Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
NOVEMBER 2016
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)


Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 QP (Afr)
Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 547.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
NSC November Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 2 DBE/November 2016
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.
4. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
plekke af.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Toon die eenhede vir alle antwoorde van berekeninge.
8. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 3 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Noem EEN onveilige handeling wat tot 'n ongeluk in 'n werkswinkel kan lei. (1)
1.2 Gee EEN voorbeeld van 'n gevaarlike praktyk in 'n werkswinkel. (1)
1.3 Gee TWEE voorbeelde van die tipe gedrag wat tot goeie werksetiek sal
bydra. (2)
1.4 Noem TWEE eerstehulpprosedures wat gevolg behoort te word wanneer 'n
persoon brandwonde opgedoen het. (2)
1.5 Beskryf waarom voldoende ventilasie in 'n werkswinkel belangrik is. (2)
1.6 Noem TWEE stappe wat gevolg moet word wanneer 'n risiko-analise
gedoen word. (2)
[10]
VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
2.1 Bepaal die waarde van die fasespanning in 'n deltaverbinde stelsel indien die
lynspanning 380 V is. (2)
2.2 Teken 'n netjiese, benoemde spanningfasordiagram wat 'n driefase-
deltaverbinde stelsel voorstel. (3)
2.3 'n Sterverbinde alternator wek 20 kVA op teen 'n arbeidsfaktor (af.) van
0,87 nalopend. Die lynspanning is 380 V.
Gegee:
S = 20 kVA
VL = 380 V
af. = 0,87 nalopend
Bereken die:
2.3.1 Stroom wat teen vollas deur die alternator gelewer word (3)
2.3.2 Vermoëaanslag van die alternator (3)
2.4 Noem die funksie van 'n kilowatt-uur-meter. (2)
2.5 Noem TWEE metodes wat gebruik word om die arbeidsfaktor van 'n
weerstands- induktiewe las te verbeter. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 4 DBE/November 2016
NSS
2.6 Verwys na FIGUUR 2.1 en beantwoord die vrae wat volg.
Gegee:
P1 = 120 W
P2 = 50 W
L1
THREE PHASE AC SUPPLY
Driefase-WS-toevoer
P1
Las
L2
LOAD
P2
L3
FIGUUR 2.1: TWEEWATTMETERMETODE
2.6.1 Bereken die drywing wat deur die las verbruik word. (3)
2.6.2 Noem TWEE voordele van die gebruik van die tweewattmeter-
metode wanneer die drywing gemeet word. (2)
[20]
VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1 Noem TWEE funksies van die olie wat in oliegevulde transformators gebruik
word. (2)
3.2 Noem TWEE verliese wat in transformators voorkom. (2)
3.3 Noem TWEE voordele van 'n driefasetransformator bo 'n enkelfase-
transformator. (2)
3.4 Verduidelik waarom 'n transformator nie drywing kan verhoog nie. (2)
3.5 Beskryf wat met die primêre stroom van 'n verlagingstransformator sal gebeur
indien die las van die transformator verhoog word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 5 DBE/November 2016
NSS
3.6 'n 20 kVA-driefasetransformator het 'n deltaverbinde primêre wikkeling en 'n
sterverbinde sekondêre wikkeling. Die primêre lynspanning is 6,6 kV en die
sekondêre lynspanning is 380 V.
Primêr Sekondêr
S = 20 kVA
VLP = 6,6 kV
LAS
FIGUUR 3.1: DRIEFASETRANSFORMATOR
Bereken die:
3.6.1 Primêre lynstroom (3)
3.6.2 Sekondêre fasespanning (3)
3.6.3 Transformasieverhouding (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 6 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
4.1 Verwys na FIGUUR 4.1 en beantwoord die vrae wat volg.
FIGUUR 4.1: DRIEFASE-KOUROTOR-INDUKSIEMOTOR
4.1.1 Noem of daar 'n elektriese verbinding tussen die stator en die rotor is. (1)
4.1.2 Beskryf die werking van die motor. (7)
4.1.3 Beskryf wat met die motor sal gebeur indien een fase van die
statorwikkeling 'n oop kring is. (3)
4.2 Noem TWEE voordele van 'n driefase-induksiemotor bo 'n enkelfase-
induksiemotor. (2)
4.3 Beskryf waarom dit belangrik is om die isolasieweerstand tussen die
statorwikkelinge na te gaan voordat 'n motor bekrag word. (3)
4.4 Noem EEN meganiese toets wat op 'n motor uitgevoer moet word voordat dit
bekrag word. (1)
4.5 'n Driefase-induksiemotor word oor 'n 380 V/50 Hz-toevoer verbind. Die motor
het 18 pole en 'n glip van 4%.
Gegee:
VL = 380 V
f = 50 Hz
p = 3
glip = 4%
Bereken die:
4.5.1 Sinkrone spoed (3)
4.5.2 Rotorspoed (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 7 DBE/November 2016
NSS
4.6 'n Driefase- deltaverbinde motor trek 'n stroom van 8,5 A wanneer dit aan 'n
380 V/50 Hz-toevoer verbind is. Die motor het 'n drywingsfaktor van 0,8 en 'n
rendement van 95%.
Gegee:
VL = 380 V
IL = 8,5 A
f = 50 Hz
d.f. = 0,8
ŋ = 95%
Bereken die:
4.6.1 Inset-kVA van die motor teen vollas (3)
4.6.2 Aktiewe kraglewering van die motor teen vollas (3)
4.7 Beskryf die funksie van 'n oorbelastingseenheid in 'n motoraansitter. (3)
4.8 FIGUUR 4.2 stel die beheerkring van 'n outomatiese sekwensiële aansitter
voor.
Af N/O
HK1
N/O
Aan 1 HK1
HOU IN
OB1 OB2
HK1
HK2
FIGUUR 4.2: BEHEERKRING VAN 'N
OUTOMATIESE SEKWENSIËLE AANSITTER
4.8.1 Noem EEN praktiese toepassing van die outomatiese sekwensiële
aansitter. (1)
4.8.2 Beskryf wat met motor 1 (HK 1 ) sou gebeur het indien die kontak
gemerk N/O HK 1 HOU IN foutief was en nie gesluit het nie. (2)
4.8.3 Beskryf die aansitvolgorde van die aansitter. (5)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 8 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 5: RLC
5.1 Onderskei tussen die reaktansie en impedansie in 'n RLC-kring. (4)
5.2 Verduidelik wat die fasehoek aandui. (2)
5.3 FIGUUR 5.1 toon die verhouding tussen die induktiewe reaktansie en die
kapasitiewe reaktansie teenoor frekwensie in 'n RLC-seriekring. Beantwoord
die vrae wat volg.
FIGUUR 5.1: FREKWENSIEKROMME
('FREQUENCY RESPONSE CURVE')
5.3.1 Verduidelik die uitwerking van frekwensie op die impedansie van die
kring by punt A. (2)
5.3.2 Bereken die frekwensie by punt A indien die kring 'n 50 µF-kapasitor
en 'n 0,1 H-induktor insluit.
Gegee:
C = 50 µF
L = 0,1 H (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 9 DBE/November 2016
NSS
5.4 Die seriekring in FIGUUR 5.2 bestaan uit 'n kapasitor met 'n kapasitiewe
reaktansie van 20 Ω, 'n induktor met 'n induktiewe reaktansie van 40 Ω
en 'n resistor/weerstand met 'n weerstand van 30 Ω wat oor 'n
240 V/50 Hz-toevoer verbind word.
R = 30 Ω XL = 40 Ω XC = 20 Ω
VS = 240 V/50 Hz
FIGUUR 5.2: RLC-SERIEKRING
Gegee:
XC = 20 Ω
XL = 40 Ω
R = 30 Ω
VS = 240 V
f = 50 Hz
Bereken die:
5.4.1 Impedansie van die kring (3)
5.4.2 Fasehoek van die kring (3)
5.5 'n Kapasitor met 'n kapasitansie van 1,47 µF word in parallel
met 'n 1 kΩ-weerstand oor 'n 20 V-WS-toevoer verbind. Bereken die
toevoerfrekwensie indien die kapasitor 'n stroom van 10 mA trek.
Gegee:
C = 1,47 µF
R = 1 kΩ
VS = 20 V
IC = 10 mA (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 10 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 6: LOGIKA
6.1 Identifiseer DRIE programmeringsmetodes wat in programmeerbare
logikabeheerders (PLB's) gebruik word. (3)
6.2 Noem TWEE insettoestelle wat aan die insetstadium van 'n PLB gekoppel
kan word. (2)
6.3 Noem DRIE nadele van 'n vastedraadstelsel in vergelyking met 'n
PLB-stelsel. (3)
6.4 Verduidelik hoe laestroomtoestelle, soos transistors, deur die lewering van 'n
PLB geaktiveer kan word. (2)
6.5 Skryf die vereenvoudigde Boole-vergelyking vir die vergelyking hieronder
neer. Gebruik 'n vier-veranderlike-Karnaugh-kaart.
X = A BCD+ A BCD+ A BCD+ A BCD+ A BCD (11)
6.6 Vereenvoudig die volgende Boole-vergelyking deur Boole-algebra te gebruik:
Q = ABC+ABC+ABC+AB (5)
6.7 Verwys na FIGUUR 6.1.
FIGUUR 6.1: HEKNETWERK
Bepaal die lewering by die volgende punte:
6.7.1 W (1)
6.7.2 X (1)
6.7.3 Y (1)
6.7.4 Z (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 11 DBE/November 2016
NSS
6.8 Benoem die volgende leerlogikasimbole:
6.8.1
(1)
6.8.2
(1)
6.8.3
(1)
6.9 Verwys na FIGUUR 6.2 en beantwoord die vrae wat volg.
OB1
Af
N/O
Aan HK1
HOU IN
HK1
FIGUUR 6.2: DAL-AANSITTER
6.9.1 Teken die leerlogikadiagram wat dieselfde funksie in 'n PLB-stelsel
sal uitvoer. (5)
6.9.2 Gee EEN voorbeeld waar die kring in FIGUUR 6.2 in 'n elektriese
toepassing gebruik kan word. (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 12 DBE/November 2016
NSS
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 Noem DRIE ideale eienskappe van 'n operasionele versterker (op-versterker)
buiten onvoorwaardelike stabiliteit. (3)
7.2 Beskryf die term onvoorwaardelike stabiliteit met verwysing na 'n ideale
op-versterker. (2)
7.3 Beskryf die term positiewe terugvoer. (3)
7.4 Noem die tipe op-versterkerkring wat positiewe terugvoer gebruik. (1)
7.5 Noem TWEE voordele van negatiewe terugvoer. (2)
7.6 Verwys na FIGUUR 7.1 en teken die lewering van die ideale op-versterker.
VUIT
FIGUUR 7.1: OP-VERSTERKER (3)
7.7 Verwys na FIGUUR 7.2 en beantwoord die vrae wat volg.
VUIT
FIGUUR 7.2: OP-VERSTERKERKRING
7.7.1 Identifiseer die op-versterkerkring hierbo. (1)
7.7.2 Teken die insetsein en leweringsein op dieselfde assestelsel. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 13 DBE/November 2016
NSS
7.7.3 Bereken die spanningswins indien die terugvoerweerstand 12 kΩ is
en die insetweerstand 'n waarde van 2,2 kΩ het. (3)
7.7.4 Bereken die leweringspanning indien 'n insetsein van 5 V op die
op-versterker toegepas word. (3)
7.7.5 Beskryf wat met die wins van die op-versterker gebeur indien die
waarde van R F afneem. (2)
7.8 Verwys na die sommeer-op-versterkerkring in FIGUUR 7.3 en beantwoord die
vrae wat volg.
Gegee:
V1 = 2 V
V 2 = -10 V
V3 = 5 V
R 1 = R 2 = R 3 =R F
VUIT
FIGUUR 7.3: SOMMEER-OP-VERSTERKERKRING
7.8.1 Beskryf die funksie van die sommeer-op-versterkerkring. (3)
7.8.2 Bereken die leweringspanning. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 14 DBE/November 2016
NSS
7.9 Bestudeer die monostabiele multivibrator-op-versterkerkring in FIGUUR 7.4
en beantwoord die vrae wat volg.
Sneller
0V
VUIT
Snellerpuls
-VVER
FIGUUR 7.4: MONOSTABIELE MULTIVIBRATOR-
OP-VERSTERKERKRING
7.9.1 Noem die funksie van die kring hierbo. (1)
7.9.2 Teken die insetsnellerpuls en teken direk daaronder die lewering om
die korrekte tydreëling ten opsigte van die inset te toon. (7)
7.9.3 Bereken die tydvertraging indien R 2 = 12 kΩ en C 2 = 47 µF. (3)
7.10 Bereken die ossilleerfrekwensie van 'n RC-ossillator met drie
RC-netwerke. Die weerstande en kapasitors is identies en het onderskeidelik
waardes van 10 kΩ en 250 pF. (3)
7.11 Beskryf die funksie van 'n op-versterker wanneer dit in 'n
differensieerderkring gebruik word. (2)
7.12 Beskryf hoe 'n op-versterker verpak word. (2)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 1 DBE/November 2016
NSS
FORMULEBLAD
DRIEFASE-WS-OPWEKKING RLC-KRINGE
Ster X L = 2π fL
VL = 3 VF 1
Xc =
2πfC
IL = IF 1
FR =
2π LC
Delta
VL = VF Serie
IL = 3 IF IT = IR = IC = IL
Z = R 2 + (XL − X C )
2
S = 3 VL IL VL = I XL
VC = I X C
Q = 3 V LIL Sin θ VT = I Z
P VT = VR
2
+ (VL − VC )
2
Cos θ =
S
P = 3 × VL × IL × Cos θ × η VT
IT =
Z
VP = IP × Z P R
Cos θ =
Z
Tweewattmetermetode V
Cos θ = R
VT
P = P1 + P2 X L X C VL VC 1 L
Q= = = = =
Z Z VS VS R C
DRIEFASETRANSFORMATORS
Ster Parallel
VL = 3 VF VT = VR = VC = VL
IL = IF VR
IR =
R
Delta V
IC = C
XC
IL = 3 IF V
IL = L
XL
VL = VF IT = IR + (IL − IC )
2 2
P = 3 × VL × IL × Cos θ × η I
Cos θ = R
IT
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 2 DBE/November 2016
NSS
S = 3 VL IL X L X C VL VC 1 L
Q= = = = =
Z Z VS VS R C
Q = 3 VL IL Sin θ
P
Cos θ =
S
VF (P ) NP IF (S )
= =
VF (S ) NS IF (P )
DRIEFASEMOTORS EN VERSTERKERS
-AANSITTERS
Ster VUIT R
VL = 3 VF Wins A V = = − F
VIN R IN
IL = IF VUIT R
Wins A V = = 1+ F
VIN R IN
1
fR =
2π LC
1
fR =
2π 6RC
Delta T = 5RC
IL = 3 If VUIT = −( V1 + V2 + V3 + ....VN )
VL = Vf
Drywing
P = 3 × VL × IL × Cos θ × η
S = 3 VL IL
Q = 3 VL IL Sin θ
PIN − verliese
Rendement (η) =
PIN
Spoed
60 × f
nS =
p
n − nR
Glip = S
nS
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Eng)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 QP
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum