You're offline
Skip to content
Memorandum

Gr 12 Tourism (Afrikaans) 2024 Possible Answers.pdf

Subject: Sepedi HlGrade 12202418 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2024 NASIENRIGLYNE TOERISME (10870) 18 bladsye 1
10870/24 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B MTP 1.1.2 C MTP 1.1.3 D SR 1.1.4 B MTP 1.1.5 C MTP 1.1.6 B FX 1.1.7 D FX 1.1.8 A MTP 1.1.9 B MTP 1.1.10 B MTP 1.1.11 C DRI 1.1.12 A DRI 1.1.13 B TA 1.1.14 D TA 1.1.15 C TA 1.1.16 D CH 1.1.17 A DRI 1.1.18 B M 1.1.19 C DRI 1.1.20 A CC (20) 1.2 1.2.1 demokrasie  SR 1.2.2 driedubbele-slotreëlbenadering  SR 1.2.3 afvalbestuur  SR 1.2.4 gelyke lone  SR 1.2.5 verantwoordelike toerisme  SR (5) 1.3 1.3.1 Plaaslike  MTP 1.3.2 BAK  FX 1.3.3 DBT  MTP 1.3.4 rooi  MTP 1.3.5 visa  MTP (5) 2
10870/24 1.4 1.4.1 E DRI 1.4.2 A DRI 1.4.3 F DRI 1.4.4 B DRI 1.4.5 C DRI (5) 1.5 1.5.1 Belastingvry  MTP 1.5.2 Kliënte terugvoermetode  CC 1.5.3 Metode van betaling  DRI 1.5.4 Doeane  MTP 1.5.5 Buitelandse toeriste aankomste  DRI (5) TOTAAL AFDELING A: 40 3
10870/24 AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTAVERHANDELING VRAAG 2 2.1. 2.1.1 Direkte vlug Aansluitingsvlug MT Dit is ʼn vlug van die • Dit is ʼn vlug waar jy een of vertrekpunt tot by die meer stoppe het voor jy jou bestemming sonder om te bestemming bereik. stop.  • Gebruik verskillende • Gebruik een lugdiens en lugdienste en verskillende een vlug vir die reis. vliegtuie gedurende die reis. • Kan duurder wees. • Deel 1 was AF0995 en deel 2 was AF1382. • Kan goedkoper wees. Let wel: Aanvaar antwoorde vanuit enige hoek ongeag of beide vlugte genoem of geïmpliseer word, of ʼn verskil afgelei word bv. die aantal stoppe wat gemaak is, of (in welke geval) die vlug stop of nie voor die eindbestemming ens. (2) 2.1.2 Nee, hy sal nie deur DBT geaffekteer word nie, want nie een van die MTP lande beoefen DBT gedurende die periode van die reis nie.  • DBT begin eers einde Maart. • Parys en Praag beoefen slegs DBT vanaf einde Maart. • Frankryk en die Tsjeggiese Republiek was op hulle standaardtye by +1 UTC tydens die reis. • DBT was nie van 29 Februarie tot 5 Maart 2024 van toepassing nie. (2) 2.1.3 Parys (+1) MTP Praag (+1) Tydsverskil = 0 ure  Tyd in Parys = 12:00 (+/–)  0 ure = Tyd in Praag = 12:00 Vliegtyd = 12:00 (+ ) 2 ure vliegtyd = 14:00 op 1 Maart 2024  (5) OF Parys +1 Praag +1 Tydsverskil: 0 ure  Tyd: 12:00 (+/-)  0 ure = 12:00 (+ ) 2 ure vliegtyd = 14:00  1 Maart 2024  OF Henry arriveer in Praag om 14:00  op 1 Maart 2024 . 4
10870/24 2.1.4 Johannesburg (+2) MTP Praag (+1) Tydsverskil = 1 uur  Tyd in Johannesburg = 20:00 Tyd in Praag = 20:00 (-) 1 uur tydsverskil = 19:00  (3) OF Praag +1 Johannesburg +2 Tydsverskil: 1 uur (- ) 1 uur tydsverskil ? Tyd: 20:00 19:00  OF Henry het die telefoonoproep om 19:00 ontvang.  2.1.5 Moenie jou bagasie sonder toesig los nie.  MTP Raadpleeg net met identifiseerbare lughawe personeel as jy hulp benodig.  • Maak seker dat jou bagasie te alle tye by jou is. • Maak seker dat jou bagasie met plastiek toegedraai is. • Laat slegs die aangewese sekuriteitsbeamptes toe om jou bagasie na te gaan. • Hou jou tasse altyd waar jy dit kan sien. • Wees altyd waaksaam. • As jy ongemaklik rondom mense voel, beweeg weg van hulle af. • Moenie instem om na iemand anders se bagasie om te sien nie. • Merk alle sakke met etikette waarop jou besonderhede is buite en aan die binnekant. • Moenie waardevolle items dra of vertoon nie. • In die geval van ‘n transito visum, wees versigtig wanneer jy die lughawe verlaat. (4) 2.1.6 Henry sal vluguitputting ervaar MTP (1) 2.1.7 Henry sal slegs 1 tydsone kruis.  MTP • Dit was ʼn langafstandsvlug van Suid na Noord. • Henry sal moegheid ervaar omdat hy op so ʼn lang vlug van Suid- Afrika na Europa was. (2) 5
10870/24 2.2 2.2.1 (a) Gesondheidsertifikaat  MTP • Internasionale Sertifikaat van Inenting (1) (b) ʼn Gesondheidsertifikaat bevestig dat die toeris fisies gesond is MTP en nie sekere siektes het wat reis kan beïnvloed nie.  • Dit is ʼn rekord van voorkomende behandelings om nie ʼn sekere siekte op te doen of te versprei in die gebiede waarnatoe en waarvandaan hulle reis nie. (2) 2.2.2 (a) Geelkoors word aan mense oorgedra wanneer die persoon MTP deur ʼn besmette Aedes muskiet gebyt word.  • Die geelkoorsvirus (wat deur die byt van ʼn soort muskiet versprei word). (2) (b) Mense met ʼn geelkoors-infeksie kan ʼn hoë koors ervaar.  MTP Sommige mag hoofpyn ervaar.  • Ander kan braking ervaar. • Bloeding (haemorrhage) • Geel vel en oë (Geelsug) • Eetlus verloor • Koue rillings • Disoriëntering/delirium • Moegheid • Spier- en Gewrigspyn • Spoeling • Rooi oë, gesig en tong • Verminderde urinering • Onreëlmatige hartkloppings • Toevalle (stuiptrekkings) • Koma • Verkoue simptome • Maagpyne (2) 2.2.3 WGO: Wêreldgesondheidsorganisasie  MTP • World Health Organisation LET WEL: Dit is ʼn alles of niks antwoord. (2) 2.2.4 Reisagente sal die riglyne oorweeg omdat die WGO (WHO) inligting MTP publiseer oor alle bekende infeksies, uitbrake en siektes wat in enige land voorkom.  • Reisagente kan die toeriste waarsku oor die gesondheids- waarskuwings wat vanaf die WGO (WHO) ontvang is. • Reisagente sal wêreldwye kennis oor gesondheidsverwante sake kan ontvang. • Reisagente sal weet van geaffekteerde lande om toeriste te waarsku. • Die reisagente sal die advies van die WGO (WHO) oor die voorkoming van siektes kan aanstuur. • Om bygewerkte gesondheidsinligting in te sluit vir die toeriste vir wie hulle die reis beplan. (2) 6
10870/24 2.3 Mnr. Singh moet sonskerm/sonblok dra.  MTP Hy moet ook ʼn sonhoed, met ʼn wye rand dra.  • Hy moet genoeg gebottelde water saamdra. • Hy kan ook ʼn sonbril dra om sy oë teen die son se strale te beskerm. • Moenie tussen 10:00 – 16:00 in die son wees nie • Wend sonskerm aan en wend weer aan nadat jy geswem het. • Die sonskerm moet ʼn SPF van 30/40/50 hê. • Dra klere wat jou arms en bene bedek. • Bly in die skaduwee en lugversorgde areas. • Gaan na nagmarkte wanneer dit koeler is soos die plaaslike inwoners in sulke gebiede doen. • Gebruik ‘n sambreel wanneer jy in die son stap. (4) 2.4 2.4.1 Verbode goedere MTP Goedere wat onder geen omstandighede in ʼn land ingebring mag word nie.  • Reisigers kan ʼn boete kry of mag selfs vervolg word as enige sulke goedere in hulle besit gevind word. Beperkte goedere Goedere wat in ʼn land toegelaat mag word mits die reisiger ʼn permit vir die goedere het.  • Items wat deur ʼn invoer- of uitvoerpermit beheer word, wat of die kwaliteit of die hoeveelheid reguleer. (2) 2.4.2 Suid-Afrika het doeaneregulasies wat verseker dat hulle inheemse MTP vrugte, plante en groente nie kruisbesmet word met ander materiaal wat gifstowwe van ander lande kan dra nie.  • Om die inheemse plante in Suid-Afrika te beskerm. • Om ʼn inval van uitheemse plante in Suid-Afrika te voorkom. • Dit is doeane regulasies. (2) • Om te verseker dat plantsiektes van ander lande nie na Suid- Afrika versprei nie. 2.4.3 Rooi kanaal  MTP (2) [40] 7
10870/24 VRAAG 3 3.1 Euro  FX Verenigde State Dollar  • Britse Pond/Pound Sterling (2) 3.2 3.2.1 USD 2000 (x)  18,7269  = 37 453,8 FX = ZAR 37 453,80  OF ZAR 37 453,80  LET WEL: Moet ʼn nul by finale antwoord gevoeg het om tot twee desimale plekke af te rond. (3) 3.2.2 ZAR 1 500 (÷) 19,1580  FX = 78,296273 = USD 78,30  OF USD 78,30  (3) LET WEL: Moet sente reg afgerond het tot twee desimale plekke. 3.3 Die buitelandse toeris sal meer waarde vir geld kry.  FX • Die buitelandse toeris sal meer koopkrag hê. • Die buitelandse toeris sal meer goedere en dienste kan koop. • Die buitelandse toeris kan dalk langer bly. • Die toeriste sal meer geld hê om te spandeer. • Die buitelandse toeris sal meer rand in ʼn valuta-transaksie kry as die rand swak is. (2) [10] TOTAAL AFDELING B: 50 8
10870/24 AFDELING C: TOERISME BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS TOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 4.1.1 A– Die Colosseum  TA B– Die Leunende Toring van Pisa  C– Venesië  (3) 4.1.2 Europa  TA (1) 4.1.3 Dit was ʼn arena waar byeenkomste gehou is.  TA • ʼn Teater met sitplek vir meer as 50 000 toeskouers. • Groot amfiteater • Word gebruik vir die vermaak van die Romeinse burgers. • Gebruik as ʼn plek waar Christene tydens gevegte teen leeus en Gladiators gemartel is. • Dit was gevul met water en seegevegte is weer opgevoer. • Dierejagte tussen beweegbare dekorbome is opgevoer. • Teregstellings is tydens pouses gedoen vir diegene wat die doodstraf opgelê is. • Opgeslane natuurtonele vir die stedelike gehoor wat nie gewoond is daaraan nie. • Heropvoerings van mitologiese verhale. • Tentoonstelling van die Romeinse Ryk se mag. (2) 4.1.4 Dit is leunend.  TA • Dit is gekantel. • Dit is ʼn ongewone struktuur. • Dit is ’n vrystaande kloktoring. • Die swak fondasie en onstabiele grond het veroorsaak dat dit begin leun het. • Dit is ʼn 8-verdieping toring met 296 trappe aan die suidelike kant. (2) 4.1.5 (a) Dit is ʼn stad wat op water gebou is.  TA • Daar is geen paaie in die stad nie. • Motorbote en taxibote word gebruik om in die stad te beweeg. • Dit is gebou op 118 eilande en word verbind deur kanale en brûe. • Dit is op stelte gebou. (2) (b) Gondels  TA • Bote • Vaporetti (waterbusse) • Watertaxis (wat duur is) • Hop-op en- Hop-af bote (met oudiogids) • Traghetti (veerbootdiens vir die oorsteek van die Grand Canal kruising in plaas van slegs een van 4 lang voetganger brûe wat ver uitmekaar is) • Watervervoer • Kanaalvervoer (2) 9
10870/24 4.2 4.2.1 Kanada  TA VSA (Verenigde State van Amerika) (2) 4.2.2 Dit is die bekendste waterval in die wêreld.  TA • Dit is sinoniem met romantiese en prettige vakansies. • Dit trek jaarliks miljoene toeriste. • Die watervalle grens aan twee lande – Kanada en VSA. • Dit is ʼn bron wan hidroëlektriese krag. (2) 4.2.3 (a) Inheemse tuine  TA • Tekens om die pad te wys • Spesiale patroonglas om te keer dat voëls teen die glas bots • Hergebruik van die ou gebou: nuwe gemeenskapskamer • Bedien plaaslike voedsel • Sonpanele op die dakke • Nuwe toeganklike paadjies as ʼn manier om massatoerisme te bestuur in ʼn sensitiewe natuurlike omgewing • Groen dakelemente maak die geboue omgewingsvriendelik • Historiese dokumente en items word verantwoordelik gestoor in die argiewe vir die toekoms LET WEL: Aanhalings uit die uittreksel is aanvaarbaar. (2) (b) Nuwe kaartjie- en inligtingstoonbanke  TA • Die glasmure en lae dak maak dit makliker om die uitsig te sien. • Dit is toeganklik vir almal. • Die toilette is in ʼn aparte gebou vir omgewingsredes. • Daar is buiteluguitstallings om die toeriste ervaring te verbeter. • Dit het ʼn verwelkomingsentrum met moderne fasiliteite vir 9 miljoen toeriste per jaar. • Toeriste kan kos en kleinhandelsitems koop. • Tekens wat die pad aandui. (2) (c) Die gebou is toeganklik vir almal.  TA • Die glasmure en lae dak maak dit makliker om die uitsig te sien. • Nuwe toeganklike paadjies wat geskik is vir rolstoele • Aparte toiletgebou met geriewe vir gestremdes. • Begeleide Niagara-Watervalle trollie (trem of trein) het universele toegang. • Toeganklikheid vir mense met gebreke en gestremdhede tot die meeste areas en aktiwiteite. • Alle besienswaardighede en voetpaadjies is ten volle toeganklik. • Tekens wat die pad aandui (2) [22] 10
10870/24 VRAAG 5 5.1 A – Mapungubwe Kulturele Landskap  CH B – Maloti-Drakensberg Park  C – ǂKhomani Kulturele Landskap  (3) 5.2. KwaZulu-Natal  CH • KZN (1) 5.3. Hulle is beide kulturele wêreld erfenisterreine.  CH • Hulle verteenwoordig belangrike oomblikke in die Suid-Afrikaanse/ Afrika-geskiedenis. • Hulle verteenwoordig unieke kulturele groepe. • Dit illustreer 'n diepgaande verhouding tussen mense en die omgewing, antieke lewenswyses en tradisionele kennis. • Beide terreine is teen die noordelike grens van Suid-Afrika geleë. • Beide terreine grens aan Botswana. • Beide terreine deel grense met twee SAOG-lande. • Albei terreine strek oor groot gebiede. (2) 5.4 5.4.1 Terrein A  CH Mapungubwe Kulturele Landskap (1) 5.4.2 Om meer te leer oor die belangrike geskiedenis van handel in CH SA  • Bewaar bewyse van Suider-Afrika se vroegste koninkryk • Erfenis is ʼn lewende nalatenskap wat ons help om ons verlede te verstaan. • Die terrein is onvervangbaar en moet dus vir die toekomstige geslagte bewaar word. • Dit sal ʼn gevoel van trots skep en ʼn manier om die verlede te vier. • Dit was die plek waar die bekende goue renoster en ander artefakte ontdek is wat toekomstige geslagte ook kan besoek en waar miskien nog ontdekkings in die toekoms gemaak kan word. (2) 5.5 Skep werksgeleenthede vir die plaaslike gemeenskap.  CH Die San-mense het entrepreneurs geleenthede.  • Genereer inkomste. • Geld wat verdien word, word gebruik om die infrastruktuur te verbeter. • Verbeterde lewenskwaliteit/hoër lewenstandaarde • Beter werksverhoudinge tussen die San-mense en die toerisme organisasies en die Kalahari Gemsbok Nasionale Park en instansies van aangrensende lande. • Meer buitelandse inkomste maak meer bewaringspogings van die erfenislandskap moontlik. • Dit skep bewustheid van die San kultuur. • Dit bring ʼn gevoel van trots en eienaarskap by die San-mense. LET WEL: Geen punte word toegeken vir die paragraaf formaat nie. (4) [13] 11
10870/24 VRAAG 6 6.1 6.1.1 Suid-Afrikaanse Toerisme  SAToerisme M (2) 6.1.2 Ontwikkel maniere om die standaarde van fasiliteite en dienste wat toeriste gebruik te handhaaf en te verbeter/verhoog.  • Koördinering van bemarkingsaktiwiteite van rolspelers in die toerismebedryf. • Bemark ook Suid-Afrika plaaslik M (2) 6.1.3 Om die jaarlikse volume van buitelandse toeriste aankomste na Suid- Afrika te verhoog.  • Verhoog internasionale bewustheid van Suid-Afrika as reisbestemming. • Toerisme is ʼn baie groot deel van Suid-Afrika se ekonomie, so ons het toeriste nodig om ons ekonomie te laat groei. • Meer toeriste beteken meer buitelandse inkomste en die BBP styg. • Wanneer ons Suid-Afrika bemark, word mense bewus van Suid- Afrika en alles wat dit bied, dan kom hulle na die land toe. • Suid-Afrikaanse Toerisme samel data in oor wat gewild was en wat nie, sodat ʼn behoorlike bemarkingstrategieë geformuleer kan word. • Om Suid-Afrika se mededingende voordeel te verbeter. • Om vorige besoekers te herinner om weer besoek af te lê. M (2) 6.2 6.2.1 (a) Die Getaway Skou  • Getaway • Prent A M (1) (b) World Travel Market  • WTM • WTM Londen • Prent B M (1) 6.2.2 Aantreklike en opvallende uitstallings van alle provinsies by die Suid- Afrikaanse toerisme stalletjie.  • By handelskoue is daar aanbiedings van Suid-Afrikaanse produkte en dienste. • Om plasings op sosiale media vanaf die handelskou te deel. • Netwerk met ander nasionale en internasionale rolspelers en die bevordering van die Suid-Afrikaanse handelsmerkbeeld aan hierdie rolspelers. • Personeel beman die stalletjie en beantwoord vrae oor Suid-Afrika. • Brosjures, DVD’s, en Trots Suid-Afrikaanse handelsmerke as uitdeel stukke. M (2) 6.3 C D B E A LET WEL: Aanvaar antwoorde wat in die korrekte volgorde is vertikaal of horisontaal geskryf is. M (5) [15] TOTAAL AFDELING C: 50 12
10870/24 AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 7 7.1 Volhoubare toerisme word bereik wanneer daar aan al drie pilare van die SR omgewing, plaaslike gemeenskap en ekonomie voldoen word.  • Volhoubare toerisme fokus daarop om in die behoeftes van huidige generasie te voorsien terwyl dit verseker dat hulpbronne goed bestuur word tot voordeel van die toekomstige geslagte. • Toerisme wat rekening hou met sy huidige en toekomstige ekonomiese, sosiale en omgewings impakte, wat die behoeftes van besoekers, die industrie, die omgewing en gasheer gemeenskappe aanspreek. (2) 7.2 CSI (KMB): Korporatiewe maatskaplike belegging/Corporate Social SR Investment  • Die vrywillige ondersteuning wat besighede aan die gemeenskappe waarin hulle bedrywig is, gee. • ʼn Maatskappy kan hulle tyd, vaardighede of geld aanbied om die plaaslike gemeenskap te ondersteun. (2) 7.3 Omgewingspilaar  SR • Planeet Sosiale pilaar  • Mense (2) 7.4 Omgewingspilaar SR Hulle het meer as R510 000 geskenk vir teen-renosterstroping.  • Hulle het R216 000 vir herbebossing geskenk. • Hulle gee reisigers ʼn geleentheid om hulle koolstofvoetspoor te verminder. • Hulle ondersteun die stryd teen renosterstropery deur ‘Green Seat’ kentekens te verkoop. • Die maatskappy is eko-vriendelik. • Die ‘Green Seat’ kentekens word gemaak deur botteldoppies te verbeter en verander. (2) Sosiale pilaar Hulle het meer as 5 000 mense in diens in verskillende toerisme ondernemings wat vaardighede en lewenstandaarde/ welsyn van plaaslike mense opgradeer.  • R84 000 is aan die gemeenskapsprojek betaal vir die vervaardiging van die nuwe ‘Green Seat’ kliënte kentekens. • Tradisionele kulturele praktyke en vaardighede word bevorder deur die items wat vir die handwerk-, curio- en juwelierswinkels vervaardig word. (2) 7.5 7.5.1 ʼn Verantwoordelike toeris reis en verken ʼn bestemming met respek vir SR die kultuur, omgewing en mense by die bestemming.  • ʼn Toeris wat die gedragskode van die bestemming nakom. • Korttermyn aksies wat toeriste neem om minder negatiewe impak op ‘n bestemming te hê. (2) 7.5.2 Ja, hulle is verantwoordelik  SR OF Nee, hulle is nie verantwoordelik nie. (1) 13
10870/24 7.5.3 Motivering vir JA/Hulle is verantwoordelike toeriste: SR Wanneer hulle die ‘Green Seat’ kentekens koop, dra hulle by tot die bewaring van die omgewing en die mense.  • Hulle dra geld by vir die teen-renosterstropery en herbebossing. • Hulle kan die kentekens dra en trots wees omdat hulle ʼn rol in bewaring speel en die projekte aan ander toeriste adverteer. Motivering vir NEE/Hulle is nie verantwoordelike toeriste nie: Die maatskappy se poging kan as Groenwassery (Green Washing) beskou word en die toeriste wat koop ondersteun dan Groenwassery. • Uit hierdie inisiatief baat die plaaslike gemeenskap baie min finansieel in vergelyking met waarheen die meeste van die geld wat gegenereer word, sedert 2012 vloei. • Daar behoort meer balans te wees, so dit is nie verantwoordelik om hierdie ongebalanseerde benadering te ondersteun nie. (2) [15] VRAAG 8 8.1 Avitoerisme SR • Voëltoere • “Birding” (1) 8.2 8.2.1 Ekotoerisme verwys na verantwoordelike toerisme wat fokus op die SR behoud van die natuurlike omgewing en terselfdertyd fokus op die voordele, beskerming en respek vir die kulturele landskap van die plaaslike mense.  • Verantwoordelike toerisme na natuurlike gebiede wat die omgewing bewaar, die welstand van die plaaslike mense handhaaf, en behels interpretasie en opvoeding. (2) 8.2.2 Voëlkyk kan ekotoeriste na die gebied lok vanweë die aantal SR voëlspesies in die park.  • Hulle kan ekotoerisme bevorder vanweë die wêreldrekord wat hulle het vir die meeste voëlspesies wat in ʼn dag gesien is. • Hulle kan die area bevorder omdat hulle professioneel begeleide voëltoere vir groepe en privaat individue aanbied. • Werksgeleenthede as toergidse vir plaaslike gemeenskapslede. • Bevorder bewustheid van voëllewe en bewaring (2) 14
10870/24 8.3 Weskus Nasionale Park kan hulle voëlkyk toere op hulle webwerf bemark om SR die omgewingsbewuste toeriste te lok.  Die Nasionale Park kan hulle gaste ʼn omgewings-/gemeenskap heffing vra wat hul verbintenis tot volhoubaarheid aandui, en dit sal ekotoeriste lok wat na hulle natuurlike omgewing wil omsien.  • Die Weskus Nasionale Park kan deelneem aan die verkryging van omgewingsertifisering. • Die Weskus Nasionale Park kan ook deelneem aan verantwoordelike toerisme toekenningsprogramme wat ekotoeriste lok. • Verseker dat natuurlike bates goed beskerm en bemark word. • Verseker dat openbare terreine en fasiliteite voorbeelde van goeie omgewings- en sosiale en ekonomiese praktyke stel. • Moedig gesamentlike sosio-ekonomiese en omgewingsprogramme by bestemmings aan waar toeriste ʼn bydrae kan lewer. • Bemark die bestemmings volgens die volhoubare etos en kies geteikende kanale om dit te doen bv. aanlynreisinligting en besprekings webwerwe wat etiese reise ondersteun soos bv. responsibletravel.com. • Bied vrywillige toerismegeleenthede by die Nasionale Park. • Beloon toeriste vir omgewingsvriendelike gedrag, byvoorbeeld as ‘n ereparkwagter of op ander maniere. (4) 8.4 Moenie handwerk of produkte koop wat van bedreigde spesies gemaak SR is nie.  Gebruik water spaarsamig.  Maak seker dat die omgewing baat sal vind by jou besoek.  • Verwyder alle oortollige verpakking. • Moet nooit aan wilde diere of die voëllewe in die area raak of hulle teister nie. • Bly op die aangewese paadjies. • Kies omgewingsvriendelike verblyf. • Dra by tot bewaringsprojekte. • Ondersteun die plaaslike gemeenskapsprojekte. • Verlaag geraasvlakke in voëlkyk gebiede. • Moenie voëls voer nie • Moenie inmeng met die neste van voëls nie • Respekteer voëlkykers tydens hul voëlkyk aktiwiteite. LET WEL: Enige drie relevante punte. (6) [15] TOTAAL AFDELING D: 30 15
10870/24 AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS VRAAG 9 9.1 9.1.1 Sport gebeurtenis  DRI • Wêreldgebeurtenis (2) 9.1.2 Die land/nasie waar die gebeurtenis gehou word.  DRI • Die land waaruit ʼn gebeurtenis uitgesaai word. • Die mense van die land wat sporttoeriste en media verwelkom het om die gebeurtenis te geniet. • Die mense van die land aan wie die reg toegeken is om die byeenkoms in ʼn bepaalde jaar te organiseer, fasiliteite, akkommodasie ens. te verskaf. (2) 9.1.3 TWEE positiewe impakte op die ekonomie van Frankryk DRI Werkskepping vir die inwoners.  Lok beleggings.  • Entrepreneurskapsgeleenthede is vir die inwoners geskep. • Vaardigheidsontwikkeling van die plaaslike mense. • Verbeterde vermenigvuldiger effek. • Potensiële versterking van die geldeenheid. • Dit beteken die opgradering en verbetering van die fasiliteite soos stadions, paaie en vervoerdienste. • Dit beteken ʼn toename in die akkommodasie ondernemings. • Die ekonomiese inspuiting sal lei tot ʼn toename in BBP. • Verbeterde wêreldwye status en sigbaarheid as die gebeurtenis deur middel van die media bemark word. • Die geld gaan terug na sport en die ontwikkeling van rugby in Frankryk. • Die geld gaan vir Korporatiewe Maatskaplike Beleggingsprogramme (CSI (KMB)). (4) TWEE negatiewe impakte van die aanbied van ʼn wêreldgebeurtenis vir Frankryk Verhoogde pryse van goedere en dienste as gevolg van die aanvraag in die mark.  Misdaadstatistieke kan styg, wat die land ʼn negatiewe beeld kan gee.  • ʼn Toestroming van toeriste kan besoedeling veroorsaak (omgewing, geraas, visueel). • Daar kan ʼn disintegrasie wees in terme van die kultuur van die Franse volk. • Te veel geld kan op die opgradering van die fasiliteite bestee word, met skuld wat aangegaan word en jare neem om af te betaal. • Geld wat deur besoekers gespandeer word, kan teruggaan na ingevoerde goedere – ekonomiese lekkasie. • Uitputting van die bronne. • Massa toerisme kan ‘n negatiewe impak op die plaaslike lewe hê. • Stadions wat na die byeenkoms onderbenut word. • Opeenhoping in sekere gebiede by en om die byeenkoms. (4) 16
10870/24 9.2 9.2.1 Onvoorsiene gebeurtenisse  DRI (2) 9.2.2 (a) Internasionale besoekersgetalle sal afneem.  DRI • Moontlike kansellasie van reise of vlugte. • Toeriste sal bang wees om die geaffekteerde areas te besoek. • Uitbreking van siektes kan mense verhoed om te reis. • Toeriste sal alternatiewe bestemmings soek wat veiliger is. • Daar sal negatiewe media aandag wees. (2) (b) Daar sal verlies aan buitelandse inkomste wees.  DRI • Verlies van werksgeleenthede vir mense wat in die toerismebedryf werksaam is. • Hoër werkloosheid. • Herstelwerk wat gedoen moet word sal ʼn groot bedrag geld kos. • ʼn Verswakte ekonomie. Dit kan tyd neem om te herstel. • Toerismebesighede kan toemaak/sluit. • Minder word spandeer op toerisme produkte en dienste. • Toeriste sal hulle verblyf verkort en minder geld spandeer. • ‘n Negatiewe vermenigvuldiger effek. (2) 9.3.1 SAOG  DRI • Vakansie (Afrika) (1) 9.3.2 Dit is om te wys dat daar verskillende streke is waar Suid-Afrika se DRI toeriste vandaan kom.  • Dit is ʼn vergelykende studie oor die aandeel van toeriste aankomste in Suid-Afrika in verhouding tot die hele wêreld. • Dit onderverdeel die data oor aankomste in die hoofkatergoriee waar Suid-Afrika bemark kan word en struktureer die data beter. • Nie alIe data is beskikbaar nie en daarom is daar ʼn ongespesifiseerde kategorie vir data wat nie onder die ander streke geplaas kan word nie. • Bronmarkte word hoofsaaklik verdeel in lugmarkte wat verder weg is en landmarkte wat nader op die kontinent / vasteland is. (2) 9.3.3. (a) Australasië  DRI • 34 (1) (b) 17 647  DRI (1) [23] 17
10870/24 VRAAG 10 10.1 Dit kan ʼn wanindruk skep dat alles in orde is terwyl dit nie is nie.  CC • Dit stel nie die bestuurder/eienaar in staat om te weet na watter areas 'goed' verwys nie. • Dit wys die kliënt wil nie gesteur word nie of terugvoer gee nie. • Die restaurant moet die besonderhede weet sodat die areas van goeie praktyk volgehou kan word en die ander areas verbeter kan word. (2) 10.2 Kommentaar-kaart/terugvoerkaarte  CC • Webgebaseerde antwoorde. • SMS-boodskappe • Vraelyste • QR kode opnames (survey) • Sosiale media soos Facebook • Webwerf waar terugvoer gegee word • Fokusgroepe • Lojaliteitsprogramopnames • Aansporingsbonus-kliënte terugvoer • Terugvoer e-posse en telefoonoproepe • Beoordelings-toep (Rating apps) (1) 10.3 Dit verskaf insette en kommentaar vir die ontwikkeling van die restaurant.  CC Dit lei tot bewustheid van die areas van kommer in die restaurant.  • Restaurante word meer mededingend wanneer hulle terugvoer ontvang omdat hulle hul produkte/dienste wil verbeter. • Terugvoer sal ʼn aanduiding gee van watter areas hulle ontbreek/ verbetering benodig in die restaurant. • Dit sal die restaurant help om op hoogte te bly en tred te hou met die nuutste tendense. • Verseker dat die produk of diens in lyn is met die mededingende handelsmerke. • Swak areas kan geïdentifiseer word en deur middel van opleiding aangespreek word. (4) [7] TOTAAL AFDELING E: 30 TOTAAL 200 18

Published documents with matching subject and grade metadata.