Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers %20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7/v1-e52cf933e04085645745/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--db676dfa-3d36-4046-920f-a006d106b963/v1-127ab646127164b839ba/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--48a3a07e-c557-4d63-9a47-b8fb2375bd11/v1-0f4786a6d04371834b93/card.webp)


View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 710.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 2 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike
verkeerde antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die
kandidaat volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge
kry.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 3 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 B (1)
1.2 C (1)
1.3 C (1)
1.4 C (1)
1.5 D (1)
1.6 A (1)
1.7 B (1)
1.8 D (1)
1.9 B (1)
1.10 C (1)
1.11 A (1)
1.12 D (1)
1.13 B (1)
1.14 C (1)
1.15 B (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 4 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 Die doel van die wet is om voorsiening te maak vir die gesondheid en
veiligheid van alle persone by die werk veral wanneer masjinerie gebruik
word en vir die beskerming teen gevare wat ontstaan uit die bedrywighede
van ander persone by die werk.
Om 'n adviesraad vir beroepsgesondheid en -veiligheid en verwante
aangeleenthede te stig. (3)
2.2 'n Onveilige handeling kan lei tot 'n ongeluk wat 'n werknemer kan
beseer, dit verminder die aantal bekwame personeel in die werksplek wat
sodoende die produktiwiteitstempo verlaag. (2)
2.3 Aksies wat ernstige gevolge het indien hulle voorkom/gebeur, maar daar
is ʼn geringe moontlikheid dat dit sal gebeur. (2)
2.4 Pas direkte druk toe op die wond deur van 'n lap of gaasverband gebruik
te maak.
Pas aanhoudende druk toe op 'n drukpunt om alle sirkulasie na daardie
gedeelte van die ligaam te stop. (2)
2.5 Om nie in direkte kontak met bloed te wees nie weens die risiko van HIV
infeksie. (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 5 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: RLC-KRINGBANE
3.1 Wanneer die spanning en stroom golfvorms op dieselfde tyd begin en
dieselfde frekwensie het met 'n zero fasehoek.
OF
Wanneer enige golfvorms of elektriese hoeveelhede op dieselfde tyd begin,
op dieselfde tyd hul piek bereik, op dieselfde tyd deur zero gaan en
opdieselfde tyd eindig. (Die twee golfvorms dieselfde frekwensie het, selfs al
verskil hul amplitudes) (3)
3.2
VL
IL (3)
3.3 Radio instemkringbane
Televisie instemkringbane (2)
3.4 3.4.1 A - Impedansie teenoor frekwensie. (1)
3.4.2 B - Stroomvloei teenoor frekwensie. (1)
3.5 3.5.1
√ ( )
√ ( )
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 6 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.5.2
( )
( )
(3)
OF
( )
( )
3.5.3 Nalopend.
(Rede - Die spanning oor die induktor is meer as die spanning oor
die kapasitor). (1)
3.6 3.6.1 By resonansie is XL = XC Ω
( )
6 mH
(3)
3.6.2
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 7 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
3.6.3
(3)
3.6.4 Die waarde van die stroomvloei sal verdubbel. (1)
3.7 3.7.1
√
OF
√
(3)
3.7.2
( )
(3)
OF
( )
3.7.3 Die kringbaan is induktief, omdat die induktiewe stroom groter
as die kapasitiewe stroom is. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 8 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
4.1 4.1.1 (a) Verhoog transformator (1)
(b) Verlaag transformator (1)
4.1.2 Huishoudelik 220 V - 240 V
Industrieel 380 V - 415 V (2)
4.1.3 Die sekondêre wikkelinge van die transformator by (D) is in ster
gekoppel om 'n neutrale punt te skep wat die transformator in
staat stel om beide enkelfasige en driefasige laste te bekrag. (2)
4.1.4 Die transformator by (B) is 'n verhoog transformator wat die
spanning oor die lyne vermeerder en sodoende die stroomvloei
daardeur verminder wat die koperverliese verminder. (2)
4.1.5
+V L1 L2 L3
0
t
-V
120º 120º 120º
(4)
4.2 4.2.1
√
√
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 9 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
4.2.2
(3)
4.2.3 In ster IL=IPH
√
√ ( )( )( )
(4)
4.2.4
( )
( )
(3)
4.2.5 √
√ ( )( ) ( )
(3)
LET WEL: VAR sal ook as 'n korrekte eenheid aanvaar word.
4.2.6 Die arbeidsfaktor is nalopend. (1)
4.2.7 Die arbeidsfaktor van die stelsel kan verbeter word deur
arbeidsfaktorverbeteringskapasitors in parallel met die las te
koppel.
Fasevoorskuiwers kan gebruik word. (2)
4.2.8 'n Verbeterde arbeidsfaktor sal minder stroom trek, minder hitte
genereer, wat lei tot dunner toevoerkabels ens. en die
arbeidsfaktor sal nader aan een wees. (2)
4.2.9 Verminderde maandelikse elektrisiteitsrekening.
Toerusting hou langer as gevolg van minder hitte.
Minder onderhoud op toerusting. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 10 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS
5.1 Wedersydse induksie. (1)
5.2 Die WS spanning wat aan die primêre wikkelinge gekoppel is skep 'n
wisselstroomvloei deur die primêre wikkelinge.
Die wisselstroom wat in die primêre wikkelinge vloei skep 'n
wisselende magneetveld rondom die spoele in die primêre
wikkelinge wat groei en ineenstort soos wat die wisselspanning van
die toevoer vermeerder en verminder. (3)
5.3 Grootte
Frekwensie
Draaiverhouding
Spanningsaanslag
Drywingsaanslag
Rendement (3)
5.4 Delta-delta transformators word hoofsaaklik in industrië gebruik waar
hoë drywingsoordrag noodsaaklik is. (2)
5.5 5.5.1 Enkelfasetransformators (1)
5.5.2 Driefasetransformators (1)
5.5.3 Enkelfasetransformators (1)
5.6 5.6.1 Droë-tipe transformators
Olie-gedompelde transformators (2)
5.6.2 Natuurlike lug
Geforseerde lug
Natuurlike Olie, Natuurlike lug (ONAN)
Natuurlike Olie, Geforseerde lug (ONAF)
Geforseerde Olie, Geforseerde lug (OFAF)
Geforseerde Olie, Geforseerde Water (OFWF) (2)
5.6.3 Buchholtz-relê (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 11 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
5.7 5.7.1
(3)
5.7.2 √
√ ( )
(3)
5.7.3
(3)
5.7.4 In transformators
S (primêr) = S (sekondêr)
√
√
OF
√
√
√ ( )
√ ( )( )
(4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 12 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
6.1 As
Rotor geleistawe
Eindringe
Staal laminerings
Verkoelingsvinne (3)
6.2 6.2.1 Sinchronespoed (1)
6.2.2 Rotorglip is die verskil tussen die sinchronespoed en die
rotorspoed. (2)
6.2.3 By punt X is die rotor spoed gelyk aan die sinchrone spoed,
daarom is daar geen relatiewe beweging tussen die stator se
magneetveld en die rotorgeleiers wat sodoende geen wringkrag
ontwikkel nie. (2)
6.3 6.3.1
( ) (3)
6.3.2
( )
( )
( )
(3)
6.4 6.4.1
(3)
6.4.2
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 13 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
6.4.3 √( ) ( )
√
(3)
6.4.4
(3)
6.5 6.5.1 HK2N/T
HK1N/T (2)
6.5.2 'n Normaalweg geslote kontak laat stroom in die kring vloei, HK1
sal ontkrag en die motor van die toevoer isoleer sodra 'n
foutstroom die oorbelastingrelê aktiveer. (3)
6.5.3 Terwyl HK1 bekrag is sal sy HK1N/T kontak in serie met HK2 oop
wees, wat sodoende HK2 isoleer en nie toelaat om bekrag te
word wanneer AANSIT 2 gedruk word nie. (2)
6.5.4 Wanneer HK1N/O foutief en permanent oop is sal HK1 slegs bekrag
word wanneer AANSIT 1 gedruk word. Sodra AANSIT 1 gelos
word sal HK1 ontkrag. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 14 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB's)
7.1 Relês benodig gereelde onderhoud.
Gebruik meer krag.
Dit benodig baie spasie tydens bedrading.
Dit het stadiger responstyd.
Wanneer 'n enkele relê foute in 'n kringbaan ontwikkel, neem dit langer om
foute op te spoor en reg te maak wat die produksietyd kan vertraag. (2)
7.2 Sagbedrade stelsels is goedkoper wanneer verandering aan die stelsel
gemaak word. Instede daarvan om nuwe toestelle te koop, kan die
progam eenvoudig verander word. (2)
7.3 7.3.1 Nadat die AAN knoppie gedruk word is die funksie van die AAN-
vertraging tydskakelaar om die lamp te verhoed om aan te
skakel totdat die voorafbepaalde tyd verby is. (2)
7.3.2 Wanneer die AAN knoppie gedruk word (AAN-kontak sluit), sal
spoel Y bekrag en kontak Y sluit.
Die tydskakelaar sal vir 'n voorafbepaalde tyd begin aftel.
Nadat die voorafbepaalde tyd verby is sal kontak T toemaak en die
lamp AAN-skakel
Die lamp sal AAN-geskakel bly totdat die AF knoppie gedruk word.
(5)
7.4 7.4.1 Relê – 'n Toestel waarvan die kontakte in een kringbaan beheer
word deur 'n verandering in toestande in dieselfde kringbaan of
een of meer verwante kringbane.algemeen gebruik in laer
krag kringe.
Kontaktor – 'n Toestel vir herhaaldelike verbinding en onderbreking
van 'n elektriese stroombaan onder normale
toestande.algemeen gebruik in laer krag kringe.
OF
'n Kontaktor verbind 2 pole saam, sonder 'n gemeenskaplike
kringbaan tussen hulle, terwyl 'n relê 'n gemeenskaplike kontak het
wat na 'n neutrale posisie verbind. (4)
7.4.2 Die oomblik wat 'n AF-vertagingskakelaar ontkrag, sal sy kontakte
geslote bly vir die verloop van die voorafbepaalde tyd soos
geprogrammeer in die leerlogikaprogram. Slegs nadat die
voorafbepaalde tyd verby is, sal sy kontakte oop maak. (2)
7.5 7.5.1 Vasstel en posisionering van voorwerpe
Meet rotasiespoed
Tel voorwerpe op 'n vervoerband
Vasstel van rigting. (2)
7.5.2 Induktief
Kapasitief
Ultrasonies
Foto-elektries (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 15 DBE/2023
SS/NSS – Nasienriglyne
7.6 7.6.1
Stop Aansit 1 O/B1
HK1
HK1
N/O
HK1
N/O2 Aansit 2 O/B2
HK2
HK2
N/O
LET WEL: Alternatiewelik kan die kandidaat geslote simbole gebruik in
die plek van die oop stop-simbool en beide oorbelasting simbole. Stop
en oorbelasting simbole moet in dieselfde normale toestand wees. (8)
7.6.2 Die motors kan verskillende stroomaanslagwaardes hê, waar
hierdie metode onafhanklike oorstroombeskerming aan elke motor
bied. (2)
7.6.3 Die HK1/NO2 kontak verseker dat motor 1 bekrag moet wees
voordat motor 2 bekrag kan word. (2)
7.7 'n Proses waartydens die frekwensie van die insetspanning verander word
om die spoed en wringkrag van die motor te verander. (2)
7.8 7.8.1 Regeneratiewe remming metodes word gebruik in:
Hysbakke
Hyskrane
Elektriese lokomotiewe (2)
7.8.2 Regeneratiewe energie word vanaf die motor herwin wanneer sy
spoed verminder deur meganiese energie in elektriese energie om te
skakel wat dadelik gebruik of vir latere gebruik gestoor word. (3)
[40]
TOTAAL : 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--137f3b1e-bf33-4898-86e2-9638cddd796c/v1-7f4e7e802c7ad4ef5308/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--bc6643fc-fe4e-4949-86e0-0846d92291b7/v1-e52cf933e04085645745/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--db676dfa-3d36-4046-920f-a006d106b963/v1-127ab646127164b839ba/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--48a3a07e-c557-4d63-9a47-b8fb2375bd11/v1-0f4786a6d04371834b93/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper