Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR CERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2022
VERBRUIKERSTUDIES
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2022 Memo
Grade 11 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape November Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Consumer Studies · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 475.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape November Exam 2022
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 C ✓ (1)
1.1.2 A ✓ (1)
1.1.3 B ✓ (1)
1.1.4 D ✓ (1)
1.1.5 B ✓ (1)
1.1.6 C ✓ (1)
1.1.7 A ✓ (1)
1.1.8 B ✓ (1)
1.1.9 D ✓ (1)
1.1.10 D ✓ (1)
1.1.11 A ✓ (1)
1.1.12 D ✓ (1)
1.1.13 B ✓ (1)
1.1.14 C ✓ (1)
1.1.15 C ✓ (1)
1.1.16 D ✓ (1)
1.1.17 B ✓ (1)
1.1.18 A ✓ (1)
1.1.19 C ✓ (1)
1.1.20 A ✓ (1)
1.2 1.2.1 F ✓
1.2.2 D ✓
1.2.3 G ✓
1.2.4 E ✓ (4)
1.3 1.3.1 C 4 ✓✓ (2)
1.3.2 A 2 ✓✓ (2)
1.3.3 D 1 ✓✓ (2)
1.3.4 B 3 ✓✓ (2)
1.4 1.4.1 Swartlys ✓
1.4.2 Mikro-lening ✓
1.4.3 Roekelose lening ✓
1.4.4 Piramiedaskema ✓ (4 x 1) (4)
1.5 B C E G ✓✓✓✓ (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 3
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 Die naam van die organisasie wat ʼn rekord van individue se krediet
inligting hou.
• Kredietburo ✓ (1)
2.2 Die hoofverskil tussen ʼn kontanttransaksie en ʼn krediettransaksie.
Kontanttransaksies sluit ʼn direkte ruil van geld vir goedere in.
Krediettransaksies is wanneer goedere en dienste ontvang maar betaling
geskied later. / Koop nou, betaal later/ Gewoonlik is rente betrokke/
dienskoste
LET WEL: Aanvaar krediet vir ʼn punt. (2)
2.3 Lys DRIE verbruikersregte aangaande krediettransaksies.
• Die reg om vir krediet aansoek te doen.
• Die reg om nie teen gediskrimineer word wanneer daar vir krediet aansoek
gedoen word nie. ✓
• Die reg om redes te gegee word as die aansoek afgekeur is. ✓
• Die reg om die dokumente in ʼn offisiële taal, wat die verbruiker verstaan, te
gegee word. ✓
• Die reg om die dokumente in verstaanbare/eenvoudige taal te kry. ✓
• Die reg het om dokumente te ontvang soos wat die verbruiker dit verkies ✓
• Die reg tot vertroulike behandeling. ✓
• Die reg tot toegang en bevraagtekening van inligting wat deur die krediet-
buro gehou word ✓
• Die reg om state te ontvang ✓ (Enige 3 x 1) (3)
2.4 Lys VIER maniere hoe om bankkoste te verlaag.
• Gebruik ʼn tjekkaart of debietkaart want dit is goedkoper. ✓
• Gebruik OTM, EFT, selfoon, aanlyn (internet) manier om te bank want dit is
goedkoper. ✓
• Gebruik EOT so ver as moontlik as jy aankope doen om kontant-onttrekkings
te doen want dit is goedkoper. ✓
• Gebruik jou eie bank se OTM om addisionele koste/fooie te vermy ✓
• Doen minder onttrekkings van groot bydrae as gereelde onttrekkings van
kleiner bedrae. ✓
• Probeer om baie klein onttrekkings te vermy, want jy betaal ʼn fooi vir elke
onttrekking. ✓
• Hou transaksies tot minimum want jy betaal per transaksie. ✓
• Maak seker dat daar genoeg geld in jou rekening is om rente te vermy as
daar nie voldoende fondse is nie. ✓
• Doen internet bank want baie banke vra geen betaling vir aanlyntransaksies
nie. ✓
• Vra jou bank vir die goedkoopste transaksie koste. ✓
• Bestudeer jou bankstate om bewus te wees van die bankkoste. ✓
• Kombineer jou rekeninge in een rekening. ✓
• Gebruik jou SMS, e-pos-notifikasie om jou rekening te monitor eerder as om
OTM te gebruik ✓
(Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
2.5 2.5.1 Haal ʼn sin aan wat redes gee waarom die huishoudelike uitgawes
ʼn verhoging toon.
Dit toon dat huishoudings stadig besig is om weer op die been te kom
na die finansiële verknorsing van die pandemie.
OF
Die verhoging was grootliks gedryf deur ʼn verskeidenheid van klein
goedere en dienste (9,8%) klere en skoene (22,2%) en meubels (8,9%) (1)
2.5.2 Noem die kategorie in huishoudelike uitgawes wat die grootste
groei toon.
Klere en skoene ✓ (1)
2.5.3 Gee die volle naam vir die afkorting Stats SA.
Statistieke Suid-Afrika ✓✓ (2)
2.5.4 Beskryf die term uitgawes patrone.
Dit is die tipiese maniere hoe verbruikers geld op goedere en dienste
spandeer.
OF
Wat huishoudings hulle geld spandeer op, beïnvloed deur jou
inkomste.
OF
Patrone van spandering word gekyk tussen om die verskil in spandering
tussen die inkomstegroepe te assesseer. ✓ (2)
2.5.5 Verduidelik waarom die uitgawegroep, restaurante en hotelle,
gedaal het.
Restaurante en hotelle was toe gedurende die grendeltyd. Mense het in
die gewoonte gekom om ander bronne van wegneemetes/maaltye en
vermaak te bekom. ✓ Met die styging van die 2de golf van Covid-19 het
restaurante beperkte tye gehad om besigheid te bedryf as gevolg van
die grendeltydperk. ✓ Mense wou nie sosiale byeenkomste bywoon nie
in vrees om die Corona-virus infeksie op te doen. ✓ Sekere restaurante
en hotelle het toegemaak as gevolg van afname in inkomste gedurende
die grendeltydperk so daar was ʼn beperkte keuse om te gaan uiteet.
Toe alkohol nie toegelaat was om in restaurant bedien te word nie, het
mense by die huis onthaal.
(Enige 4 logiese antwoorde) (4)
2.6 2.6.1 Verduidelik waarom daar ʼn groot verskil is in die persentasie van
die huishoudelike inkomste spandeer op voedsel wanneer daar ʼn
vergelyking tussen die twee inkomste groepe getref word.
Voedsel is ʼn basiese behoefte vir oorlewing, daarom is dit ʼn prioriteit in
die lae inkomstegroep / hoër inkomste groepe het genoeg geld om te
spandeer op ander behoeftes en begeertes. ✓ Die lae-inkomstegroepe
het baie minder inkomste daarom reflekteer die persentasie op voedsel ʼn
groter porsie in die grafiek. (byvoorbeeld as ʼn huishouding se inkomste
R4 000,00 per maand is en die voedsel is R1 500,00 per maand,
reflekteer dit 37,5% op die voedselbegroting). ✓ Die hoër inkomstegroep
spandeer baie meer op voedsel (byvoorbeeld R10 000,00 en hulle
verdien meer as R60 000,00) per maand om te spandeer op ander
uitgawes; voedsel is ʼn klein gedeelte van die grafiek ✓
(Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 5
2.6.2 Analiseer waarom die persentasie van die salaris op behuising in
die hoër inkomste groep groter is as in die laer inkomste groep.
Die hoër inkomste groepe kan beter behuising bekostig in beter areas
daarom kos dit meer / Jy benodig minder geld as jy in ʼn goedkoop area
woon. Hoër inkomstegroepe het die vermoë om groter lenings/
toegang tot krediet te bekom, daarom het hulle maandelikse
terugbetalings op huislenings. Wanneer die rentekoers verhoog, sal die
koste van krediet verhoog. ✓
As hulle verkies om te huur, sal die huur uitgawes groter wees in
vergelyking met die lae-inkomste groep wat sal minder betaal vir ʼn
klein plek in ʼn minder gegoede area. Die waarde van die huis is
hoër daarom is die belasting hoër dit dra by tot die begroting van
behuising. Hulle sal ook meer betaal op huishoudelike versekering. ✓
Groter eiendomme vereis meer onderhoud wat die kostes verhoog.
