Downloaded from hlayiso.com
NARA GAUTENG PR
GAN Re ENG PROVINCE
ae a EDUCATION
eee tee Oy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
10612
WISKUNDE
VRAESTEL 2
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
WISKUNDE: Vraestel 2 16 bladsye + 1 inligtingsblad en 'n antwoordboek
NO ran asbinde
10612A
X1@
WN
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Question Paper
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019, 17 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 538.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Gauteng Mock Exam 2019
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
(Vraestel 2) 10612/19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
WISKUNDE
(Vraestel 2)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die yraestel beantwoord word.
1.
2.
Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat verskaf word.
Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy in die beantwoording
van die vrae gebruik, duidelik aan.
Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
Ty mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.
Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
‘n INLIGTINGSBLAD met formules is aan die einde van die-vraestel ingestuit.
Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
(Vraestel 2) 40612/19
VRAAG 1
‘’n Student ondersoek die aantal lemoene in ’n sak in verhouding tot die mediaangewig van die
Jemoene gevul in dieselfde sak. Die bevindings word in die onderstaande tabel gegee.
Aantal lemoene in ’n sak 1g | 16 | 20 | 15] 14 | 13 | 14 | 10
Mediaangewig van lemoene in dieselfde 110} 105 | 72 | 142 | 123 | 174 | 136 | 192
i sak (tot die naaste gram)
SPREIDINGSDIAGRAM
250
» 200
q
:
“g 150
3 mi
e
: 100
J
oO
2 50
0
5 10 15 20 25
Aantal lemoene in sak
11 Bepaal die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn vir hierdie data. (3)
1.2 Skryf die korrelasiekoéffisiént vir die data neer. qd)
1.3 Trek die kleinste-kwadrate-regressielyn op die spreidingsdiagram in jou
ANTWOORDBOEK. 2)
1.4 Lewer kommentaar op die sterkte van die verwantskap tussen die aantal lemoene in
die sak en die mediaangewig van die lemoene. (1)
1.5 Bepaal die moontlike mediaangewig van lemoene in ’n sak, indien daar 12 lemoene in
die sak is. (2)
19]
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
(Vraestel 2) 10612/19
VRAAG 2
2.1 Batterye word daagliks gebruik. Die graad 12 Fisiese Wetenskapleerders ondersoek die
lewensduurte van batterye onder konstante toets omstandighede.
Die onderstaande ogief (kumulatiewe frekwensiegrafiek) toon die lewensduurte (in ure) van
die batterye aan. ,
BATTERYE !
120
100
o
‘a 80
g /
5 Z.
& 60
o
a 40
E
20
en
0 20 40 60 80 100 120 i
Tyd in ure
i
2.1.1 Hoeveel batterye is vir hierdie ondersock getoets? qd) :
2.1.2 Gebruik die grafiek om die mediaantyd vir die lewensduurte (in ure) van die |
batterye te skat. (2).
2.1.3 Die minimum lewensduurte van die batterye is 10 ure, en die maksimum
lewensduur is 100 ure. Gebruik die kumulatiewe frekwensiegrafiek en teken ’n
mond-en-snordiagram in jou ANTWOORDBOEK. (3)
2.1.4 Lewer kommentaar op die skeefheid van die verspreiding van die lewensduurte !
van die batterye. (c) |
2.2
Downloaded from hlayiso.com
Die onderstaande tabel verteenwo'
waardes in hierdie datastel word herhaal nie.
5 a
19
Bepaal die waardes van a, b, c, end indien:
Die mediaan 20 is.
Die semi-interkwartielvariasiewydte 8 is.
Die boonste kwartiel twee keer die onderste kwartiel is.
Die gemiddeld 22 is.
WISKUNDE 5
(Vraestel 2) 10612/19
ordig die waardes van’n stel data in stygende orde. Geen
b 35 |
(4)
[11]
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(Vraestel 2) 10612/19
VRAAG 3
3.1 Indie onderstaande diagram is A, B, C(6; 0) en D(3; 4) die hoekpunte van reghoek
ABCD. Diagonale AC en BD halveer mekaar by P(1;—2). AC word verleng na
Q(11 ; 2) en BD word verleng na R sodat BP = DR en CD||QR.
R
ee
DG ; 4)
QU132) os
—
.
C(6 ; 0)
PCL; -2)
3.1.1 Bereken die kodrdinate van B.
3.1.2 Bepaal die gradiént van CD.
3.1.3 Toon aan dat die vergelyking van QR is y = ~3x 2 .
3.1.4 Indien K(4 ; y) ’n punt in die 4°° kwadrant is, sodat PK = RQ, bereken die
waarde van y.
(3)
(2)
(2)
(6)
|
Downloaded from hlayiso.com |
WISKUNDE 7
(Vraestel 2) 10612/19
3.2 In die onderstaande diagram, P, Q(-8 ; -5) en R(1; —5) is die hoekpunte van
APQR. RP word verleng na V en QP word verleng na W(a ; b) sodat VPW =35°.
Die vergelyking van QW is y= xt . QR word verleng na U en URV=a. QWen
RV sny die x-as by S en T onderskeidelik.
Vv Waa; 6)
a
4
35°
P
« Ss T x
a >
ax
Q-8;-5) RUs—5) v
’
3.2.1 Bereken die grootte van a. (5)
3.2.2 Dit is verder gegee dat QU L WUenR die middelpunt van QU is.
Bereken die oppervlakte van AQWU. (6)
[24]
Downloaded from Klayiso.com
WISKUNDE 8
(Vraestel 2) 10612/19
A el
VRAAG 4
In die onderstaande diagram, ’n sirkel met middelpunt M, sny die x-as by Q en S en die y-as by
T(O ; 6) en R(O; —2). Middellyn SMP het ’n vergelyking van yoo + 4
5
KPI is ‘nraaklyn aan die sirkel by P(-6 ; 2). TM word verleng en sny die x-as by U.
QUT =10131°.
4.1
4.2
43
44
4.5
_ —»*
v
Bepaal die vergelyking van TU. (3)
Bereken die kodrdinate van M. , (3)
Indien die kordinate van M(-1 ; 1) is, bepaal die vergelyking van die sirkel in die
vorm (x - a) +(y - bY =r’. (3)
Bewys dat KL ewewydig is aan TU. (3)
Is die punt “(-3 5 7) binne die sirkel? Ondersteun jou antwoord met die nodige
berekeninge. (3)
{15}
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 9
(Vraestel 2) 10612/19
VRAAG 5
S.1 As sinl6°= Tar , druk die volgende in terme van uit, sonder die gebruik van
+
°n sakrekenaar.
511 tan16° (2)
5.12 cos32° 8)
5.2 Vereenvoudig die volgende uitdrukking.
5.3
5.4
5.5
cos(90°+x) sin (x—180°) — cos? (180°—x)
cos (—2x) (6)
Bereken die volgende, sonder die gebruik van ’n sakrekenaar.
cos 75°.cos45° ~ cos15°,cos45° (4)
2
Gegee: tno sn20 + 3cos 2) = —2cos’ 0 + 3cos6 +2
sin@
5.4.1 Bewys die identiteit. (3)
5.4.2 Bepaal die algemene oplossing van:
2
tna[sin24 + 300s 2) =0 (4)
sin @ . .
Los op vir a en b:
cosa 6)=—2 if a+b e[0°; 180°]
vos(a~28) = if a—2be[0° ; 180°] @
[26]
——————Byowntoaded from hlayiso.com
VRAAG 6
geskets.
y
2
14
0
-1
-2¥
6.1
6.2
63
WISKUNDE 10
(Vraestel 2) 10612/19
Die grafiek van f(x) =cos 2x vir die interval x €[0°; 270°], is in die onderstaande diagram
45° 90° Px
t
i
Teken die grafiek van g(x) = ~Stanx vir die interval x €[0° ; 270°] op die gegewe
rooster in dic ANTWOORDBOEK. Dui alle afsnitte met die asse aan asook die
asimptotes. (4)
Skryf die waardeversameling van h(x) = 3- F(x) neer. (1)
Gebruik die grafiek en bepaal die waarde(s) van x in die interval x ¢{135°; 270°] waar
IOs 9.
g(x) (2)
[7]
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 7
WISKUNDE
(Vraestel 2)
10612/19
11
In die onderstaande diagram, B, C en D is in dieselfde horisontale vlak. ’n Hommeltuig (drone)
geposisioneer by A neem beelde van twee voorwerpe by B en C af. B is direk onder die
hommeltuig en C is 4 eenhede weg vanaf van B.
DCB = 60°; DBC =120°-a@ en DAB=90°--6.
TA
7.2
73
Bepaal D, in terme van @.
Sonder die gebruik van ’n sakrekenaar, bepaal BD in terme van a.
Bewys dat AB =
23 tan
sing ~
2)
GB)
(3)
[8]
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 8
In die onderstaande diagram is A, B, C en D punte op die omtrek van die sirkel met
middelpunt O. PBT is n raaklyn aan die sirkel by B.
Inspringende hoek BOC = 0, =310°, soos aangedui in onderstaande diagram.
Bereken, met redes, die grootte van:
8.1 dD,
8.2 B,
8.3 B,, gegee dat A=60° is.
WISKUNDE 12
(Vraestel 2) 10612/19
)
(2)
4)
[9]
VRAAG 9
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(Vraestel 2)
10612/19
13
9.1 Voltooi die volgende stelling sodat dit WAAR is:
Hoeke onderspan deur ’n koord van ’n sirkel, aan dieselfde kant van die koord, is ...
9.2 In die onderstaande diagram is ABFE en EFDC koordevierhoeke en sny twee ewe
groot sirkels by E en F. BFC en AEC is reguit lyne. BD is ‘n gemeenskaplike raaklyn
aan die sirkels by B en D onderskeidelik. EC = CD.
Stel CDP =x.
Bewys met redes dat:
9.2.1
9.2.2
9.2.3
9.2.4
ABDC vn koordevierhoek is.
BE || CD.
FC n middellyn aan sirkel FDCE is, indien
dit gegee is dat EBDC n mit is.
(1)
(3)
(3)
(2)
(5)
[14]
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 44
(Vraestel 2) 10612/19
VRAAG 10
10.1 In die onderstaande diagram is AKLM en AGHI geskets met R=G; f=H en Mal.
Bewys die stelling wat bepaal dat indien twee driehoeke gelykhoekig is, dan is
KM
ooreenkomstige sye in verhouding, bv. bewys dat —— =—.
ge sy 8: wy’ GH GI
6)
Downloaded from hlayiso.com
In die onderstaande diagram is APQR’n gelyksydige driehoek ingeskrewe inn sirkel.
V isn punt op die sirkel. QP en RV word verleng om by T te ontmoet.
PR en QV say by W.
Bewys met redes, dat:
10.2.1 W,=TRQ
10.2.2 ATQR ||| AQRW
1023 PT _ PV
QW WR
WISKUNDE 15
(Vraestel 2) 10612/19
T
V
R
(3)
(3)
(6)
[17]
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 16
(Vraestel 2) 10612/19
VRAAG 11
In die onderstaande diagram is’n sirkel met middelpunt O geskets. Lyn OQ is ewewydig getrek
aan’ raaklyn aan die sirkel by D. ER is getrek met S op OQ.
RD word verleng na P en PQ is verbind.
PE=xeenhede; PQ=x+9 eenhede; PD= Sx eenhedeen DO=x +3 eenhede.
_—P
2
—x
3
x
E x+3
x+9 —~
S
Le
Q
LL. Bereken die lengte van RO. (4)
11.2 Indien OS = 1,4 eenhede is en S is die middelpunt van ER, bepaal die lengte van DE. (2)
11.3 Indien die oppervlakte van APED= 2,7 eenhede? is, bereken die oppervlakte
van APER. (4)
[10]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
(x-a) +(y-by =r?
a b c
sinA sinB sinC
a’ =b' +c? —2be.cos A
1
InAABC:
area AABC = 3 ab.sinC
sin(a + f) =sina.cos 8 +cosa.sin B
cos(a + B)=cosa.cos B—sina.sin B
cos? a—sin? a
cos2@ =41-2sin? a
2cos? a -1
sin(a—- 8) =sina.cos B~cosa.sin 8
cos(a— f) = cos @.cos f+ sina..sin B
sin 2a =2sina.cosa
2
n
P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)
b=
_XG-x)y-7)
YiG@-xY
WISKUNDE 47
(Vraestel 2) 10612/19
INLIGTINGSBLAD
-b +b —4a0
x=
2a
A=P(ltni) A= P(-ni) A=P(-i)" A= P(+i)"
T, =a+(n-1)d S, = Shae (n-nal]
' 7, =ar" s _ al" -1) pr#l 8, =7So3-I<r<l
" rol r
pox Lei 1 pi O+i)"
I I
_ f(x+h)-f@)
"(x)= lim ———-——
FC ) h>0 h
xX, +x. +
d= (=) +0,-n v(t 21222)
2 2
y=mxte y-y, =m(x-%, ma22 PL m=tan@
x 7%
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 North West Mock 2019 QP (Eng)

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Gauteng Mock 2014 Question Paper

Addendum
Mathematics Grade 12 Paper 2 NSC November 2019 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 NSC November 2019 Memo
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Northern Cape Mock 2025 Memo (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Eng)

Memorandum