Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA
2023
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en
'n 8 bladsy-antwoordblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers %20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7/v1-e52cf933e04085645745/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--db676dfa-3d36-4046-920f-a006d106b963/v1-127ab646127164b839ba/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)


View all
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)


Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 25 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 25
- File size
- 1.2 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 25
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 2 DBE/2023
SS/NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE:
VRAAG 3.3.6, 3.4.3 en 3.6.1
VRAAG 5.2.1, 5.2.2, 5.4.1, 5.4.3, 5.6.2 en 5.7
VRAAG 6.9
4. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op elke ANTWOORDBLAD
en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie.
5. Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees.
6. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
plekke af.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Berekeninge moet die volgende insluit:
9.1 Formules en manipulasies waar nodig
9.2 Korrekte vervanging van waardes
9.3 Korrekte antwoord en relevante eenhede waar van toepassing
10. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 3 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (AD) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.15) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.16 D.
1.1 'n Kritieke insident veroorsaak dat …
A toerusting beskadig word. Eksterne herstelwerkdienste word benodig.
B 'n persoon 'n skielike en ernstige fisiese besering opdoen. Eksterne
mediese dienste word benodig.
C 'n persoon 'n fisiese besering opdoen. Eksterne mediese dienste word
nie benodig nie.
D 'n persoon 'n geestelike steurnis opdoen. Rus word benodig om te
herstel. (1)
1.2 Die werking van 'n Schmitt-sneller kan die beste deur ... beskryf word.
A histerese
B negatiewe terugvoer
C oopluswins
D verswakking (1)
1.3 Die … is die enigste op-versterkertoepassing wat 'n 'ooplus'-verbinding
gebruik om sy volle wins van ±100 000 in werking te stel.
A sommeer-versterker
B integreerder
C vergelyker
D differensieerder (1)
1.4 Die ... bepaal die vorm van die uitset in 'n op-versterker-integreerderkring.
A insetkapasitor
B terugvoerweerstand
C insetspanning
D RC-tydkonstante (1)
1.5 Wanneer 'n vierkantsgolf by die inset van 'n passiewe RC-differensieerder
met 'n kort tydkonstante ingevoer word, sal die uitset 'n … wees.
A sinusgolf met 90º-faseverskuiwing
B piek met 'n vinnige styging en stadige daling
C vierkantsgolf met 180º-faseverskuiwing
D driehoekgolf (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 4 DBE/2023
SS/NSS
1.6 EEN van die eienskappe van 'n ideale op-versterker is dat die
insetimpedansie … is.
A uitsonderlik hoog
B nul
C uitsonderlik laag
D middelmatig (1)
1.7 Wanneer negatiewe terugvoer in 'n op-versterkerkring gebruik word, sal die
totale wins …
A toeneem.
B onveranderd bly.
C afneem.
D oneindig wees. (1)
1.8 Wanneer die anodes van al agt LED's saam aan 'n enkele positiewe
spanningspoor verbind is, word dit 'n gemeenskaplike … genoem.
A katode
B anode
C vertoon
D neutraal (1)
1.9 'n Kombinasielogikakring wat 'n EN-hek met 'n eksklusiewe OF-hek
kombineer, word 'n … genoem.
A volopteller
B parallelle opteller
C halfopteller
D binêre opteller (1)
1.10 'n Geklokte RS-wipkring is in die hersteltoestand wanneer …
A S = 1, R = 1
B S = 1, R = 0
C S = 0, R = 1
D S = 0, R = 0 (1)
1.11 Die proses waar die tydreëlsein effens deur elke wipkring vertraag word,
staan as … bekend.
A transmissievertraging
B voortplantingsvertraging
C beurtsvertraging
D prosesseringsvertraging (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 5 DBE/2023
SS/NSS
1.12 'n Register waar al vier databisse gelyktydig in die register gelaai word, maar
wanneer dit gestoor word, skuif dit een bis op 'n slag uit die register, staan as
'n …-register bekend.
A parallel-in: parallel-uit
B serie-in: serie-uit
C parallel-in: serie-uit
D serie-in: parallel-uit (1)
1.13 Die term LAG ('ROM') beteken … met verwysing na mikrobeheerders.
A leesalleengeheue
B leesuitset-geheue
C leesaanvang-geheue
D lukraak-alleen-geheue (1)
1.14 Die term 'SPI' staan vir …
A serierandkoppelvlak.
B standaard parallelle koppelvlak.
C seriepaadjiekoppelvlak.
D standaardprosessorkoppelvlak. (1)
1.15 Die proses wat toelaat dat 'n taak herhaaldelik gedoen word, staan as …
bekend.
A ontfouting
B datavloeilyne
C lussing
D 'n vloeidiagram (1)
[15]
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 Noem die doel van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993
(Wet 85 van 1993). (3)
2.2 Verduidelik hoe 'n onveilige handeling die produksietempo in die werkplek
kan verminder. (2)
2.3 Verduidelik die term hoë aanslag; lae moontlikheid met verwysing na
risiko-analise. (2)
2.4 Noem TWEE prosedures wat aanbeveel word om bloeding in 'n noodgeval te
stop. (2)
2.5 Noem EEN prosedure wat vir persoonlike beskerming gevolg moet word
wanneer die prosedures in VRAAG 2.4 genoem, toegepas word. (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 6 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 3: SKAKELKRINGE
3.1 FIGUUR 3.1 hieronder toon blokdiagramme met verskillende inset- en
uitsettoestande vir drie tipes multivibrators. Identifiseer die multivibrator in elk
van die volgende blokke:
Inset X Uitset
T1 T2
T1 T2
Y Uitset
Inset
T1
T1
Geen inset Z Uitset
FIGUUR 3.1: BLOKDIAGRAMME VAN MULTIVIBRATORS
3.1.1 Blok X (1)
3.1.2 Blok Y (1)
3.1.3 Blok Z (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 7 DBE/2023
SS/NSS
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon 'n multivibratorkring. Beantwoord die vrae wat
volg.
R1
1 kΩ
RS
4 8 3
7
9V 5 555 R2
100 kΩ
LED
2 1 6
C2 C1
0,1 µF 10 µF
FIGUUR 3.2: MULTIVIBRATOR-KRING
3.2.1 Noem die doel van die verstelbare weerstand R2. (2)
3.2.2 Verduidelik wat die uitwerking op die LED sal wees as dit direk aan
pen 3, sonder weerstand RS, verbind word. (3)
3.2.3 Verduidelik die werking van die kring. (4)
3.2.4 Noem die ontladingsweg van kapasitor C1. (1)
3.3 FIGUUR 3.3 hieronder toon 'n monostabiele multivibratorkring wat 'n 741-op-
versterker gebruik. Die kapasitor is volgelaai deur weerstand R3. Beantwoord
die vrae wat volg.
R1 R3
4k7 1 kΩ
2 7
6 VUIT
6V
3
4
R2
S 4k7 C
10 µF
0V
FIGUUR 3.3: MONOSTABIELE MULTIVIBRATORKRING
3.3.1 Bepaal die spanning by pen 2 (omkeer-inset) van die op-versterker. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 8 DBE/2023
SS/NSS
3.3.2 Bepaal die spanning by pen 3 (nie-omkeer-inset) wanneer die
skakelaar oop is. (1)
3.3.3 Noem of die uitset hoog (6 V) of laag (0 V) is wanneer die skakelaar
oop is. Motiveer jou antwoord. (2)
3.3.4 Bepaal die spanning by pen 3 (nie-omkeer-inset) wanneer die
skakelaar gedruk word. Motiveer jou antwoord. (2)
3.3.5 Beskryf die werking van die kring met verwysing na die spannings
op die twee insetterminale en die uitset van die op-versterker
wanneer die skakelaar gedruk word. (5)
3.3.6 Verwys na FIGUUR 3.3.6 hieronder en teken die uitsetgolfvorm op
die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 3.3.6.
V
6 VC
4
Inset VR2
2
0
t
FIGUUR 3.3.6 (3)
3.4 FIGUUR 3.4 hieronder toon 'n nie-omkeer-Schmitt-sneller. Beantwoord die
vrae wat volg.
+9 V
VUIT
+V
VIN
t -9 V R2
VIN R1
-V
FIGUUR 3.4: NIE-OMKEER-SCHMITT-SNELLER
3.4.1 Bepaal die spanning waarby die kring sal sneller. Motiveer jou
antwoord. (2)
3.4.2 Noem TWEE gebruike van 'n Schmitt-sneller. (2)
3.4.3 Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 3.4.3. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 9 DBE/2023
SS/NSS
3.5 Die inligting in TABEL 3.5 hieronder is uit 'n omkeersommeerversterker met
drie insette versamel. Die insetweerstande is almal gelyk en die
terugvoerweerstand is verstel deur 'n reëlbare weerstand te gebruik. Gebruik
die data in die tabel om die vrae wat volg, te beantwoord.
INSET 1 INSET 2 INSET 3 RIN RF VUIT WINS
(V) (V) (V) (kΩ) (kΩ) (V)
3 1 2 10 X -6 -1
0,3 0,4 0,3 10 100 -10 Y
1 0,5 0,5 10 20 Z -2
TABEL 3.5
3.5.1 Bepaal die waarde van die terugvoerweerstand (RF) by X. (1)
3.5.2 Bereken die wins by Y. (3)
3.5.3 Bereken die uitsetspanning (VUIT) by Z. (3)
3.5.4 Lei uit TABEL 3.5 die verhouding tussen RF en die wins af. (1)
3.6 Verwys na FIGUUR 3.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
RF
+V
1 nF +V
VIN
t
VUIT
-V
R1 -V
0V
FIGUUR 3.6: OP-VERSTERKER-DIFFERENSIEERDER
3.6.1 Teken die uitset op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 3.6.1. (4)
3.6.2 Verduidelik wat die polariteit van die uitsetspanning bepaal. (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 10 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE
4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon twee identiese seine op die insetterminale van 'n
op-versterker. Teken die uitsetgolfvorm van die op-versterker in die
ANTWOORDEBOEK.
V1 t +V
V1 -
VUIT
V2 +
-V
V2 t
FIGUUR 4.1: 741-OP-VERSTERKER (2)
4.2 Verwys na FIGUUR 4.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
+9 V
RF
-9V 47 kΩ
VIN VUIT
RIN
10 kΩ
0V
FIGUUR 4.2: OP-VERSTERKERKRING
4.2.1 Identifiseer die op-versterkerkring in FIGUUR 4.2. (1)
4.2.2 Beskryf wat met oneindige bandwydte van 'n op-versterker bedoel
word. (2)
4.2.3 Bereken die spanningswins. (3)
4.2.4 Bereken die uitsetspanning indien 'n 100 mV-sein op die inset
toegepas word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 11 DBE/2023
SS/NSS
4.3 Verwys na FIGUUR 4.3 en beantwoord die vrae wat volg.
Drempel
+Vcc
7 Ontlading
Toevoer A
8 6 5
5 kΩ
_
+
Vergelyker 1
Q
S
Wip-
5 kΩ kring
R
Vergelyker 2 Q
_
+
Uitset-
5 kΩ
drywer
1 2 3 4
Aard Uitset Herstel
B
FIGUUR 4.3: 555-GS-TYDREËLAAR
4.3.1 Benoem penne A en B. (2)
4.3.2 Verduidelik die funksie van die ontladingsinset by pen 7. (2)
4.3.3 Verduidelik die funksie van vergelyker 1. (3)
4.3.4 Noem TWEE gebruike van die 555-GS. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 12 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
5.1 Verwys na 'n LED-sewesegmentvertoonpaneel en beantwoord die vrae wat
volg.
5.1.1 Verduidelik die verskil tussen 'n absorberingsuitset en
voedingsuitset. (Tekeninge word NIE toegelaat NIE.) (4)
5.1.2 Noem EEN metode, behalwe die LED-vertoonpaneel, om inligting
in digitale stelsels te vertoon. (1)
5.2 Verwys na FIGUUR 5.2 van die blokdiagram van 'n volopteller hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
CIN Σ
A V/O
B CUIT
FIGUUR 5.2
5.2.1 Voltooi die waarheidstabel van die volopteller in TABEL 5.2.1
hieronder op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.2.1.
INSETTE UITSETTE
CIN A B Σ CUIT
0 0 0 0 0
0 0 1 1 0
0 1 0 1 0
0 1 1 0
1 0 0 1 0
1 0 1 0
1 1 0 0
1 1 1
TABEL 5.2.1 (5)
5.2.2 Voltooi die logikakring van die volopteller op die
ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.2.2. (6)
5.3 Definieer 'n asinchrone toestel met verwysing na elementêre beginsels van
geheue-elemente. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 13 DBE/2023
SS/NSS
5.4 Verwys na FIGUUR 5.4 van 'n geklokte D-tipe wipkring hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
SET
D Q
CLR Q
FIGUUR 5.4: D-TIPE WIPKRING
5.4.1 Voltooi die logikakring van hierdie wipkring op die
ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.4.1. (6)
5.4.2 Noem TWEE toepassings van D-tipe wipkringe in digitale stelsels. (2)
5.4.3 Voltooi die tydreëldiagramme van die wipkring in FIGUUR 5.4 op
die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.4.3. Veronderstel dat Q laag
begin. (4)
5.5 Verduidelik hoe data deur die serie-in: serie-uit-register beweeg. (2)
5.6 Verwys na FIGUUR 5.6 van 'n binêre teller hieronder en beantwoord die vrae
wat volg.
1 A B C
J Q J Q J Q
K Q K Q K Q
FF0 FF1 FF2
KLK
FIGUUR 5.6: BINÊRE TELLER
5.6.1 Identifiseer die tipe teller in FIGUUR 5.6. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 14 DBE/2023
SS/NSS
5.6.2 Voltooi die tydreëldiagramme vir die teller in FIGUUR 5.6 hieronder
op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.6.2.
1 2 3 4 5 6 7 8
Uitset A
Uitset B
Uitset C
FIGUUR 5.6.2: TYDREËLDIAGRAMME (8)
5.7 Verwys na FIGUUR 5.7 hieronder en voltooi die uitsetfrekwensiegolfvorms in
FIGUUR 5.7 op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.7.
Uitset A Uitset B Uitset C
A B C
fIN ÷2 ÷2 ÷2
A B C
FIGUUR 5.7: FREKWENSIEVERDELER (6)
5.8 Teken 'n netjies benoemde skets van 'n 4 bis-serie-in: parallel-uit-skuifregister
wat D-tipe wipkringe gebruik. Toon AL die insette en uitsette. (8)
[55]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 15 DBE/2023
SS/NSS
VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS
6.1 Verduidelik hoe mikroverwerkers digitale prosesseringsbeheer aan toestelle
verskaf. (5)
6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n SVE met registers as deel van
mikrobeheerders. Beantwoord die vrae wat volg.
10001010 ( Plasing 0 )
00110100 (Plasing 1)
Data na Geheue 01110111 (Plasing 2)
10100100 (Plasing 3)
11010010 ( Plasing 4 )
C
A 10000110 ( Plasing 5)
01001111 ( Plasing 6)
10100000 ( Plasing 7 )
D
00000010 ( Plasing 8 )
0010110111001000 10100010
B ( Plasing 9 )
00010100 ( Plasing 10)
FIGUUR 6.2
6.2.1 Benoem A tot D in FIGUUR 6.2. (4)
6.2.2 Verduidelik die werksiklus van die SVE. (4)
6.3 Verwys na registers binne die SVE en verduidelik die funksie van die
volgende:
6.3.1 Geheue-adresregister (GAR) (1)
6.3.2 Programteller (PT) (3)
6.4 Noem die funksie van die kasgeheue ('CACHE'). (2)
6.5 Verwys na FIGUUR 6.5 van seriekommunikasie hieronder en beantwoord die
vrae op die volgende bladsy.
01001011 ‘n Enkele 8 bis-greep
01001011
01001011
A B
Rigting van datavloei
FIGUUR 6.5
6.5.1 Benoem A en B. (2)
6.5.2 Verduidelik die werking van FIGUUR 6.5. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 16 DBE/2023
SS/NSS
6.6 Noem TWEE voordele van die seriekommunikasie-koppelvlak (SKK/'SCI'). (2)
6.7 Verwys na FIGUUR 6.7 van die intergeïntegreerde bus (I2C) hieronder en
beantwoord die vrae wat volg.
Meester Slaaf 1 Slaaf 2 Slaaf 3 +5 V
RP RP
SCL
X
FIGUUR 6.7: INTERGEÏNTEGREERDE BUS
6.7.1 Benoem lyn X. (1)
6.7.2 Noem TWEE nadele van die intergeïntegreerde bus (I2C). (2)
6.7.3 Noem die funksie van optrekweerstande RP. (1)
6.7.4 Onderskei tussen die funksie van die meester en die slaaf in
FIGUUR 6.7. (3)
6.8 Verwys na die sagteware van mikrobeheerders en verduidelik die verskil
tussen 'n algoritme en 'n program. (4)
6.9 Bestudeer die volgende algoritme en voltooi die vloeidiagram in FIGUUR 6.9
op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 6.9:
'n Monostabiele toestel het een stabiele toestand.
Dit verander van toestand wanneer dit deur 'n inset gesneller word.
Dit bly vir vyf sekondes in daardie toestand.
Die uitset keer na sy oorspronklike toestand terug.
Die uitset het 'n enkele inset. (10)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/2023
SS/NSS
FORMULEBLAD
HALFGELEIERTOESTELLE
VUIT RF RF
Wins A V OF A V 1
VIN IN
R R IN
R
VUIT VIN F
RIN
R
VUIT VIN 1 F
RIN
SKAKELKRINGE
R R R
VUIT V1 F V2 F ...VN F
R1 R2 R3
V VUIT
Wins A V UIT
VIN V1 V2 ...VN
VUIT (V1 V2 ...VN )
VLOEIKAARTSIMBOLE IN PICAXE GEBRUIK
Proses
Besluit
Afsluiter
Data
Wag
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/2023
SS/NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
VRAAG 3: SKAKELKRINGE
3.3.6 V
6 VC
4
Inset VR2
2
0
t
V
6
4
Uitset
2 Dra punt na
antwoordeboek oor
0
t
FIGUUR 3.3.6 MOD (3)
3.4.3 +V
VIN
t
-V
+VVERS
VUIT
t
Dra punt na
antwoordeboek oor
-VVERS
FIGUUR 3.4.3 MOD (4)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/2023
SS/NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
3.6.1
+V
VIN
t
-V
+V
VUIT
t Dra punt na
antwoordeboek oor
-V
FIGUUR 3.6.1 MOD (4)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/2023
SS/NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
5.2.1
INSETTE UITSETTE
Ci A B Σ CUIT
0 0 0 0 0
0 0 1 1 0
0 1 0 1 0
0 1 1 0
1 0 0 1 0
1 0 1 0
1 1 0 0
1 1 1
TABEL 5.2.1
Dra punt na
antwoordeboek oor
MOD (5)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/2023
SS/NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
5.2.2
Ci
Σ
A
CUIT
B
FIGUUR 5.2.2
Dra punt na
antwoordeboek oor
MOD (6)
5.4.1
D
Q
KLK
Q
Dra punt na
antwoordeboek oor
FIGUUR 5.4.1
MOD (6)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/2023
SS/NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
5.4.3
1 2 3 4
KLK
D
Q
FIGUUR 5.4.3
Dra punt na
antwoordeboek oor
MOD (4)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/2023
SS/NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
5.6.2
1 2 3 4 5 6 7 8
Uitset A
Uitset B
Uitset C
FIGUUR 5.6.2
Dra punt na
antwoordeboek oor
MOD (8)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/2023
SS/NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
5.7
1 2 3 4
Klokpulse
Uitset A
Uitset B
Uitset C
Dra punt na
antwoordeboek oor
FIGUUR 5.7
MOD (6)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/2023
SS/NSS
SENTRUMNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
ANTWOORDBLAD
VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS
6.9
Begin
Dra punt na
antwoordeboek oor
FIGUUR 6.9
MOD (10)
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7/v1-e52cf933e04085645745/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--db676dfa-3d36-4046-920f-a006d106b963/v1-127ab646127164b839ba/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum