Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
NOVEMBER 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 133 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 


%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 457.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC November Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 2 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met meervoudigekeuse-antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet die formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord behaal word.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklik verkeerde
antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
vervolgens volpunte vir daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
moet konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 3 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Werk aan oop, lewendige geleiers.
Werk met draagbare elektriese toerusting sonder genoegsame isolasie.
Gebruik van elektriese masjinerie sonder om die nodige veiligheidstoerusting
of bekleding te gebruik.
Versuim om skerms en brille of ander veiligheidstoerusting te gebruik.
Nota: 'nonveilige handeling is waar 'nverkeerde handeling onvermeidelik tot
'nongeluk of 'nbesering mag lei. Hierdie geval verwys na menslike intervensie. (1)
1.2 Die verkeerde gebruik van ets sure en ander chemikalieë.
Die onveilige gebruik van kraggereedskap.
Versuim om skerms en brille of ander veiligheidstoerusting te gebruik.
Nota: gevaarlike praktyk verwys na take wat inherent gevaarlik is, maar indien
dit reg uitgevoer word nie tot 'nongeluk of besering sal lei nie. Hierdie geval
verwys na die werksomgewing. (1)
1.3 Goeie bywoning.
Respek vir medewerkers.
Respek vir meerderes.
Respek vir die werksomgewing. (2)
1.4 Verwyder die bron van hitte.
Verwyder verbrande items wat nie vasklou nie.
Koel die verbrande area af met lopende water. Geen ys of olies nie.
Stel die nodige owerhede in kennis. (2)
1.5 Genoegsame ventilasie is nodig om mense effektief te laat funksioneer.
Die gebruik van chemikalieë kan mense lomerig maak en 'n onveilige
toestand tot gevolg hê. (2)
1.6 Betrek die werkers
Identifiseer risiko's
Rapporteer bevindinge
Oorweeg beste praktyke in u industrie (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 4 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
2.1 VF = VL
= 380 V
NOTA: Indien die kandidaat VF = 380 V aandui, ken 2 punte toe. (2)
2.2 R
VL1
Rotasie
Rotation
120°
120°
120°
VL3 VL2
B Y
NOTA: 1 punt = Tekening van die fasordiagram
1 punt = Benoeming van die fases
1 punt = Benoeming van die hoek tussen die fases
Merkers kan rotasie in ag neem, indien enige van die ander aspekte uitgelaat
is.
Alternatiewe Metode: Geslote Vorm Fasor Diagram
240o VL3
VL2
VL1 0o
120o
(3)
2.3 2.3.1 S
IL =
3 × VL
20 × 10 3
=
3 × 380
30,39 A (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 5 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
2.3.2 P = 3 VL IL cosθ
= 3 × 380 × 30,39 × 0,87
= 17,4 kW (3)
Alternatiewe Metode
𝑃
𝐶𝑜𝑠𝜃 =
𝑆
𝑃 = 𝑆 × 𝐶𝑜𝑠𝜃
𝑃 = 20 000 × 0,87
𝑃 = 17,4 𝑘𝑊
2.4 Die doel van die kWh-meter is om die energieverbruik van 'n kliënt oor 'n
tydperk te meet.
Alternatief – om energie te meet (2)
2.5 Byvoeging van drywingsfaktorverbeteringskapasitors in parallel met die las.
Gebruik van sinchrone motors. (2)
2.6 2.6.1 Pin = P1 + P2
= 120 + 50
= 170 W (3)
2.6.2 Slegs twee wattmeters in stede van drie word gebruik
Die drywing van beide 'n gebalanseerde en 'n ongebalanseerde las
kan gemeet word.
Die drywingsfaktor van 'ngebalanseerde las kan bepaal word. (2)
[20]
VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1 Isolasiedoeleindes
Verkoelingsdoeleindes (2)
3.2 Koperverliese
Ysterverliese
Diëlektriese verliese
Swerfverliese
Hitteverliese (2)
3.3 Deltaverbinding kan gebruik word in kragverspreidingsnetwerke.
Sterverbinding kan gebruik word vir kragtoevoer aan eindverbruikers
Meer drywing vir dienooreenkomstige raamgroottes
Beide fase sowel as lynspannings is beskikbaar (2)
3.4 'n Transformator kan nie drywing verhoog nie aangesien dit interne verliese
besit wat 'n verlaagde uitset tot gevolg het. Drywing word bepaal deur die
produk van die stroom deur die las en die toevoerspanning. In 'nideale (2)
transformator is die insetdrywing gelyk aan die uitsetdrywing. Dit is omdat
die stroom (of drywing) van 'ninstallasie deur die las van die transformator
bepaal word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 6 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
3.5 Indien die las op die transformator verhoog word, word meet drywing benodig
vanaf die toevoer na die verhoogde las. Met 'n konstante toevoerspanning
sal die stroom dus verhoog. (3)
3.6 3.6.1 S
IPL =
3 VPL
20000
=
3 × 6600
= 1,75 A
(3)
3.6.2 𝑉𝐿
𝑉𝐹 =
√3
380
𝑉𝐹 =
√3
𝑉𝐹 = 219,39𝑉
(3)
3.6.3 NP VF(P)
=
NS VF(S)
6600
=
219,39
TV = 30 : 1 (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 7 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
4.1 4.1.1 Daar is geen elektriese verbinding nie.
Die verbinding is magneties en nie elektries van aard nie. (1)
4.1.2 'n Driefasespanning word aan die stator winding verbind.
Driefasestroomvloei word deur die statorwindinge bewerkstellig.
Die stroomvloei veroorsaak 'n roterende magneetveld in die stator.
Die roterende magneetveld sny die rotorwindinge.
Die induserende aksie veroorsaak 'n emk oor die kourotorgeleiers en
stroom vloei in die rotorstawe as gevolg daarvan.
Die geïnduseerde stroom wek 'n magneetveld op om die rotor.
Die magneetvelde reageer met mekaar en veroorsaak rotasie. (7)
4.1.3 Die motor sal roteer maar sal nie die korrekte uitsetwringkrag
bereik nie. (3)
NOTA: Hierdie vraag het meertallige interpretasies.
Afhangende van die motorspesifikasies kan die wringkrag onvoldoende wees
om die rotor effektief of volgens wringkrag aanslag te laat roteer.
4.2 Minder onderhoud is nodig aangesien daar minder bewegende dele as in
enkelfasemotors is.
Vir 'n soortgelyke raamgrootte is die driefasemotor sterker met meer
wringkrag. (2)
4.3 Om die integriteit van die isolasie as genoegsaam te bevestig sodat die
motor in gebruik geneem kan word sonder om elektriese foute te
veroorsaak (3)
4.4 Gaan die monterings na.
Kyk vir krake in die raamwerk.
Gaan gladde rotasie van die as na. (1)
4.5 4.5.1 f
n S = 60 ×
p
50
= 60 ×
3
= 1000 r/min (3)
4.5.2 nR = n S (1 − S )
n R = 1000 (1 − 0,04 )
n R = 960 r/min (3)
NOTA: Die antwoorde word afgerond na r/min. Leerlinge moet die punt ontvang vir
korrekte antwoorde selfs al is dit nie afgerond nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 8 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
4.6 4.6.1 S = 3 × VL × IL
= 3 × 380 × 8,5
= 5,59 kVA (3)
4.6.2 P = 3 × VL ×IL × cosθ × η
= 3 × 380 × 8,5 × 0,8 × 0,95
= 4,25 kW (3)
4.7 Die oorbelastingseenheid verskaf beskerming aan die motor en verbruiker
onder fouttoestande Met aktivering verwyder dit kragtoevoer na die
hoofkontaktor en plaas so die kring buite werking. (3)
4.8 4.8.1 Vervoerbelt. Die eerste motor word aangesit en na 'n
voorafbepaalde tyd word die tweede motor aangeskakel. (1)
NOTA: Enige aanvaarbare antwoord moet hier oorweeg word.
4.8.2 Indien die kontakte foutief is wanneer die aansitknop gedruk word,
sal HK 1 via die aansitknop geaktiveer word en motor 1 word
aangeskakel.
Wanneer die aansitknop egter gelos word, sal die motor afskakel
aangesien die energie van HK 1 verwyder word en die houkontaktor
nie werk nie. (2)
4.8.3 Wanneer die N/O knop gedruk word, aktiveer HK 1 en motor 1 skakel
aan.
Die hou in kontaktor N/O (Hou in) maak gelyktydig toe en hou dus
HK 1 in na die aansit knop gelos word.
Terselfdertyd maak N/O HK 1 toe, en aktiveer die spoel van die
tydskakelaar (T)
Die tydskakelaar sal eers deur tel tot 'n voorafbepaalde waarde,
waarna kontaktor T sal sluit en HK 2 sal dus aanskakel.
Met die aktivering van HK 2 , skakel motor 2 aan. (5)
[40]
VRAAG 5: RLC
5.1 Reaktansie is die opposisie teen die vloei van stroom in 'n WS-kring. Dit
word deur 'n kapasitor, induktor of beide uitgevoer. Impedansie is dus die
totale opposisie teen stroomvloei in 'n WS-kring as gevolg van die
kombinasie van weerstand en reaktansie in die kring. (4)
5.2 Die fasehoek dui die hoek tussen die toevoerspanning en die resulterende
stroomvloeien dit dui op die drywingsfaktor van die kringbaan. (2)
5.3 5.3.1 Punt A dui die resonante frekwensie op die grafiek aan.
By resonansies toon die grafiek dat X L = X C .
The effek van X L en X C opponeer mekaar en op hierdie punt is die
gevolg nul reaktansie in die kring.
Gevolglik is Z = R by resonansie.
Impedansie in 'nseriekring is 'nminimum by resonansie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 9 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
5.3.2 1
fr =
2π LC
1
=
2 × π 0,1× 50 × 10 −6
= 71,18 Hz
(3)
5.4 5.4.1 Z = R 2 + (XL − XC )2
= 30 2 + (40 − 20)2
= 36,05 Ω (3)
5.4.2 R
θ = cos −1
Z
30
= cos −1
36,05
= 33,68° (3)
5.5 VC = IC X C
Ic
f=
Vc × 2 × π × C
10 × 10 −3
=
20 × 2 × π × 1,47 × 10 −6
= 54,13 Hz
(3)
NOTA: Hierdie berekening is kompleks en word dus as 'n hoë orde, moeilike vraag
geklassifiseer.
[20]
VRAAG 6: LOGIKA
6.1 Leerlogikadiagramme
Funksieblokdiagramme
Sekwensiële vloeikaarte
Instruksielyste
Gestruktureerde teks
Die leerders mag na programmeertoestelle verwys het, wat in hierdie konteks
aanvaarbaar is. (3)
6.2 Sensors
Skakelaars
Drukskakelaars
Limietskakelaars (2)
Drukskakelaars (enige twee)
6.3 Vastedraadstelsels maak gebruik van relês, beheerders, tydskakelaars en
tellers.
Beheerpanele moet gevolglik herbedraad word wanneer produksie volgordes
verander.
Vastedraadstelsels neem fisies meer plek as PLB stelsels in beslag.
Vastedraadstelsels vereis meer gereelde onderhoud. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 10 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
6.4 Laestroomtoestelle kan geaktiveer word deur hulle direk aan die PLB se
relê uitset aan 'nbron te verbind.
Transistor uitset PLB's kan direk aan transistors gekoppel word aangesien dit
spanning via die uitsettransistor kan lewer. (2)
6.5
NOTA: Neem kennis van die puntetoekenning wat aangedui is vir groepering.
Wees bewus van die alternatiewe metode wat gebruik kan word om die
Karnaugh kaart in te vul wanneer die opskrifte andersom ingevul is.
X = AB + A CD (11)
6.6 Q = ABC+ABC+ABC+AB
= B C ( A + A) + A B (C + 1)
= A B + B C (5)
6.7 6.7.1 W = A +B (1)
6.7.2 X = A +C (1)
6.7.3 Y = A.B (1)
6.7.4 ( )
Z = A + B (A + C )(A.B) (2)
6.8 6.8.1 Normaal oop kontak / skakelaar Inset (1)
6.8.2 Normaal toe kontak / skakelaar Inset (1)
6.8.3 Spoel uitset (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 11 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
6.9 6.9.1
OB STOP AAN
001
HK1
HK1
002
HK1
HK1
N/O
N/O (5)
Nota: een punt mag toegeken word vir 'nkorrekte diagram sonder
byskrifte.
6.9.2 Motoraansitter (1)
[40]
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 Ooplusspanningswins is oneindig
Insetimpedansie is oneindig
Uitsetimpedansie is nul
Oneindige bandwydte (3)
7.2 Onvoorwaardelike stabiliteit dui daarop dat die werking van die versterker
nie deur eksterne faktore soos temperatuurskommelings beïnvloed word
nie. (2)
7.3 Positiewe terugvoer vind plaas wanneer 'n gedeelte van die uitsetsein in 'n
versterkerkring na die inset teruggekoppel word. Die terugvoersein is in
fase met die insetsein. Die gevolg is dat die uitsetsein sal vergroot
aangesien die inset en terugvoersein by mekaar gevoeg word. (3)
7.4 Ossillatorkringe (1)
7.5 Die bandwydte verhoog.
Ruisvlakke verminder.
Wins is beheerbaar.
Vervorming van die insetsein word verminder. (2)
7.6
+V
0V
-V
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 12 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
7.7 7.7.1 Omkeerversterker (1)
7.7.2 Moet versterking asook faseverskuiwing teen dieselfde frekwensie
toon.
(3)
Nota: Sommige PDF’s en uitdrukke wys nie die syne nie. Wees
toegeeflik met tekeninge wat op verskillende asse is. Al drie
vereistes moet egter geld.
7.7.3 𝑅𝐹
𝐴𝑉 = −
𝑅𝐼𝑁
12000
𝐴𝑉 = −
2200
𝐴𝑉 = −5,45
(3)
7.7.4 𝑉𝑈𝑖𝑡
𝐴𝑉 =
𝑉𝐼𝑛
𝑉𝑢𝑖𝑡 = 𝐴𝑉 × 𝑉𝐼𝑛
𝑉𝑈𝑖𝑡 = −5,45 × 5
𝑉𝑈𝑖𝑡 = −27,25𝑉 (3)
7.7.5 Indien R F verminder word sal die wins van die op-versterker
dienooreenkomstig verlaag aangesien die wins direk eweredig is
aan die waarde van die terugvoerweerstand. (2)
7.8 7.8.1 Hierdie kring laat toe vir verskeie insetseine om tegelykertyd aan die
kring verbind te word om 'n enkel uitsetsein voort te bring. Die
uitset is gelyk aan die som van die insetseine. (3)
7.8.2 𝑉𝑈𝑖𝑡 = −(𝑉1 + 𝑉2 + 𝑉3 )
𝑉𝑈𝑖𝑡 = −(2 − 10 + 5)
𝑉𝑈𝑖𝑡 = −(−3)
𝑉𝑈𝑖𝑡 = 3𝑉 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 13 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
7.9 7.9.1 Tydskakelaarkring (1)
7.9.2
Snellerpuls
VUIT
(7)
Nota: as slegs byskrif T 1 gegee is kan twee punte toegeken word.
7.9.3 t = 5 RC
= 5 × 12000 x 47 x10 −6
= 2,82 s (3)
7.10 1
𝐹𝑅 =
2𝜋√6𝑅𝐶
𝐹𝑅
1
=
2𝜋�6 × (10 × 103 ) × (250 × 10−12 )
𝐹𝑅 = 41,09𝐻𝑧 (3)
7.11 Die differensieerder is 'n tipe op-versterkerkring waar die uitsetspanning
bepaal word die tempo waarteen die insetspanning verander.
Die differensieerder verander 'n driehoeksgolf in 'n vierkantgolf. (2)
7.12 Op-versterkers word as 'n geïntegreerde kring in 'n harde plastiekomhulsel
gegiet sodat dit uitwendige verbindinge aan eksterne kringe gekoppel kan
word.
Op-versterkers word ook in SMD (oppervlak gemonteerde toestelle)
verpakkings vrygestel. (2)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Eng)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 QP (Eng)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2016 QP (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper