Skip to content
Question paper

Economics And Management Sciences Grade 8 November 2022 QP

Grade 8 Economics And Management Sciences question paper from the November Exam 2022, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Economics And Management SciencesGrade 820226 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com TERMYN 3 - SKOOLGEBASEERDE ASSESERINGSTAAK GRAAD 8 EKSAMINATOR: J. Pope PUNTE: 50 MODERATOR: B. v.d. Mescht TYD: 60 minute NAAM EN VAN: GRAAD 8: INSTRUKSIES 1). Hierdie vraestel bestaan uit 3 vrae, al 3 vrae is verpligtend. 2). Vul al jou antwoorde in die gegewe spasies in. 3). Skryf netjies en leesbaar. VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 TOTAAL
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 1: WAAR OF VALS [10] Dui in elkeen van die onderstaande gevalle aan of die stelling waar of vals is. Skryf slegs die woord WAAR of VALS langs elke stelling neer. Nr_ | Stelling Waar of vals 1.1. | EFO’s word in die KBJ in nommer volgorde ingevul. 1.2 | Elke maand kry sy eie KOJ en KBJ. 1.3. | Joernale is die 4de stap in die rekeningkundige vergelyking. 1.4 | Bankkoste word altyd in die KOJ geskryf. 1.5 | Kasregisterstrokies kan in die plek van kwitansies aan klante uitgereik word. 1.6 | ‘n Joernaal is die boek van eerste inskrywing. 1.7 | Oorspronklike kwitansies word in die KOJ opgeskryf. 1.8 | Die bankkolom en die totaal van die ander kolomme in die KBJ, is altyd gelyk aan mekaar. 1.9 | Inskrywings in die KBJ laat die onderneming se geld in die bank toeneem. 1.10 | ‘n EFO wat vir meer as een rede gemaak is, se totale bedrag sal in die bankkolom wees.
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 2: TEORIE Beantwoord elk van die onderstaande vrae in die spasie wat voorsien word. 2.1: Wat noem ons die dokument wat gebruik word om die inligting te kry van [10] kontantonttrekkings? (1) 2.2: Noem 3 voorbeelde van verbruiksgoedere. (3) 2.3: Lys twee items waaruit Bankkoste kan bestaan. (2) 2.4: Waarvoor staan die afkorting EFO? (1) 2.5: Wat noem ons dit wanneer die eienaar geld uit die besigheid uit van vir sy persoonlike gebruik? (1) 2.6: Maak transaksies in die KBJ die geld in die bank meer of minder? (1) 2.7: Waarvoor staan die afkorting KBJ?
Downloaded from hlayiso.com VRAAG 3: KONTANTBETALINGSJOERNAAL [30] © Chic Fabrics and Sewing is ‘n nuwe sakeonderneming wat op 1 Julie hulle deure geopen het. Hulle verkoop ‘n verskeidenheid materiale en kramery. Hulle doen egter ook naaldwerk vir hulle klante. Die eienaar is Mnr. F. Haffajee. Opdrag: Teken die onderstaande transaksies in die kontantbetalingsjoernaal aan. 4. Koop handelsvoorraad per EFO001 by Centurion Fabrics, R225 000. 8. Doen ‘n EFO betalings aan City of Tshwane vir die nodige water en ligte, R1 750. 11. Koop kantoortoerusting by Makro en betaal via EFO, R25 340. 12. Betaal die huur vir die maand vooruit aan Ronnie Ontwikkelaars, R6 800. 13. Bestel die nodige skryfbehoeftes vanaf Waltons en betaal per EFO, R1 574. Trek kontant vir lone, R2 400. 15. Koop ‘n afleweringsvoertuig, R144 000 by Jumbo Motors en betaal per EFO. 19. Die eienaar onttrek kontant van R300 vir persoonlike gebruik. Koop handelsvoorraad by Centurion Fabrics en betaal per EFO, R22 350. 21. Koop verbruiksgoedere per EFO van Makro, R1 776. 23. Betaal die telefoonrekening aan Telkom per EFO, R2 825. 27. Maak ‘n EFO betaling aan RegKoop vir verbruiksgoedere R2 468 28. Trek kontant om lone te betaal, R2 400. 30. Die eienaar onttrek kontant vir eie gebruik, R1 000. 31. ‘n Tjek word uitgereik aan |. Palmer, die bestuurder, vir sy salaris, R20 000.
Downloaded from hlayiso.com apaysepuoseg Beipeg aBuluayas asioniq sBulyyoujJUO 2@u07 PpeeOOA -sjepuey yueg aphysunbeq ueA weeny 6eq yoa Zz0z ane 41a Burmag pue soiigey 9149 uea jeeusaolsbuyejyoqjue}UCY
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.