Skip to content

Consumer Studies Grade 11 Eastern Cape November 2019 Memo

MemorandumConsumer StudiesGrade 11201915 pages

Grade 11 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2019 VERBRUIKERSTUDIES NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 1 (KORTVRAE) 1.1 1.1.1 B (1) 1.1.2 D (1) 1.1.3 A (1) 1.1.4 C (1) 1.1.5 C (1) 1.1.6 A (1) 1.1.7 D (1) 1.1.8 B (1) 1.1.9 A (1) 1.1.10 C (1) 1.1.11 B (1) 1.1.12 D (1) 1.1.13 C (1) 1.1.14 D (1) 1.1.15 C (1) 1.1.16 B (1) 1.1.17 A (1) 1.1.18 A (1) 1.1.19 D (1) 1.1.20 B (1) (20 x 1) (20) 1.2 1.2.1 C (1) 1.2.2 E (1) 1.2.3 G (1) 1.2.4 B (1) 1.2.5 H (1) 1.2.6 D (1) 1.2.7 J (1) 1.2.8 K (1) (8 x 1) (8) 1.3 C D F  (Enige volgorde) (3 x 1) (3) 1.4 A B E  (Enige volgorde) (3 x 1) (3) 1.5 1.5.1 Fortifisering  1.5.2 Basale metabolisme  1.5.3 Kruiskontaminasie  1.5.4 Chemiese kontaminasie  1.5.5 Nie-essensieel / luukses  1.5.6 Bruto  (6 x 1) (6) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 3 VRAAG 2: DIE VERBRUIKER 2.1 2.1.1 Produk of Dienste Beide  bestelling van geskenk / aflewering is ʼn diens wat aangebied word  en die blommerangskikking/blomme en sjokolade is die produk  (3) 2.1.2 Voordele van aanlynaankope Sy kan:  Aankope doen buite normale werksure, gerieflikheid   Doen aankope uit die gemak van haar huis / van enige plek   Trek voordeel uit die laer pryse / spesiale aanbiedinge / verminder uitgawes   Vergelyk pryse gou / maklik   Gebruik toeps om die beste pryse te soek   Kry groter verskeidenheid / opsies   Bespaar tyd  (Enige 1 x 1) (1) 2.1.3 K.M.B. (a) Kontant met bestelling  (1) (b) Debietkaarte word beskou as kontant/aanvaar as kontant  / as die transaksie betaal aan die verkoper/besigheid onmiddellik / geld onmiddellik van die kaarthouer bankrekening afgetrek  Goedere moet onmiddellik betaal word wanneer dit bestel word.  (Enige 2 x 1) (2) 2.1.4 Reg om te kla Sy was in haar reg omdat:  Die blomme / geskenk / rangskikking het nie gelyk soos die aanlyn advertensie nie / was beskadig / die stingsels was gebuig en van die sjokolade was weg / hulle was nie in ʼn bevredigende toestand nie / was van swak gehalte.   Dit is nie betyds afgelewer nie / dit moes op Sondag afgelewer wees / het Maandag arriveer / die dienste was onbevredigend / die maatskappy het nie hulle ooreenkoms / belofte nagekom nie.   Sy het dit bewys toe sy die foto van die rangskikking ge-epos het.  (Enige 2 x 1) (2) 2.1.5 VBW  Dit is ontwerp om die verbruiker te bevoordeel  Dit gee die verbruiker die reg om gehoor te word / te kla   Dit sal haar beskerm teen ʼn misleidende advertensie  Regverdige informasie / inligting in verband met die blomme was duidelik  Die VBW beskerm die regte van die verbruikers / Dit stipuleer die verbruikersregte wanneer goedere en dienste gekoop word / gee sleutel verbruikersregte  OF aanvaar voorbeelde: sy het die reg om die ruiker te kies wat sy wil hê / eerlike onderhandelings Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2019)  Terme en voorwaardes moet regverdig wees / die doel is om eerlikheid tussen die verskaffer en die verbruiker te skep  Dit gee die verbruiker  (Nonsindiso) die reg om goedere wat ondergeskik is terug te bring /minderwaardig / jy het die reg tot kwaliteit goedere  OF aanvaar voorbeeld: sy het die reg om die blomme in ʼn goeie toestand te ontvang en ontvang die terugbetaling van die koopprys, mits die maatskappy ʼn terugneembeleid het   ʼn Reg tot die diens aangebied / aanspreeklikheid van die verskaffer / betydse aflewering  (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Stats SA en uitgawepatrone 2.2.1 Doel van Stats Om inligting in te win:  Oor mense van die land  Hulle inkomste  Hul spandeerpatrone / uitgawepatrone  Belangrike data oor bevolkingsgrootte  Geografiese ligging  Toegang tot dienste  Om die pad vorentoe te beplan / help met die toekoms  Leer uit vorige foute  Bemarking of adverteringdoeleindes  Die VPI opdateer / inflasie meet Aanvaar spesifieke voorbeelde: Twee punte mag toegeken word Om uit te vind waar die mense woon / die tipe huise waarin hulle bly / stedelike en nie-stedelike inwoners, hulle huistaal, ouderdom, waarop hulle hul geld spandeer, toegang tot water en elektrisiteit, inkomste en uitgawes van verskillende rassegroepe, mense wat in verskillende provinsies woon, ens. (Enige 2 x 1) (2) 2.2.2 Uitgawe groep: Gesondheid  Mediese koste het verhoog / gestyg   Verbruikers prioritiseer belangrike goedere soos behuising en voedsel as belangrik vir oorlewing en is ook die belangrikste uitgawes   Vir baie Suid-Afrikaners is dit onbekostigbaar om na ʼn dokter vir mindere kwale te gaan / of net vir ʼn verkoue – dokters tweede hoogste % verhoging   Hulle verkies eerder om oor die toonbank / self-medikasie te koop want hulle kan nie vir medikasie en konsultasie betaal nie   Hulle gaan slegs na die tandarts in noodgevalle / verhoging bo 5%   Mediese hulpfonds toon die hoogste verhoging 8,3%   Verbruikers kan nie mediese fondse bekostig nie  / of hulle kies laer dekking / dink twee keer voor hulle vir ʼn prosedure bespreek  Mense moet staatmaak op die kliniekbesoek waar die medikasie / besoeke gratis is  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 5  Mense sal na staatshospitale gaan eerder as privaat hospitale waar dit duur is – verhoog met 4,5%  LET WEL: Die antwoord is ʼn riglyn – aanvaar logiese redenasie volgens die denkrigtings. Persentasie word gemerk wanneer met ʼn verduideliking gebruik is (Enige 5 x 1) (5) 2.2.3 Uitgawegroep: Vervoer: Hoër en laer inkomstegroepe  Die armes (laer inkomste) sal meer betaal vir publieke vervoer / taxi soos wat die petrol verhoog (0,3%) sal die tariewe verhoog   Hulle moet werk toe gaan so hulle kan nie bekostig om sonder vervoer te wees nie  Maks. 2  Die rykes (hoër inkomste) sal nog steeds nuwe motors koop, om dit in stand te hou / diens (motorbande) 0,8%   Sal nog steeds werk vakansiebesteming toe ry/petrol gebruik   Daarom sal brandstof nog steeds ʼn hoof uitgawe wees  Hulle sal nog steeds reis vir sake, motors sal nog steeds gehuur word (7,3%) by die lughawe nadat hulle gevlieg het Maks. 2 (Persentasie word gemerk met ʼn bespreking) (2 x 2) (4) 2.3 Gevallestudie begroting en krediet 2.3.1 Voordele  Voorkom om in skuld te verval / betaal jou skuld af / leef binne jou inkomste   Om jou finansiële doelwitte te stel en te bereik   Om te sien hoeveel geld jy beskikbaar het om te spandeer op dinge / om te sien hoeveel geld jy beskikbaar het   Om ʼn spaarplan te begin   Om jou teen onverwagte uitgawes te beskerm   Bly in beheer oor hoe jy jou geld spandeer en jou uitgawes te verminder   Om jou die waarde van geld te leer   Om onnodige en impulsiewe aankope te verminder   Om te sien hoeveel krediet jy kan bekostig en dit terug te betaal  (Enige 3 x 1) (3) 2.3.2 Gevolge van krediet  Aan die