Skip to content

Mathematics Grade 9 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)

Question paperMathematicsGrade 9201819 pages

Grade 9 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2018 (Afrikaans), 19 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Gauteng June Exam 2018

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com testpapers.co.za GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 9 WISKUNDE NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________ GRAAD 9: _________ TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN – 2018 WISKUNDE TYD: 2 uur PUNTE: 100 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur, voordat die vrae beantwoord word. 1 Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae en 19 bladsye wat ʼn FORMULEBLAD insluit. 2 Antwoord AL die vrae. 3 ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word tensy andersins aangedui. 4 Wys alle berekeninge, diagramme en grafieke wat jy gebruik het om jou antwoorde te kry. Slegs antwoorde alleen sal nie noodwendig volpunte verdien nie. 5 Rond antwoorde af tot 2 desimale plekke waar nodig, tensy anders gevra. 6 Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. Redes MOET te alle tye gegee word wanneer jy meetkundige berekeninge doen. 7 Nommer antwoorde korrek in ooreenstemming met die nommeringstelsel wat gebruik word in die vraestel. 8 Omkring die korrekte antwoord in Afdeling A op die vraestel. Antwoord Vrae 1 tot 9 van Afdeling B in die spasies wat voorsien is. 9 Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 3 AFDELING A VRAAG 1 Antwoord die volgende vrae deur die korrekte antwoord te kies. Omkring die LETTER van die korrekte antwoord. 1 Voltooi die stelling: Die bedrag geld wat geleen of belê word, word die … genoem. A rentekoers B kapitaal C eindbedrag D enkelvoudige rente (1) 2 ʼn Trein wat teen ry, neem ure om sy bestemming te bereik. Hoe lank sal dit die trein neem om dieselfde bestemming te bereik, as dit teen ry? A ure B uur C ure D uur minute (1) 3 Voltooi: ( ) ( ) … A B C D (1) 4 Die patroon diagram bestaan uit kruisies. Diagram 1 Diagram 2 Diagram 3 Hoeveel kruisies sal daar wees in Diagram 6 as die patroon aangaan? A B C D (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 4 5 Watter een van die volgende getalle lê tussen en op die getallelyn? A B C D (1) 6 Indien suiker kos, wat sal suiker kos? A R20 B R36 C R90 D R14,40 (1) 7 Voltooi die stelling: Die hoeklyne van ʼn vlïeer … A is loodreg op mekaar en halveer mekaar. B halveer teenoorstaande hoeke en is gelyk aan mekaar. C halveer teenoorstaande hoeke en is loodreg op mekaar. D is loodreg op mekaar en nie gelyk aan mekaar nie. (1) 8 Voltooi: As ʼn gelyksydige driehoek is dan is die grootte van ̂ , … A 1 2 D C B A B C D (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 5 9 In en , ̂ ̂, ̂ ̂ en Watter een van die volgende stellings is korrek? A D E F B C A en B ( ) C en D en (1) 10 Die lengte van ʼn reghoek is ( ) en die breedte is minder as die lengte. Watter een van die volgende uitdrukkings verteenwoordig die omtrek van die reghoek? A ( )( ) B cm C ( )( ) D ( ) (1) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 6 AFDELING B VRAAG 1 1.1 Skryf 0,00000356 in wetenskaplike notasie. ____________________________________________________________ (1) 1.2 Bestudeer die volgende uitdrukking: 1.2.1 Hoeveel terme is daar in die uidrukking? (1) ______________________________________________________ 1.2.2 Skryf die koëffisient van neer. ______________________________________________________ (1) 1.2.3 Skryf die konstante term neer. (1) ______________________________________________________ 1.3 Vereenvoudig: 1.3.1 ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (2) 1.3.2 ( ) ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 7 1.3.3 ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (3) [11] VRAAG 2 Faktoriseer volledig: 2.1 ____________________________________________________________ (2) 2.2 ( ) ( ) ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (3) [5] VRAAG 3 Los die volgende vergelykings op: 3.1 ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 8 3.2 ( ) ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (4) 3.3 ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (4) [10] VRAAG 4 4.1 Bedrag van word belê teen 14,5% saamgestelde rente per jaar vir 3 jaar. Bereken: 4.1.1 Die eindbedrag ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (3) 4.1.2 Die rente ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 9 4.2 Dorcas loop ʼn afstand van 18 km van die huis af tot by die skool teen ʼn spoed van 6 km/h. Hoe lank vat sy om by die skool te kom? ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (3) [8] VRAAG 5 5.1 Die volgende vloeidiagram word gegee. 𝟒 𝟏 5.1.1 Stel die invoer- en uitvoergetalle in die tabel hieronder voor. (4) 5.1.2 Skryf getallesin om die uitvoergetalle te bereken. ____________________________________________________________ (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 10 5.2 Bestudeer die tabel hieronder. x y 5.2.1 Bepaal die verhouding tussen en in die tabel hierbo. ____________________________________________________________ (2) 5.2.2 Bepaal vervolgens die waardes van en . ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (5) [12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 11 VRAAG 6 Sê of die volgende bewerings “WAAR” of “ ONWAAR” is. BEWERING WAAR / ONWAAR 6.1 Aangrensende hoeke is altyd supplementêr. 6.2 Die som van die hoeke in ʼn reghoekige driehoek is . 6.3 In die figuur hieronder is en gelyke verwisselende hoeke. 𝑦 𝑥 6.4 In die diagram hieronder is ʼn reguit lyn. 𝐴 𝐵 𝐶 6.5 𝐴 𝐴 𝐵 𝐶 In die diagram hierbo is ʼn reghoekige driehoek. [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 12 VRAAG 7 7.1 Gebruik ʼn potlood, liniaal, en jou passer om akkuraat te konstrueer sodat en . (3) 7.2 Gebruik jou gradeboog om die grootte van ̂ , ̂ and ̂ te meet. ̂ ̂ ̂ (3) 7.3 Watter tipe driehoek is ? __________________________________ (1) [7] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 13 VRAAG 8 8.1 is ʼn reguit lyn. halveer ̂ en ̂ . E A D 1 2 3 B C Bereken die grootte van ̂ . Bewering Redes (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 14 8.2 In die onderstaande diagram, en . A 2 C B 1 Bereken die grootte van ̂ . Bewering Redes (5) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 15 8.3 In the diagram hieronder , ̂ en ̂ . P Q 𝑥 𝑥 R S T Bereken die grootte van ̂ . Bewering Redes (6) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 16 8.4 is die middelpunt van die sirkel hieronder en M 1 2 B D C Bewys, met redes, dat . Bewering Redes (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 17 8.5 In die onderstaande figuur is , cm, cm en cm. A D 1 T 2 B C 8.5.1 Bewys, met redes, dat . Bewering Redes (4) 8.5.2 Bereken die lengte van . Bewering Redes (3) [25] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 18 VRAAG 9 Die oppervlakte van is , en . K N L M Bereken die lengte van . Bewering Redes (7) [7] TOTAAL 100 EINDE
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 9 19 FORMULEBLAD Enkelvoudige Rente: Saamgestelde rente: ( ) ( ) ( ) ( ) Omtrek Oppervlakte Reghoek ( ) Sirkel Driehoek ( )

Study this subject

More from Grade 9 Mathematics

View all