Skip to content
Memorandum

Economics And Management Sciences Grade 8 November 2019 Memo

Grade 8 Economics And Management Sciences memorandum from the November Exam 2019, 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Economics And Management SciencesGrade 820195 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com & ~. Beantwoord al die vrae op die foliopapier. AFDELING A VRAAG1 GRAAD 8 EBW - Ekonomie EKSAMINATOR: A Pienaar MODERATOR: E le Roux bits 19/11/2019 tua TOTAAL: 100 TYD: 1 uur f. fe : oN Ck ¢ Pas die woord in Kolom A by die beskrywing in Kolom B. Skryf slegs die korrekte letter langs die nommer op die antwoordblad neer. KOLOM A KOLOM B 1.1 | Begroting A ‘n Dorp, distrik of stad met ‘n plaaslike regering 1.2__| Ongeskiktheidstoelaag B Die belang wat die eienaar in die besigheid het 1.3. | Halfgeskoolde arbeid Cc Werk wat ‘n hoé vlak van vaardigheid en opleiding vereis 1.4 | Munisipaliteit D Voorbeeld is boekhouers en haarkappers 15 Eienaarsbelang E Persoon wat ‘n besigheid begin om in ‘n behoefte te voorsien en met die doel om ‘n wins te maak. 1.6 | Vennootskap F Mense in hierdie sektor van die ekonomie verdien ‘n maandelikse salaris of ‘n weeklikse loon 1.7 | Laissez Fairbestuurstyl G Dikteer aan mense wat hulle moet doen 1.8 | Outokratiese bestuurstyl H Werk wat vaardighede vereis 1.9 | Dienstebesigheid Handel oor alle inkomstes en uitgawes van ‘n besigheid 1.10 | Entrepreneur In hierdie sektor werk mense vir hulleself. K “n Vorm van besigheidseienaarskap waar die eienaars die wins deel L Jy kry die toelaag as jy nie meer geskik is om te werk nie. M *n Besigheid wat deur net een persoon besit word. N Delegeer take aan ander en gee hulle die Vryheid om te besluit hoe om die taak te doen. 10 x 2 (20)
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 2 Vul die ontbrekende woorde in. Skryf slegs die woord/e langs die nommer op die antwoordblad. 2.1 Die eienaars van ‘n maatskappy word ...... genoem. (2) 2.2 ‘n Maatskappy se wins word in die vorm van...... aan die eienaars betaal. (2) 2.3 Die Nasionale Regering het drie take, naamlik eT 2.4 Wanneer mense ...... is, kan hulle deur hulle omgewing in die meeste van hulle behoeftes voorsien. (2) 25 eae is geld wat jy leen van vriende, familie of die bank. (2) 2.6 Goedere en dienste word geproduseer om die behoeftes en begeertes van ...... te bevestig. (2) [16] AFDELING B VRAAG 3 3.1 Noem TWEE voorbeelde van direkte belasting. (4) 3.2 Noem TWEE voorbeelde van indirekte belasting. (4) 3.3. Waarvoor staan die afkorting BTW. (2) 3.4 Noem DRIE dinge waarvoor die regering die inkomste wat hulle aaratie, kan gebruik. (6) 3,5 Noem die DRIE take van die Naionale regering. (6) 3.6 Noem enige VIER provinsies in Suid-Afrika. (4) [26] VRAAG 4 41 Identifiseer die vier produksiefaktore en gee ook elkeen se vergoeding. Doen dit in tabelvorm. (8) 42 Dui by elk van die onderstaande aan of dit geskoolde, halfgeskoolde of angeskoolde arbeid is: 4.2.1 Vragmotorbestuurder 4.2.2 Fisikus 4.2.3 Tuinier 4.2.4 Maatskaplike werker 4x 2 (8) [16] VRAAG 5 5.1 Daar is gewoonlik DRIE verskillende viake van bestuur in ‘n organisasie. Noem die DRIE viakke. (6) Bud! Noem TWEE take wat deur ‘n bestuurder verrig moet word. (4) 5,3: Noem VIER eienskappe van ‘n goeie bestuurder. (8) 5.4 Noem TWEE hoofbestuurstyle. (4) [22] GROOTTOTAAL: 100
Downloaded from hlayiso.com ca aT oe a ; oo a 2). Qhelec tne ees ai (2 _ 22. DO idende _ a . 2 2.3. (Sek end, UNeomererdam i ber 4 _ ab ‘St cheudende _ J 2 ee ae ee Kept een 2.6 A lon ikers ~~ N _ C20) 7 jn _ _ a a - B.2_ eur on SL tebbeleat 7 —— ives! — “f “y as . ay. Nleclesti. “5 See CGesodh NEI i“ , aq tsp lay ; _ Semesrepeye 8 a 3S I atone * nan Reg ee Cu
Downloaded from hlayiso.com _ Fictetel — v | New wie \ke _ eliporanie = [a eskcap —— WW Ds _ __ an ee | (a) a ___f ue] yee 4) “Hell acthoxa | ae ee ee _ 2). GeSbac| 4 eo _ _ __ ee — =) Qneceskeas! ml : a a _ a — _ Ss _ _ — _ ee _ a a f NT a sil | wilekbestuwr ne , a | ron ddelilokloestuuc — — be viek bbsterr BR |
Downloaded from hlayiso.com a “oR \ - Pelee serssrite tee ie etal ~ Steel poor beetles a (Oek ak ess 2 Teapafi | perieniel | tensor

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.