einde sal hulle meer vir die TV en DSTV ‘explora’ as hulle dit afbetaal (betaal rente), betaal   Hulle sal meer betaal want hulle kwalifiseer nie vir ʼn kontantafslag nie   Geld wat hulle vir ander behoeftes gebruik kon word, word nou aan krediteure betaal hulle sal nie geld vir ander belangrike dinge het nie   Hulle het nie nodig gehad om ʼn nuwe TV koop nie / koop items wat hy nie nodig het nie   Hulle kon mislei word om ʼn duurder TV te koop / is omgepraat om ʼn beter model te koop want betaal in paaiemente  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2019)  As hulle nie die klererekening betyds betaal nie, word rente gevra.   Dit is maklik om beheer te verloor oor jou besteding en onnodige klere-items te koop / versoeking om te koop / te maklik om klere op ʼn winkelkaart te sit as jy nie kontant beskikbaar het nie.   Betaling kan ʼn las op die begroting wees / maklik om die begroting te oorskry.   Onvermoë om krediet/skuld te betaal   Ernstige geval – swartlys – mag nie meer krediet in die nabye toekoms kry nie   Dit kan na vermorsing van geld lei wat jy kon spaar en rente ontvang/dek onvoorsiene uitgawes  (Enige 3 x 1) (3) 2.3.3 Beginsel van begroting: Assesseer behoefies en doelwitte  In ʼn begroting moet die behoeftes eers vervul word en dan die begeertes / behoeftes kom eerste / maak seker dat jy die items nodig het en dit nie ʼn begeerte is nie.  Jou basiese behoeftes is die eerste twee vlakke van Maslow se hiërargie / prioritiseer fisiese behoeftes, veiligheid en sekuriteit   Doelwitte – stel vir jou finansiële doelwitte / spaar om doel te bereik   Besluit of die gesinsvakansie ʼn kort- of langterm doel is  (Enige 2 x 1) (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 7 VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING 3.1 Artikel: ‘Tips to kickstart your health’ 3.1.1 (a) EEN mineraal  Kalsium   Magnesium  Yster  Sink  Mangaan (Enige 1 x 1) TWEE vitamiene  Vitamien B2   Riboflavien   Foliensuur  Folaat (‘folate’)  Folasien (‘folacin’)  Niasien (B3 B5)  Vitamien A (retinol)  Vitamien K (Enige 2 x 1) (3) (b) Veselperske  (1) 3.1.2 Water: Funksie (a)  Vervoer O2 en Co2   Vervoer voedingstowwe  (Enige 1 x 1) (1) (b) Liggaamstemperatuur Beheer/kontroleer liggaamstemperatuur deur sweet / koel die liggaam af / uitstraling deur veloppervlakte OF Voorkom ʼn styging in temperatuur wanneer hitte geabsorbeer is  (Enige 1 x 1) (1) 3.1.3 Soorte koolhidrate (a) Fruktose  (b) Koeldranke, sjokolade, lekkers, roomys, stroop, heuning, konfyt, tert en enige ander voorbeelde  (Aanvaar enige ander korrekte voorbeelde) (Enige 2 x 1) (2) 3.1.4 (a) Plantproteïene Kekerertjies, lensies, droë bone, sojaboneprodukte, neute, sade  (Enige 2 x 1) (2) (b) Onvolledig (Lae biologiese waarde)  Sekere essensiële aminosure ontbreek   Het ʼn lae biologiese waarde   Help nie met die groei van weefsels nie  LET WEL: As die leerder soja antwoord – merk vir volledig OF Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2019) Volledig (Hoë biologiese waarde)  Het al 8 essensiële aminosure   Het ʼn hoë biologiese waarde   Kan groei ondersteun  (3) (c) Dierlike proteïene Dierlike proteïene bevat versadigde vette  en cholesterol  wat die bloed cholesterolvlakke verhoog  en verhoog die risiko van die hart  en die vet akkumuleer in die arteries  (Enige 3 x 1) Proteïenryke voedsel is hoog in vet  byvoorbeeld gebraaide hoender het vet in die vel en is hoog in kJ  wat tot oortollige vet in die liggaam kan lei.  (Enige 3 x 1) (6) 3.1.5 Vitamienaanvulling  Volg ʼn vegandieet   As baie min kos geëet word   Wanneer jy siek is / veg teen verkoue / griep afgemat / nodig om die immuunstelsel te versterk   Na operasie / herstel van brandwonde   Bejaardes / eet nie reg nie   Op medikasie en het ʼn effek op die absorpsie van vitamiene   Swangerskap   Herstel na strawwe sport / oefening  (Enige 2 x 1) (2) 3.2 Ontbyt-spyskaart – Swanger vroue 3.2.1 SPYSKAART 2  Lemoensap Water / vloeistof / vitamien C (askorbiensuur)  Omelet/eiers Proteïen / yster Maalvleis Proteïen / yster/ foliensuur Maaskaas Kalsium / Vitamien D (kalsiferol) Volgraanbrood- koolhidrate/ energie /foliensuur vesel Melk Kalsium / Vitamien D (kalsiferol) (1 punt + 6) (7) 3.2.2 (a) Redes om alkohol te vermy gedurende swangerskap Alkohol gaan deur die plasenta na die foetus  Baba word gebore met Fetale alkoholsindroom  en die kind sal verstandelik gestremd / vertraagde groei / fisiese abnormaliteit / oë veranderinge / gesig abnormaliteit / skedelabnormaliteit  (Enige 2 x 1) (2) (b) Gewigsverlies van lakterende moeders Borsvoeding is veeleisend en benodig energie  Die maak van die volume melk vereis energie  Die vet wat gedurende swangerskap geakkumuleer het voorsien kJ  en word op gebruik  Sy verhoog nie haar energiebehoefte genoeg vir die aanvraag nie  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 9 3.3 Gevallestudie: Voedselkontaminasie 3.3.1 Simptome Abdominale pyn / maagpyn  Braking  Diarree  Naarheid  (Enige 3 x 1) (3) 3.3.2 Jy verloor vloeistof deur braking en diarree  die liggaam verloor ander belangrike minerale / elektroliete / soute / glukose.  (2) 3.3.3 Oorsake van voedselvergiftiging Voedsel by kamertemperatuur / warm temperature vir langer tyd / voedsel nie koud/koel gehou nie.  LET WEL: Moenie beurtkrag / kragonderbreking aanvaar nie. (1) 3.3.4 Mediese behandeling  Sit op drup   Skryf antibiotika voor  Medikasie vir braking / diarree en koors   Gee orale / mondelings rehidrasie-soute  (Enige 1 x 1) (1) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4: KLEDING 4.1 Ontwerpbeginsel: Balans 4.1.1 Tipe Balans A – informeel / assimmetries  B – formeel / simmetries  (2) 4.1.2 Informele balanstoepassing Beide kante van die sentrale punt / denkbeeldige sentrale vertikale lyn  is nie dieselfde nie / nie-identies / nie spieëlbeeld nie,  maar die balans is visueel / dra dieselfde visuele gewig  Die ritssluiter  op die linkermou teenoor die sak  op die regtermou trek dieselfde hoeveelheid aandag / balanseer mekaar uit / gee die illusie dat dit dieselfde is / is nie dieselfde nie, maar het dieselfde gewig  (6) 4.2 Ontwerpelemente: Tekstuur 4.2.1 (a) Beskrywing en effek van lig Skets A – sag, wollerig, harerig  Skets B – glad, blink, ferm  (2 x 2) (4) (b) Reflekteer lig,  vertoon ligter in kleur  en dit is meer sigbaar  (Enige 2 x 1) (2) 4.2.2 Definisie van tekstuur Beskryf die oppervlak kwaliteit van voorwerpe  jy kan dit sien en voel / dit kan visueel of tasbaar wees  (2) 4.3 Liggaamsvorms 4.3.1 Liggaamsvorm in skets C Omgekeerde driehoek / V-vormig (1) 4.3.2 Liggaamsvorm D Die persoon het ʼn ronde vorm in die middel met ʼn kort baadjie wat by die heup eindig  sal die aandag na die middelarea trek.  