Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2020
10611
WISKUNDE
VRAESTEL 1
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
11 bladsye + 1 inligtingsblad
b.o.
Skip to contentAll 2020 papers 

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--14941e0e-8578-4c8c-ba9e-f87f93e33e32/v1-d8131174ad671d4e036f/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37860cd4-80b8-4144-af87-6a1797b9bda3/v1-c947966947ec93643b71/card.webp)


View all





Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Question Paper
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2020, 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 357.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng Mock Exam 2020
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperQuestion paper (2)Memo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
(Vraestel 1) 10611/20
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
3. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies by elke vraag.
4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy in die beantwoording van die vrae
gebruik, duidelik aan.
5. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien nie.
6. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
7. Waar nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.
9. ʼn Inligtingsblad is op bladsy 12 van die vraestel ingesluit.
10. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel soos gebruik in hierdie vraestel.
11. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
(Vraestel 1) 10611/20
VRAAG 1
1.1 Los op vir x :
1.1.1 3x 2 5 x 7 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.1.2 2 x2 9 x 5 (3)
1.1.3 x2 5x 4 (4)
1
1.1.4 x 3x 2 4 (6)
1.2 Bewys dat die vergelyking 22 x1 7.2x 4 0 slegs EEN oplossing het. (4)
1.3 Los vir x en y gelyktydig op:
x y 13 en 2 x y 3 (6)
[27]
VRAAG 2
2.1 Die volgende kwadratiese ry word gegee:
1 ; 7 ; 15 ; 25 ; x ; …
2.1.1 Skryf die waarde van x in die ry neer. (1)
2.1.2 Bepaal die vergelyking van die n de term van die ry. (4)
2.1.3 Wn verteenwoordig die algemene term van die ry van die eerste verskille.
Bepaal die waarde van die n de term van die kwadratiese ry indien Wn 50 . (5)
2.2 Beskou die volgende:
1 1 3 5 7
0; ; 0; ; 0; ; 0; ; 0 ; ; 0....
2 2 2 2 2
Veronderstel die patroon gaan voortdurend voort.
2.2.1 Skryf die waarde van die 191ste term van die ry neer. (1)
2.2.2 Bepaal die som van die eerste 500 terme van die ry. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
(Vraestel 1) 10611/20
2.3 Beskou die volgende meetkundige reeks:
1 k 1 k 1 k
2 3
4 8 16 ...
5 5 5
Bepaal die waarde van k . (4)
[19]
VRAAG 3
Die eerste DRIE terme van ʼn oneindige meetkundige ry is 16, 8 en 4 onderskeidelik.
3.1 Bepaal ALLE moontlike waardes van n waarvoor die som van die eerste n terme van
hierdie ry groter as 31 is.
(3)
3.2 Bereken die som tot oneindig van hierdie ry. (2)
[5]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
(Vraestel 1) 10611/20
VRAAG 4
6
Gegee: f ( x) 1
x2
4.1 Skryf die vergelykings van die asimptotes van f neer. (2)
4.2 Bereken:
4.2.1 die y-afsnit van f. (2)
4.2.2 die x-afsnit van f. (2)
4.3 Skets die grafiek van f en dui die asimptotes en afsnitte met die asse duidelik aan. (3)
4.4 Bepaal die vergelyking van die lyn van simmetrie van f wat ʼn negatiewe gradiënt het.
Los jou antwoord in die vorm y ... (3)
[12]
VRAAG 5
Gegee: p(x) = log 3 𝑥
5.1 Skryf die vergelyking van p 1 neer, die inverse van p, in die vorm y = … (2)
5.2 In jou ANTWOORDBOEK, skets die grafieke van p en 𝑝− 1 op dieselfde assestelsel.
Dui die afsnitte op die asse, asook EEN punt op elke grafiek duidelik aan. (6)
5.3 Bepaal die waardes van x waarvoor p(x) ≤ 2. (3)
5.4 Skryf die x-afsnit van h neer indien h(x) = p(–x). (2)
[13]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
(Vraestel 1) 10611/20
VRAAG 6
Die onderstaande skets toon die parabool van f met draaipunt A(2 ; 3) en y-afsnit B(0 ; 5) aan.
1 2
6.1 Bewys dat die vergelyking van die parabool f geskryf kan word as y x 2x 5 . (5)
2
6.2 SONDER om die diskriminant te bereken, gee ʼn gepaste rede of die diskriminant van f
positief, negatief of nul is. (2)
6.3 Gebruik die grafiek om die waarde(s) van k te bepaal waarvoor die vergelyking
1 2
x 2 x 5 k reële en ongelyke wortels het.
2 (2)
6.4 Die parabool word vertikaal geskuif totdat die nuwe y-afsnit die oorsprong is.
Bepaal die vergelyking van die NUWE parabool. (1)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
(Vraestel 1) 10611/20
VRAAG 7
7.1 Sarah se belegging verdien rente teen 11% p.j. halfjaarliks saamgestel.
Marie se belegging verdien rente teen ʼn effektiewe rentekoers van 11,42% p.j.
Wie se belegging, Sarah of Marie, verdien ʼn hoër rentekoers per jaar? (3)
7.2 Buhle besluit om te begin spaar voor aftrede. Sy maak maandelikse betalings van
R10 000 in ʼn rekening met ʼn opbrengs van 7,72% p.j. maandeliks saamgestel,
beginnende 1 November 2016 met ʼn finale betaling op 1 April 2026.
7.2.1 Bereken hoeveel in die spaarrekening sal wees onmiddellik na die laaste
deposito gemaak is. (4)
7.2.2 Aan die einde van die beleggingstydperk besluit Buhle om die volledige bedrag
te herbelê sodat sy ʼn maandelikse pensioen van die fonds kan onttrek.
Sy herbelê die geld teen ʼn rentekoers van 10% p.j. maandeliks saamgestel.
Indien sy ʼn bedrag van R30 000 per maand uit die belegging onttrek, vir hoeveel
vol maande kan sy R30 000 onttrek? (4)
7.2.3 Nadat Buhle R30 000 vir 20 maande onttrek het, benodig sy R1 500 000.
Bepaal of sy toegang tot hierdie bedrag kan kry deur hierdie annuïteit. (4)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 8
(Vraestel 1) 10611/20
VRAAG 8
8.1 Bepaal f x vanuit EERSTE beginsels indien
f ( x) 2 x 2 6 x . (4)
8.2 Evalueer:
dy 1
8.2.1 indien y 2 x 2 x 4 3 (2)
dx 2
x3 5 x 2 4 x
8.2.2 f '( x) indien f ( x) (4)
x4
8.3 Die raaklyn aan die kurwe van y = 2𝑥 2 – 3x – 5 is geteken by die punt (2 ; –3).
ʼn Reguitlyn ewewydig aan die raaklyn wat deur die 𝑦-afsnit van die kurwe gaan word
getrek.
Bepaal die vergelyking van die reguitlyn. (4)
[14]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 9
(Vraestel 1) 10611/20
VRAAG 9
4
9.1 Bepaal die punte op die kurwe van y waar die gradiënt van die raaklyn aan die
x
kurwe – 1 is. (5)
9.2 Die grafiek van die derdemagsfunksie met vergelyking y x3 ax 2 bx c is hieronder
geskets.
f(1) = f(4) = 0
f het ʼn lokale maksimum by punt B en ʼn lokale minimum by x = 4.
B
9.2.1 Bewys dat a = –9, b = 24 en c = –16 . (2)
9.2.2 Bereken die koördinate van punt B. (4)
9.2.3 Bepaal die waarde(s) van k waarvoor f(x) = k SLEGS negatiewe wortels het. (2)
9.2.4 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor f konkaaf op is. (2)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 10
(Vraestel 1) 10611/20
VRAAG 10
Die diagram verteenwoordig die grafiek van y x 2 en reghoek PQRS.
Punt P is ʼn gemeenskaplike punt op beide die grafiek en die reghoek.
Die grafieke van x 6 en y 0 verteenwoordig TWEE aangrensende oneindige lyne van
reghoek PQRS.
Die koördinate van punt R(6 ; 0) en punt Q( 6 x ; 0) word gegee.
(6 – x ; 0)
10.1 Skryf die koördinate van punt P in terme van 𝑥 neer. (1)
10.2 Bepaal die maksimum oppervlakte van reghoek PQRS. (5)
[6]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 11
(Vraestel 1) 10611/20
VRAAG 11
11.1 Gegee dat A en B onafhanklike gebeurtenisse is.
P(slegs B) = 0,3
P(A en B) = 0,2
P(slegs A) = x
P(nie A of B) = y
Bepaal die waardes van of x en y. (4)
11.2 Ses vlugbalspelers van ʼn span staan in willekeurige posisies in ʼn ry voor die wedstryd
begin. X en Y is twee spelers van hierdie span.
Bepaal die waarskynlikheid dat X en Y NIE langs mekaar sal staan nie. (3)
11.3 Bepaal hoeveel 4-syfer getalle gevorm kan word van 10 syfers, 0 tot 9, indien ...
11.3.1 die herhaling van syfers is toelaatbaar. (2)
11.3.2 die herhaling van syfers word NIE toegelaat nie. (3)
11.3.3 die laaste syfer moet 0 wees en herhaling van syfers word toegelaat. (2)
[14]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 12
(Vraestel 1) 10611/20
INLIGTINGSBLAD
b b 2 4ac
x
2a
A P(1 ni) A P(1 ni) A P(1 i) n A P(1 i) n
n n
n(n 1)
1 n i Tn a (n 1)d Sn
n
2a (n 1)d
i 1 i 1 2 2
Tn ar n1 ar n 1 ; r 1 S
a
; 1 r 1
Sn
r 1 1 r
F
x 1 i 1
n
P
x[1 (1 i)n ]
i i
f ( x h) f ( x )
f ' ( x) lim
h 0 h
x x2 y1 y 2
d ( x 2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m m tan
x 2 x1
x a 2 y b2 r 2
a b c 1
In ABC: a 2 b 2 c 2 2bc. cos A area ABC ab. sin C
sin A sin B sin C 2
sin sin . cos cos .sin sin sin . cos cos .sin
cos cos . cos sin . sin cos cos . cos sin . sin
cos 2 sin 2
cos 2 1 2 sin 2 sin 2 2 sin . cos
2 cos 2 1
( x ; y) ( x cos y sin ; y cos x sin )
n 2
fx xi x
x 2 i 1
n n
n( A)
P( A) P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
nS
yˆ a bx b
x x ( y y )
(x x) 2
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 North West Mock 2020 Question Paper
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--14941e0e-8578-4c8c-ba9e-f87f93e33e32/v1-d8131174ad671d4e036f/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 QP (Eng)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37860cd4-80b8-4144-af87-6a1797b9bda3/v1-c947966947ec93643b71/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2021 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2016 Question Paper
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum