EKURHULENI NOORD DISTRIK
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
GRAAD 8
2017 NOVEMBER GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN
MEMORANDUM
VAK : Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
JAAR : 2017
TAAK : DISTRIK GEMEENSKAPLIKE EKSAMEN
TYD : 02 Ure (120 minute)
PUNTE : 150
ONDERWERPE : EKONOMIE; FINANSIëLE
GELETTERDHEID &
ENTREPRENEURSKAP
Page 1 of 10
Skip to contentAll 2018 papers
Economics Grade 8 NSC November 2018 Memo
Grade 8 Economics memorandum from the NSC November Exam 2018, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Economics · Grade 8 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 8
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 236.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC November Exam 2018
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie eksamen vraestel bestaan uit VIER afdelings en VIER vrae.
2. Skryf netjies en leesbaar.
3. Alle vrae is VERPLIGTEND.
4. Lees deur die vrae noukeurig en maak seker dat jy genoeg tyd aan elke vraag
spandeer.
5. Die gebruik van ‘n sakrekenaar is toelaatbaar.
INHOUD EN TYDSBEREKENING
AFDELING ONDERWERP PUNTE TYD
In minute
Afdeling A Alle onderwerpe
Vraag 1.1: Mervoudige keuses 10 8
Vraag 1.2: Pasitems 10 8
Vraag 1.3: Woord bank 10 8
Vraag 1.4: Waar of Onwaar 10 8
AFDELING B (DIE EKONOMIE)
Vraag 2.1 Lewensstandaard/ 15 12
Regering
Vraag 2.2 Regering /Nasionale 15 12
begroting
AFDELING C
(FINANSIëLE GELETTERDHEID)
Vraag 3.1 Brondokument 10 8
Vraag 3.2.1 Kontantjoernale 30 24
Vraag 3.2.2 Rekenkundige vergelyking 4 3
Vraag 3.3 Rekenkundige siklus 6 5
AFDELING D
(ENTREPRENEURSKAP)
Vraag 4.1 Produksiefaktore/ 23 18
Ondernemingsvorme,
Leierskapstyle
Vraag 4.2 Vlakke en funksies van 7 6
bestuur
TOTAAL 150 120 Min
Page 2 of 10
AFDELING A
VRAAG 1: KORTVRAE
VRAAG 1.1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 A
1.1.2 D
1.1.3 A
1.1.4 C
1.1.5 D
(10)
VRAAG 1.2: PASITEMS
1.2.1 G
1.2.2 E
(10)
1.2.3 F
1.2.4 B
1.2.5 C
VRAAG 1.3: WOORD BANK
1.3.1 Lewenstandaard
1.3.2 Private maatskappy (10)
1.3.3 Kontantdeposito
1.3.4 Inkomste
1.3.5 laer
VRAAG 1.4: WAAR OF ONWAAR
1.4.1 Waar
1.4.2 Onwaar
1.4.3 Waar (10)
1.4.4 Waar
1.4.5 Onwaar
[40]
Page 3 of 10
AFDELING B: EKONOMIE
VRAAG 2:
VRAAG 2.1: LEWENSTANDAARD/ REGERING (15)
2.1.1 Tradisionele (1)
2.1.2 Eienskappe van tradisionele samelewings.
i. Slegte lewenstandaard
ii. Onvoldoende infrastruktuur
iii. Onvoldoende behuising
iv. Lae vlakke van industrialisering (2)
v. Lae vlakke van indiensneming en onderindiensneming
Enige een
2.1.3 Eienskappe van moderne samelewings
i. Hoë inkomste vlak.
ii. Hoë vlak van industrialisering
iii. Goeie gesondheidssisteem (4)
iv. Goeie onderwyssisteem
v. Goeie vervoersisteem
vi. Beskikbaarheid van lopende water en sanitasie
Enige twee
2.1.4 Uitdagings in moderne samelewings
i. Hoë misdaad vlakke
ii. Verkeer opeenhoping
iii. Lugbesoedeling (4)
iv. Geraasbesoedeling
v. Oor - besoedeling
Enige ander relevante antwoord
2.1.5 Regering programme wat kan help om die lewens van plaaslke samelewings
te bevorder.
i. Voorsiening van gesondheidsdienste
ii. Konstruksie van paaie
iii. Voorsiening van huise (4)
iv. Voorsiening van water
v. Voorsiening van sosiale toelaes
vi. Onwikkeling van plaas-vaardighede
Enige ander relevante antwoord
Page 4 of 10
VRAAG 2.2: REGERING & LEWENSTANDAARD
(15)
2.2.1 Nasionale begroting – is die regering se plan tot inkomste en uitgawes.
(2)
2.2.2 Februarie
(2)
2.2.3 Minister van Finansies
(1)
2.2.4 Indirekte belasting – gehef wanneer verbruikers goedere en dienste gekoop.
bv. BTW. (2)
2.2.5 Die regering moet geld leen om sleutel uitgawes programme te finansier
soos basiese dienste (onderwys en gesondheid) en ook infrastruktuur
ontwikkeling programme vir die burgers. (2)
Enige ander relevante antwoord
2.2.6 Top twee vlakke van regering
i. Nasionale regering
ii. Provinsiale regering (4)
2.2.7 Handelsmerk C stel voor - Parlement
(2)
2.2.8 Eerste minister; (1)
David Makhura
AFDELING C: FINANSIëLE GELETTERDHEID [40]
VRAAG 3:
VRAAG 3.1: BRONDOKUMENT (10)
OOS BANK LTD Deposito strokie
Reg no: (2009/009/3265)
Krediet: Luke Kok Dienste Datum: 15 Augustus 2017
Rekening Nr: 6339856843
R C
Note R7 350 -
Munte R 250 -
Kasier se datum
Geld bestellings
stempel en
handtekening Ontrekker Naam Van Bank Tak naam
Lethabo Maryland Bank R2 900 -
Rabothata
-
Gedeponeer deur: Judith Thomson TOTAAL
R10 500
Page 5 of 10
Deposito verw:
Page 6 of 10
VRAAG 3.2.1 – KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL (10)
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN SUPER SKOON DROOGSKOONMAKERS 31 JULIE 2017 KOJ 1
Dok Dag Besonderhede Fol Ontleding Bank Lopende Diverse rekening
Nr van inkomste Bedrag Fol Besonderhede
ontvangste
01 01 Christine Dlamini 80 000 80 000 Kapitaal
KRR 16 Dienste gelewer 3 800 3 800 3 800
KRR 22 Dienste gelewer 6 200 6 200 6 200
02 31 S. Smith 4 000 4 000 4 000 Huurinkomste
Alle
dok 94 000 10 000 84 000
Page 7 of 10
VRAAG 3.2.1 – KONTANTBETALINGSJOERNAAL (20)
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN SUPER SKOON DROOGSKOONMAKERS 31 JULIE 2017 KOJ 1
Dok Dag Besonderhede fol Bank Lone Verbruikers- Diverse rekeninge
Nr goedere Bedrag Fol Besonderhede
001 05 Barlow Machines 35 000 35 000 Toerusting
002 10 Mnr Clean 4 000 4 000
003 17 Kontant 3 200 3 200
004 19 Gabriel Wrappers 4 800 4 800
005 25 Kontant 3 200 3 200
006 28 Kontant 700 700 Ontrekkings
007 31 Telkom 650 650 Telefoon
All
doc 51 550 6 400 8 800 35 350
Page 8 of 10
3.2.2 Rekenkundige vergelyking (4)
BATES EKWITEIT LASTE
Datu Effek Rede Effek Rede Effek Rede
m
01 +80 000 Kontant +80 000 Kapitaalbydrae
vermeerder
VRAAG 3.3 (6)
Rekenkundige siklus
Stap Beskrywing
3. Hulpjoernale
5. Proefbalans
6. Finansiële state
(inkomste en balansstaat)
AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP [30]
VRAAG 4:
VRAAG 4.1: PRODUKSIEFAKTORE/ONDERNEMINGSVORME
(23)
4.1.1 Produksiefaktore en voorbeelde (8)
i. Kapitaal - Masjinerie / geld
ii. Arbeid – werkers
iii. Entrepreneurskap – Donald en vriende
iv. Natuurlike hulpbronne (land) – besigheid-stand
4.1.2 Drie tipes arbeid (3)
i. Geskoolde arbeid
ii. Ongeskoolde arbeid
iii. Semi-geskoolde arbeid
4.1.3 Nadele van ‘n vennootskap (6)
i. Daar kan verskille tussen die vennote wees wat die besluitneming
proses stadig maak
ii. Vennote kan ook bakei oor die verskille van hoe die besigheid bestuur
moet word wat kan veroorsaak dat die besigheid misluk.
iii. Laste van die eienaars na die skuld van ‘n besigheid is onbeperk.
iv. Wanneer een vennoot afsterf, word die venootskap ontbind.
Page 9 of 10
v. Kapitaalbydrae beperk tot 20 vennote partykeer.
vi. Een vennoot kan ‘n besluit maak wat kan veroorsaak dat al die ander
vennote hul besittings verloor.
Enige drie
4.1.4 Donald se leierskapstyl – outokratiese leierskap; diktatorskap (2)
4.1.5 Twee ander leierskapstyle (4)
i. Demokraties / deelnemende
ii. Permissiewe
iii. Vrye regering
iv. Burokratiese
Enige twee
VRAAG 4.2 (7)
4.2.1 Vlakke van bestuur (2)
. i. Topvlak bestuur
ii. Middelvlak bestuur
iii. Laervlak bestuur
Enige twee
4.2.3 CEO – Top vlak bestuur. (1)
4.2.4 Basiese bestuursvlakke (4)
i. Beplanning
ii. Organisering
iii. Leierskap
iv. Beheer
GROOT TOTAAL [150]
Page 10 of 10
