitgawe plan / gedetaillerde uiteensetting vir ʼn spesifieke periode oor tyd waar 9 die inkomste en uitgawes geskat / beplan word. 9 (2) 2.1.2 Twee ander bronne van inkomste Tydelike lone, sosiale toelae, pensioen, WVF, staatspensioen, beleggings / besigheidswins, byvoordele, inkomste vanuit produkte 99 (Enige 2) (2) 2.1.3 Bespreek hoe die huishoudelike samestelling / tipe huis- houding haar uitgawepatroon beïnvloed het Nwabisa deel met 2 ander vriende / daar is 3 van hulle wat deel. 9 Al 3 verdien ʼn inkomste 9 daarom sal daar meer besteebare inkomste wees. 9 Haar uitgawes sal op vakansies, sosiale aktiwiteite en klere 9 wees want sy het geen afhanklikes nie. 9 (Enige 4) (4) 2.1.4 Vaste Veranderlike Huur 9 Water en elektrisiteit 9 Studielening 9 Kruideniersware 9 Selfoonkontrak Petrol Toiletware Onthaal (Enige 2) (2) (Enige 2) (2) (4) 2.1.5 Evalueer die begroting x Sy het R8 150 9 en sy spandeer R8 355 9 x Sy het ʼn tekort van R345 9 x Sy spandeer meer as wat sy beplan het op water en op elektrisiteit/ R25 meer 9 en R50 meer op onthaal/vermaak 9 x Sy spandeer R300 op aanlyn-aankope (klere) wat sy nie voor begroot het nie 9 x Sy spandeer minder op petrol / R30 minder 9 (Mak. 4) Regstellende stappe x Sy moes nie aanlyn klere gekoop het nie want dan sou haar begroting gebalanseer het 9 x As sy moes klere gekoop het, dan moes sy minder op onthaal/vermaak gespandeer het 9/ kyk of sy luukshede in plaas van kruideniersware koop 9 x Sy moet beoog om R800 (10%) te spaar 9 x Sy het nie geld weggesit vir die onverwagte / noodgevalle nie 9 x Mag ʼn bietjie meer spaar deur ʼn fliek by die huis te kyk in plaas van om uit te gaan / uiteet 9 (Mak. 2) (6) LET WEL: Die vraag stel dat TWEE regstellende stappe gegee moet word – GEEN volpunte tensy stappe ingesluit is nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020) 2.2 2.2.1 Nadele van kredietkaarte x Hy sal rente betaal as hy nie die bank op die gegewe datum van die maand betaal nie 9 x Rente is hoër op ʼn kredietkaart / dit is duurder 9 x Maklik om oor te bestee 9 x Onverantwoordelik gebruik van die kaart lei tot skuld/ finansiële las 9 (Enige 2) (2) 2.2.2 Kredietvoorsiener Die bank 9 (1) 2.2.3 NKW stipulasie Hulle stipuleer die maksimum rente/koste van krediet wat gevra kan word. 9 (1) 2.2.4 Verduidelik hoe die skuldberader se diens Shane sal help x Hulle sal ʼn assessering doen om te bepaal of hy in skuld is 9 x Hulle sal hom bystaan om ʼn terugbetalingsooreenkoms met die bank te maak 9 x Hulle sal hom help om ʼn begroting te beplan 9 x Hy sal ʼn uitklaringsertifikaat ontvang as sy skuld klaar betaal is 9 (Enige 3) (3) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) VERBRUIKERSSTUDIES 5 VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING 3.1 3.1.1 TWEE ander dierlike produkte Vleis, pluimvee, eiers, melk en melkprodukte/kaas 99 (Enige 2) (2) 3.1.2 Vitamien slegs in dierlike proteïen Vitamien B12 9 (1) 3.1.3 Vetsure en funksie Omega-3 / linoliensuur OF Omega-6 / linoliensuur 9 Noodsaaklik vir groei / breinontwikkeling /nodig vir goeie gesondheid 9 (2) 3.1.4 Hoë biologiese waarde Die proteïn in die sardyntjies kan die liggaamsweefsel onderhou / herstel en verskaf groei. 9 Dit is hoog wanneer die proteïene al 8 / die essensiële aminosure 9 bevat wat ʼn beter kwaliteit proteïene maak / volledige proteïene. 9 (Enige 3) (3) 3.2 Tipe vette A – Advokadopeer B – Room Tipe vet Mono-onversadige 9 Versadigde 9 Effek op die bloed- Verlaag die bloed- Verhoog die bloed- cholesterolvlakke cholesterolvlakke 9 cholesterolvlakke 9 Ander voedsel- Visolie Vleis, hoender, sekere vis- items voorbeeld Olyfolie, canolia-olie, olie, spek, eiers en botter, van hierdie tipe vet grondboontjie-olie, Versteek in melk en kaas grondboontjie, pekanneute, amandels Enige 1 voorbeeld 9 (1) Enige 1 voorbeeld 9 (1) (6) LET WEL: Minus -1 punt indien nie getabuleer nie. 3.3 3.3.1 Hooffunksie van kalsuim Help met die vorming van sterk bene 9en tande 9 TWEE nutriënte wat saam met kalsuim werk Fosfor 9 en Vitamiene D 9 (4) 3.3.2 Vrou – meer yster nodig Met menstruasie 9 yster gaan verlore / vergoed vir ysterverlies 9 (2) 3.3.3 Bespreek die rol van yster in die voorkoming van moegheid wat ʼn simptoom van ystertekort (anemie) is Yster is nodig vir die vorming van haemoglobien 9wat suurstof na die selle/weefsels dra 9 As suurstof nie die selle bereik nie sal hulle nie energie hê nie / kan nie goed funksioneer nie 9 en moegheid skop in. Hemoglobien word in rooibloedselle gevind. 9 (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020) 3.3.4 Bespreek die implikasies wanneer jong volwassenes meer bygevoegde suiker, eenvoudige koolhidrate en onvoldoende hoeveelheid volgraan in hul diet inneem. Te veel suiker lei tot tandverrotting,9 en veroorsaak oorgewig 9 omdat die oortollige energie in vet omgesit word. 9 Dit sal na ʼn gevoel van versadiging lei wat veroorsaak dat minder voedsame voedsel geeët sal word. 9 (Mak. 2) Oortollige koolhidrate word eers na glikogeen omgesit. 9 As dit nie gebruik word nie, dit na die vet omgesit word. 9 Eenvoudige koolhidrate is verfynd daarom bevat dit nie vesel nie 9 (Mak. 2) ʼn Gebrek aan volgraan in ʼn dieet lei na ʼn gebrek in vesel 9 wat nodig is vir maagbeweging daarom sal hulle aan hardlywigheid, 9 haemorrhoids/aambeie en kolonkanker lei 9 Vesel verhoog die gevoel van versadiging / Daarom sal minder versnaperinge geëet word. Kontroleer die bloedglukose-vlakke 9 Speel ʼn rol in die verlaging van cholesterolvlakke 9 (Mak. 2) (3 x 2) (6) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) VERBRUIKERSSTUDIES 7 VRAAG 4: KLEDING 4.1 4.1.1 TWEE tekstielafwerkings x Kalendering 9 x Mericerisering 9 x Saniforisering 9 (Enige 2) (2) 4.1.2 Veseleienskappe Absorpsie. 9 Wol is ʼn natuurlike vesel wat beteken dat dit meer vog opneem / sweet. 9 OF Hitte-retensie / swak geleier van hitte. 9 Wol behou liggaams- temparatuur / voorkom hitteverlies so dit sal warmer wees 9 (2) 4.1.3 Identifiseer die dominante lyn en gee die effek Vertikale lyn. 9 Verslankingseffek 9 – formele gevoel 9 (3) LET WEL: Moenie hoogte merk nie omdat strepe slegs in die hemp voorkom. 4.1.4 Hoe ritme verkry word Deur herhaling 9 van knope 9 in die jas en die hemp 9 OF Strepe / vertikale lyne op die hemp En aanvaar – dit gee beweging van die oog 9 (3) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 5: INTERIEUR 5.1 5.1.1 Definisie van tekstuur Tekstuur beskryf die oppervlak-eienskap / kwaliteit van ʼn voorwerp 9 Tekstuur kan visueel (sien) of taktiel (voel) wees 9 (2) 5.1.2 Effek van die tekstuur van die kopstuk op die kamer Gee ʼn visuele interesantheid / interressante voorkoms 9 Gee informele 9 manlike 9 gevoel (Enige 2) (2) 5.1.3 Bespreek die ontwerpbeginsel proporsie wat op die lamp toegepas is Die lamp is in ʼn goeie proporsie, 9 dit is 2 : 3 9 Die basis en die skerm is in aanvaarbaar met mekaar en ander 9 Die basis neem 3 dele 9en die skerm 2 9 op wanneer die totale hoogte in 5 gelyke dele verdeel word (Enige 3) (3) 5.2 Meubel afwerking Kriteria A – Hout B – Rottang C – Plastiek Geskiktheid Het ʼn deksel om Geen deksel – stof Het ʼn deksel om stof van behoefte stof uit te hou/ kan op klere uit te hou 9 groot genoeg / vergader 9 Kan klere plat pak / kan klere vorm 9 Delikate klere kan reghoekig vorm 9 platpak / aan growwe rante Ligte boks as sy dit vierkantig vorm 9 haak wil beweeg 9 sterk 9 Reghoekige vorm beperkinge om die klere plat te lȇ (Enige 1) (Enige 1) (Enige 1) Ekovriendelik Her-gebruikbaar / Riet groei vinnig 9 Nie bio-afbreekbaar herwinbaar / Gebruik min water Wanneer gebrand hernubaar 9 om te groei 9 word stel dit toksiese vlamme vry so dit besoedel dit die lug 9 (Enige 1) (Enige 1) (Enige 1) (6) LET WEL: Vir geskiktheid merk ENIGE logiese antwoord. 5.3 Meubelplan 5.3.1 Zone Sosiale sone / publiek 9 (1) 5.3.2 EEN Aktiwiteite Studeer / werkarea 9 Ontspanning / leeshoekie 9 (Enige 1) (1) 5.3.3 Verskillende soorte beligtingstipe Natuurlike beligting: 9 Voorsiening gemaak – twee groot vensters en ʼn skuifdeur 9 Kunsmatige beligting: Daar is een enkele lamp by die 2-sitplek rusbank en 2 lampe agter die 3-sitplek rusbank 9 (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) VERBRUIKERSSTUDIES 9 5.3.4 Evaluering van meubelrangskikking x Die rusbanke is maklik toeganglik / bereikbaar na die koffietafel, 9 die enkele stoel is egter ver van koffietafel af 9 x Die enkele stoel is op sy eie, so die plasing van die meubel is nie snoesig nie / bevorder nie maklik geselskap nie 9 x Oogkontak is beperk/ mense op die 2-sitplek rusbank sal hul koppe moet draai om oogkontak met mense op die ander rusbank te maak 9 x Die mense op die 2-sitplek rusbank kan nie die televisie sien nie 9 x Die 2-sitplek rusbank blokkeer die toegang tot die venster / oop en toemaak van gordyne 9 x Die groot 3-sitplek is goed vir die vertrek se vorm geplaas aangesien daar geen lang muur is waarteen dit staan nie 9 x Spasie tusen die armleunings van die 2 banke is te naby 9 x Die meubels is op die regte skaal / grootte vir die vertrek se grootte 9 x Voldoende beligting is nie by die lessenaar verskaf nie 9 x Lessenaar moet nader aan die venster vir natuurlike beligting wees en ʼn studielamp vir werk in die aand 9 x Verkeersvloei; daar is spasie om van deur tot deur te beweeg; geen obstruksie nie 9 x Daar is ʼn spasie om die middel van die vertrek te beweeg, nie oorvol nie 9 x Oor die algemeen kan die kamer meer funksioneel wees om die aktiwiteite in die kamer te akkomodeer 9 (5 punte + 1 gevolgtrekking) (6) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP 6.1 6.1.1 TWEE eienskappe x Die vermoë om naaldwerk te doen / ʼn patroon volg 9 x Kreatief 9(maak eie ontwerp en gebruik ou kussingslope) x Risiko-nemer 9 (Sy het ʼn kans geneem en op sosiale media geadverteer) 9 x Selfvertroue 9 (Enige 2) (2) 6.1.2 TWEE groepe mense x Die wat waarde heg aan beskerming teen stof 9 x Die wat met sinus sukkel 9 (2) 6.1.3 Enige 3P’s in die bemarkingsamestelling Produk 9– Masker 9 Plek 9– Huis 9 Promosie 9– Sosiale media 9 People 9– Teikenmark / die wat maskers gekoop het of mense wil hulle beskerm teen stof /sinus / coronavirus. Prys 9– Bekostigbaar 9 (Enige 3 P’s + gepaste 3 voorbeelde) (6) 6.1.4 Produklewensiklus (a) Bekendstelling 9 (b) Volwasse staduim 9 (2) 6.1.5 Mededingende voordeel x Vir elke 2 maskers gaan sy een vir ʼn behoeftige gee 9 x Hulle is herbruikbaar en wasbaar 9 x Dit is bekostigbaar 9 x Was nie in winkels beskikbaar nie 9 x Pas goed, beskerm mense teen stof / sinus 9 x Tuisgemaak so moontlik beter kwaliteit 9 x Sy gebruik ʼn dig geweefde katoen / goeie kwaliteit katoen 9 (Enige 4) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) VERBRUIKERSSTUDIES 11 6.2 Berekeninge 6.2.1 Produksiekoste vir tien maskers Materiaal – R79,99 Garing – R3,91 9 (R15,65 ÷ 4) Rek – R17,85 9 (R5,95 x 3) Etikette – R2,70 Verpakking – R10,00 TOTAAL = R114,45 9 (3) 6.2.2 Wins op tien maskers met 75% winsmarge R114,45 x 75% = R85,84 9 R85,84 R11,45 + 9 9 (3) R200,29 6.2.3 Verkoopprys van een masker R200,29 ÷ 10 9 = R20,03 9 = R20,00 9 (3) LET WEL: As die antwoord nie korrek is in 6.2.1 nie – dra dit oor en gaan voort om 6.2.2 en 6.2.3 te merk. -1 as die R-waarde nie in die finale antwoord verskyn nie. [25] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 Consumer Studies

Explore more published documents in this catalogue.

View all