Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2021
GRAAD 10
WISKUNDE
(VRAESTEL 2)
TYD: 2 uur
PUNTE: 100
9 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2021 papers %20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--d59629a1-119a-4dea-b0a1-a15a697817fa/v1-8bdffa5357ccd7fea939/card.webp)
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d072580e-848a-447d-9a3b-b14f86133ba1/v1-04838a12339415eb00d9/card.webp)
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2038d8af-3538-429b-bbc4-82949081753e/v1-3c9a9696b000152c1bde/card.webp)
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--04061547-dad5-4d01-b36c-4712f89ace17/v1-aef74845b24a5f56a5bc/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--81787b29-ec95-4d70-86d9-07a67237a7e1/v1-aa4c6f180d9ad37f3d04/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--38ddf19f-4fe7-4a67-8d45-930a8aeb92af/v1-63bba15b012eacfe7c43/card.webp)
View all





Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2021 QP (Afr)
Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 10 · Gauteng November · 2021. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 406.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Gauteng November 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
(Vraestel 2) GRAAD 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ens. wat jy in die beantwoording van die vrae
gebruik, duidelik aan.
4. Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan.
5. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
6. Jy kan ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en niegrafies),
tensy anders vermeld.
7. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. Nommer jou antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word.
10. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
(Vraestel 2) GRAAD 10
VRAAG 1
ʼn Groep leerders aan die Hoërskool Beacon het ʼn opname gedoen van die aantal lekkers in
25 pakkies wat deur Dotito-handelsmerke vervaardig is. Hulle resultate word in die diagram
hieronder getoon.
Sleutel: 2 4 beteken 24 lekkers in ʼn pakkie
1.1 Skryf die modale aantal lekkers in ʼn pakkie neer. (1)
1.2 Bepaal die volgende mates van verspreiding:
1.2.1 Mediaan (1)
1.2.2 Onderste kwartiel (1)
1.2.3 Boonste kwartiel (1)
1.3 Bereken die omvang. (2)
1.4 Gee die aantal pakkies lekkers as 'n persentasie, wat lekkers bo die boonste kwartiel het. (2)
[8]
VRAAG 2
Die bedrae wat 120 motoriste op ʼn sekere dag aan petrol by die KG-vulstasie bestee het, is
aangeteken in die onderstaande tabel.
Bedrag spandeer
Aantal Motoriste
(in 𝒙 Rand)
0 < 𝑥 ≤ 50 12
50 < 𝑥 ≤ 100 38
100 < 𝑥 ≤ 150 42
150 < 𝑥 ≤ 200 20
200 < 𝑥 ≤ 250 8
2.1 Skryf die interval met die minste aantal motoriste neer. (1)
2.2 Teken ʼn histogram om die data voor te stel. (2)
2.3 Identifiseer in watter interval die dertigste (30ste) persentiel lê. (2)
2.4 Bereken die grootte van die hoek wat die modale klas op ʼn sirkelgrafiek sal voorstel. (2)
[7]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
(Vraestel 2) GRAAD 10
VRAAG 3
In die Cartesiese vlak hieronder is punte A (5; 5), B (–7; 1) en C(1; –7) die hoekpunte van ʼn
driehoek.
Punt S is die middelpunt van BC. Die lyn AS is loodreg op BC.
y
A(5;5)
B(-7;1)
x
S
C(1;-7)
3.1 Bepaal die koördinate van punt S. (3)
3.2 Bepaal die gradiënt van die lyn AC. (2)
3.3 Bepaal die afstand van BC. (3)
3.4 Bepaal die oppervlakte van ∆ABC . (5)
[13]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
(Vraestel 2) GRAAD 10
VRAAG 4
4.1
2
Deur gebruik te maak van die diagram hierbo en sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar,
bepaal die waarde van:
4.1.1 sin 𝜃 (3)
4.1.2 sin 𝜃 cos 𝜃 (2)
4.2 As 𝑥 = 60° en 𝑦 = 45°, bepaal die waarde van die volgende, sonder die gebruik van ʼn
sakrekenaar:
1 𝑥
𝑠𝑖𝑛 2𝑦 −[2 𝑡𝑎𝑛2 (2)]cos 𝑥 (6)
2
4.3 Bepaal die skerphoek 𝛽, tot 2 desimale plekke:
4.3.1 sin(𝛽 − 17.8°) = 0,215 (3)
4.3.2 tan 3𝛽 = √3 (2)
𝛽
4.3.3 3 sin = 2,012 (3)
2
4.4 Bepaal die waarde van die uitdrukking sonder om 'n sakrekenaar te gebruik.
𝑡𝑎𝑛30°.𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 60°
𝑐𝑜𝑡45°.𝑠𝑖𝑛2 45° (4)
[23]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
(Vraestel 2) GRAAD 10
VRAAG 5
5.1 Die volgende word gegee:
• 7sin 𝑥 = 4 waar (𝑥 < 90°)
• tan 𝑦 = 𝑡
• x en y is komplementêre hoeke.
Bepaal die waarde van 𝑡 2 , sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar en met behulp van ʼn (6)
skets.
5.2 Aanvaar dat 𝑠𝑖𝑛2 𝑥 + 𝑐𝑜𝑠 2 𝑥 = 1 vir alle waardes van 𝑥. Vereenvoudig nou die volgende
uitdrukkings:
5.2.1 1 − 𝑐𝑜𝑠 2 𝑥 − 𝑠𝑖𝑛2 𝑥 (3)
5.2.2 𝑐𝑜𝑠 2 𝑥 +tan 𝑥. 𝑐𝑜𝑡𝑥 + 𝑠𝑖𝑛2 𝑥 (3)
5.3
E
26,2°
34,4°
S M H
Vanaf die top van die vuurtoring, 55 m bo seevlak, het twee bote M en H, wat ooswaarts
vaar, ʼn dieptehoek van 26,2° en 34,4°, soos getoon.
Bereken die afstand tussen die twee bote. (5)
[17]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
(Vraestel 2) GRAAD 10
VRAAG 6
Die diagram hieronder stel die grafieke voor van f (x) = a sin x en g (x) = b cos x vir x [0° ; 360°].
6.1 Skryf die waardes van a en b neer. (2)
6.2 Vir watter waarde(s) van x sal g ʼn dalende funksie wees? (2)
6.3 Wat is die amplitude van f ? (1)
6.4 Wat is die waardeversameling van g? (2)
6.5 Vir watter waarde(s) van x is f (x) – g (x) = 2 (2)
[9]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 8
(Vraestel 2) GRAAD 10
VRAAG 7
In die skets is RSTQ ʼn parallelogram met RS // QT en QR // TS.
VQ halveer 𝑅𝑄̂ 𝑇 en VT halveer 𝑄𝑇̂𝑆.
Bewys dat :
7.1 ̂2 = 90°
V (5)
7.2 RS = 2RQ (6)
[11]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE (VRAESTEL 2) 9
GRAAD 10
VRAAG 8
8.1 In ∆𝐴𝐵𝐶 is M en N die middelpunte van AB en AC onderskeidelik.
Bewys die stelling wat beweer dat MN // BC. (6)
8.2 In ∆𝑃𝑄𝑅 is QT = TU = UP. QS = SR en UV = 𝑥 𝑐𝑚.
Bepaal die lengte van VR in terme van 𝑥. (6)
[12]
TOTAAL: 100
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--d59629a1-119a-4dea-b0a1-a15a697817fa/v1-8bdffa5357ccd7fea939/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2021 QP (Eng)
%20NOV%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d072580e-848a-447d-9a3b-b14f86133ba1/v1-04838a12339415eb00d9/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 10 Paper 2 Gauteng November 2021 Memo
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2038d8af-3538-429b-bbc4-82949081753e/v1-3c9a9696b000152c1bde/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2021 QP (Eng)
%20NOV%20Question%20Paper_hlayiso.com_--04061547-dad5-4d01-b36c-4712f89ace17/v1-aef74845b24a5f56a5bc/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2021 QP (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--81787b29-ec95-4d70-86d9-07a67237a7e1/v1-aa4c6f180d9ad37f3d04/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--38ddf19f-4fe7-4a67-8d45-930a8aeb92af/v1-63bba15b012eacfe7c43/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2022 QP (Eng)
More from Grade 10 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 10 P2 November Mock 2026 Memo (English)

Annual teaching plan
Gr 10 Maths ATP 2023 24

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 1 KZN June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 KZN March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo