Provinsie van die
OOS-KAAP
ONDERWYS
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2012
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
PUNTE:: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers _hlayiso.com_--8d7c225d-4c15-44a6-ab8e-89bea539389d/v1-3e3664cf532c7d22b83c/card.webp)



_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)

View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
Document textSearch extracted text and jump to a page.
(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 2
VRAAG 1: TEGNOLOGIE, GEMEENSKAP EN DIE OMGEWING
1.1 Identifiseer ʼn behoefte en voorsien daarin. √
Identifiseer ʼn probleem en los dit op. √
Kyk vir moontlike oplossings. √
Fokus op jou kliënte. √
Investeer finansieel in die besigheid. √ (Enige 4) (4)
1.2 Kultuur is in die algemeen die manier waarop mense goed doen, bv. die
manier hoe ons aantrek, reis, kommunikeer ens. Tegnologie het beslis ʼn
invloed op ons kultuur. Die volgende dien as voorbeelde:
Ons gebruik nie meer donkie-, en perdekarre nie. Ons gebruik treine
en vliegtuie wat baie vinniger is. √
Die ontwikkeling van ons kommunikasie stelsel soos landlyne en
selfone het ook ons kommunikasie metodes verander. √
Dit wat ons aantrek is ook deur tegnologie verander. Ontwerp van
nuwe style. √
Voedsel tegnologie het die tipe kos, en hoe dit geëet word verander. √ (4)
1.3 Maak seker dat jy nie kontak kom met die bloed nie. √√ (2)
[10]
VRAAG 2: TEGNOLOGIESE PROSES
2.1 Ontwerp en bou ʼn eenvoudige hand-beheerde hefboom wat deur ʼn kind
gebruik kan word wat die gebruik van haar bene verloor het. (5)
2.2 Besoek winkels en uitstallings om bestaande produkte te bekyk. √
Ontwerp ʼn vraelys om meer inligting in te win. √
Voer onderhoude om die probleem te ontleed/ondersoek. √
Besoek biblioteke en media sentrums. Gebruik enige/alle vorme van
media. √
Besoek die industrie om meer inligting in te samel.√ (5)
[10]
3 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 3: BEROEPS GESONDHEID EN VEILIGHEID
3.1 Behoorlike oog-beskerming moet gedra word. √ (1)
3.2 Geen persoon wat onder die invloed van dwelms is mag die werksplek
betree of vertoef nie aangesien hy/sy homself/haarself en ander om
hom/haar in gevaar stel. Hy/sy kan ook die masjinerie beskadig. √√ (2)
3.3 Wanneer daar met ʼn elektriese apparaat gewerk word wat kan gelei, sal
die verbruiker geskok word wanneer ʼn fout ontstaan. Die aardlekeenheid
sal in werking tree indien ʼn aardfout bo 20 mA ontstaan. Die toevoer sal
outomaties afgeskakel word. √√√ (3)
3.4 Geen rondspeel in die werkswinkel nie. √
Nie werk op ʼn masjien wat nie voldoende skerms het nie. √ (2)
3.5 Maak seker dat die soldeer-yster op sy stander is wanneer dit nie gebruik
word nie om enige kanse van skade of brand te voorkom. √√
(ENIGE KORREKTE ANTWOORD.) (2)
[10]
VRAAG 4: DRIE-FASE WS OPWEKKING
4.1 Drie-fase toevoer is meer veelsydig. Dit kan in ster sowel as delta
gekoppel word. √
Wanneer dit in ster gekoppel word, is beide lyn-spanning en fase-spanning
beskikbaar. √ (2)
4.2 ʼn Wattmeter meet kragverbruik op ʼn spesifieke oomblik. √
ʼn Kilowattmeter meet kragverbruik oor ʼn periode (energie). √ (2)
4.3 4.3.1 Iph = IL √
√3
= _5 √
√3
= 2, 87 A √ (3)
4.3.2 P = √3 VLILcosθ √
= √3 . 380 . 5 . 0,9 √
= 2,96 kW √ (3)
[10]
(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 4
VRAAG 5: R, L EN C KRINGBANE
5.1 5.1.1 Induktiewe reaktansie √ (1)
5.1.2 Impedansie √ (1)
5.1.3 Kapasitiewe reaktansie √ (1)
5.2 5.2.1 XL = 2πfL √
= 2.π.50.15.10–3 √
= 4,71 Ω √ (3)
5.2.2 XC = __1__ √
2πfC
=_____1_______✓
2.π.50.147.10–6
= 21,65 Ω (3)
5.2.3 Z =√ √
=√ √
= 26,21 Ω √ (3)
5.2.4 Fr = ___1____ √
√
=__________1______√
√
=107,18 Hz √ (3)
5.3 5.3.1 √
√
= 6,15 A √ (3)
5.3.2 IL = √
= √
= 3,2 A √ (3)
5 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2012)
5.3.3 Ic = √
= √
= 4,8 A √ (3)
5.3.4 It = √ √
=√ √
= 6,35 A √ (3)
5.4
√√√ (3)
[30]
(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 6
VRAAG 6: SKAKEL- EN BEHEER KRINGBANE
6.1
(3)
6.2 ʼn SBG word as volg AANGESIT:
Pas ʼn positiewe puls-spanning toe oor die hek wanneer daar ʼn
positiewe potensiaal op die anode is. √
Verhoog die meevoorspanning oor die SBG bo V . √
bo
ʼn SBG word as volg afgesit:
Verminder die stroom deur die SBG onder die vlak van hou-stroom I .√
H
Verwyder die spanning oor die SBG. √ (4)
6.3 6.3.1 Gedurende die positiewe half-siklus sal C positief wees as gevolg
van die weerstande. √ Na ʼn periode, wat bepaal word deur die
tydkonstant van C, vermenigvuldig met die waarde van R1 + R2, sal
die waarde oor die kapasitor die waarde bereik wat die DIAK puls.
Dit is gewoonlik om en by 30 V. Dit veroorsaak dat die hek van die
TRIAK gepuls word en die TRIAK skakel aan. √√ Die TRIAK sal nou
aanbly vir die oorblywende positiewe siklus of daar 'n puls of nie
toegepas word op die hek van die TRIAK. √√ (5)
6.3.2 Die DIAK het die vermoë om dieselfde spanning te skakel in beide
rigtings wat beteken dat ʼn negatiewe puls op die hek van die TRIAK
sal plaasvind wat sal toelaat dat geleiding in beide rigtings sal
plaasvind wat die WS sal reguleer. √√ (2)
6.3.3 Deur die waarde van R2 te verander sal die tydkonstant
T = (R1+R2) x C verander. Dit sal die tyd reguleer waarin die
TRIAK aanskakel in elk van die half siklusse. √ Hoe langer die
TRIAK aanbly, hoe helderder sal die lig wees en andersom. √√ (3)
6.3.4 C stoor elektriese energie en stel dit vry soos benodig. √√ (2)
6.4 Die SBG het ʼn anode en ʼn katode. Dit is polariteit sensitief en kan alleenlik
in een rigting gelei. Dit is die beperking in WS toestande. √√ (2)
7 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2012)
6.5
√√√√ (4)
[25]
VRAAG 7: OPERASIONELE VERSTERKERS
7.1 7.1.1 Omkeer √ en Nie-Omkeer √ (2)
7.1.2
√√
√√ (4)
7.2 7.2.1 Elke RC is 60o so 3 x 60o = 180o √
Uitset van 'n operasionele versterker is 180o √
Totale faseverskuiwing = 180o + 180o √
= 360o √ (4)
(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 8
7.2.2 F = ___1___√
½
2π(6RC)
= _________1___________√
½
2π(6 x 1 x 103 x 100 x 10–12)
= 205,47 Hz √ (3)
7.3 Enige verandering by die uitset word by die inset sein bygevoeg/bygetel √√
en word dus versterk om te kompenseer vir enige verliese van die sein in
die kring. √√ (4)
7.4 Vaste-basis voorspanning, stroom terugvoer. √√ (2)
7.5 Algehele lus-wins van die stelsel moet gelyk wees aan eenheid (1). Met ʼn
wins minder as eenheid sal die ossillasies wegkwyn. √ Met ʼn wins meer
as eenheid sal die uitset dienooreenkomstig vermeerder. √√ (4)
7.6 Vermeerder stabiliteit en algehele wins. √
Minder distorsie/verwringing. √ (2)
[25]
VRAAG 8: DRIE-FASE TRANSFORMATORS
8.1 Vir verkoelingsdoeleindes √ (1)
8.2
√√√√ (4)
8.3 8.3.1 Vph = NpVs √
Ns
= 1 x 11 000 √
45
= 244,44 V √ (3)
8.3.2 VL = √ Vph √
=√ √
= 423,38 V √ (3)
9 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2012)
8.4 Po = S x Cosθ √
= 250 000 x 0,8 √
= 200 kW √ (3)
8.5 Koper verliese √ (1)
[15]
VRAAG 9: LOGIESE KONSEPTE EN PLB’S
9.1 Leerlogika √
Stellings / Instruksie stelle √
Grafiese formaat √ (3)
9.2 Verkeersligte beheer. √
Veiligheidsstelsel. √
Data versameling. √ (3)
9.3 9.3.1
√ (1)
9.3.2
√ (1)
9.3.3
√ (1)
9.4
√√√√√ (5)
9.5 9.5.1
√√ (2)
(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 10
9.5.2
√√√√ (4)
9.6 9.6.1 JK flip-flop (1)
9.7 9.7.1
___
STEL HERSTEL Q Q
0 0 GEEN VERANDERING
0 1 0 1
1 0 1 0
1 1 ONTOELAATBAAR
√√√√ (4)
9.7.2
√√ (2)
9.8
_ _
F=B + AC + AC (6)
9.9 Monostabiele multivibrator. √
Astabiele multivibrator. √
Bistabiele multivabrator.√ (2)
[35]
11 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE (SEPTEMBER 2012)
VRAAG 10: DRIE-FASE MOTORS EN BEHEER
10.1 Die raam van die motor word van geleidingsmateriaal gemaak. Deur dit
te aard, sal die aardlek relê aktiveer onder fout toestande en beserings
voorkom. √√ (2)
10.2 Ruil enige twee fases van die motor koppelings. √√ (2)
10.3 10.3.1 Wanneer die N/O aansit knop gedruk word, word die hoof
kontaktor, die tydreëlaar kontaktor en die ster kontaktor
geaktiveer wat die motor sal aansit. √ Die tydreëlaar kontaktor
begin nou die aftel periode. √
Na die aftel periode, maak die N/C kontakte oop en stop
toevoer aan die ster kontaktor. √ Die N/O tydreëlaar sluit wat
die delta kontaktor koppel aan die toevoer. Die motor is nou in
delta gekoppel. √ Die N/C ster en delta kontakte bied ʼn
grendel-kring wat verhoed dat beide ster en delta dieselfde tyd
aan die toevoer gekoppel word. √ (5)
10.3.2 ʼn Ster-delta aansitter word gebruik om die aansitstroom van
die motor te beperk. √√
By aansit, trek 'n motor vier tot vyf keer die vollas-stroom. √
By aansit is die motor in ster gekoppel. Die fase-spanning
word verminder met √ . √
Dit verminder die fase-stroom met √ . √ (5)
10.3.3 Die oorbelasting skakelaar sal oopmaak onder oor-stroom
toestande wat die motor sal beskerm. √√ (2)
10.4 Normaal oop kontakte is kontakte wat oop is wanneer geen spanning
toegepas word nie, en sluit sodra daar toevoer spanning aangeskakel
word. √√ (2)
10.5 ʼn WS toevoer word oor die stator windings gekonnekteer wat stroom
laat vloei deur die windings. √
As gevolg van die faseverskil tussen die strome word ʼn roterende
magneetveld opgestel in en om die stator. √
Die roterende magneetveld sny die rotor geleiers, √ wat ʼn emk induseer.
Dit stel nou strome op in die rotor. √
Die strome veroorsaak nou ʼn roterende magnetiese veld in die rotor. √
ʼn Krag word nou opgestel tussen die twee magneet velde.
Dit veroorsaak ʼn wringkrag en die rotor begin draai. √ (6)
(SEPTEMBER 2012) ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 12
10.6 10.6.1 P = √ VLIL cos θ
IL = _____P___ √
√ VL cos θ
= _____5 000__√
√ . 380 . 0,8
= 9,5 A √ (3)
10.6.2 If = _IL __√
√
= __9,5_√
√
= 5,48 A√ (3)
[30]
TOTAAL: 200
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--8d7c225d-4c15-44a6-ab8e-89bea539389d/v1-3e3664cf532c7d22b83c/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 QP

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2012 Memo (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper