Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
FEBRUARIE/MAART 2016
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)


Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 QP
Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC Supplementary Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2016. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 569.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC Supplementary Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.
4. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
plekke af.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Toon die eenhede vir alle antwoorde van berekeninge.
8. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Noem EEN onveilige toestand wat tot 'n besering in 'n elektriesetegnologie-
werkswinkel kan lei. (1)
1.2 Definieer die term onveilige handeling met verwysing na 'n
elektriesetegnologie-werkswinkel. (2)
1.3 Noem VIER stappe, in volgorde van belangrikheid, wat gevolg moet word
wanneer 'n persoon, wat 'n slagoffer van 'n elektriese skok in 'n
elektriesetegnologie-werkswinkel is, gehelp word. (4)
1.4 Verduidelik kortliks waarom produktiwiteit as belangrike werksetiek in die
Suid-Afrikaanse nywerheidskonteks beskou word. (3)
[10]
VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
2.1 Noem die instrument wat gebruik word om elektriese energie te meet. (1)
2.2 Noem TWEE voordele van driefasestelsels bo enkelfasestelsels. (2)
2.3 Teken 'n netjies benoemde skets wat die spanningsgolfvorme van 'n driefase-
WS-ontwikkelingstelsel voorstel. (5)
2.4 'n Driefase sterverbinde gebalanseerde las word deur 'n driefasegenerator
voorsien. Die generator voorsien 20 kVA teen 'n stroom van 25 A.
Gegee:
Il = 25 A
S = 20 kVA
Bereken die:
2.4.1 Lynspanning (3)
2.4.2 Fasespanning (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
2.5 In 'n driefase-toevoerstelsel is die tweewattmetermetode gebruik om die
insetdrywing na 'n induktiewe las met 'n arbeidsfaktor van 0,8 te meet. Die
waardes wat op die instrumente aangedui word, is onderskeidelik
8 kW en 4 kW. Die lynspanning is 380 V.
Gegee:
P1 = 8 kW
P2 = 4 kW
Cos Ɵ = 0,8
Vl = 380 V
Bereken die:
2.5.1 Totale insetdrywing (3)
2.5.2 Lynstroom (3)
[20]
VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1 Noem hoe werwelstrome in die ysterkern van 'n transformator beperk kan
word. (1)
3.2 Noem TWEE ooreenkomste tussen 'n enkelfasetransformator en 'n
driefasetransformator. (2)
3.3 Noem TWEE faktore wat oormatige verhitting in 'n transformator kan
veroorsaak. (2)
3.4 Noem TWEE toepassings van 'n delta-sterverbinde verdeelnettransformator. (2)
3.5 Verduidelik die funksie van 'n transformator in 'n verdeelnet. (3)
3.6 Verwys na FIGUUR 3.1 en beantwoord die vrae wat volg.
Primêr Sekondêr
P = 15 kW
Vlp = 6,6 kV Cos Ɵ = 0,8
LAS Ils = 30 A
Vfs = 230 V
FIGUUR 3.1: DRIEFASETRANSFORMATOR
Gegee:
Vlp = 6,6 kV
Vfs = 230 V
Ils = 30 A
Puit = 15 kW
Cos Ɵ = 0,8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
Bereken die:
3.6.1 Primêre fasespanning (2)
3.6.2 Sekondêre fasestroom (2)
3.6.3 Primêre fasestroom (3)
3.6.4 Windingsverhouding (3)
[20]
VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
4.1 Noem EEN toepassing van 'n driefasemotor. (1)
4.2 Noem DRIE voordele van 'n driefasemotor in vergelyking met 'n
enkelfasemotor. (3)
4.3 'n Ster-delta-aansitter word gebruik om die aansitstroom te verminder wat
tydens aansit deur 'n motor gebruik word.
4.3.1 Beskryf waarom dit nodig is om dit te doen. (3)
4.3.2 Beskryf hoe die aansitter die aansitstroom verminder. (3)
4.4 Beskryf die werksbeginsel van 'n driefase-kourotor-induksiemotor. (7)
4.5 FIGUUR 4.1 stel die aansluitpunte van 'n driefase-induksiemotor voor.
Beantwoord die vrae wat volg.
U1 V1 W1
E
W2 U2 V2
FIGUUR 4.1: AANSLUITPUNTE VAN 'N DRIEFASE-INDUKSIEMOTOR
4.5.1 Teken die aansluitkas in FIGUUR 4.1 oor. Teken dan die motorspoele
in en toon hulle in 'n sterverbinding. (5)
4.5.2 'n Megger wat op die isolasieweerstandinstelling gestel is, is oor W1
en U2 verbind. Beskryf watter tipe lesing verwag kan word as die
motor in 'n goeie werkende toestand is. (3)
4.5.3 'n Megger wat op die isolasieweerstandinstelling gestel is, is oor U1 en
E verbind. Indien die lesing op die meter 'n lae weerstand toon,
beskryf waarom die motor nie aangeskakel moet word nie. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
4.6 Bereken die getal poolpare in 'n driefasemotor indien die motor aan 'n
50 Hz-toevoer verbind is en 'n sinkrone spoed van 600 r/min het.
Gegee:
f = 50 Hz
ns = 600 (3)
4.7 'n Driefase deltaverbinde motor is aan 'n 380 V/50 Hz-toevoer verbind. Die
motor trek 'n stroom van 16 A teen vollas. Dit het 'n arbeidsfaktor van 0,85 en
'n rendement van 90%.
Gegee:
Il = 16 A
Vl = 380 V
Pf = 0,85
ɳ = 90%
Bereken die:
4.7.1 Inset-kVA (3)
4.7.2 Drywing ontwikkel deur die motor teen 100% rendement (3)
4.7.3 Die werklike uitsetdrywing van die motor (3)
[40]
VRAAG 5: RLC
5.1 Noem die TWEE faktore wat die reaktansie van 'n kapasitor beïnvloed. (2)
5.2 Onderskei tussen die twee konsepte reaktansie en impedansie. (2)
5.3 Teken die tipiese frekwensie/impedansie-kenkromme van 'n serie-RLC-kring.
Die grafiek moet die verhouding tussen impedansie en frekwensie toon, soos
die frekwensie verander. Die grafiek moet ook die resonansiepunt van die
kring aandui. (4)
5.4 Bereken die Q-faktor van 'n serie-RLC-kring wat teen 6 kHz resoneer. Die
spoel en die kapasitor het elk 'n reaktansie van 4 kΩ teen resonansie. Die
spoel en die kapasitor word in serie met 'n 50 Ω-weerstand verbind.
Gegee:
fr = 6 kHz
Xl = 4 kΩ
Xc = 4 kΩ
R = 50 Ω (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
5.5 Verwys na die kringdiagram in FIGUUR 5.1.
R = 30 Ω L = 400 mH C = 47 µF
V = 220 V/50 Hz
FIGUUR 5.1: SERIE-RLC-KRING
Gegee:
R = 30 Ω
L = 400 mH
C = 47 µF
f = 50 Hz
Bereken die:
5.5.1 Induktiewe reaktansie van die spoel (3)
5.5.2 Kapasitiewe reaktansie van die kapasitor (3)
5.5.3 Frekwensie waarteen die kring sal resoneer (3)
[20]
VRAAG 6: LOGIKA
6.1 Noem TWEE voordele van 'n programmeerbare logiese beheerder (PLB) in
vergelyking met 'n hardbedrade stelsel. (2)
6.2 Teken 'n blokdiagram van 'n PLB-skandeersiklus en toon die DRIE stappe wat
gebruik word om 'n program uit te voer. Benoem elke stap en dui die funksie
daarvan aan. (6)
6.3 Noem TWEE uitsettoestelle wat aan 'n PLB gekoppel kan word. (2)
6.4 Vereenvoudig die vergelyking hieronder met behulp van Boole-algebra:
F A BCABCABCABC (5)
6.5 Noem DRIE programmeringsmetodes wat gebruik word om 'n PLB van
instruksies te voorsien. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
6.6 Bestudeer die volgende Boole-vergelyking en beantwoord die vrae wat volg:
F A BCD A BCD A BCD A BCD A BCD
6.6.1 Skakel die vergelyking om na 'n Karnaugh-kaart. (Onthou om te
groepeer.) (6)
6.6.2 Lei die vereenvoudigde Boole-vergelyking uit die Karnaugh-kaart af
en skryf dit in jou ANTWOORDEBOEK neer. (3)
6.7 Verwys na die kringdiagram in FIGUUR 6.1 en beantwoord die vrae wat volg.
L
Stop
O/B T (N/O)
L
Aan Hou in Hou in
Aan
1 HK1(N/O) HK2(N/O)
2
HK1 T HK2
(Lamp) (Motor)
N
FIGUUR 6.1: RELÊ-BEHEERKRING
6.7.1 Identifiseer die kring in FIGUUR 6.1. (2)
6.7.2 Teken die PLB-leerlogikadiagram wat die relê-beheerkring in
FIGUUR 6.1 sal uitvoer. Jou diagram moet 'n merker of 'n vlagfunksie
insluit. (8)
6.7.3 Verduidelik waarom die merker of vlag in die tekening van die
leerdiagram in VRAAG 6.7.2 gebruik word. (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 Noem TWEE kenmerke van 'n ideale operasionele versterker (op-versterker). (2)
7.2 Beskryf die term bandwydte. (3)
7.3 Beskryf die begrip positiewe terugvoer. (3)
7.4 Teken en benoem die kringsimbool van 'n op-versterker. Sluit die
kragterminale in. (6)
7.5 Met verwysing na die ideale op-versterkerkringe hieronder, teken die inset- en
uitsetgolfvormdiagramme gegee op dieselfde y-as. Benoem die golfvorme.
7.5.1
V1 _
Inset
Vuit
+_ Uitset
V2
FIGUUR 7.1: IDEALE OP-VERSTERKERKRING (3)
7.5.2
V1 _ Inset
Vuit
V2 +_ Uitset
FIGUUR 7.2: IDEALE OP-VERSTERKERKRING (3)
7.6 Noem TWEE voordele van die gebruik van negatiewe terugvoer in 'n op-
versterkerkring. (2)
7.7 Met verwysing na FIGUUR 7.3, beantwoord die vrae wat volg.
_
Vin Vuit
Rf = 45 kΩ Inset
Rin = 15 kΩ +
Vin = 2,5 V Rf
Uitset
Rin
FIGUUR 7.3: OP-VERSTERKERKRING
7.7.1 Identifiseer die op-versterkerkonfigurasie. (1)
7.7.2 Teken die inset- en uitsetsein op dieselfde y-as. Benoem die
golfvorme. (3)
7.7.3 Bereken die spanningswins. (3)
7.7.4 Bereken die uitsetspanning indien 'n insetsein van 2,5 V op die
op-versterker toegepas word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
7.8 Noem TWEE toepassings van 'n astabiele multivibratorkring. (2)
7.9 Met verwysing na FIGUUR 7.4, teken die insetgolfvorm soos in FIGUUR 7.5
getoon en die uitsetgolfvorm direk daaronder.
Snellerpuls _
+ R1
R3
Vuit
R2
FIGUUR 7.4: BISTABIELE MULTIVIBRATOR
+V
0 Snellerpuls
-V
Vuit
0
FIGUUR 7.5: INSETGOLFVORM VIR DIE KRING IN FIGUUR 7.4 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
7.10 Met verwysing na FIGUUR 7.6, beantwoord die vrae wat volg.
R
1
C1 C2 C3
- Vuit
R2 R3 +
R1
0v
FIGUUR 7.6: RC-FASEVERSKUIWINGSOSSILLATOR
7.10.1 Identifiseer die tipe terugvoer wat in die RC-fase-
verskuiwingsossillator gebruik word. (1)
7.10.2 Noem EEN toepassing van die ossillator. (1)
7.10.3 Bereken die ossillasiefrekwensie vir 'n RC-faseverskuiwings-
ossillator wat drie RC-netwerke gebruik. Die weerstande is almal
15 Ω. Die kapasitors is almal 150 nF. (3)
7.11 Met verwysing na FIGUUR 7.7, beantwoord die vrae wat volg.
C
Rin
Vin _
Vuit
+
FIGUUR 7.7: OP-VERSTERKER-INTEGREERKRING
7.11.1 Noem EEN toepassing van die integreerkring. (1)
7.11.2 Teken die inset- en uitsetgolfvorme van die op-versterker-
integreerkring. (6)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
FORMULEBLAD
DRIEFASE-WS-OPWEKKING RLC-KRINGE
Ster Xl 2fL
Vl 3 Vf Xc
1
2fC
Il If 1
fr
2 (LC)
Delta
Il 3 If Serie
Vl Vf It Ir Ic Il
Z R 2 X l
~ Xc 2
P 3Vp Ip cos θ Vl I X l
P 3Vl Ilcos θ Vc I X c
S 3 Vl Il Vt I Z
Q 3 Vl Il sinθ Vt Vr Vl ~
Vc
2 2
P Vt
Cos θ It
S Z
Vf R
Zf Cos θ
If Z
V
Tweewattmetermetode Cos θ r
Vt
Pt P1 P2 Xl
Q
R
Parallel
OPERASIONELE VERSTERKERS Vt Vr Vc Vl
Vuit R V
Ir r
Wins A v f omkeer-op-versterker
Vin R in R
Vuit R Vc
Wins A v 1 f nie-omkeer-op-versterker Ic
Vin R in Xc
1 V
fr Hartley-ossillator Il l
2 L t C Xl
1 Il Ir Il ~
2
Ic
2
frc RC-faseverskuiwingsossillator
2 6 RC
Vout (V1 V2 ...Vn ) I
Cos θ r
It
X
Q l
R
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie DBE/Feb.–Mrt. 2016
NSS
DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS DRIEFASETRANSFORMATORS
Ster Ster
Vl 3 Vf Vl 3 Vf
Il If Il If
Delta Delta
Il 3 If Il 3 If
Vl Vf Vl Vf
Drywing Drywing
P 3Vf If cos θ P 3Vf If cos θ
P 3 Vl Il cos θ P 3 Vl Il cos θ
S 3 Vl Il S 3 Vl Il
Q 3 Vl Il sin θ Q 3 Vl Il sin θ
P
Cos θ
S
Vf primêr Np If sekondêr
Vf sekondêr Ns If primêr
Puit Puit
Rendementη Rendementη
Pin Pin
Puit Pin verliese Puit Pin verliese
S cos θ η S cos θ η
60 f
ns
p
n nr
Glipper eenheid s
ns
nr ns 1 Sper eenheid
n s nr
%glip 100%
ns
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 QP (Eng)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 QP (Afr)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2017 QP
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum