Skip to content

Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2018 Memo

MemorandumConsumer StudiesGrade 11201813 pages

Grade 11 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 VERBRUIKERSTUDIES NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 1 (KORTVRAE) 1.1 1.1.1 C (1) 1.1.2 D (1) 1.1.3 C (1) 1.1.4 C (1) 1.1.5 C (1) 1.1.6 C (1) 1.1.7 B (1) 1.1.8 A (1) 1.1.9 B (1) 1.1.10 D (1) 1.1.11 D (1) 1.1.12 B (1) 1.1.13 A (1) 1.1.14 B (1) 1.1.15 A (1) 1.1.16 D (1) 1.1.17 D (1) 1.1.18 B (1) 1.1.19 A (1) 1.1.20 A (1) (20 x 1) (20) 1.2 1.2.1 B (i)  (1) 1.2.2 A (ii) (1) 1.2.3 D (v) (1) 1.2.4 E (iv) (1) 1.2.5 C (iii) (1) (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 A E 1.3.2 B F 1.3.3 D G (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 A 1.4.2 D 1.4.3 E 1.4.4 H  (Enige volgorde) (4) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) VERBRUIKERSTUDIES 3 VRAAG 2: DIE VERBRUIKER 2.1 Lys VIER voordele daarvan om deur middel van die internet te bank  Dit is vinnig en gerieflik omdat die oorplasing outomaties is.   Die bank hoef nie ʼn persoon aan te stel om die werk te verrig nie – geen bankpersoneel is nodig nie.   Die goedkoopste manier om te bank.   Jy hoef nie die gemak en privaatheid van jou huis prys te gee om produkte te koop nie.  Jy kan jou rekening saldo’s dophou   As jy by die reëls hou, is dit die veiligste manier van geld onttrek   Jy kan enige tyd betalings maak, dag, aand, enige tyd van die jaar insluitende publieke vakansiedae (Enige 4 x 1) (4) 2.2 Bespreek VYF maniere om bankkoste te verlaag  Gebruik waar moontlik tjekkaart, kredietkaart of debietkaart in plaas van om met kontant te betaal, want dit is goedkoper en veiliger en meer gerieflik   Gebruik die OTM, telefoon of selfoon/aanlyn (internet) bank eerder as om in die bank te gaan.   Gebruik jou eie bank se OTM omdat addisionele fooie gehef word as jy ander banke se OTM’s gebruik.   Probeer om nie ’n klomp klein onttrekkings te maak nie  maar eenmaal ʼn groot bedrag  Maak seker dat daar genoeg geld in die bank is vir alle onttrekkings, om nie penaliseringsfooie te betaal nie.   Gebruik elektroniese fondse oordrag by die aankooppunt en waar moontlik onttrek ook terseldertyd kontant wanneer jy iets koop. (die goedkoopste manier om geld te onttrek.) (5) 2.3 Scenario 2.3.1 ʼn Produk wat nie geskik vir die taak was, is aan Justine verkoop. Motiveer die stelling.  Die produk was nie geskik nie, want die stofsuier wou nie vullis opsuig nie.  (2) 2.3.2 Bespreek die TWEE verbruikersregte wat van toepassing is op Justine soos uiteengesit in die Verbruikersbeskermingswet  Die reg tot regverdige waarde  goeie kwaliteit. Justine moet goedere ontvang wat van goeie kwaliteit en in ’n werkende toestand is.   Reg om te kies  om goedere terug te neem – ontevrede is met die diens  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018) 2.3.3 Stel die prosedure voor wat Justine sal moet volg om haar klagte in te dien.  Identifiseer die spesifieke probleem waaroor sy wil kla   Maak seker dat daar genoeg bewyse is as goedere beskadig is, kwitansie om u klag te ondersteun   Besluit of jy die geld wil terug hê of wil jy die item vervang   Bespreek eers die probleem met die verkoopsman   Wees bedagsaam, regverdig en billik  (5) 2.4 Gevallestudie 2.4.1 Identifiseer mnr. Ringani se bron van inkomste Salaris  (1) 2.4.2 Bespreek die nadele wat mnr. Ringani sal ervaar omdat sy motor op huurkoop gekoop is  Alhoewel hy in besit is van die motor, is hy nie die eienaar tot die laaste paaiement betaal is nie   Die motor kan teruggeneem word as hy nie die paaiemente betaal nie   Hoë rente word betaal   Al die paaiemente moet betaal word al is die motor stukkend  Dit is maklik om op huurkoop te koop, so Ringani het ’n motor gekoop wat hy nie kon bekostig nie (Enige 3 x 1) (3) 2.4.3 Verduidelik die prosedure wat kredietverskaffers moet volg voordat krediet aan verbruikers soos vir mnr. Ringani aangebied word  Die kredietverskaffers moet ’n volledige analise van die inkomste en skuldverpligtinge van die verbruiker maak   Die kredietverskaffer moet vir die verbruiker ʼn kwotasie en ʼn voorlopige ooreenkoms gee wat vir vyf dae geldig is   Die dokument moet die volgende insluit: die bedrag van krediet/die koste/enige terme/voorwaardes en ander koste  (Enige 3 x 1) (3) 2.4.4 Bespreek hoe ʼn skuldberader vir mnr. Ringani sal kon help  As Ringani nie sy skuld kan betaal nie, het hy die reg om ʼn skuldberader te gaan sien   Die skuldberader sal sy skuldsituasie assesseer en evalueer/ herevalueer en sy skuldsituasie en dan reël vir ʼn kredietverskaffer om nuwe terme in verband met die terugbetaling te reël   Terwyl Ringani onder skuldberading is, mag hy nie ander kredietooreenkomste teken nie.  Wanneer sy skuld ten volle vereffen is, sal die skuldberader hom ’n klaringsertifikaat (clearance certificate) gee  (Enige 3 x 1) (3) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) VERBRUIKERSTUDIES 5 VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING 3.1 Lys DRIE funksies van water  Water is deel van die liggaamsvloeistowwe wat die voedingstowwe in die liggaam vervoer   Bloed vervoer suurstof en koolsuurgas in die liggaam   Die ensieme in die verteringstelsel word deur speeksel (in die mond), die maagsappe (in die maag), gal en ingewandsappe deur die liggaam vervoer   Afvalstowwe word deur water uit die liggaamsweefsel en die organe verwyder  Dit beskerm die senustelsel  Water smeer die liggaam se gewrigte  Dit reguleer die liggaamstemperatuur deur die voorkoming van skielike temperatuurverhogings wanneer die liggaam hitte opneem. Dit verkoel ook die liggaam wanneer sweet van die vel verdamp (Enige 3 x 1) (3) 3.2 Noem TWEE redes waarom ʼn swanger vrou foliensuur gedurende swangerskape moet inneem.  Nodig vir die ontwikkeling van babaselle asook vir die ontwikkelling van die brein en senuweestelsel (om Spina bifida) te voorkom.  (2) 3.3 Voedselvergifting 3.3.1 Identifiseer TWEE simptome van voedselvergiftiging uit die gevallestudie  Maagkrampe   Naarheid   Braking  Diarree (Enige 2 x 1) (2) 3.3.2 Onderskei tussen fisiese en chemiese voedselkontaminasie Fisiese kontaminasie Fisiese kontaminasie Gebeur wanneer items, objekte Is kontaminasie van voedsel deur soos bene, plastiek en metale in chemise stowwe.  die kos val.  LET WEL: Indien nie in tabelvorm nie minus (-1 ) punt (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018) 3.3.3 Bespreek VYF riglyne om te volg wanneer ʼn persoon vir voedselvergiftiging behandel word  Bly gehidreer/drink helder vloeistowwe om die vloeistowwe wat verlore gaan deur diarree en braking te vervang   Drink water/sop/vrugtesappe veral appelsap/peersap/perske/ druiwe/appelkoossap want dit sal energie en vitamiene verskaf   Vermy alkohol/kafeïen want dit het ʼn dehidrasie effek   Eet voedsel wat ryk is aan oplosbare vesel soos vrugte, hawermout, bone, ertjies en lensies want dit verminder diarree en bind die stoelgang.   Eet voedsel wat ryk is aan kalium soos piesangs en aartappels   Neem probiotika aanvullings en orale rehidrasie soute  Raadpleeg ʼn dokter en neem medikasie soos voorgeskryf  Rus (Enige 5 x 1) (5) 3.3.4 Die hoender was die oorsaak van die voedselvergiftiging. Verduidelik waarom hoender deur patogene bakterieë aangeval word Patogeniese bakterieë in die hoender is hoë proteïene / vloeistof/vog  en het ʼn neutrale pH  (3) 3.4 Bespreek die rol van die volgende nutriënte in die groeiproses van jong volwassenes 3.4.1 Yster  Noodsaaklik vir die vervaardiging van hemoglobien in die rooibloedliggaampies   Vervoer suurstof van die weefsel na die longe   Is ʼn belangrike deel van die ensieme wat nodig is vir die energie in die selle (Enige 2 x 1) (2) 3.4.2 Vitamien B1  Belangrik vir die vrystelling van energie van koolhidrate  Word benodig vir groei en normale funksionering van die senuweestelsel  Behou die spiertoon (muscle tone) (Enige 2 x 1) (2) 3.4.3 Vitamien B2  Dit is betrokke by die metabolisme van proteïene, vetsure en koolhidrate en het ʼn effek op die groeitempo van die liggaam   Dit onderhou die vel rondom die neus en mond   Dit onderhou die senuweestelsel  (Enige 2 x 1) (2) 3.4.4 Vitamien C  Sintese van bindweefsel wat selle aan mekaar verbind   Noodsaaklik vir die vervaardiging van bloed en selwande van bloedvate   Bied moontlike weerstand teen ontsteking  Bevorder die opname van yster uit die diet  Belangrik vir die senuweestelsel om normaal te funksioneer (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) VERBRUIKERSTUDIES 7 3.4.5 Kalsium  Vorming van bene en tande   Normale stolling van bloed   Behoud van die normale ritmiese hartklop  Normale funksionering van senuwees en spiere  Aktiveer sekere ensieme (Enige 2 x 1) (2) 3.5 Scenario 3.5.1 Noem die mineraal wat ontbreek in die die dieët van Thando se ouma wat osteoporose kan veroorsaak.  Kalsium  (1) 3.5.2 Identifiseer TWEE voedselsoorte uit die scenario wat kan bydra tot die ouma se hoë bloeddruk. “Russians”  en aartappelskyfies met sout  (2) 3.5.3 Verduidelik hoe Thando en sy ouma voordeel kan trek uit die volgraanbrood wat hulle eet.  Dit absorbeer water en maak die stoelgang sag en voorkom hardlywigheid  en verhoog die gevoel van versadigdheid, dus help dit met gewigbeheer   Help om die glukosevlakke in diabetes te beheer omdat dit die vloei van glukose in die bloedstroom verlaag   Speel ʼn rol met die verlaging van bloedcholesterolvlak  en dus verminder dit die risiko van koronêre hartsiekte en hoë bloeddruk  (5) 3.5.4 Behalwe die gebraaide eiers, kies TWEE voedsel-items en voorspel die negatiewe impak wat dit op Thando en sy ouma se gesondheid kan hê.  Botter/‘Russians’ bevat versadigde vette van diere   Kan die bloed cholesterolvlakke verhoog, dus verhoog dit die risiko van hartsiekte   Vette wat maklik kan lei na oorgewig en vetsug  (5) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 4: KLEDING: 4.1 Verduidelik die volgende: 4.1.1 Kleurvastheid Is ʼn tekstielstof se vermoë om sy oorspronklike kleur te behou en tydens gebruik en versorging nie te verbleik of van kleur te verander nie  (2) 4.1.2 Hittegeleiding Is die vermoë om die hitte weg te lei van die liggaam  (2) 4.2 Noem VIER afwerkings wat die voorkoms van tekstielstowwe verander  Kalandering   Bosselering   Sanforisering   Mercerisering  (4) 4.3 Waarom word sokkies dikwels met ’n antibakteriese afwerking behandel?  Die verspreiding van siekte te beheer   Die gevaar van infeksie na besering te verminder   Die ontwikkeling  van onaangename sweetreuke te inhibeer   Die skade aan stowwe as gevolg van muf, fungi en verrotting te verminder (4) 4.4 Vergelyk waterdigte en waterwerende afwerkings wat in kleedstowwe gebruik word. Tabuleer jou antwoord soos volg: Waterdigte afwerking Waterwerende afwerking  Dit laat nie water of lug deur die  Dit bied weerstand teen nat word, tekstielstowwe nie  maar water en lug word deurgelaat   Klere is ongemaklik om te dra   Gemaklik om te dra en kan steeds asemhaal  (4) LET WEL: Indien nie in tabelvorm nie minus (-1) punt Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) VERBRUIKERSTUDIES 9 4.5 Bestudeer prente A en B 4.5.1 Identifiseer die soort lyn wat in prent A gebruik is Horisontale lyne  (1) 4.5.2 Verduidelik die illusie wat geskep word deur die lyn in die uitrusting  Voeg wydte en breedte by   Maak die figuur breër en korter   Beklemtoon die breedte van die liggaam (Enige 2 x 1) (2) 4.5.3 Die prent B sal vorm gee aan ʼn dame met ʼn reghoekige liggaamsvorm. Gee VIER riglyne/wenke vir persone met hierdie tipe lyf wat sal help om hulle lywe nader aan die ideale liggaamsverhouding te laat lyk  Vermy horisontale lyne  vertikale lyne is meer vleiend  Vermy toppies wat die figuur in die middel sny  omdat dit die vierkantige silhoeët versterk   Trek die aandag opwaarts deur interessante detail naby die gesig te gebruik of afwaarts deur die detail by die roksoom of skoene   Vermy groot patrone en breë strepe of kledingstof wat die figuur groter laat vertoon  Die wit lyfband balanseer die boonste en onderste dele van die liggaam. (Enige 4 x 1) (4) 4.6 Scenario 4.6.1 Beskryf die kleurkombinasie in die uitrusting Gesplete komplementêre kleurskema  Een kleur met twee ander op beide kante wat komplementêr is.  (2) 4.6.2 Evalueer die geskiktheid van die uitrusting met ’n omgekeerde driehoek figuurtipe.  Dit is geskik   Die blou kleur van die baadjie en pers van die T-hemp is koel kleure wat wykende is en sal die figuur kleiner laat vertoon.   Die geel-oranje broek is ʼn warm kleur wat die figuur groter laat vertoon  (5) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR 5.1 Definieer die volgende: 5.1.1 Graveerwerk: Om ontwerpe op houtoppervlakke uit te sny  of te kerf  (2) 5.1.2 Estetika: hoe iets lyk veral hoe mooi dit is / studie van mooiheid  (2) 5.2 Gee DRIE riglyne wat in gedagte gehou moet word wanneer ’n beligtingsplan opgetrek word.  Goeie beligting is belangrik vir alle werkareas   Verhoog die wattverbruik  van gloeilampe   Vermy skittering wat ongemak en ooreising aan die oë veroorsaak  Hou gloeilampe en installasies stofvry  Ligskakelaars behoort aan die binnekant van deur-openinge te wees.  Ingange, trappe en buite-areas moet vir veiligheidsdoeleindes belig wees. (Enige 3 x 1) (3) 5.3 Scenario 5.3.1 Die stoele is van omgewingsvriendelike bamboes gemaak. Verduidelik die omgewingsverantwoordelikheid by die aankoop van meubels.  Koop meubels van vervaardigers wat omgewingsvriendelik is   Ekovriendelike materiaal word gebruik   Bioafbreekbaar   Herwinbare roumateriaal   Herwinbare verpakkingsmateriaalWees bewus daarvan dat sekere plastiek wat gebruik word in die vervaardiging van meubels, toksiese dampe veroorsaak wat die lug, water en grond besoedel.  Bamboes groei vinnig, wat dit volhoubaar maak.  Dit put nie hout en ander niehernubare hulpbronne uit nie. (Enige 5 x 1) (5) 5.3.2 Verduidelik hoe mev. Madigo die rottangstoele behoort te versorg.  Stof dit gereeld met ʼn borseltjie af of stofsuig dit   Hou die meubels weg van reën, direkte sonlig en dou   ʼn Laag vernis kan aangewend word   Die glansvoorkoms kan behou word deur ʼn dun lagie waks aan te wend (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) VERBRUIKERSTUDIES 11 5.3.3 Beskryf wat Mev. Madigo se verantwoordelikhede as ’n ingeligte verbruiker was toe die stoele afgelewer was.  Inspekteer die produk versigtig met aflewering, maak seker dat jy gelukkig is   Maak seker dat alle onderdele werk   Lees die instruksieboek deeglik deur   Gebruik en versorg die produk soos aanbeveel word deur die winkel   Hou die bewys van aankope en waarborg veilig  (5) 5.3.4 Verduidelik waarom die verkoopsbestuurder binne sy regte was toe hy geweier het om die stoel terug te neem.  Mev. Madigo moes nie die stoele haarself reggemaak het nie.  Sy moes die probleem onmiddellik  rapporteer het. Omdat sy probeer het om reg te maak, het sy haar waarborg verloor  (3) 5.4 Vloerplan 5.4.1 Noem die DRIE sones op die bogenoemde vloerplan  Werk – Kombuis   Rus – Slaapkamer   Privaat – Badkamer   Sosiaal/publiek – Voorkamer  (Enige 3 x 1) (3) 5.4.2 Identifiseer die tipe vloerplan in die prent. Oop vloerplan  (1) 5.4.3 Gee DRIE voordele van die vloerplan soos genoem in VRAAG 5.4.2  Laat maksimum interaksie tussen persone   Laat verskeidenheid van akwititeite in die kamer toe   Skep ʼn gevoel van ruimte   Meer gerieflik en funksioneel vir mense met gestremdhede (Enige 3 x 1) (3) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP 6.1 Definieer die volgende terme 6.1.1 Marksegmentasie Is ʼn groep kliënte met gemeenskaplike behoeftes en belange wat verskil van ander groepe en wat soortgelyk op bemarkingsaksie sal reageer.  (2) 6.1.2 Produkspesifikasie Is ʼn geskrewe beskrywing van ʼn item  insluitende besonderhede soos die grootte van ʼn artikel en die voorkoms  (2) 6.2 Noem TWEE faktore wat produksiekoste affekteer.  Arbeidskoste per uur   Die koste van materiaal of bestanddele verskil van tyd tot tyd   Vervoer en afleweringskoste  Elektrisiteit  Verliese gedurende produksie (Enige 2 x 1) (2) 6.3 Grafiek  A – Bekendstelling  Die produk is nuut. Die kliënte is nie bewus van die bestaan daarvan nie. Verkope op die stadium is laag totdat die kliënte daarvan bewus raak.   B – Groeistadium  Kliënte aanvaar die produk en vertel ander van die produk.   C – Volwasse-stadium  Die aanvraag na die produk begin te groei, maar teen ʼn stadiger tempo, bly dieselfde/mees winsgewende stadium.   D – Afname-stadium  Verkope begin af te neem en die mark begin versadig te raak.  (8) 6.4 Gevallestudie 6.4.1 Identifiseer met voorbeelde uit die gevallestudie, TWEE vereistes van ʼn potensieel winsgewende besigheidsgeleentheid  Passie  vir kos   Produk  pasteie   Teikenmark  – personeel van plaaslike skool   Kapasiteit  – 800 pasteie  Ligging  – maak produkte van die huis  (Enige 2 x 2) (4) 6.4.2 Bespreek hoe tannie Yvette DRIE van die 5P’s marksamestelling toepas  Produk  – pasteie   Plek  – Tannie Yvette se huis  plaaslike skool  Promosie  – brosjure en deur te praat met mense   Mense  – personeel by plaaslike skool  Prys – billik (Enige 3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2018) VERBRUIKERSTUDIES 13 6.5 Berekeninge 6.5.1 Verkoopprys R220,00 + R120,00 = R340,00  R340,00 x 75% R255,00 + R340,00  R595,00  Een pastei: R595,00 ÷ 800 = R0,74 of 74c  (4) 6.4.2 Wins Verkoopprys – produksiekoste R595,00 – R340,00  =R255,00  (2) [30] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Consumer Studies

View all