Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
FEBRUARIE/MAART 2018
NASIENRIGLYNE
TOTAAL: 200
Hierdie nasienriglyne beslaan 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 Memo
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 514.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC Supplementary Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge
2.1 Alle berekeninge moet die formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord behaal word.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklik verkeerde
antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
vervolgens volpunte vir daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel
moet konsekwent regdeur die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 Ontblote geleiers.
Draagbare elektriese toerusting met onvoldoende isolasie.
Geen veiligheidstoerusting of kleding in die werkswinkel nie. (1)
1.2 Die werkgeweris verantwoordelik om 'n veilige werksomgewing vir werkers
en besoekers te verseker, aldus die vereistes van die Beroepsgesondheid en
Veiligheidswet. (2)
1.3 Menseregte hou verband met die korrekte en aanvaarbare wyse waarop
mense geregtig is om in die werksplek behandel te word. (2)
1.4 Die gebruik van dwelmmiddels beïnvloed die werker se persepsie asook
reaksietyd Gevolglik is so 'n werker blootgestel aan die risiko vir beserings
en ongelukke. Hierdie situasie kan ook ander werkers in gevaar stel. (2)
1.5 Die identifikasie van potensiële gevare aan werkers en die publiek vir beide
natuurlike sowel as mensgemaakte gebeurtenisse wat kan lei tot ongelukke
en verliese. (3)
[10]
VRAAG 2: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
2.1 2.1.1 Drie-wattmetermetode vir die meting van drywing in 'n
ongebalanseerde driefasestelsel. (1)
2.1.2 'n Wattmeter het 'n spanningspoel in parallel om die spanning oor die
las waar te neem/meet.
Die stroomspoele meet / neem waar, die stroomvloei deur die las. .
Die wattmeter kombineer beide die spanning sowel as stroom
lesings(P=V x I) om die drywing in die kring te bepaal. (3)
2.2 Twee spannings is beskikbaar nl. VL en VF
Driefasetoevoer kan in beide ster of delta verbind word.
Lasverspreiding kan oor die drie fases toegepas word, wat lei tot verlaagde
stroom per fase. (2)
2.3 Die voorsien die eienaar met die verbruik van energie oor 'n periode soos
deur die huishouding verbruik. (2)
2.4 P P1 P2
2500 500
3 kW
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
2.5 2.5.1 P 3 VL IL Cos θ
✓
11000
VL
3 25 0,8 ✓
317,54 V ✓ (3)
2.5.2 IL IF ✓
25 A ✓ (2)
2.6 Drie geleidende spoele word 1200 uitmekaar geplaas binne 'n magnetiese
veld.
Hierdie spoele roteer binne die magnetiese veld, wat lei daartoe dat die
spoele die magnetiese vloedlyne in die magneetveld sny.
Weens Faraday se Wet, word wisselende spannings oor elk van die drie
spoele ontwikkel(Orsted se Eksperiment)
Die opgewekte wisselende spannings is 1200 uit fase ✓ weens die fisiese
plasing daarvan binne die magneetveld. (4)
[20]
VRAAG 3: DRIEFASETRANSFORMATORS
3.1 Wanneer wisselspanning oor die primêre winding toegepas word, onstaan 'n
wisselende magneetveld in die kern.
Die kern konsentreer die magnetiese vloed en koppel dit met die sekondêre
windings.
'n Wisselende EMK, met dieselfde frekwensie as die toevoer, word oor elke
winding geïnduseer.
Wanneer 'n las aan die sekondêre winding verbind word, sal stroom vloei
weens 'n voltooiing van die sekondêre kring
Drywing word dus magneties van die primêre na die sekondêre spoele
oorgedra. (5)
3.2 Olieverkoeling
Lugverkoeling
Waterverkoelde olieverkoeling (3)
3.3 Koperverliese word deur die interne weerstand van die primêre en
sekondêre windings in die transformator veroorsaak. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 NP 1500
NS 50
30
1
TR 30 : 1 (3)
3.4.2 VL VPH
3,3 kV (2)
3.4.3 VFP NP
VFFS NS
50 3300
VFS
1500
110 V (3)
3.4.4 Die transformator is 'n verlagings transformator omdat V(F)P meer
is as V(F) S (2)
[20]
VRAAG 4: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
4.1 4.1.1 Minder onderhoud word vereis aangesien dit minder bewegende
dele as 'n enkelfasemotor bevat.
Die driefasemotor lewer meer wringkrag met dieselfde
raamgrootte. (2)
4.1.2 Die verbinding van TWEE van die windinge moet omgeruil word. (2)
4.1.3 'n Driefase spanningstoevoer word aan die stator windinge verbind.
Drie fase strome sal in die onderskeie stator windinge vloei.
Die strome veroorsaak 'n roterende magneetveld in die stator
Die roterende magneetveld sny die onderskeie rotorgeleiers.
Die snyaksie induseer 'n EMK oor die rotorgeleiers wat tot
stroomvloei in die rotorgeleiers lei.
Die geïnduseerde stroom veroorsaak 'n magneetveld om die
rotorgeleiers.
Die rotorveld en statorveld reageer met mekaar wat rotasie tot
gevolg het. (7)
4.2 'n Meganiese inspeksie deur die operateur van die motor kan voorkom dat
enige meganiese of elektriese foute ontstaan wat skade op die motor of
besering van die operateur tot gevolg kan hê. (2)
4.3 Indien die frekwensie van die toevoer toeneem sal die spoed van die motor
toeneem.Dit gebeur aangesien die spoed van die motor direk eweredig is
aan die frekwensie van die toevoer. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
4.4 Die isolasietoets tussen die windings gee 'n aanduiding van die toestand
waarin die windings verkeer en of die isolasie weerstand afgebreek het.
Hierdie toestand kan die veilige gebruik van die motor beïnvloed. (2)
4.5 Kyk vir stewige montering.
Kyk vir krake in die raam.
Gaan gladde rotasie na. (1)
4.6 4.6.1 P 3 VL IL cosθ
3 380 5 0,8
4,739 kW (3)
4.6.2 PUIT
η 100
P100%
4000
100
4739
84,4%
(3)
4.7 4.7.1 Die aansitknop moet gedruk word
Daarna word HK1 geaktiveer en dit sluit dan HK1 N/O2 (2)
4.7.2 Die doel van die tydteller is om 'n spesifieke tydvertraging tussen
M1 en M2 te bewerkstellig (2)
4.7.3 Die stroomaanslag van elke motor. (1)
4.7.4 Die aansitknop word gedruk HK1N/O1 hou in en HK1 N/O2 sluit.
Die spoel van HK1 aktiveer en skakel M1 aan.
Die tydteller word geaktiveer.
T N/O begin 'n voorafbepaalde tyd uittel.
Sodra deurgetel is sal HK2 spoel aktiveer en M2 skakel aan. (5)
4.8 By aansit word die stator van die motor in die STER modus gekoppel.
Wanneer in STER verbind, word die spanning oor elke fase met √3
verdeel.
Die gevolg is dat die aansitstroom ook met √3 verdeel. (3)
4.9 'n Kontaktor sluit 'n spoel en N/O of N/T kontakte.
Wanneer die spoel aktiveer sal hierdie kontakte na die teenoorgestelde staat
skakel weens die elektromagnetiese beweging van die kontakte.
Deur toevoer op 'n kontaktor aan te lê kan sekondêre kringe geaktiveer of
deaktiveer word. (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: RLC
5.1 5.1.1 1
C
2 π f XC
1
2 π 50 27
117,89 μF (3)
5.1.2 Die stroomvloei sal toeneem deur die kapasitor.
Indien die toevoerfrekwensie verlaag sal die kapasitiewe
reaktansie verlaag aangesien dit direk eweredig aan die
frekwensie van die toevoer is. (3)
5.2
Rotasie
V L
VT
Ø
V R
I T (5)
5.3 5.3.1 VT
XL
IL
240
6
40 Ω (3)
5.3.2 XL 2 π f L
XL
L
2 π f
40
2 π 50
127,32mH
(3)
5.3.3 2 2
IT IR IL
72 62
9,22 A
(3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: LOGIKA
6.1 Kragbron
In-en-uitsettoestelle
Prosesseerder (4)
Programeertoestel
6.2 PLB-stelsels gebruik minder relês, nokbeheerders, tyskakelaars en
tellers.
Kontrole panele hoef nie elke keer herbedraad word wanneer produksie
modele verander nie.
PLB-stelsels neem fisies minder spasie as hardbedrade stelsels in beslag. (3)
6.3
Stap 1 Stap 2 Stap 3
Gaan insette na Voer Opdragte uit Versien uitsette
(3)
6.4
AB AB AB AB
C 1
11
C 1
NOTA: Neem kennis van die puntetoekenning soos aangedui vir elke groepering
Q AB C
(9)
6.5 6.5.1 Q A BC A BC A BC
AB (C C) + (ABC)
AB (1) + (ABC)
AB + (ABC)
B ( A AC)
B ( A C) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
6.6 6.6.1 'n Teller word gebruik om die aantal pulse te tel alvorens 'n
aktiwiteit kan plaasvind.
Die pulse kan enigiets wees wat getel moet word. (2)
6.6.2 Merkers word gebruik as tydelike plekhouers om 'n toestand te
onthou totdat dit oorgedra van een siklus na 'n volgende.
'n Merker dra die uitkoms van een ry na die volgende oor. (2)
6.6.3 'n Grendel voorsien 'n tipe van geheue element Dit tree as 'n
houkontaktor op. (2)
6.7 6.7.1
(9)
6.7.2 Motoraansitter met tydvertraging (1)
[40]
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 7.1.1 Negatief (1)
7.1.2 Positief (1)
7.2 Die wins van die kring met geen terugvoer (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
7.3
INSET SEIN
UITSET
(4)
7.4 Oudio-toepassings waar die sein omgekeer moet word.
Filters
Ossillators
Beheerders (2)
7.5 7.5.1
UITSET SEIN
0V
(4)
Nota:
Benoeming = 2 punte
Golfvorm = 2 punte
7.5.2 Pulsgenerator (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
7.6
V Verwys
0V VUIT
(4)
Nota:
Benoeming = 2 punte
Golfvorm = 2 punte
7.7
VVerwys = 0V
0V
(4)
Nota:
Benoeming = 2 punte
Golfvorm = 2 punte
7.8 Hoë deurlaatfilters
Vierkantgolfgenerators
PID-beheerders (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
7.9 1
fr
2π L T C
1
2 π 2,2 (47 10 9 )
494,95Hz (3)
7.10
+V
Boonste
Sneller vlak
0V Insetsein
Onderste
Sneller Vlak
-V
+ VCC
Vierkangolf
0V Uitset
- VCC
(3)
7.11 Vierkantgolfgenerator
Ontspanossillators
Maak raserige seine skoon.
Koppel analoogkringe met digitale kringe (2)
7.12 7.12.1 R
VUIT f Vin
R in
200000
10
20000
10 0 V (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018
NSS – Nasienriglyne
7.12.2 R
A v f
R in
200000
2000
10 (3)
7.13 7.13.1 Onstpanningsossillator
Geheue elemente (2)
7.13.2
INSET Pulse
UITSET
(6)
7.14 1
fr
2π 6RC
1
2 π 6 25 103 47 10 9
55,3 Hz
(3)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2018 QP

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2018 Memo (English)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper