Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2021
GRAAD 10
WISKUNDE
VRAESTEL 1
TYD: 2 uur
PUNTE: 100
7 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2021 papers %20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2038d8af-3538-429b-bbc4-82949081753e/v1-3c9a9696b000152c1bde/card.webp)
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4ff8a8ad-c7ec-497a-be51-d8f73b56f547/v1-b2f88e5f3f8283f6af39/card.webp)
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--d59629a1-119a-4dea-b0a1-a15a697817fa/v1-8bdffa5357ccd7fea939/card.webp)
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--bcb4b2d0-d881-43a1-8eb6-18dce2309cda/v1-2925d49ed1e06b5cfe38/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cb90cd4a-f97b-4561-bdc2-4d79045b30bb/v1-f6d67b8fe6a2097bb5e6/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9fd7fdac-14c6-44f7-b7d1-0903e3efa9a2/v1-a41eaa1cfdbb76adbdf0/card.webp)
View all





Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2021 QP (Afr)
Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November 2021 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 10 · Gauteng November · 2021. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 237.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Gauteng November 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1. Beantwoord AL die vrae.
2. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
3. Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan.
4. Dui ALLE bewerkings, sketse, grafieke ens. duidelik aan, wat gebruik is om jou antwoorde te
bepaal.
5. Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
6. ʼn Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik
word, tensy anders vermeld.
7. Rond antwoorde af, waar nodig, tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.
9. Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word.
10. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 1
1.1 Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig:
1.1.1 x 2 + x − 42 (2)
1.1.2 2ab2 − b3 + b2 − 2ab
(4)
27
1.1.3 3− (2)
x2
1.2 Vereenvoudig die volgende volledig:
1.2.1 (4a 2 − 2ab + b2 )(2a + b) (2)
1
−
1.2.2 (8x ) 2 x−4 − x −8
12 3 (3)
72 n + 2 − 3.72 n +1
1.2.3 (3)
49n.4
1.3 Indien 67 = x , bepaal die waarde van 62.53.44.35 in terme van x, sonder die gebruik van ʼn
sakrekenaar. (3)
[19]
VRAAG 2
2.1 Los op vir x:
2.1.1 x
16 = 2 (1)
x x 2 x 2 − 25
2.1.2 − = 2
x − 3 2 − x x − 5x + 6 (5)
2.2 x
Gegee: 0 3− 2
2
2.2.1 Los die ongelykheid op. (3)
2.2.2 Skryf ʼn heelgetal neer wat die vergelyking ongeldig sal maak. (1)
2.3 Los vir x en y gelyktydig op:
2x − 4 y = 6 en 3x − 5 y = 10 (5)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 3
3.1 Beskou die volgende patroon:
-3 -6 -9
; ; ;…;…
5 9 13
3.1.1 Skryf die volgende twee terme van die ry neer. (2)
3.1.2 Skryf 𝑇𝑛 , die algemene term, van die getalpatroon neer. (4)
3.1.3 Bereken die waarde van die 50ste term van die ry. (2)
3.2 Beskou die volgende ry van E’s:
3.2.1 Hoeveel blokke gaan jy benodig om die 5𝑑𝑒 E te bou? (1)
3.2.2 Bepaal die formule om te bereken hoeveel blokke benodig sal word om die 𝑛𝑑𝑒 E
te bou. (2)
3.2.3 125 blokke word benodig om term 𝑟 𝑑𝑒 term te bou.
Bereken die waarde van 𝑟. (2)
3.3 Beskou die volgende lineêre patroon:
4𝑥 − 3; 6𝑥 + 4; 3𝑥 − 9; …
Bepaal die waarde van 𝑥. (2)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 4
𝑏
Die onderstaande skets toon die grafieke van 𝑓(𝑥) = 𝑥 + 1 en 𝑔(𝑥) = 𝑎𝑥 2 + 𝑞 ,
(2 ; 0) is die x-afsnit van f .
4.1 Skryf neer die:
4.1.1 Definisieversameling van f (1)
4.1.2 Waardeversameling van g (2)
4.2 Bepaal die waarde van b. (2)
4.3 Bepaal die vergelyking van g indien die x – waarde van die snypunt van die twee
grafieke ̶ 1 is. (4)
4.4 Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van f neer, wat ʼn negatiewe gradiënt het. (2)
4.5 Skryf die waardes van x neer waarvoor:
4.5.1 g ( x) afneem (1)
4.5.2 f ( x) g ( x) (2)
4.6 Bereken die y-waarde wanneer die horisontale afstand tussen die arms van die parabool
6 eenhede is. (2)
4.7 Skryf die vergelyking van k ( x) neer, indien k ( x) = − g ( x) + 3 . (2)
[18]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 5
1
Die eksponensieële grafiek h( x) = . 2 x − 1 is gegee.
2
5.1 Skryf die vergelyking van die asimptote van h neer. (1)
5.2 Bereken:
5.2.1 Die x – afsnit van h (2)
5.2.2 Die y – afsnit van h (2)
5.3 Skets die grafiek van h op ʼn assestelsel. Dui alle afsnitte met die asse, asook die
asimptote, duidelik aan. (3)
5.4 Skryf neer die vergelyking van die grafiek wat gevorm word wanneer h oor die asimptote
gereflekteer word. (2)
[10]
VRAAG 6
Die Nkosi familie van Dobsonville, wat uit drie lede bestaan, wil graag die Sokkerwêreldbeker
in 2022 in Qatar bywoon. Die huidige koste van ʼn kaartjie beloop 2 150 Qatari Riyal per
persoon, per wedstryd. Die familie wil graag die laaste vier wedstryde bywoon.
6.1 Bereken die totale koste van die kaartjies vir die familie, in rand, indien die wisselkoers
soos volg is:
Een Riyal = R4.012778 (3)
6.2 Op 1 Januarie 2019 belê Mnr Nkosi R50 000 teen eenvoudige rente van 13%.
Bepaal of die waarde van die belegging aan die einde van 2021 die koste van die kaartjies
sal dek. (3)
6.3 Wanneer die familie die kaartjies koop, sal hulle ʼn sterk rand of ʼn swak rand verkies?
Gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)
6.4 Die inflasiekoers oor die laaste vier jaar bly konstant teen 0,5%.
Bereken die koste van een kaartjie vier jaar gelede in Qatari Riyal. (3)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
MATHEMATICS 7
(PAPER 1) GRADE 10
VRAAG 7
7.1 Vir twee gebeurtenisse A en B, wat nie onderling uitsluitend is nie, word die volgende
inligting gegee:
• P(A) = 0,45
• P(A) = 0,55
• P(A of B) = 0,8
Gestel die waarde van 𝑃(𝐴 𝑒𝑛 𝐵) is 𝑥.
7.1.1 Teken ʼn Venn diagram gebaseer op bostaande inligting. (4)
7.1.2 (a) 𝑃(𝐴 𝑒𝑛 𝐵) (2)
(b) 𝑃(𝐴 𝑜𝑓 (𝑛𝑖𝑒 𝐵)) (2)
7.2 In ʼn opname is 80 mense ondervra i.v.m. hul voorkeur tussen ʼn iPhone (A) en ʼn
Samsung (B) of albei.
Die resultate toon aan dat 30 mense iPhone verkies terwyl 45 mense Samsung verkies.
12 Mense verkies nie een van die twee nie.
Bepaal hoeveel mense albei verkies. (4)
[12]
TOTAAL: 100
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2038d8af-3538-429b-bbc4-82949081753e/v1-3c9a9696b000152c1bde/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2021 QP (Eng)
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4ff8a8ad-c7ec-497a-be51-d8f73b56f547/v1-b2f88e5f3f8283f6af39/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 10 Paper 1 Gauteng November 2021 Memo
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--d59629a1-119a-4dea-b0a1-a15a697817fa/v1-8bdffa5357ccd7fea939/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2021 QP (Eng)
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--bcb4b2d0-d881-43a1-8eb6-18dce2309cda/v1-2925d49ed1e06b5cfe38/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2021 QP (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cb90cd4a-f97b-4561-bdc2-4d79045b30bb/v1-f6d67b8fe6a2097bb5e6/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--9fd7fdac-14c6-44f7-b7d1-0903e3efa9a2/v1-a41eaa1cfdbb76adbdf0/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2022 QP (Eng)
More from Grade 10 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 10 P2 November Mock 2026 Memo (English)

Annual teaching plan
Gr 10 Maths ATP 2023 24

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 1 KZN June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 KZN March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo