Downloaded from hlayiso.com
*GRDSA2*
Skip to contentQuestion paper 
--55d6af85-d3ce-4134-b1cb-91d1b25d8820/v1-32b052434a49c795c80f/card.webp)










View all




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5258bc0e-6828-4661-a7e7-9553fbae9844/v1-d830123ee9ddaa89f5ae/card.webp)
Engineering Graphic And Design Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP
Grade 12 Engineering Graphic And Design question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2019, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Engineering Graphic And Design · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphic And Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 1.7 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 6
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
mM
EC/SEPTEMBER 2019
Downloaded from hlayiso.co
Rig es VRAAG 1; ANALITIES (MEGANIES)
" Lit
|" { 4
/ Gegee:
'n Gedetaileerde tekening van 'n wieghefboom met 'n titelblok, 'n
“| saamgestelde vooraansig en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens
PEN x2 die getoonde skaal voorberei nie.
Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande
tekeninge en titelblok verwys, netjies te beantwoord, [25]
22_| 1 | Wie het die tekening goedgekeur? 1
TUIMELARM x 2 2. | In watter dorp is die ingenieursfirma geleé? 1
3. | Watter aangetoonde skaal is gebruik? 1
4 | Watter tipe materiaal word gebruik vir die tuimelarm? 1
5 | Watter afwerking word op die wieghefboom verlang? 1
6 | Wat is die tekeningnommer? 1
7 | Wat is die ruheidsgraad wat op die gemasjineerde opperviakte 1
AS WASTER M18 MOER vereis word?
8 | Bepaal die volgende afmetings: A) B) Cc) D) 4
Tt
9 |Bepaal die dikte van die M18 moer. 1
140 | Benoem die tipe snit wat snyviak B-B bepaal het. 1
11 | Wat is die diepte van die spygleuf op die as? 1
4. | Hoevee! opperviakke, op die DRUKSTUKKE, moet 1
gemasjineer word?
4 13 | Wat is die totale hoogte van die samestelling? 41
4]
14 | Wat is die doel van 'n waster? 2
15 | Voeg die vertikale snyvlak A-A in op die korrekte aansig van die DRAAGSTUK. 3
k 16 In die blok hieronder, teken, in netjiese vryhand, die SANS simbool vir die projeksiesisteem wat 4
gebruik word
DRAAGSTUK
TOTAAL | 25
ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R 3. —
ALLE AFMETINGS ISIN MILLIMETER. | SKAAL: 1:2 NSUENIONDERDEIE
TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2019 | MATERIAL: GIETYSTER i a) ANTWOORD 16
z ‘SAMESTELLING ONDERDEEL HOEVEELHEID | MATERIAAL
LEERNAAM: lever05.dwg HOEVEELHEID: 50 EENHEDE
1. DRUKSTUK 2 GIETYSTER
TEKENING NR. NTS-O7 AFWERKING: TERMIESE BESPUITING DTUIMELARM 2 GEIVSTER
FREESWERK
AFWERKING: SLYP 0.15, 1. VOEG SPY IN 2019/01/20 3. HEFEOOM 1 GIETYSTER — -— _ — - —
4. AS 1 SAGTE STAAL
MILLS PETERSTRAAT 10 HERSIENINGS DATUM 5. WASTER 4 SAGTE STAAL
UITENHAGE
NoMEURGWoe 3001 GETEKEN: LUZUKO 2019/01/14 @ MOER 1 “SAGTE STAAL
FR 041 123 9876 NASIENER: APHIWE 2019/0118 7. DRAAGSTUK 1 GIETYSTER NAAM
TITEL WIEGHEFBOOM GOEDGEKEUR: SHAINE } 2019/01/30 8. PEN 2 SAGTE STAAL
9. SPY 1 SAGTE STAAL NAAM [2
Kopiereg voorbehou
Biaai om asseblief
senate Downloaded from hlayiso.com eran
;
VRAAG 2.1: LOKUSSE
Gegee:
* 'n Skematiese tekening van 'n meganisme bestaande uit kruk AB,
skuifstang BC, stang DE, kruk EF en horisontale groef HJ
* Die posisie van senterpunt A op die tekenvel
Spesifikasies:
* Die posisies van senterpunt A, F en groef HJ is vas
* Die skuifstang BC is met 'n pen aan kruk AB verbind en stang DE is met 'n
pen aan kruk EF verbind
* Stang DE is met 'n pen aan skuifstang BC by D verbind
* BC is 135 mm lank, CD is 58 mm en punt G is in die middel van DE.
Beweging:
Soos kruk AB in 'n kloksgewyse rigting roteer, beweeg punt C, van skuifstang
BC, heen en weer langs groef HJ.
Instruksies:
* Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe skematiese tekening van die
ta meganisme
* Bepaal die lokusse wat deur punt D en punt G gegenereer word vir een
volledige omwenteling van kruk AB.
Toon ALLE konstruksies. [25]
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | GEGEE 6
2 | KONSTRUKSIE 6
3 | LOKUSPUNTE "1
4 | KURWE + KWALITEIT 2
TOTAAL | 25
2.2 Gegee:
‘n Verplasingsdiagram, bestaande uit eenvoudige harmoniese
beweging, eenvormige beweging en eenvormige versnelling en
vertraging.
Instruksies:
Teken 'n nokprofiel van die gegewe grafiek om aan die volgende
spesifikasies te voldoen:
* Nokasdiameter = 10 mm
* Minimum afstand tussen die profiel en die senter van die nok
=8mm
* Rotasie = kloksgewys
Toon die senterlyne en die rigting van rotasie aan.
Toon ALLE konstruksies. [17]
0° 20° 40° 60° 80°100°120" 150° 180° 210° 240° 270° 300° 330° 360°
VERPLASINGSDIAGRAM "ASSESSERINGSKRITERIA
SKAAL 96 mm = 360°
1 | KONSTRUKSIE 4
2 | AS +PYLPUNT + SL 32
3 | NOKPUNTE 7
4 | KURWE-KWALITEIT 24
SUBTOTAAL 22| 17
SUBTOTAAL 2.1] 25
TOTAAL | 42
NAAM
NAAM [3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
Downloaded from hlayiso.com —
VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Gegee:
Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van 'n setsteun.
Die posisie van punt S op die tekenvel.
Instruksies:
Deur skal 1 : 4 te gebruik, omskep die ortografiese aansigte
van die setsteun in 'n isometriese tekening.
* Maak hoek S die laagste punt van die tekening
* Toon ALLE konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie [35]
36
ASSESSERINGSKRITERIA
1] HULPAANSIG + PLASING | 3
2 | ISOMETRIESE LYNE
3
ne | oe
s 3 | SESKANT + 45°
4 | SIRKEL
wo
TOTAAL 35
NAAM, [4
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2
AF33
He
44
—
M22 MOER [1] WASTER [2]
KA 126
coe [te Hs
Downloaded from hlayiso.co
60°
Sey,
15
PLAAT [7]
BORGRING [10]
@32
25
104 40
151
AS [6]
] jo"
M6 SKROEF [8]
2
2
298
UITSKUIF-ISOMETRIESE TEKENING
mM
EC/SEPTEMBER 2019
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
Gegee:
* Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van
‘n katrolsamestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon.
* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
katrolsamestelling
© Beginpunt S op bladsy 6.
Instruksies:
* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6
* Teken, volgens skal 1 : 1 en in derdehoekse
ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die
saamgestelde onderdele van die katrolsamestelling:
4.1 Die deursnee-vooraansig van die
katrolsamestelling, volgens snyviak A-A, soos
gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die
uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die
snyviak, wat vertikaal deur die senterlyn van die
samestelling gaan, word op die linkeraansig van
die steunstuk (onderdee! 5) getoon.
4.2. Die linkeraansig sonder enige verborge detail
* ALLE tekene moet aan die riglyne vervat in die SANS
10111 voldoen.
LET WEL:
* Toon slegs die boonste M6 skroef in posisie.
* Beplanning van die uitleg van die aansigte is belangrik.
* Toon, in die deursnee-vooraansig, DRIE viakke van die
M22 moer en ALLE konstruksies
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie.
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
* Die snyviak A-A. [98]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDELE HOEVEEL, MATERIAAL,
1.M22 MOER 1 SAGTE STAAL
2. WASSER 1 SAGTE STAAL
3. KATROL, 1 GIETYSTER
4, LAERS 2 SAGTE STAAL
5. STEUNSTUK 1 GIETYSTER
6.AS 1 SAGTE STAAL
7. PLAAT 1 GIETYSTER
8. M6 SKROEF 8 SAGTE STAAL
9. HOUER 1 GIETYSTER
10. BORGRING 1 SPRINGSTAAL
TITEL
OORHOOFSE KATROL
MILLS PETERSTRAAT 10
UITENHAGE,
6001
INGENIEURSWERKE,
® 041 123 9876
ALLE
ALLE AFMETINGS IS IN
MILLIMETER ONGESPESIFISEERDE 4
RADIUSSE IS R4. [5|
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
senate Downloaded from hlayiso.com eran
;
ASSESSERINGSKRITERIA
DEURSNEE VOORAANSIG
4 | STEUNSTUK 16
2 | LAERS 4
3] as 13
4 | KATROL 8)
+; 5 | MOER + WASTER 7
6 | PLAAT 10
7 | SKROEF 8
8 | BORGRING 3}
9 | HOUER 9
SUB-TOTAAL | 79
ASSESSERINGSKRITERIA.
LINKERAANSIG
1 | STEUNSTUK 4
HOUER + KATROL +
st 24
3 | MOER + WASTER 5
4 | SNYLYN 3
5 | SAMESTELLING 43
SUB-TOTAAL | 19
TOTAAL 98
NAAM
NAAM [6
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Engineering Graphic And Design notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Engineering Graphic And Design questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 12 Engineering Graphic And Design past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Engineering Graphic And Design and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 P1 NSC June 2025 QP (Afr)
--55d6af85-d3ce-4134-b1cb-91d1b25d8820/v1-32b052434a49c795c80f/card.webp)
Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 P2 NSC June 2025 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 P1 2024 QP

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 P2 2024 QP

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 P1 2024 QP
Related documents

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP
More from Grade 12 Engineering Graphic And Design

Memorandum
Engineering Graphic And Design Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphic And Design Grade 12 P2 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphic And Design Grade 12 P2 Gauteng June 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphic And Design Grade 12 P2 2024 Memo (Eng)

Question paper
Engineering Graphic And Design Grade 12 P2 2024 QP
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5258bc0e-6828-4661-a7e7-9553fbae9844/v1-d830123ee9ddaa89f5ae/card.webp)
Question paper