Skip to content

Electrical Technology Grade 10 National November 2016 QP

Question paperElectrical TechnologyGrade 10201615 pages

Grade 10 Electrical Technology question paper from the National November 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MODEL 2016 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n 2 bladsy-formuleblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 2 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A is VERPLIGTEND vir AL die leerders. 2. Leerders wat Elektries aanbied, moet AFDELING A en AFDELING B beantwoord. 3. Leerders wat Elektronika aanbied, moet AFDELING A en AFDELING C beantwoord. 4. Leerders wat Digitale Stelsels aanbied, moet AFDELING A en AFDELING C beantwoord. 5. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees. 6. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke af. Toon die eenhede vir ALLE antwoorde van berekenings. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 9. 'n Formuleblad word aan die einde van hierdie vraestel verskaf. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 3 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model AFDELING A: GENERIESE AFDELING (VERPLIGTEND) VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID 1.1 Definieer 'n ongeluk. (2) 1.2 Definieer die term goeie huishouding. (3) 1.3 Benoem die volgende tekens: 1.3.1 (1) 1.3.2 (1) 1.3.3 (1) 1.4 Noem TWEE onveilige toestande wat tot 'n besering kan lei. (2) 1.5 Definieer die begrip onveilige handeling. (2) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 4 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model VRAAG 2: GEREEDSKAP EN MEETINSTRUMENTE 2.1 Verduidelik die doel van die volgende gereedskap: 2.1.1 Kombinasietang (2) 2.1.2 Soldeerpomp (2) 2.2 FIGUUR 2.2 hieronder toon 'n ystersaag. Identifiseer deel 2.2.1 tot 2.2.4. 2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 FIGUUR 2.2: YSTERSAAG (4) 2.3 Verduidelik waarom die handvatsels van elektriese gereedskap geïsoleer word. (2) 2.4 Verduidelik waarom dit belangrik is om die spanning van 'n ystersaaglem te verstel wanneer met 'n ystersaag gewerk word. (2) 2.5 Noem TWEE instandhoudingsoorwegings wat met skroewedraaiers verband hou. (2) 2.6 Noem EEN veiligheidsvoorsorgmaatreël wat nagekom moet word wanneer 'n ammeter gebruik word om stroom in 'n elektriese kring te meet. (2) 2.7 Verduidelik hoe 'n voltmeter in 'n elektriese kring verbind moet word om spanning te meet. (2) 2.8 Verduidelik waarom dit belangrik is om 'n ossilloskoop te kalibreer voor dit gebruik word. (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 5 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model VRAAG 3: BASIESE BEGINSELS VAN ELEKTRISITEIT 3.1 Definieer die volgende begrippe: 3.1.1 Isolator (2) 3.1.2 Negatiewe temperatuurkoëffisiënt (2) 3.2 Noem EEN kenmerk van koper. (1) 3.3 Definieer die begrip toleransie van 'n weerstand. (2) 3.4 Bepaal die weerstandswaarde van 'n koolstofweerstand (koolresistor) met die volgende kleurkode: Bruin, groen, oranje en goud (2) 3.5 Stel Ohm se wet in woorde. (3) 3.6 Bereken die weerstand van 'n soldeerbout-verhittingselement wat 'n stroom van 2 A trek wanneer dit oor 'n 220 V-toevoer gekoppel is. (3) 3.7 Bestudeer FIGUUR 3.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. R1 = 220 Ω I1 R3 = 470 Ω R2 I2 IT = 21,2 mA 12 V FIGUUR 3.7: KRING Gegee: R 1 = 220 Ω R 3 = 470 Ω I t = 21,2 mA V t = 12 V Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 6 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model Bereken: 3.7.1 Die spanningsval oor R 3 (3) 3.7.2 Die spanningsval oor R 1 (3) 3.7.3 Die stroom deur R 1 (3) 3.7.4 Die stroom deur R 2 (3) 3.7.5 Die waarde van R 2 (3) 3.8 Verduidelik wat met die totale stroom in FIGUUR 3.7 sal gebeur indien R 3 verwyder word. (2) [32] VRAAG 4: KRAGBRONNE 4.1 Definieer die term energie. (3) 4.2 Noem EEN primêre bron van energie. (1) 4.3 Teken 'n benoemde diagram van 'n voltaïese sel. (5) 4.4 Verduidelik die verskil tussen 'n sekondêre sel en 'n primêre sel. (2) 4.5 Verduidelik die verskil tussen potensiaalverskil en elektromotoriese krag met verwysing na 'n battery. (4) 4.6 Bestudeer FIGUUR 4.6 hieronder en beantwoord die vraag wat volg. R = 100 Ω I = 14,9 mA E = 1,5 V FIGUUR 4.6: ELEKTRIESE KRING Gegee: E = 1,5 V I = 14,9 mA R = 100 Ω Bereken die interne weerstand van die sel. (3) 4.7 Teken die simbool van 'n fotovoltaïese sel. (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 7 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model VRAAG 5: ELEKTRONIESE KOMPONENTE 5.1 Teken die simbole van die volgende skakelaars: 5.1.1 EPDG-skakelaar ('SPDT') (2) 5.1.2 DPEG-skakelaar ('DPST') (2) 5.1.3 Roteerskakelaar/Draaiskakelaar (2) 5.2 Verduidelik die doel van 'n kapasitor. (2) 5.3 Teken die grafiek van spanning en stroom teenoor tyd vir 'n kapasitor wat laai. (4) 5.4 Twee kapasitors het elk 'n kapasitansie van 2 200 µF. Gegee: C 1 = 2 200 µF C 2 = 2 200 µF Bereken die kapasitansie van die TWEE kapasitors wanneer dit soos volg gekoppel word: 5.4.1 In parallel (3) 5.4.2 In serie (3) 5.5 'n 100 µF-kapasitor word in serie met 'n 50 kΩ-weerstand gekoppel. Die twee komponente word nou oor 'n 12 V-toevoer verbind. Gegee: C = 100 µF R = 50 kΩ V = 12 V Bereken die totale laaityd van die kapasitor. (5) 5.6 Verduidelik die term meevoorspanning van 'n diode. (1) 5.7 Noem die doel van 'n serieweerstand wat met 'n LED verbind is. (2) [26] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 8 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model VRAAG 6: MAGNETISME 6.1 Beskryf die volgende terme: 6.1.1 Elektromagneet (2) 6.1.2 Wedersydse induktansie (3) 6.2 Verduidelik die verskil tussen magnetiese vloed en vloeddigtheid. (4) 6.3 Noem TWEE tipes induktorkerns. (2) 6.4 Beskryf wat 'n induktor is. (2) 6.5 Bereken die totale induktansie van die induktors in FIGUUR 6.5 hieronder. L1 120 mH L2 100 mH L3 90 mH FIGUUR 6.5: INDUKTORS (3) 6.6 Beskryf die werking van 'n relê. (4) 6.7 Benoem deel 6.7.1 tot 6.7.4 in FIGUUR 6.7 hieronder. 6.7.1 6.7.4 6.7.2 6.7.3 FIGUUR 6.7: DEURSNEE-AANSIG VAN 'N GS-MOTOR (4) 6.8 Verduidelik die doel van die borsels in 'n GS-masjien. (2) [26] TOTAAL AFDELING A: 136 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 9 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model AFDELING B: ELEKTRIES VRAAG 7: HUISHOUDELIKE INSTALLASIES 7.1 Definieer die term huishoudelike installasie. (2) 7.2 Noem die standaardwaarde van die volgende items in Suid-Afrika met verwysing na 'n huishoudelike installasie: 7.2.1 Frekwensie (1) 7.2.2 Toevoerspanning (1) 7.3 Teken 'n blokdiagram wat die volgorde van elektriese verbinding vanaf die verskaffer tot by die verbruiker aantoon. Benoem die diagram. (4) 7.4 Waarvoor staan die afkorting SANS? (4) 7.5 Beskryf die doel van SANS. (4) 7.6 Noem TWEE toestande waaronder 'n elektriese installasie beskerming moet aktiveer om toestelle te beskerm. (2) 7.7 Veiligheidsbeginsels is belangrik by elektriese installasies. Beskryf watter beginsels toegepas moet word met verwysing na die volgende: 7.7.1 Lewendige dele (3) 7.7.2 Temperatuur (3) 7.8 Beantwoord die volgende vrae met verwysing na 'n verdeelbord. 7.8.1 Definieer die term verdeelbord. (3) 7.8.2 Noem EEN plek waar 'n verdeelbord NIE gemonteer mag word NIE. (1) 7.8.3 Beskryf hoe die grootte van 'n geleistam in 'n verdeelbord bepaal word. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 10 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 7.9 Beantwoord die volgende vrae met verwysing na miniatuurstroombrekers. 7.9.1 Beskryf die funksie van 'n miniatuurstroombreker. (3) 7.9.2 Beskryf die werking van die elektromagnetiese miniatuur- stroombreker wat in FIGUUR 7.9 hieronder getoon word. Stroombreker Kontak Spil Stroom vanaf Lewendige eksterne Veer geleier kragtoevoer Stroom na woning of besigheid FIGUUR 7.1: ELEKTROMAGNETIESE MINIATUURSTROOMBREKER (5) 7.9.3 Gee die stroomwaarde van 'n miniatuurstroombreker wat gebruik word om 'n ligkring te beskerm. (1) 7.9.4 Beskryf TWEE metodes wat gebruik word om miniatuur- stroombrekers te takseer/beoordeel. (4) 7.9.5 Die termiese tipe miniatuurstroombreker werk met gebruik van 'n bimetaalstrook. Beskryf hoe 'n bimetaalstrook werk. (4) 7.10 Beantwoord die volgende vrae met verwysing na aardlekkasietoestelle. 7.10.1 Noem die DRIE funksies van 'n aardlekkasietoestel. (3) 7.10.2 Gee EEN praktiese voorbeeld van 'n aardfout wat in 'n huishoudelike installasie kan plaasvind. (3) 7.11 Beantwoord die volgende vrae met verwysing na die aarding van elektriese stelsels. 7.11.1 Definieer die term aarding. (2) 7.11.2 Noem die doel van aarding. (2) 7.11.3 Beskryf watter soort weerstandswaarde 'n aardingstelsel moet hê. (4) 7.11.4 Verduidelik die term aardpen. (3) TOTAAL AFDELING B: 64 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 11 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model AFDELING C: ELEKTRONIKA EN DIGITALE ELEKTRONIKA VRAAG 8: LOGIKA 8.1 Bestudeer FIGUUR 8.1a en FIGUUR 8.1b hieronder wat twee horlosies toon en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 8.1a: HORLOSIE FIGUUR 8.1b: HORLOSIE 8.1.1 Noem die stelsel wat in die horlosie in FIGUUR 8.1a gebruik word. (1) 8.1.2 Noem die stelsel wat in die horlosie in FIGUUR 8.1b gebruik word. (1) 8.2 Noem enige TWEE getallestelsels wat algemeen in digitale kringe gebruik (2) word. 8.3 Skakel 19 10 om na 'n binêre getal. (5) 8.4 Skakel 1001 2 om na 'n desimale getal. (4) 8.5 Bepaal die som van 011 2 en 100 2 . (3) 8.6 Trek 0111 2 van 1100 2 af. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 12 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 8.7 Doen die volgende met verwysing na 'n twee-inset-EN-hek: 8.7.1 Teken die simbool van die hek. (2) 8.7.2 Skryf die Boole-vergelyking vir die hek neer. (2) 8.7.3 Teken die waarheidstabel vir die hek. (4) 8.8 Teken 'n netjiese logikakring vir die volgende Boole-vergelyking: X = AC + AB + BC (5) [32] VRAAG 9: KOMMUNIKASIE 9.1 Beskryf die doel van kommunikasiestelsels. (3) 9.2 Definieer radiogolfvoortplanting in kommunikasiestelsels. (3) 9.3 Noem DRIE tipes radiogolfvoortplanting. (3) 9.4 Definieer die begrip frekwensie met verwysing na radiogolwe. (3) 9.5 Benoem deel 9.5.1 en deel 9.5.2 in FIGUUR 9.5 hieronder. FIGUUR 9.5: GOLFVORM (2) 9.6 Beskryf die funksie van 'n antenna in kommunikasiestelsels. (3) 9.7 Noem TWEE tipes antennas wat in kommunikasiestelsels gebruik word. (2) 9.8 Beskryf wat met 'n kommersiële uitsending bedoel word. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie 13 DBE/2016 KABV – Graad 10 Model 9.9 Benoem deel 9.9.1 tot 9.9.4 in FIGUUR 9.9 hieronder. FIGUUR 9.9: KOAKSIALE KABEL (4) 9.10 Verduidelik waarom selfone die gewildste keuse in kommunikasie geword het. (5) [32] TOTAAL AFDELING C: 64 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie DBE/2016 KABV – Graad 10 Model FORMULEBLAD BEGINSELS VAN ELEKTRISITEIT Lading Q = I× t (C) Spesifieke weerstand ρxl R= (Ω) A Ohm se wet V R= (Ω ) I Weerstande in serie R T = R1 + R 2 + ... + R n (Ω) IT = I1 = I2 = ... + In (A) Weerstande in parallel 1 1 1 1 = + + ... + (Ω) R T R1 R 2 Rn IT = I1 + I 2 + ... + I n (A) Kirchhoff se wet (spanningsverdeler) VT = V1 + V2 + ... + Vn (V) Kirchhoff se wet (stroomverdeler) IT = I1 + I 2 + ... + I n (A) Drywing P = V×I (W) Energie = P × t (kW.h) Ligemissiediode (LED) V − VLED R serie = T (Ω) I LED KRAGBRONNE Potensiaalverskil E V= (V) Q Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie DBE/2016 KABV – Graad 10 Model Elektromotoriese krag (emk) Vemk = Vpv + Vr (V) of Vemk = I (R + r) (V) Kapasiteit en kragaanslag Batterykapasiteit = Ilaai × Tlaai (A.h) ELEKTRONIESE KOMPONENTE Elektrostatiese lading Q = CV (C) Tydkonstante τ = RC (s) T = 5RC (s) Laaitempo Vkapasitor = Vtoevoer × 0,623 (V) I kapasitor = I maks × 0,364 (A) Kapasitors in serie 1 1 1 1 = + + ... + (F) CT C1 C2 Cn Kapasitors in parallel CT = C1 + C2 + .... + C (F) BEGINSELS VAN MAGNETISME Spoele in serie LT = L1 + L 2 + L3 + ... + L n (H) Spoele in parallel 1 1 1 1 1 = + + + ... + (H) LT L1 L 2 L3 Ln Kopiereg voorbehou

Study this subject