Behuisingskoste sluit water en elektrisiteit in wat aanhoudend verhoog/
groter huishoudings gebruik meer elektrisiteit. ✓
Die laer inkomste groepe mag miskien nie in areas woon waar daar
elektrisiteit is nie, maar gebruik goedkoop brandstof vir energie,
byvoorbeeld paraffien. ✓
(Enige 6 sake opgehaal) (6)
2.7 2.7.1 Identifiseer die uitgawe in die begroting wat opsy gesit moet word
om ʼn langtermyn doel te bereik.
• Spaar ✓ (1)
2.7.2 Identifiseer die bron van inkomste in hierdie begroting.
Beursfonds ✓
Deeltydse werk. ✓ (2)
2.7.3 Bereken die totale uitgawes op die vaste uitgawes.
R4 875,00 ✓
(R3 500,00 + R425,00 + R950,00) ✓ (2)
2.7.4 Bespreek hoe sy finansiële hulpbronne die uitgawes in sy
begroting beïnvloed het.
Hy het ʼn beurs ontvang wat al sy uitgawes dek, byvoorbeeld ʼn kamer
waarvoor hy huur betaal, koop van kos, betaal vir sy vervoer, drukwerk,
en hy het nog genoeg oor om klere te koop. Sy deeltydse werk dra by
tot ekstras soos onthaal en die kontrak van sy selfoon. Beide
inkomste beteken dat hy geld kan wegsit om te spaar. ✓
LET WEL: Die antwoord moet die invloed van beide die beurs en die
deeltydse werk dek.
(Maks. 6) (6)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1 Gee die name van die strukturele eenhede waaruit proteïene bestaan.
• Aminosure ✓ (1)
3.2 Gee TWEE tipes koolhidrate wat die liggaam met energie verskaf.
• Suiker ✓
• Stysel ✓ (2)
3.3 Lys TWEE gesondheidsprobleme wat die oorsaak is, wanneer te veel
vette geëet word.
Vetsug ✓
Hartsiektes ✓
Hoë bloed cholesterol ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.4 Voltooi die tabel: Vitamiene
(a) C of lemoen/naartjie/suurlemoen ens.
(b) water oplosbaar
(c) B of wortel
(d) vetoplosbaar (4)
3.5 3.5.1 Identifiseer die legumien wat die hoogste stysel bevat.
• Keker-ertjies ✓ (1)
3.5.2 Onderskei tussen die klassifikasie van nutriënte as makro-nutriënt
en mikro-nutriënt deur na die inligting op die nutriënte-kolom te
verwys
Makro-nutriënte vereis groot hoeveelhede vir die liggaam op die tabel
as gram(g). Proteïne en koolhidrate is makro-nutriënte. ✓✓
Mikronutriënte vereis kleiner hoeveelhede in die liggaam as milligram
(mg) op die tabel.
Die minerale (magnesium, kaluim en yster) is mikro-nutriënte. ✓✓
(Maksimum 2 punte vir makro en 2 punte vir mikro nutrient) (4)
3.5.3 Verduidelik die term biologiese waarde. Verwys na die legumien
voorbeelde in die tabel in jou antwoord.
Biologiese waarde verwys na die aantal noodsaaklike aminosure wat
die proteïen het. ✓ Dit meet die kwaliteit van die proteïen ✓ en die
funksie wat die proteïen het. Ondersteun die groei/ bou van weefsels/
bou nuwe weefsels en behou/herstel liggaamsweefsel. ✓ ʼn Proteïen
met ʼn hoë biologiese waarde het al die essensiële aminosure en kan
dus alle funksies verrig, dus ʼn goeie kwaliteit. ✓ ʼn Proteïen met ʼn lae
biologiese waarde ontbreek een of meer essensiële aminosure en kan
nie die bou-funksie verrig nie, ✓ dus ʼn swakker kwaliteit. ✓ Die soja-
bone is ʼn voorbeeld van ʼn hoë biologiese waarde. ✓ Die tabel wys ook
dat die sojabone die hoogste gram (16,6) proteïene bevat. ✓ Die
suikerbone, keker-ertjies en lensies is voorbeelde van lae biologiese
waarde. ✓ Die tabel wys dat hulle minder proteïene as soja bevat. ✓
Wanneer saam met grane geëet word, bied die kombinasie ʼn goeie
kwaliteit proteïene/proteïene aanvulling/funksie as volledig. ✓
LET WEL: Die antwoord moet verwys na beide hoë biologiese en
lae biologiese waarde en die peulgroente om volle punte te
verdien. (Enige 6 x 1) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 7
3.6 Identifiseer die drie tipe voedselbesmetting.
A – Mikrobiologies ✓
B – Chemies ✓
C – Fisiese ✓ (3)
3.7 Beskryf DRIE moontlikhede hoe kruisbesmetting plaasvind wanneer
hoender en brokkoli voorberei word soos gesien word in die prent.
• As die hande nie gewas is nie en voedsel word hanteer. ✓
• Die mes is besmet as die mes gebruik is vir beide voedsel/was die mes ✓
• As die hoender besmet was en die mes was gebruik op die hoender en die
brokkoli ✓
• Die kapplank was nie gewas nie/ is nie skoon nie. ✓
• Die hoender en brokkoli moet nie op dieselfde plank gebruik word nie/gebruik
aparte planke. ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.8 Bespreek hoe ʼn persoon wat voedselvergiftiging opgedoen het, die risiko
van dehidrasie kan voorkom.
ʼn Persoon met voedselvergiftiging het simptome van braking en diarree wat lei
tot die verlies van vloeistof. ✓ Hulle moet baie water drink, wat die verlies van
vloeistowwe vervang/vloeistowwe soos sop en vrugtesappe. Die liggaam
verloor elektroliete (sout/glukose/minerale) en kan vervang word met orale
rehidrasie/rehidrasie sout/game koeldrank. ✓ As die kos nie wil binne bly nie,
suig ysblokkies. Vermy alkohol as ʼn kafeïen, want dit het ʼn dehidrasie effek.✓
(Enige 4 x 1) (4)
3.9 3.9.1 Definieer die term voedselfortifikasie
Beteken om die voedsel te versterk ✓ met vitamiene en minerale/
byvoeging van minerale en vitamiene ✓ (2)
3.9.2 Analiseer hoe hierdie inisiatief van Danone die bestaande
Nasionale fortifiseringsprogram van Suid-Afrika
aanvul/komplimenteer.
• Volgens Suid-Afrika se bestaande program is dit verpligtend (vanaf
2003) vir meulenaars en bakkers om alle mieliemeel, broodmeel (wit
en bruin) te fortifiseer insluitend brood OF voedsels wat algemeen
geëet word (1 punt) met vitamiene en minerale. /Daar is 6
vitamiene en 2 minerale
• Vitamiene A, B1, B2, B3, B6 en foliensuur
• Minerale: Yster en sink
• Danone komplimenteer hierdie program, want die maatskappy
fortifiseer joghurt met dieselfde 2 minerale/ sink en yster.
• Danone het dieselfde visie rakende kindertekorte aan mikro-nutriente
soos in die opname/Nasionale voedselverbruik opname.
• Die Nasionale Voedsel Fortifiserings program het ontstaan a.g.v ʼn
opname wat in 1999 geloods was. ✓
• ʼn Tekort aan nutriente in die dieët lei tot gesondheidskwessies/
vertraagde groei/ondergewig en Danone wens om vorentoe die
gesondheidsprobleem op te los.
• In die opname is gevind dat gesinne nie genoeg geld het vir voedsel
daarom voorsien Danone bekostigbare produkte wat baie voedsaam is
weens die fortisering/sink en yster wat ʼn tekort in melk het.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
• Danone volg dieselfde riglyne as die Nasionale voedselprogram
wat se doel is om die gesondheid en kwaliteit van lewe te
verbeter/minder siek kinders/kinders se vordering op skool.
• Volwassenes wat joghurt eet sal ook voordeel tref. (Maks. 8) (8)
LET WEL: Leerlinge mag nie 8 punte kry vir slegs die bespreking
van die Nasionale Fortifikasie program nie. ʼn Minimum van 3
punte moet verband hou met die Danone fortifiseerde joghurt.
[40]
VRAAG 4: KLEDING
4.1 4.1.1 Identifiseer die tipe lyn wat in die rokke gebruik is
Diagonale lyne ✓ (1)
4.1.2 Gee die optiese illusie wat deur die prente geskep word en gee
redes vir jou antwoord.
A = langer/slank
Diagonale lyne skuins lyk meer na ʼn vertikale lyn, so dit het ʼn
verlengende effek. (2)
B = korter/breër ✓
Diagonale lyne is skuins/meer horisontaal en gee ʼn breër effek ✓
(2) (4)
4.1.3 Noem TWEE ander effekte wat geskep is deur hierdie tipe lyne.
Dinamies, dramaties, beweging, aksie. ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.2 Verduidelik waarom skets A verwys word na fatsoen en skets B na
vorm.
A = Die skets is die buitelyne en fatsoen verwys na die buite lyne.
Die skoenvorm is 2D en die skoen toon geen diepte/dit is plat. ✓
B = Die skets verwys na die buitelyne sowel as die area binne in die lyne /jy
kan sien waar jou voet ingaan /dieleë spasie. Die skoen is 3D. Die diepte
kan gesien word waar die voet binne-in is /nie plat/dit het diepte. ✓ (2+2) (4)
4.3 4.3.1 Identifiseer TWEE verskillende maniere hoe ritme verkry kan
word. Tabuleer jou antwoord soos volg:
Maniere om ritme Verduideliking
te verkry
(i) Herhaling ✓ Sirkel patrone voor en agter op die skoen.
OF
(1) Kolle binne in die ovaalvorm
OF
Strepe op die voorkant van die skoen (2)
(ii) Gradiasie ✓ Ovaal patrone (blaarpatroon). Elke keer
(1) word dit geleidelik groter. ✓ (2)
(iii) Alternasie ✓ Blokke/vierkant vorms
Die vertikale gestreepte blokke wissel af met
die horisontale gestreepte blokke. ✓ (2)
Aanvaar ook alternatief. (6)
LET WEL: 1 punt vir die manier en 2 punte vir verduideliking
Trek EEN punt af indien nie in tabelvorm.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 9
4.4 Bespreek hoe die ontwerpbeginsel ʼn voorbeeld van radiale balans kan
wees.
Radiale balans - ʼn Ontwerp in die middel van die rok is in die ʼn vorm van
sirkels en gerangskik rondom die sentrale punt/ʼn sirkel-patroonvorm rondom
dit.
OF
Daar is ʼn sirkel-patroon in die middel van die rok en die breër konsentriese
sirkels sit die patroon voort soos die lyne uitwaarts beweeg. ✓ (2)
4.5 Skryf ʼn paragraaf oor die ontwerp element tekstuur. Begin met die
definisie van tekstuur, noem die twee tipe teksture en onderskei tussen
die twee.
Tekstuur beskryf die oppervlak kwaliteit van ʼn voorwerp. Daar is 2 tipes
tekstuur naamlik taktiel/tasbaar/eg en visueel/ geïmpliseerd. Taktiel is hoe
die oppervlak voel as jy dit aanraak, visueel is hoe dit lyk ✓ (5)
LET WEL: Minus EEN punt as dit nie in paragraafvorm geskryf is nie
4.6 4.6.1 Bestudeer die sketse van 2 jasse.
Die naam van die liggaamsvorm
• Ovaal / appelvorm ✓ (1)
4.6.2 Evalueer die TWEE jasse en kies die beste een vir die
liggaamsvorm
Jas A – Die gordel trek die aandag na die middellyf area - maak die area
groter/trek die aandag na die middellyf. Die horisontale lyne by
die soomlyn van die mou skep ʼn breër voorkoms by die heupe.
Horisontale lyne onder die kraag gee breedte en dra by tot
vierkantige voorkoms. Die flappe by die skouers maak die
skouers breër. Dubbel-ry knope dra by tot die wydte. ✓
(Enige 2)
Jas B – Geen horisontale lyne. Gordel sny die liggaam in die helfte,
aandag word weggeneem van die middellyf en gee ʼn slanker
voorkoms. Die horisontale lyne bo die middellyf stel die
vertikale lyne aan die kante in staat om afwaarts te vloei
in ʼn algemene voorkoms wat minder vierkantige is/meer vorm.
Die oog word na die nek/gesig area getrek/minder lyne by die
Kraag/ʼn V-vorm word geskep. Geen horisontale lyne op die
moue en die horisontale lyne bo die middellyf gee ʼn meer
langer effek. Die knope dra die oog in ʼn vertikale lyn, so die
illusie geskep, is ʼn slanker effek. Minder horisontale lyne word
in die jas gebruik; dus gee dit ʼn beter vloei aan die jas/die oë
beweeg op en af by die kante van die jas. ✓✓ (Enige 2)
Jas B is meer geskik. (1) (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR
5.1 5.1.1 Gee die name van die sone wat in die kombuis verteenwoordig is
Die werkarea ✓ (1)
5.1.2 Noem die onderstaande argitektoniese simbool wat
verteenwoordig is op die vloerplan.
• Hangkas/kas/stoorplek ✓ (1)
5.1.3 Noem hoeveel taakbeligtings in die huis voorsien is
Drie/3 ✓ (1)
5.1.4 Identifiseer die moontlike probleme met betrekking tot die plasing
van die voordeur m.b.t die sone in die regterhelfte van die huis.
• Hoofingang gaan in en deur die bestaande in die privaat, stil area. ✓
• Voordeur is oorkant die badkamer/kom reguit vanaf die badkamer
nadat ✓ jy gebad het. ✓
• Moontlike gesprekke na-aan waar ʼn persoon slaap of rus in die
slaapkamer. ✓
• Daar is ʼn werktafel en -stoel in die slaapkamer wat aandui dat
iemand probeer studeer/werk, en ʼn stil plek benodig. ✓
• Die voordeur maak oop na ʼn groot area, moontlik ʼn ego. ✓
• Die voordeur is so geplaas dat jy dwarsdeur die huis loop, as wat
nodig is ✓ want die muurskeiding beteken dat jy rondom die huis
moet loop om die res van die huis te betree. ✓ (Enige 3 x 1) (3)
5.1.5 Bespreek hoe hierdie huis voorsiening maak vir ʼn werk-van-huis
omgewing.
• Voorsiening word gemaak vir twee studie-areas met ʼn
werksoppervlakte, rekenaar, ʼn stoel in beide die slaapkamer en ʼn
kantoor.
• Beide kamers het ʼn rekenaar vir aanlyn werk.
• Beide werkoppervlak areas het tafel/taakbeligting.
• Die kantoor area is afgesny van die res van die kombuis-area en
sitkamer.
• In die kantoor is daar goeie stoorplek-voorsiening in die vorm van
ingeboude kaste.
• Toegang tot die stoor-eenheid is binne gemak van links na regs van
die stoel, veral as die stoel wiele het.
• Die kantoorarea is gemaak om soos ʼn studie-area te voel, want dit
het ʼn slaapbank, wat maklik kan opvou om kleiner te wees en nie
obstruksie te veroorsaak.
• In die afskort-area is die skuifdeur wat afgesluit kan word van die
sitkamer, veral as mense televisie kyk. Die hoofkantoor-area het
natuurlike beligting, voorsiende dat die lessenaar naby die venster
is.
• Die kantoorspasie in die huis is groter as die sitkamer en
beklemtoon ʼn werksplek. (Enige 5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 11
5.1.6 Motiveer watter lessenaarstoel die beter keuse sal wees om te
gebruik by die lessenaar-area met betrekking tot die materiaal wat
vir die raam gebruik is.
Stoel A (Plastiek)
Baie duursaam ✓
Baie sterk ✓
Liggewig om maklik te beweeg ✓
Wiele beweeg maklik/beweeg glad op ʼn harde oppervlak ✓
OF
Stoel B (Metaal)
Baie duursaam ✓
Baie sterk ✓
Goeie skarniere wat die metaalkolomme versterk. ✓
Beter vir ʼn swaargewig persoon ✓
Metaal sal ʼn beter styfheid gee. ✓
Rugkant raamwerk is beter. ✓ (3)
LET WEL: Beide A en B is geskik daarom slegs 1 punt vir rede. Die
rede moet verband hou met die funksie van die materiale.
5.1.7 Kies TWEE kriteria wat jy sal oorweeg wanneer hierdie slaapbank
gekoop word en bespreek elke kriteria.
Ekonomie: ✓ Wat hulle kan bekostig/hulle begroting/waarde vir geld.
Koop waar jy die beste prys kry. ✓
Sterkte en duursaam: Oorweeg hoe gereeld jy dit gaan gebruik as ʼn
matras en hoe gereeld om op te sit. Die konstruksie en kleedstof moet
vir beide geskik wees. ✓
Estetiese: Kies die kleur wat jy van hou. Oorweeg die dekor soos die
kleurskema van die kamer. ✓
Omgewingsverantwoordelikheid: Is die vervaardigers omgewings-
verantwoordelik. Is die materiaal wat gebruik word herwinbaar /min
verpakking. ✓
Verbruikersverantwoordelik: Die verbruiker het ʼn verantwoordelikheid
voordat hulle aankope doen en na aankope. ✓ Byvoorbeeld: Voor
aankope - vergelyk pryse, insluitende verborge koste, kyk na die waarborg,
koop van ʼn winkel met ʼn goeie reputasie (enige voorbeelde) ✓
Byvoorbeeld: Na aankope - kontroleer die produk na aankope by
aflewering en indien nodig, lê ʼn klagte, so gou moontlik. Lees die
versorgingsinstruksies, hou bewyse van aankope (enige voorbeelde) ✓
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
Die volgende twee kriteria was uitgehaal by hierdie afdeling, maar
moet steeds nagesien word as die leerder dit genoem het.
Geskiktheid vir behoeftes: ✓ Die behoefte vir ʼn ekstra bed is nodig as ʼn
persoon oorslaap. ✓ Dink hoeveel keer dit sal gebeur en hoeveel geld sal
jy op dit spandeer. ✓ Die doel kan meerdoelig wees sodat dit ook gemaklik
is om op te sit.
Oorweeg die beskikbare ruimte/spasie in die kantoorkamer. ✓
Menslike faktore/ergonomiese en universele ontwerp: ✓ Die slaap bank
moet gemaklik wees vir sit en slaap en ook genoeg ondersteuning bied. ✓
Watter persone sal dit waarskynlik gebruik? Kinders of volwassenes,
of beide? ✓
LET WEL: Enige twee kriteria ✓✓ en ʼn bespreking vir elkeen. ✓✓✓
(2 x 3) (6)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 13
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1 Gee die naam/term vir die stelling wat die kern vereistes is om ʼn item te
maak
Produksiespesifikasie ✓ (1)
6.2 Definieer die term marksegmentasie
ʼn Groep kliënte met gemeenskaplike behoeftes en belangstellings wat verskil
van ander groepe en soortgelyk sal optree in ʼn mark aksie. ✓
OF
ʼn Breë groep mense/teiken mark wat verdeel word in meer onderskeidelike
groepe/kleiner groepe/met soortgelyke eienskappe/byvoorbeeld geografies/
demografies/psigografies/gedrag ✓ (3)
6.3 Verduidelik hoe die besigheid ʼn mededingende voordeel ontwikkel.
Vind uit oor ander besighede /mededingers in jou area. Hulle moet dink aan
maniere hoe om hul produkte te verbeter as hulle mededingers. Jou produk
moet verskillend en uniek wees om anders in die mark te wees. ✓
Dit moet meer aanklank vind by jou kliënte/hoe kan dit jou kliënte bevoordeel/
soos beter pryse/waarde vir geld /kwaliteit/beter diens. ✓ (Enige 3 x 1) (3)
6.4 6.4.1 Gee die faktor wat Tshepo oorweeg het wanneer hy ʼn produk kies
om jeans te ontwerp vir sy liefde vir denim en modes.
Passie ✓ (1)
6.4.2 Meld hoe Tshepo die volgende bereik het voordat hy 100 paar
jeans geskep het.
A) Begin met ʼn lae kapitaal uitleg.
Hy het ʼn lening van R8000.00 gekry. ✓
B) Verkry vaardighede voordat jy begin
Hy het basiese naaldwerk en patroon-ontwerp geleer. ✓
Hy verbreed sy kennis van denim deur navorsing op die internet te
doen ✓ (Enige 1)
C) Het ʼn vorm van vervoer.
Hy het sy jeans vanaf ʼn fiets verkoop. (3)
6.4.3 Identifiseer watter P in die bemarkingmengsel verteenwoordig.
A) Die “Presidential Slim fit”
Produk ✓
B) Verkoop sy jeans van ʼn rugsak.
Plek ✓ (2)
6.4.4 Kies TWEE aanhalings in die gevallestudie wat verskyn voordat
Tshepo sy winkel in Johannesburg oopgemaak het om te bewys
dat die kernbeginsel gebruik is.
• Tshepo het pasgemaakte jeans vir sy kliënte gemaak ✓ en
sodoende ʼn kliëntebasis opgebou. ✓ Hy het mansjeans geskep. Hy
het dit in vier verskillende kleure gemaak. ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2022)
6.4.5 Analiseer hoe Tshepo voortgegaan het om sy teikenmark se
spesifieke behoeftes te bevredig nadat hy die handelsnaam van
sy besigheid van stapel gestuur het wat die groei van die
besigheid verseker het.
• Hy het sy produk verbeter, om ʼn beter kwaliteit jeans te maak. ✓
• Hy het dit in vier verskillende kleure gemaak om mense se
voorkeure te bevredig. ✓
• Om pasgemaakte jeans the maak, waar die kliënte se afmetings
geneem word, impliseer dat jeans enig in sy soort is wat by
spesifieke figuurtipes pas en wat kliënte spesiaal laat voel. ✓
• ʼn Verskeidenheid van jeansstyle word gemaak en dus ʼn groter
keuse vir kliënte. ✓
• Hy het sy reeks na hemde uitgebrei sodat sy besigheid kan groei,
namate hy meer aan sy kliënte bied. ✓
• Om meer bekostigbare gholfhemde te hê, bereik die teikenmark
wat nie voorheen sy jeans kon koop nie. ✓
• Hy het sy teikenmark verbreed deur klere vir dames te maak. ✓
• Hy spesialiseer in denim klere. ✓
• Aangesien sy handelsmerk eg en gewilds is, sa kliënte ʼn sekere
status voel as hulle sy klere dra. ✓
• Kliënte sal gelukkig wees om klere met sy logo te dra wat ʼn
herkenbare handelsmerk het. ✓
(Enige 6 x 1) (6)
6.4.6 Bereken die verkoopprys van 1 paar jeans as die produksie
koste R475.00 en 80% wins bygevoeg is. Toon alle berekeninge.
R475 X 85 ✓ = R350
100
R475 + R350 ✓ = R875 ✓ (3)
6.4.7 Bereken die wins as hy 10 paar jeans verkoop.
R380 x 10 ✓ = R3800 ✓ (2)
6.4.8 Bereken die produksiekoste van 10 paar jeans as die produksie
koste 20% hoër is as die van mans.
R475 x 20 ✓ = R95
100
R475 + R95 ✓ = R570
R570 x 10 ✓ = R5700 ✓ (4)
LET WEL: Die R moet aangedui word in die finale antwoord om die
punt toe te ken.
[30]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2022 QP

Memorandum
Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo

Question paper
Consumer Studies Grade 11 National Exemplar November 2020 QP

Question paper
Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 QP

Question paper
Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2017 QP
More from Grade 11 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 11 Con Stu ATP 2023 24

Question paper
Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper