You're offline
Skip to content
Memorandum

Gr 4 Afr HL Vr 1 memo

Subject: Afrikaans HlGrade 420126 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD
Downloaded from hlayiso.com JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOORDE PUNTE Paul en Johan wat werkloos is en optimisties bly. Paul en Johan wat met hulle kunswerke mense tot stilstand bring. Paul en Johan wat strandbeelde/beeldhouwerk/sandbeelde bou om 1.1 'n ekstra geldjie te verdien./geld te maak ens. (1) Paul wat sy been verloor het en wat probeer om 'n geldjie te maak. Hierdie is 'n oop vraag. Eie diskresie en aanvaar enige ander hoofgedagte wat aan die kriteria voldoen. 1.2 B elektrisiën (1) 1.3 Ja. Hulle gaan elke oggend sesuur strand toe. (1) 1.4 beveg. (1) Paul het sy been verloor. 2.1 Paul is gestremd. (1) Paul verduur baie pyn. 2.2 A optimisties (1) Johan en Paul het 'n krokodil en olifant gebou./Hulle het 'n krokodil en 2.3 (1) olifant gebou. Die reën spoel die beelde weg. 2.4 (1) Die mense breek hulle beelde snags. Johan is 'n kunstenaar. 2.5 (1) Johan. Dit is moeilik om te luister as jy seergekry het of kwaad is. 3.1 Dit is moeilik om te luister as jy seergekry het. (2) Dit is moeilik om te luister as jy kwaad is.
Downloaded from hlayiso.com 3.2 A baklei (1) Dit beteken om mooi te luister en te hoor wat jou maatjie sê. 3.3 Dit beteken om mooi te luister en te hoor wat die ander persoon sê. (2) Dit beteken om stil te bly en te hoor wat die ander persoon sê. Onwaar 3.4 (2) Waar Positiewe woorde (2) luister, glimlag Halwe 3.5 punt vir Negatiewe woorde elke skreeu, vloek korrekte woord. Juffrou was baie opgewonde omdat Susan gewen het. 4.1 (1) Juffrou was baie bly oor Susan se sukses. 4.2 A opgewonde (1) Jy sal 'n gratis handsak vir jou pop ontvang. 5.1 (1) Jy sal 'n handsak ontvang. 5.2 R120 (1) Ja. Dogters hou van poppe. 5.3 Nee. Seuns kan dit vir hulle sussies, maats koop. (1) Nee. Ouers kan dit vir hulle kinders, of vriende koop as geskenke. 6.1 pragtige (1) 6.2 A gestreep (1) Jy kan met jou pop speel en haar aantrek. 6.3 Jy kan klere vir jou pop maak. (1) Jy en jou maats kan met julle poppe 'n modeparade hou. (2) Ja. Thembo en Johan is maats. 7.1 1 – Ja Ja. Johan se ma neem hulle elke Saterdag na die biblioteek. 1 – Rede
Downloaded from hlayiso.com 7.2 D Saterdae (1) Ja. Boeke is jou beste vriende. Ja. Lees maak jou slim. 7.3 (2) Ja. Jy kan oor alles gesels. (Gee 1 punt vir keuse en 1 punt vir rede) 7.4 boekwurm (1) 8.1 A Sondag. (1) 8.2 B Roomys en jellie (1) Dix het die spyskaarte gemaak. 8.3 (1) Vuyo se suster het die spyskaart gemaak. 8.4 voorgereg (1) 1. Thandi word wakker. 2. Thandi trek aan vir skool. 9.1 3. Thandi eet pap. 4. Thandi loop skool toe. (2) 9.2.1 tandeborsel 9.2 (1) 9.2.2 skoolklere Sonja het haar gesig gewas. 10.1 (1) (Gee 1 punt as het gewas gebruik is.) 10.2 A gery (1) a. Jan is siek, want sy maag pyn. 11.1 (2) b. Susan se ma het boontjies, aartappels en rys gemaak. a. Waar 11.2 (2) b. Onwaar a. Juffrou skryf op die bord. 12.1 (2) b. Ek eet my brood. a. gery. 12.2 (2) b. brei.
Downloaded from hlayiso.com a. speel 12.3 (2) b. afval, verkleur, ens. a. per 13.1 (2) b. na a. met 13.2 (2) b. in A. herfs, winter 14.1 (4) B. lente, somer a. Plante en bome maak hulle eie kos. b. Chlorofil gee aan blare hulle groen kleur. c. Plante en bome maak ons tuine kleurvol. 14.2 d. Voëls bou neste in bome. (4) e. Blare bemes die grond./Blare gee voedsel aan diere. Oop vraag: Eie diskresie. Enige moontlike korrekte antwoorde wat in die teks gebruik is. 15.1 Sien rubriek. 15.2 Sien rubriek.
Downloaded from hlayiso.com Gebruik onderstaande rubriek om te help om die kreatiewe skryf te assesseer. Leerders kan ook in paragraafstyl skryf. 15.1/15.2 RUBRIEK OM SINNE TE ASSESSSEER MET LEIDRADE RUBRIEK OM PARAGRAAF TE ASSESSSEER 0 Punte 1 Punt 2 Punte 3 Punte 4 Punte 5 Punte 6 Punte Geen sin met Minstens 1 Minstens 2 of Minstens 3 of Minstens 4 of Minstens 5 of Minstens 6 of onderwerp en sin is volledig meer sinne is meer sinne is meer sinne is meer sinne is meer sinne is werkwoord geskryf met volledig volledig volledig volledig volledig geskryf nie. onderwerp en geskryf met geskryf met geskryf met geskryf met. geskryf met werkwoord. onderwerp en onderwerp en onderwerp en onderwerp en onderwerp en werkwoord. werkwoord. werkwoord. werkwoord. werkwoord. (2) __________ ___________ __________ ___________ ___________ ___________ __________ Punktuasie, Sin is sonder Sinne is Sinne is Sinne is Sinne is Sinne is leestekens enige foute. sonder enige sonder enige sonder enige sonder enige sonder enige ontbreek. foute. foute. foute. foute. foute. Baie spelfoute. (2) __________ __________ __________ __________ __________ __________ __________ Geen sin wat Sin is Sinne is Sinne is Sinne is Sinne is Sinne is relevant aan relevant aan relevant aan relevant aan relevant aan relevant aan relevant aan onderwerp is. onderwerp. onderwerp. onderwerp. onderwerp. onderwerp. onderwerp. (1) ___________ ___________ ___________ ___________ ___________ ___________ __________ Geen Geen Wys geen Wys 'n bietjie Wys logiese Wys logiese Wys logiese ontwikkeling ontwikkeling verdere logiese ontwikkeling ontwikkeling ontwikkeling of kreatiwiteit. of kreatiwiteit. ontwikkeling ontwikkeling van idees en van idees en van idees en van idees nie. van idees en kreatiwiteit. kreatiwiteit. kreatiwiteit. kreatiwiteit. (1)

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.