Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN
NOVEMBER 2019
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
NASIENRIGLYNE
Tyd: 3 uur 200 punte
Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en sub-
eksaminatore, almal van wie vereis word om 'n standardiseringsvergadering by te
woon om te verseker dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en toegepas word
in die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal nie enige besprekings of korrespondensie rakende die nasienriglyne
aangaan nie. Dit word erken dat daar verskillende sienings oor sekere sake van
belang of detail in die nasienriglyne mag wees. Dit word ook erken dat, sonder
die voordeel van die bywoning van 'n standardiseringsvergadering, daar
verskillende interpretasies van die toepassing van die nasienriglyne mag wees.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentMemorandum
Electrical Technology Grade 12 IEB 2019 Memo (Afrikaans)
IEB Grade 12 Electrical Technology memorandum from the 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Publisher: IEB
Electrical Technology · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 10
- File size
- 298.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 10
VRAAG 1 BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 • Swak beligting
• Swak ventilasie
• Growwe of gladde vloere
(Enige een relevante antwoord)
1.2 Dit is 'n daad wat die veiligheid en gesondheid van ander bedreig.
1.3 Dit is die proses van bepaling en analisering van gevare aan individue en
instansies.
1.4 Om kwaliteit werk teen die vinnigste moontlike tyd te lewer, sonder om
afbreek aan die eindproduk te bring.
VRAAG 2 RLC
2.1 • Kapasitansie
• Frekwensie
2.2 Reaktansie – is die weerstand wat die reaktiewe komponente in 'n RLC-
kring teen WS bied.
Impedansie – is die totale weerstand teen WS-stroomvloei in 'n RLC-kring.
2.3
XC
XL
Reaktansies
(1 punt, reaktansies in Ω )
fr f (Hz)
XL
2.4 Q=
Z
4 000
= (Indien XL = Xc sal R = Z)
50
= 80
2.5 2.5.1 XL = 2πfL
= 2π(50)(400 × 10 −3 )
= 125,66 Ω
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 10
1
2.5.2 XC =
2πfC
1
=
2π(50)(47 × 10 −6 )
= 67,73 Ω
1
2.5.3 fr =
2π. L.C
1
=
2π. 400 × 47 × 10 −9
= 36,71 Hz
1
2.6 2.6.1 fr =
2π. L.C
1
=
2π. 30 × 120 × 10 −9
= 82,88 Hz
1 L
2.6.2 Q = .
R C
1 30 × 10 −3
= .
10 120 × 10 −6
= 1,58
fr
2.6.3 BW =
Q
82,88
=
1,58
= 52,46 Hz
2.7 2.7.1 =
Z R2 + XL 2
= 602 + 802
= 100 Ω
Vt
2.7.2 It =
Z
230
=
100
= 2,3 A
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 10
R
2.7.3 cos θ =
Z
R
θ =cos−1( )
Z
60
θ =cos−1( )
100
=θ 53,13° Nalopend
2.7.4 VL= IL × XL
= 2,3 × 80
= 184 V
VRAAG 3 DRIEFASE-WS-OPWEKKING
3.1 kWh-meter / energiemeter
3.2 • Kan in ster en delta verbind word.
• Ster het 'n neutrale punt.
• Kraglewering is konstant.
• Meer ekonomies.
(Enige twee voorbeelde)
3.3 VB VR VG
+
V
θ
–
120° 120°
3.4 3.4.1 Pa = 3.VL .IL
Pa
VL = Pa
3.IL
20 000
=
3.25
3 VL IL
= 461,88 V
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 10
3.4.2 VL = 3.Vf
VL
Vf = VL
3
461,88
=
3 3 Vf
= 266,67 V
3.5 3.5.1 Slegs twee meters word benodig.
Die arbeidsfaktor kan verkry word.
3.5.2 WR
I
R
V
G
V
B
I
WB
3.5.3 P=
t P1 + P2
= 8 kW + 4 kW
= 12 kW
=
3.5.4 P 3.VL .IL .cos θ
12 000
IL =
3.380.0,8
= 22,79 A
3.6 IL
If
rotasie
VC
120°
VL
N STER
IL
rotasie
Vf
VL If DELTA
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 10
VRAAG 4 DRIEFASETRANSFORMATORS
4.1 • Bucholtz-relê
• IDMT-relê
• Oomblikstroom relê
• Aardfout relê
(Enige een relevante relê)
4.2 Energie gaan verlore a.g.v. hitte
4.3 • Olieverkoeling
• Natuurlike lugverkoeling
• Geforseerde lugverkoeling
4.4 Indien die las verhoog, verhoog die drywing wat benodig word, dus sal die
primêre stroom verhoog.
4.5 =
4.5.1 P 3.VL .IL .cos θ
P
IL =
3.VL .cos θ
60 000
=
3.380.cos36,87
= 113,95 A
=
4.5.2 P 3.VL .IL .cos θ
P
IL =
3.VL .cos θ
60 000
=
3.11 000.cos36,87°
= 3,94 A
4.5.3 Pa = 3.VL .IL
= 3.380.113,95
= 75 kVA
=
4.5.4 Pr 3.VL .IL .sin θ
= 3.380.113,95.sin36,87°
= 45 kVA 'r
4.5.5 Ysterverliese
Koperverliese
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 10
4.6 • Oorstroom – IDMt
• Aardfout – beperkte aardfout / bystandaardfout
• Olie fout / gas fout – Bucholtz-relê
(Enige twee) (1 punt toestel) (1 punt oorsaak)
VRAAG 5 DRIEFASEMOTORS EN –AANSITTERS
5.1 5.1.1 Slegs magnetiese verbinding – nee
5.1.2 • 'n Driefase WS-toevoer word aan die statorwindings gekoppel.
• Die stroom deur die windings veroorsaak 'n magneetveld.
• Die magneetveld sny die rotorstawe en wek 'n EMK in die
rotorwindings op.
• Die magneetveld wat in die rotor opgewek word werk die stator-
veld teen (Lenz se wet).
• Die magneetveld verswak aan die een kant en versterk aan die
ander kant.
• 'n Krag (F) word op die rotor toegepas en die rotor begin draai in
die magneetveldring van die stator.
• Die motor wil graag die sinchronespoed bereik, maar bereik dit
nie a.g.v. die glip.
5.1.3 Die motor sal steeds werk, maar sal baie drywing verloor, die motor
sal dien as 'n enkelfase motor. Die motor sal knor.
5.2 • Goedkoper
• Minder instandhouding
• Sterk, betroubaar
• Maklik om rotasie te verander
• Hoë aansitwringkrag
(Enige twee voordele)
5.3 Om seker te maak die windings is heel, dat daar geen kortsluitings is nie en
dat daar geen aardfoute is nie.
5.4 • Draai rotor met hand
• Verkoelingsvinne heel
• Alle monteerboute vas
• Geen krake op stator
(Enige een relevante antwoord)
60.f
5.5 5.5.1 ns =
P
60.50
=
3
= 1 000 opm
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 10
ns − nr
=
5.5.2 nr ns (1 − S) s=
ns
1 000 − nr
= 1 000(1 − 0,04) of 0,04 =
1 000
= 960 opm 40 − 1 000 −
= nr
∴ nr = 960 opm
5.6 =
5.6.1 S 3.VL .IL .η
= 3.380.8,5.0,95
= 5,31 kVA
=
5.6.2 P 3.VL .IL .cos θ.η
= 3.380.8,5.0,8.0,95
= 4,25 kW
5.7 Om oorstroom te identifiseer in die vorm van hitte, sodoende verhoed die
oorbelastingseenheid dat die motor beskadig word en verseker dus 'n
langer werkslewe.
5.8 Om die motor met 'n laer aansitwringkrag aan te skakel en daarna oor te
skakel na 'n delta toevoer.
VRAAG 6 PLB
6.1 6.1.1 Skakelaars
Sensors
6.1.2 • Leerlogika
• Gestruktureerde teks
• Funksie blokdiagramme
• Sekwensiële funksiediagramme
(Enige drie programmeertale)
6.1.3 • Transistor-relê
• Kontaktors
• Tydskakelaar
(Enige drie uitsettoestelle)
6.1.4 Inset – dmv N/O of N/T kontak of analoog inset
Proses – die SVE verwerk die inset
Uitset – 'n uitset word gelewer om 'n aksie uit te voer
6.1.5 Omdat die maksimum stroom, wat hanteer kan word beperk is, word
daar van eksterne toestelle gebruik gemaak. Die PLB kan beskadig
word.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 10
6.1.6 Deur gebruik te maak van relês, kontaktors, skakeltuig
6.2 • Goedkoper
• Minder spasie
• Aanpasbaar
• Eenvoudig
(Enige drie)
6.3 N/O N/T Uitset
––– ––– ––– ––– –––( )–––
A
6.4 X
( )
A+B=X
B
A B
6.5 M
( ) m = merker
M X
( )
6.6 6.6.1 N/T N/O N/O HK1
( )
HK1
HK1 N/O HK2
( )
HK2
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: ELEKTRIESE TEGNOLOGIE – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 10
6.6.2 'n Tydreëlaar / 'Timer'
6.7
Diode Om-
WS-toevoer Filter M
Brug keerder
V en f
Spoed beheer
6.8 Stap 1 – WS-toevoer word verander na GS d.m.v. diode brug.
Stap 2 – filtrering vind plaas d.m.v. afvlakkapasitor
Stap 3 – GS word weer verander na WS d.m.v. bipolêre transistors met
geïsoleerde hekke
6.9 • WS asinchrone kourotormotor
• WS asinchrone bewikkelde kourotor motor
• WS sinchrone motor met magneetstator
• WS sinchrone motor met 3 sonder borsels
(Enige twee)
Totaal: 200 punte
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