OF ʼn Langer baadjie  sal beter wees want dit dra die oog verby die middellyn  en die dik dye. Die gordel en soomlyn van die bostuk vestig aandag op die middel. / Dra lospassende klere  Aandag moet op die skouers gevestig word en die ronde neklyn doen dit nie.  OF Aandag moet weg van die middellyn  geneem word soos deur ʼn laer halslyn / v-nek  (Enige 4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 11 4.3.3 Liggamsvorm A Bloes C Aandag word gevestig op die skouers om met die breër heupe te balanseer  Die bloes bring ʼn horisontale lyn om die skouers te verbreed / skep wydte / het interessante detail op die skouer  LET WEL: Aanvaar ook ander opsies as die 2 opsies uitgelaat/weggelaat is In A / B die V-neklyn en vertikale strepe trek die aandag weg van die skouers en hulle word nog meer vernou. (3) 4.4 Twee veseleienskappe Hitte sensitiwiteit – is wanneer die vermoë het om hitte wat deur die kleedstof beweeg te weerstaan.  Dit is ʼn swak geleier van hitte.  Die vesel sal die hitte vasvang so die trui in PRENT A sal die liggaam in die winter en op koue dae warm hou.  Hittegeleiding – Is die vermoë van die stof om die hitte deur te laat. Dit is ʼn goeie geleier van hitte.  Die hitte beweeg weg van die liggaam so die rok in PRENT B – sal die liggaam koel hou op warm somerdae.  (3 + 3) (6) LET WEL: 2 punte vir die verduideliking en 1 punt vir die verwysing na die prent. [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR 5.1 Vloerplan 5.1.1 Argitektoniese simbole A – skuifdeur  B – toilet  (2) 5.1.2 Verkeersvloei – negatiewe aspekte  Die verkeersvloei gaan deur die sosiale area (aktiwiteit-area) in die leefkamer/onderbreek die mense wat TV kyk   Daar is ʼn obstruksie van die leefkamer na die kombuis   Die eettafel is in die pad  (Enige 2 x 1) (2) 5.1.3 Werksone  Kombuis   Spens   Waskamer  (Enige 2 x 1) (2) 5.1.4 Stoorplan Bedtafel  inloopkas / gebied met kaste  spieelkas/ laaikas / lessenaar / ekstra klerekas  LET WEL: Aanvaar enige logiese antwoord. (Enige 3) (3) 5.1.5 Noordaansig Onder  In die winter is die son op die dek waar dit onthaal word en dit loop in die leefkamer in  Sal inkom in die slaapkamer en dit opwarm  Moenie ander kant aanvaar nie, want daar is geen vensters aan die ander kant nie. (1 punt – posisie) (+ 2 punte – redes) (3) 5.2 Skets 5.2.1 Koel kleurskema (a) Die kamer is baie warm  (koel kleure gee ʼn gevoel van koelheid) Die kamer is klein  (koel kleure wek die indruk dat die kamer groter vertoon) meubels lyk kleiner Die atmosfeer wat jy wil skep (koel kleure – ontspanne, rustige effek (2) (b) Blougroen en groen OF bloupers en pers OF bloupers en blougroen  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 13 5.2.2 Dominante vorm Reghoekig  Vensters, bedkassie, onder bed, mat, rugkant van boeke, bergingseenheid, kasdeure, blindings  OF Vierkantige  Fotorame op die muur, rame op die rak, vierkantige hokkies binne die stooreenheid, vierkantige speelblokkies  Vorm (1) Voorbeelde (3) (4) 5.2.3 Gebruik van vertikale lyne Die lyne word herhaal ritme deur herhaling  en dit sal die oog na verskillende dele in die kamer lei  oog word van die kant van die prent na die blinding na die vensterraam na die boeke tot by die kussing, kante van die stooreenheid – om beweging te skep gelei  (4) 5.2.4 Hoë plafon oplossing Verander blindingmateriaal na horisontale lyne  bring ʼn gordynkap in,  verf die plafon ʼn donkerder kleur  (2) 5.2.5 Meubelmateriaal – plastiek of hout (a) TWEE voordele hout en plastiek Sterk  duursaam / hou lank,  stewig  (Enige 2 x 1) (2) (b) EEN nadeel vir die gebruik van plastiek Nie bio-afbreekbaar  nie Word dof na langdurige gebruik  (Enige 1 x 1) (1) (c) EEN verbruikersverantwoordelikheid Besoek verskillende winkels /vergelyk pryse / neem jou begroting in ag / lees die kontrak /waarborg /winkel met goeie reputasie /vind uit oor terugneembeleid  Indien op krediet koop/vind uit oor die kredietterme. Kyk na ekstra kostes, byvoorbeeld aflewering /kyk na meubelkonstruksie  (Enige 1 x 1) (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP 6.1 Gevallestudie 6.1.1 Besigheidsidee Sy het ʼn passie  Sy was versigtig / wys met finansies (huur ʼn stalletjie eerder as om duurder winkelspasie te huur  Het haar berekeninge gedoen  (Enige 1 x 1) (1) 6.1.2 Konseptoetsing Bekendstelling van die produk aan die verbruiker  vind uit wat hulle dink van die produk  byvoorbeeld toe sy die vraelyste uitgegee het  (2) 6.1.3 Bemarkingsamestelling Plek – kunsmark  Produk – Meng jouself gesondheidsbrood  Prys – R25,00  Mense – Diegene wat die brood sal koop  (Enige 3 + 3) (6) 6.1.4 Kernbeginsels van bemarking (a) Teiken spesifieke mark Deur die vraelyste te loods / vind uit oor die spesifieke  behoeftes van die verbruiker / sy moet fokus op hulle behoeftes / bevredig hulle behoeftes  / het die regte produk  Sy kan hulle aandag trek met die spesifieke tipe produkte / wat uitstaan van die gewone  Spaar op onnodige uitgawes en kostes  (Enige 2 x 1) (2) (b) Groei netwerke en opbou van verhoudings Sy glo daaraan om langtermynverhoudinge op te bou met die verskaffers en kliënte / kommunikasie is belangrik  Dit sal help dat kliënte terugkom / bly getrou / verseker sukses / mond tot mond (word to mouth) advertensie het haar verkope ʼn hupstoot gegee  (Enige 2 x 1) (2) 6.1.5 Produklewensiklus (stadiums) Bekendstelling-stadium  Verkope is laag  Verbruikers raak meer bewus van die produk / hulle weet nie van die produk nie  Klem is op die opbou en aanvraag na die produk / vestig die mark / nodig om te adverteer  Adverteringskostes is hoog  (Stadium – 1 punt) (Enige 2 feite – 2) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 15 6.1.6 Advies Lesly moet meer adverteer  want dit is die volwasse stadium  daar is ander kompeteerders wat kompeteer vir mark aandeel en haar kliënte moet herinner word aan die produk  Om belangstelling te stimuleer moet sy nuwe tipe broodmengsels uitbring / variasie van haar reeks / om die produk te verbeter / en dan die produk aan te pas  Verander die verpakking / die houer  Sy moet kennis dra van haar mededingers om bewus te wees van hoe sy die mededingende voordeel kan herwin  Sy kan weer ʼn opname doen by die verbruikers en bewus word van die nuutste neigings LET WEL: -1 as dit nie in paragraafvorm is nie (Enige 6 x 1) (6) 6.2 Berekeninge 6.2.1 Tipe uitgawe: brandstof Oorhoofse  of veranderlikes (1) 6.2.2 Wins 65% R65,00 + R25,00 = R90,00  165 R90,00 x = R58,50  100 R90,00 + R58,50 = R148,50  ÷ 5  = R29,70  OF R65,00 + R25,00 = R90,00  ÷ 5  = R18,00  165 R18,00 x = R11,50  100 R18,00 + R11,70 = R29,70  LET WEL: -1 as die R-waarde nie in die finale antwoord verskyn nie (5) 6.2.3 Wins 20 houers R11,70 x 20  = R234,00  OF R58,50 (5 houers) x 4  = R234,00  LET WEL: -1 as die R-waarde nie in die finale antwoord verskyn nie (2) [30] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Consumer Studies

View all