EKURHULENI NOORD DISTRIK
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
GRAAD 8
FINALE NOVEMBER EKSAMEN
VAK : Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
JAAR : 2017
TAAK : Distrik Gemeenskaplike Eksamen
TYD : 02 Ure (120 minute)
PUNTE : 150
ONDERWERPE : EKONOMIE; FINANSIëLE
GELETTERDHEID EN
ENTREPRENEURSKAP
Page 1 of 10
Skip to contentAll 2018 papers
Economics Grade 8 NSC November 2018 Question Paper
Grade 8 Economics question paper from the NSC November Exam 2018, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Economics · Grade 8 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 8
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 489.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC November Exam 2018
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie eksamen vraestel bestaan uit VIER afdelings en VIER vrae.
2. Skryf netjies en leesbaar.
3. Alle vrae is VERPLIGTEND.
4. Lees deur die vrae noukeurig en maak seker dat jy genoeg tyd aan elke vraag
spandeer.
5. Die gebruik van ‘n sakrekenaar is toelaatbaar.
INHOUD EN TYDSBEREKENING
AFDELING ONDERWERP PUNTE TYD
In minute
Afdeling A Alle onderwerpe
Vraag 1.1: Mervoudige keuses 10 8
Vraag 1.2: Pasitems 10 8
Vraag 1.3: Woord bank 10 8
Vraag 1.4: Waar of Onwaar 10 8
AFDELING B (DIE EKONOMIE)
Vraag 2.1 Lewensstandaard/ 15 12
Regering
Vraag 2.2 Regering /Nasionale 15 12
begroting
AFDELING C
(FINANSIëLE GELETTERDHEID)
Vraag 3.1 Brondokument 10 8
Vraag 3.2.1 Kontantjoernale 30 24
Vraag 3.2.2 Rekenkundige vergelyking 4 3
Vraag 3.3 Rekenkundige siklus 6 5
AFDELING D
(ENTREPRENEURSKAP)
Vraag 4.1 Produksiefaktore/ 23 18
Ondernemingsvorme,
Leierskapstyle
Vraag 4.2 Vlakke en funksies van 7 6
bestuur
TOTAAL 150 120 Min
Page 2 of 10
AFDELING A
VRAAG 1: KORT VRAE (40 punte)
VRAAG 1.1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (8 minute)
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir elke vraag gegee. Kies die korrekte (10)
antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraag nommer (1.1.1-1.1.5) neer.
1.1.1 Watter van die volgende is onder leiding van ‘n raadslid?
A Wykskomitee
B Metropolisie
C Provinsie
D Nasionele regering (2)
1.1.2 Wie is die minister van finansies in Suid-Afrika?
A Trevor Manuel
B Pravin Gordhan
C Nhlanhla Nene
D Malusi Gigaba (2)
1.1.3 Die belonging vir kapitaal as een van die produksiefaktore is …..
A Rente
B Bonus
C Wins
D Belegging (2)
1.1.4 Wanneer ‘n besigheid addisionele meubels aankoop vir R 3 000, is die impak
op die rekenkundige vergelyking soos volg:
A Bates +3 000; Ekwiteit -3 000
B Bates +3 000; Ekwiteit +3 000
C Bates -3 000; Bates +3 000
D Bates -3 000; Ekwiteit -3 000 (2)
1.1.5 Watter een van die volgende is ‘n brondokument vir wanneer goedere kontant
gekoop word?
A Oorspronklike faktuur
B Oorspronklike tjek
C Duplikaat kwitansie
D Tjekteenblad (2)
Page 3 of 10
VRAAG 1.2: PASITEMS (8 minute) (10)
Pas die beskrywings in KOLOM A by die term/e in KOLOM B. SKRYF slegs die
korrekte letter langs die vraag nommer neer. Bv. 1.2.6. B
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Staatinstellings ondersteun grondwetlike A. Wins
beginsels
1.2.2 Handel deur koop en verkoop van aandele in B. Belasting op
Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) toegevoegde waarde
(BTW)
1.2.3 Besittings van waarde in ‘n besigheid C. Beperkte
aanspreeklikheid
1.2.4 Betaal wanneer goedere en dienste gekoop D. Nasionale begroting
word by kleinhandelaars
1.2.5 Die eienaar is nie verantwoordelik vir die skuld E. Finansiële Mark
van ‘n besigheid nie
F. Bates
G. Openbare beskermer
VRAAG 1.3: WOORD BANK (8 minute) (10)
Voltooi die volgende stellings deur die mees geskikte word in die onderstaande
boks te kies.
laer; lewenstandaard; top ;private maatskappy; inkomste; publieke maatskappy;
kontant deposito;
1.3.1 ………….. verwys na wat mense in ‘n land verdien. (2)
1.3.2 Die naam van ‘n ………… moet eindig met ‘(PTY) LTD’. (2)
1.3.3 ……….. is een van die rekenkundige items wat gevind kan word op die (2)
bankstaat.
1.3.4 ‘n Verlies is wanneer uitgawes meer is as ……… (2)
1.3.5 ‘n Fabriek toesighouer is voorbeeld van …………. vlak bestuur. (2)
VRAAG 1.4: WAAR OF ONWAAR (8 minute) (10)
Toon aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.
1.4.1 Werkloosheid is wanneer ‘n persoon aktief vir werk soek maar nie werk kry nie. (2)
1.4.2 ‘n Alleenhandelaar deel wins met ander vennote. (2)
1.4.3 Die eienaars van ‘n publieke maatskappy word aandeelhouers genoem. (2)
1.4.4 Die nominalerekeninge-afdeling in die proefbalans bestaan uit alle inkomste en (2)
uitgawe rekeninge.
1.4.5 Die regterkant van ‘n grootboekrekening word die debietkant genoem. (2)
Page 4 of 10
AFDELING B: EKONOMIE [30]
VRAAG 2:
VRAAG 2.1: LEWENSTANDAARDE/ REGERING (12 minute) (15)
Bestudeer die volgende prent noukeurig en beantwoord die vrae wat volg.
2.1.1 Dui aan of die bostaande prent die tradisionele of moderne samelewing (1)
voorstel.
2.1.2 Noem EEN eienskap van lewenstandaarde in tradisionele samelewings. (2)
2.1.3 Noem TWEE eienskappe van lewenstandaarde in moderne samelewings. (4)
2.1.4 Gee TWEE uitdagings of nadele van in moderne samelewings woon. (4)
2.1.5 Noem enige TWEE regering programme wat kan help om die lewens van
mense wat in plaaslike samelewings woon te verbeter. (4)
VRAAG 2.2: NASIONALE BEGROTING/ REGERING (12 minute) (15)
Bestudeer die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg:
As gevolg van skuld aan inkomste onder invordering en afnemende belasting sterkte sal regering nog
meer moet leen.
Die ekonomiese groei uitkyk het op grootskaal onveranderd gebly sedert 2016 se Medium Termyn
Begroting Beleidsverklaring, maar ‘n dalende belasting dryfvermoë word verwag om ‘n laer belasting
inkomste oor die medium termyn te veroorsaak. In totaal, word die inkomste-invordering vir die huidige
jaar geprojekteer om R 30 biljoen minder as die 2016 begrotingskatting te wees. Onderbesteding en hoër
nie-belasbare inkomste moet gedeeltelik hierdie tekortkoming voed, maar die regering sal meer moet
leen om hierdie gaping te vul. Die algemene netto begroting leen vereistes sal toeneem met ‘n totaal van
R 43 biljoen tussen 2016/17 en 2018/19 in vergelyking met die 2016 begroting vooruitsig.
Bron: Nasionale Tesourier – Begroting oorsig 2017
Page 5 of 10
2.2.1 Verduidelik die konsep nasionale begroting. (2)
2.2.2 In watter maand word die begroting toespraak aan die parlement voorgelê? (1)
2.2.3 Wie lê die begroting toespraak aan die parlement voor? (1)
2.2.4 Definieer die konsep direkte belasting. (2)
2.2.5 Verduidelik hoekom die regering meer geld moet leen wanneer minder (2)
belasting ingevorder is.
A B C
2.2.6 Noem die top TWEE vlakke van die regering in Suid-Afrika. (4)
2.2.7 Noem die tak van die regering wat voorgestel word deur handelsmerk ‘C’. (2)
2.2.8 Wie is die hoof van die vlak van die regering geidentifiseer by handelsmerk
‘B’. (1)
AFDELING C: FINANSIëLE GELETTERDHEID [50]
VRAAG 3:
VRAAG 3.1: BRONDOKUMENT (8 minute) (10)
Die volgende inligting hou verband met ‘n deposito transaksie gemaak deur Judith
Thomsen, die kasier van Luke Kok Dienste. Luke Kok Dienste het ‘n tjekrekening by
Oos Bank LTD met die rekeningnommer 6339856483.
Gebruik die volgende inligting om die deposito strokie van Luke Kok Dienste op 15
Augustus 2017 te voltooi. Bereken die totaal van die kontant gedeponeer en toon beide
die kontant bedrag en tjek gedeponeer op een enkele deposito strokie.
1. Kontantbedrae:
- 9 x R200 note;
- 11 x R100 note;
- 17 x R50 note;
- 18 x R20 note
- 50 x R5 Munte
2. Tjek:
- ‘n Tjek vir R 2 900 (van Maryland Bank) was ontvang van Lethabo Rabothata,
ter betaling vir die professionele kok dienste aan hom gelewer gedurende haar
dogter se verjaarsdag partytjie.
Page 6 of 10
OOS BANK LTD Deposito strokie
Reg no: (2009/009/3265)
Krediet:_______________________________________ Datum:___________________
Rekening Nr:__________________________________
R C
Note
Munte
Kasier se datum
stempel en Geld bestellings
handtekening Ontrekker Naam van Bank Tak naam
R
Gedeponeer deur:_______________________________ TOTAAL
Deposito verw:
VRAAG 3.2 – KONTANTJOERNALE (24 minute) (30)
Christine Dlamini het besluit om haar eie bsigheid, Super Skoon
Droogskoonmakers, te begin.
3.2.1 Teken die volgende transaksies aan in die Kontantontvangstejoernaal en
Kontantbetalingsjoernaal van Super Skoon Droogskoonmakers vir Julie 2017.
Verskaf kolomme vir:
KOJ- Ontleding van ontvangste, Bank, Lopende inkomste en Diverse
rekeninge.
KBJ- Bank; Lone; Verbruikersgoedere; Diverse rekeninge.
Transaksies vir Julie 2016
01 Christine Dlamini open ‘n bankrekening in die naam van die besigheid, Super
Skoon Droogskoonmakers. Sy deponeer haar kapitaalbydrae van R 80 000
direk in die onderneming se bankrekening. Kwitansie 01 was aan haar uitgereik.
05 Koop droogskoonmaak toerusting van Barlow Masjinerie vir R 35 000, tjek 001
uitgereik.
10 Koop droogskoonmaak verbruikersgoedere van Mnr Clean, R 4 000 en betaal
per tjek.
16 Kontant ontvang vir dienste gelewer volgens die kasregisterrol, R 3 800.
17 Wissel ‘n tjek vir lone, R3 200.
19 Koop addisionele droogskoonmaak verbruikersgoedere van Gabriel Wrappers
en betaal per tjek, R 4 800.
22 Kontant ontvang van kliënte volgens die kasregisterrol, R 6 200.
Page 7 of 10
25 Wissel ‘n tjek vir lone, R3 200.
28 Die eienaar wissel ‘n tjek vir R 700 vir haar persoonlike gebruik.
31 Reik ‘n tjek uit aan Telkom vir die telefoonrekening, R 650.
Ontvang ‘n tjek vir R 4 000 van S. Smith vir die huur van ‘n kamer wat hy gebruik
vir haarkappery. Reik kwitansie 02 aan hom uit.
3.2.2 Boekstaaf transaksies van 1 Julie in die rekenkundige vergelyking soos in
kolomme verskaf, toon aan met ‘n ‘0’ vir geen effek: (3 minute) (4)
BATES EKWITEIT LASTE
Datum Effek Rede Effek Rede Effek Rede
01
VRAAG 3.3
Voltooi die volgende rekenkundige siklus deur die antwoorde vir die stappe nie
aangedui nie in te vul. (5 Minute) (6)
1.
Transaksie
2. Bron-
6. dokument
5. 3.
4.
Algemene
Grootboek
Page 8 of 10
AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP
VRAAG 4: PRODUKSIEFAKTORE, ONDERNEMINGSVORME, VLAKKE VAN
BESTUUR EN LEIERSKAPSTYLE [30]
VRAAG 4.1 (18 minute)
4.1 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg. (23)
Donald Naka en twee vriende het besluit om ‘n kitskos besigheid te begin
waar hulle werknemers sal aanstel om gebraaide hoender te maak en te
verkoop. Die besigheid se naam is “KIP-ID-AP TEAM CHICKEN”. Produksie
is ‘n proses van goedere en dienste wat geproduseer word. Goedere word die
uitsette van produksie genoem. Insette word produksiefaktore genoem. In die
produksie proses van die gebraaide hoender laat die bestuurder Donald nie
sy werkers toe om enige sê te hê oor hoe dit gemaak moet word of proe nie.
Hy alleen maak al die besluite. Alhoewel dit die besigheid se bedrywighede
nie negatief beïnvloed nie, voel sommige werknemers ongelukkig oor die
gedrag.
4.1.1 Oorweeg die produksiefaktore wat in die proses van gebraaide hoender (8)
benodig word en gee een voorbeeld van elk van die produksiefaktore.
4.1.2 Noem drie tipes arbeid wat jy in enige besigheid sal vind. (3)
4.1.3 Noem drie nadele van ‘n vennootskap. (6)
4.1.4 Donald laat nie toe dat sy werknemers voorstelle maak oor hoe die hoender (2)
moet proe nie, hy alleen maak al die besluite ten opsigte van die kos. Watter
tipe bestuurstyl maak hy van gebruik?
4.1.5 Noem twee ander leierskapstyle behalwe die een genoem in 4.1.4. (4)
Page 9 of 10
VRAAG 4.2 (6 minute) (7)
Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae wat volg.
“Die raad van bestuur sal verkies dat
jy opgee terwyl jy voor loop.”
4.2.1 Noem enige twee vlakke van bestuur. (2)
4.2.2 In watter vlak van bestuur sal jy die Hoof Uitvoerende Beampte (CEO) vind? (1)
4.2.3 Noem die vier basiese bestuursaktiwiteite. (4)
GROOT TOTAAL [150]
Page 10 of 10
