Downloaded from hlayiso.com
< basic education
y Department:
(); Basic Education
NA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
' FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) i
" NOVEMBER 2016 ‘
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, 4 gegewensblaaie
en 1 antwoordblad.
#L 7B 2
Kopiereg voorbehou HUNAN UO AE A Blaai om asseble
You're offline
Skip to contentQuestion paper 



%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--67aec3a4-b25d-4e19-8631-45a2fa617cde/v1-ab8c57be1ee208a8ddf0/card.webp)
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--14dc2ba3-3d16-418a-a9c0-5897316247be/v1-6ad58d4b5151f8d3de39/card.webp)
View all


Gr11 Phy P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Physical Sciences · Grade 11 · Gauteng November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng November
- Paper
- 2
- Pages
- 20
- File size
- 4.2 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 20
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 2 DBE/November 2016
KABV - Graad 11
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
10.
11.
12.
Skryf jou naam en klas (byvoorbeeld 11A) in die toepaslike ruimtes op die
ANTWOORDEBOEK neer.
Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK behalwe VRAAG 4.1.2, 4.1.3 en 4.1.6, wat op die
aangehegte ANTWOORDBLAD beantwoord moet word. Lewer die
ANTWOORDBLAD saam met die ANTWOORDEBOEK in.
Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
Laat EEN reél oop tussen subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
Gee kort (bondige) motiverings, besprekings ensovoorts waar nodig.
Skryf netjies en leesbaar.
Koplereg voorbehou FUN ANAC UO A EE A Bleal om asseblef
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2016
KABV — Graad 11
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A—D) langs
die vraagnommer (1.1—1.10) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.11 E.
1.1 Die tipe binding wat tussen 'n H*-ioon en H2O vorm, staan as 'n ... bekend.
A _ waterstofbinding
B__ datief-kovalente binding
C __ ioniese binding
D__ kovalente binding (2)
1.2 Die vorm van die molekuul waarin die sentrale atoom deur twee alleenpare en
twee bindingspare omring word, is ...
A lineér.
B trigonaal planér.
C _ tetrahedries.
D _hoekig. (2)
1.3 Die intermolekulére kragte in droé ys (COz) is ...
A __ ioon-geinduseerde dipoolkragte.
B waterstofbindings.
C__ ioon-dipool kragte.
D __London-kragte. (2)
1.4 Die bindingsenergie van 'n C-Ct-binding is 338 kJ.mol’ terwyl die
bindingsenergie van ‘n C-I-binding 238 kJ.mol’ is. Die verskil in
bindingsenergie bestaan omdat ...
A die bindingslengte van die C—Cf-binding groter as die bindingslengte
van die C-—I-binding is.
B chloor meer elektronegatief as jodium is.
C die bindingslengte van die C—I-binding groter as die bindingslengte van
die C—Ct-binding is.
D die chlooratoom groter as die jodiumatoom is. (2)
Koplereg voorbehou FANN AMALIA EA Bleal om asseblef
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2016
KABV — Graad 11
1.5 'n Gas met volume V is by 'n temperatuur T; en druk P; in 'n gasspuit.
Indien die druk op die gas verdubbel en die temperatuur gehalveer word,
sal die volume wat die gas beset ... wees.
A %”V
B %V
Cc ov
D 2Vv (2)
1.6 Watter EEN van die grafieke hieronder stel die KORREKTE afwyking van
'n ware gas van idealegas-gedrag teen baie hoé druk voor? Die stippellyn stel
die grafiek van die ware gas voor.
A vy B
1 1
c p D P
Vv Vv H
1 1
p p (2)
Koplereg voorbehou FANN AMALIA EA Bleal om asseblef
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 5 DBE/November 2016
1.7
1.8
KABV - Graad 11
Die blomme van krismisrose (hydrangea) is natuurlike indikators van
grond-pH. 'n Natuurlike indikator word in 'n laboratorium gemaak deur
krismisroos(hydrangea)-blomme te gebruik. NaOH en HCf word by die
indikator gevoeg en die kleurverandering word in die tabel hieronder
aangeteken.
INDIKATOR NATUURLIKE KLEUR NaOH Hce
Krismisroosblomme Blou Pers Pienk
Indien lemoensap by die indikator hierbo gevoeg word, kan die kleur wat
waargeneem word ... wees.
A bruin
B pienk
Cc pers
D_blou
Selrespirasie vind in die selle van alle lewende organismes plaas.
Suurstof reageer met glukose in selrespirasie om die volgende verbindings
volgens die gebalanseerde vergelyking hieronder te vorm:
CeH120¢(aq) + 602 (g) > 6CO2(g) + 6H2O(t) AH = -2 830 kJ
Die potensiéle-energie-teenoor-reaksieverloop-diagram vir hierdie reaksie
iS...
A B
Ep Ep
|__________5 |\_____5
Reaksieverloop Reaksieverloop
Cc Ep D Ep
[oS Jo
Reaksieverloop Reaksieverloop
pence N89
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 6 DBE/November 2016
1.9
KABV - Graad 11
Die oksidasiegetal van fosfor in H3POz is ...
A +43
B -2
Cc +2
D +5 (2)
Gedurende die verwerking van gouderts word sink by die
goudsianiedoplossing gevoeg om goud te produseer volgens die
gebalanseerde vergelyking hieronder:
Zn(s)+ 2NaAu(CN)2(aq) — 2Au(s) + Zn(CN)2(aq) + 2NaCN(aq)
Die reduseermiddel in hierdie reaksie is ...
A Na
B Au
C Zn
D CN (2)
[20]
Koplereg voorbehou FANN AMALIA EA Bleal om asseblef
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 7 DBE/November 2016
KABV — Graad 11
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Elektronegatiwiteit van atome kan gebruik word om die polariteit van bindings te
verduidelik.
2.1 Definieer die term elektronegatiwiteit.
2.2 Teken die Lewis-diagram van 'n suurstofdifluoriedmolekuul.
2.3 Bereken die elektronegatiwiteitsverskil tussen O en F in suurstofdifluoried en
voorspel die polariteit van die binding.
2.4 'n Polére binding lei nie noodwendig tot 'n polére molekule nie.
Verduidelik hierdie stelling deur na OF2- en COz-molekules te verwys. Sluit
die polariteit van die bindings en die vorm van die molekules by die
verduideliking in.
2.5 Die diagram hieronder toon die energieverandering wat plaasvind wanneer
twee atome nader aan mekaar beweeg.
>»
Ep
Afstand tussen kerne in pm
2.5.1 Wat word deur X en Y voorgestel?
2.5.2 Definieer die konsep wat deur X voorgestel word.
2.5.3. Verduidelik die verhouding tussen bindingsorde, bindingslengte en
bindingsenergie.
Koplereg voorbehou FANN AMALIA EA Bleal om asseblef
(3)
[17]
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2016
KABV - Graad 11
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Leerders voer 'n eksperiment uit om die effek van intermolekulére kragte op kookpunte
te ondersoek. Hulle gebruik 20 mf van elk van die volgende verbindings in hulle
ondersoek: water, sonneblomolie, naellakverwyderaar, gliserien en brandspiritus.
Die resultate word in die tabel hieronder getoon:
3.1
3.2
3.3
3.4
3.5
3.6
3.7
NAAM VAN KOOKPUNT
VERBINDING (°C)
water 93
sonneblomolie 230
naellakverwyderaar 56
gliserien 290
brandspiritus 62
Definieer die term kookpunt.
Formuleer 'n ondersoekende vraag vir hierdie eksperiment.
In watter verbinding in die tabel hierbo sal die sterkste intermolekulére kragte
voorkom? Gee 'n rede vir die antwoord.
Die leerders gebruik nou 40 mf van elke verbinding hierbo in die eksperiment.
Sal dit die kookpunte beinvloed? Kies JA of NEE. Gee 'n rede vir die
antwoord.
Brandspiritus is hoogs viambaar. Noem TWEE veiligheidsmaatreéls wat in ag
geneem moet word wanneer brandspiritus in die laboratorium gebruik word.
Watter verbinding in die tabel hierbo sal die hoogste verdampingstempo hé?
Gee 'n rede vir die antwoord.
Sonneblomolie is 'n nie-polére verbinding met geinduseerde dipoolkragte
tussen die molekules, terwyl water 'n polére molekule met waterstofbindings
tussen die molekules is. Verduidelik waarom die kookpunt van sonneblomolie
hoér as die kookpunt van water is.
Koplereg voorbehou FANN AMALIA EA Bleal om asseblef
(2)
(2)
(2)
[14]
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 9 DBE/November 2016
KABV - Graad 11
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
41 Charles se Wet beskryf die verhouding tussen die volume en temperatuur van
'n ingeslote gasmassa by konstante druk. Die volumes van 'n gas by
verskillende temperature, teen konstante druk, word in die tabel hieronder
gegee.
VOLUME | TEMPERATUUR
(cm’) (°C)
114 0
124 25
134 50
145 75
155 100
4.1.1 Verduidelik Charles se Wet ten opsigte van die kinetiese molekulére
teorie van gasse.
4.1.2 Teken 'n grafiek van volume teenoor temperatuur by konstante druk
op die aangehegte grafiekpapier.
4.1.3 Ekstrapoleer die grafiek (verleng die grafiek) en noem teen watter
temperatuur die grafiek die x-as sny.
4.1.4 Wat is noemenswaardig van hierdie temperatuur?
4.1.5 Bereken die volume wat hierdie gas by 120 °C teen konstante druk
sal beset.
4.1.6 Die eksperiment word nou uitgevoer teen 'n laer konstante druk.
Op die grafiek wat vir VRAAG 4.1.2 geteken is, skets die grafiek wat
teen 'n laer druk verkry sal word. Benoem hierdie grafiek P.
4.2 'n Onbekende gas met 'n massa van 0,77 g beslaan 'n volume van 0,32 dm?
by _'n temperatuur van 27 °C en 'n druk van 96 kPa. Neem aan dat die gas
soos 'n ideale gas optree.
4.2.1
4.2.2
Kopiereg voorbehou
Bereken die molére massa van die gas.
Skryf die MOLEKULERE FORMULE of NAAM van die gas in
VRAAG 4.2.1 genoem.
FANN AMALIA EA Biaal om asseble
(2)
[21]
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 10 DBE/November 2016
KABV — Graad 11
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
5.1 Definieer die term konsentrasie. (2)
5.2 Agt (8) gram NazS203 word in water opgelos om 500 cm? oplossing te berei.
Bereken die konsentrasie van die NazS2O3-oplossing. (3)
5.3 ‘n 10 g-monster van 'n verbinding bevat 2,66 g kalium, 3,54 g chroom en
3,81 g suurstof.
5.3.1 Definieer die term empiriese formule. (2)
5.3.2 Bepaal die empiriese formule van hierdie verbinding. (7)
[14]
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Leerders het 'n minivulkaan in 'n wetenskapslaboratorium gemaak deur
natriumbikarbonaat by etanoésuur te voeg. Hulle het 100 mf van 'n 0,2 moldm®-
etanoésuuroplossing by 10 g NaHCO3 gevoeg om die reaksie van die vulkaan te
begin.
Die gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie is:
CH3COOH(aq) + NaHCO3(s) CHsCOONa(aq) + H20(2) + CO2(g)
6.1 Definieer die term beperkte reagens. (2)
6.2 Bepaal die beperkte reagens in hierdie reaksie. (6)
6.3 Bereken die massa van die ander stof in oormaat. (3)
6.4 Bereken die volume CO2 wat by STD vorm. a
Koplereg voorbehou FANN AMALIA EA Bleal om asseblef
Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2016
Downloaded from hlayiso.com
KABV - Graad 11
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Metaan word as 'n alternatiewe brandstof gebruik. Die verbranding van metaan stel
koolstofdioksied en water vry. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
CH,4(g) + O2 (g) > CO2(g) + 2H20 (g) + 891 kJ‘mol"™
Die aktiveringsenergie vir die reaksie is 172 kJ:‘mol".
7.4
7.2
7.3
Is hierdie reaksie ENDOTERMIES of EKSOTERMIES? Gee 'n rede vir die
antwoord.
Verduidelik waarom alle chemiese reaksies aktiveringsenergie benodig.
Waarom word hierdie reaksie nie as omgewingsvriendelik beskou nie?
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
8.1
8.2
8.3
Koplereg voorbehou FANN AMALIA EA Bleal om asseblef
Definieer 'n suur ten opsigte van die Lowry-Bro@nsted-teorie.
Beskou die volgende suur-basisreaksie:
HPO, + NH3 — HPO,” + NH4*
8.2.1 Identifiseer die gekonjugeerde suur-basispare in die reaksie.
8.2.2 Definieer die term amfoliet.
8.2.3 Kies 'n amfoliet in die reaksie hierbo.
Tien gram (10 g) van 'n onsuiwer monster natriumkarbonaat word by 100 cm*®
van 'n 0,2 mol.dm’?-oplossing soutsuur gevoeg. Die suur is in oormaat.
Die vergelyking vir die reaksie is:
NazCO3 + HCL — NaCf + H20 + COz
8.3.1 Balanseer die vergelyking hierbo.
8.3.2 Bereken die getal mol soutsuur.
Die oormaat suur neutraliseer 20cm? van 'n 0,1 mol.dm’-oplossing
magnesiumhidroksied.
2HCL(aq) + Mg(OH)e(aq) > MgCta(aq) + H20(2)
8.3.3 Bereken die persentasie suiwerheid van die natrium-
karbonaatoplossing.
(2)
(2)
[6]
(8)
[21]
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 12 DBE/November 2016
KABV — Graad 11
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
‘n Silwer Kersboom kan gemaak word deur koperdraad, in die vorm van 'n boompie, in
‘n silwernitraatoplossing te plaas. Die ongebalanseerde vergelyking vir die reaksie is:
Cu(s) + AgNO3(aq) > Cu(NOs)a(aq) + Ag(s)
9.1 Definieer die term oksidasie ten opsigte van oksidasiegetalle.
9.2 Skryf die volgende vir die reaksie hierbo neer:
9.2.1 Formule van die reduseermiddel
9.2.2 Naam van die oksideermiddel
9.2.3 Oksidasie-halfreaksie
9.2.4 Gebalanseerde netto ioniese vergelyking met gebruik van die
ioon-elektronmetode
9.3 Gebruik oksidasiegetalle om jou keuse van oksideermiddel in VRAAG 9.2.2 te
verduidelik.
VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die ontdekking van goud het 'n beduidende rol in die ekonomiese ontwikkeling van
Suid-Afrika gespeel. Die goudmynbedryf het in 1970, 68 persent tot wéreldproduksie
bygedra.
10.1 Watter twee mynboumetodes word in Suid-Afrika gebruik?
10.2 Gee TWEE redes waarom mynbou vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
belangrik is.
10.3 Noem TWEE negatiewe effekte van mynbou ten opsigte van die omgewing.
10.4 Die meeste allooie van goud word in juweliersware en tandheelkunde gebruik.
Die goudinhoud van juweliersware word in karaat uitgedruk. Die term dui die
aantal dele goud wat in elke 24 dele van die allooi voorkom, aan.
10.4.1 Suiwer goud, wat 24 karaat is, word nie gebruik om juweliersware te
maak nie. Gee EEN rede hiervoor deur na die eienskappe van goud
te verwys.
10.4.2 Buiten dat goud in juweliersware en tandheelkunde gebruik word,
noem nog EEN gebruik van goud.
TOTAAL:
Kopiereg voorbehow FUN ANAC UO A EE A
(2)
[14]
(1)
(1)
[8]
150
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2
1
KABV - Graad 11
DBE/November 2016
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 11
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 11
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Avogadro's constant 23 A
Avogadro-konstante Na 6,02 x 10" mol
Molar gas constant mart
Molére gaskonstante R 8,31 JK mol
Standard pressure 6 5
Standaarddruk P 1,013 x 10° Pa
Molar gas volume at STP 3d
Molére gasvolume by STD Vm 22,4 dm'-mol
Standard temperature 6
Standaardtemperatuur T 273K
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
PVs _P2Vo pV=nRT
T, T;
“M Ny
n= c=2 ORIOF c=
V, Vv MV
Kopiereg voorbehou
GAUTENG
SoNainvs
ALNAWATA NVA 144VL AMAIGOldAd Ald -€ T49VLISLNAWA1A AO AIEVL DIGOMAd AHL :€ FIEVL
bb PEELS — ASV
9102 JOQUIeAON/A8d
iA
IU UAD OTA AOA AO nevequoon Beveidoy
sez cee
4J7 | ON | PW) Wy] SQ | JO | Ya | WO | Wy] nd] GN | A | ed | UL
coL ZoL LOL OoL 66 86 26 96 S6 v6 £6 6 6 06
SLL eLb 691 LOL SOL eOL 6SL ZS/ eSb OSL vyL LVL OvL
© 01] 4A WL) 4a OH Ad at | PD | nF | Ws | Wd | PN | Ad | 29 oz
bL OL 69 89 29 99 s9 v9 e9 4:) b9 09 6S 8s ov ey £44 2
Y 68 | 98 | 2g
3 602 | 202 | v0e Loz =| L6L S6L Z6L O06 (/98b | v8L b8L 6LL 6EL Leb ceL
Suu |W SodS la sqdds aL s/6H |nv |id 4 so |9Y |M |PL | JH 3 PT eg esos
2r 98 sg v8 eg (43) Ls 08 62 82 ZL ol GL vl eZ (qa 2s 9S SS
x beL LZeL 8cL (aA 6LL SLL ZLb sOL 90L eoL LOL 96 26 6 68 88 98
8X 1 S,eLS)aszius gu spor 6vcipds/uasinysS OSOWS AN |4ZS) A BAS Saas
= vs es es LS os 6r 8v lv ov 4 a4 ev (44 LY ov 6€ se Ze
2 vs 08 6Z SL el ol $9 s‘e9 6S 6S 9s ss es LS 8v Sv ov 6€
wl IM /4d &) 8S 2) Sw 3/99 & eO 2 UZ S/N Z IN B/9D B] OA SUNG IOS a iL a9S a) PD S| WM
ge se ve ee (433 be oe 62 82 _K4 92 ETA ve x4 (44 x4 4 6L
vy) ov ‘se ce be 82 yKA essewWooje amaljejas apsapeusg ve £2
oO AV 0 g x d Nis Slave SSW DIWOO}e aAI}EIa1 ayeWNIXOIddy BIN Z| ON £
oO sp db QL SL vb €L 4 (43 bb
a 02 6L OL vL aL bb s‘e9 6 6 Z
ON 2 Sine Pigs Jooquis __,) ng > | eumpebouodyye/3 egeinez
iA © K 6 ae °
= o1 6 3 i 9 S joquiAg ez }A17e69uU0I}99/9 ’ ¢
v b
o 38H e: ebud H &
12} OW TALNATS!IAAM
4 Jaquinu d1Woo}W b
(iA) IA) (IA) (A) CA) (u) ()
SL ZL OL SL vL eb eb bb OL 6 8 Z 9 S v € @ L
ZA/addeysusja\ asalsi4
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoé
Kopiereg voorbehou
KABV — Graad 11
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies = (Vv)
F2(g)+2e = 2F° + 2,87
Co*+e = Co* + 1,81
H2O2 + 2H*+2e7 = 2H,0 +1,77
MnO, +8H*+5e = Mn*’ +4H,0 + 1,54
Ch(g)+2e = 2Ch + 1,36
crOF +14H"+6e7 = 2Cr*+7H,0 | +1,33
O2(g) + 4H*+4e° == 2H2O + 1,23
MnO, + 4H*+2e- = Mn** + 2H,O + 1,23
Pt*+2e = Pt + 1,20
Bro(t)+2e° = 2Br + 1,07
NO, +4H'+3e" = NO(g)+2H2O0 | +0,96
Hg**+2e° = Hg(t) + 0,85
Agite = Ag + 0,80
NO; +2H’+e = NOd(g)+H,0 + 0,80
Fe"+e = Fe™ +0,77
O2(g) + 2H* + 2e7 == H2O2 + 0,68
b+2e = ar + 0,54
Cu’+e = Cu + 0,52
SO2+4H*+4e° = S+2H,0 + 0,45
2H2.0+O2+4e° = 40H + 0,40
Cu*+2e = Cu + 0,34
soe +4H*+2e° 2 $O(g)+2H20 | +0,17
Ccu*+e = Cut +0,16
Sn“ +2e = Sn* +0,15
S+2H*+2e = H2S(g) + 0,14
2H*+2e = Hag) 0,00
Fe +3e = Fe - 0,06
Pb**+2e° = Pb - 0,13
Sn**+2e° = Sn - 0,14
Ni? +2e° = Ni - 0,27
Co*+2e = Co - 0,28
Cd*+2e = Cd - 0,40
crt+e = Cr” - 0,41
Fe*+2e = Fe - 0,44
cr*+3e" = Cr - 0,74
Zn*+2e° = Zn - 0,76
2H20+2e = H(g)+2O0H | - 0,83
Cr'+2e = Cr - 0,91
Mn?*+2e7 = Mn - 1,18
Ati+3e° = Al - 1,66
Mg**+2e- = Mg - 2,36
Na*+e = Na -2,71
Ca*+2e = Ca ~ 2,87
Sr+2e = Sr - 2,89
Ba"*+2e° = Ba - 2,90
Cs'+e = Cs - 2,92
Kite = K - 2,93
lite = Li = 3,05
GAUTENG
DBE/November 2016
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoé
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoé
Kopiereg voorbehou
KABV — Graad 11
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies = (Vv)
lite = Li - 3,05
K'+e = K - 2,93
Cs*te = Cs — 2,92
Ba’*+2e° = Ba - 2,90
Sr*+2e = Sr - 2,89
Ca*+2e = Ca - 2,87
Na*+e7 = Na -2,71
Mg**+2e- = Mg - 2,36
AG'+3e = AL - 1,66
Mn**+2e7 = Mn -1,18
Cr*+2e° = Cr - 0,91
2H2O +2e = H2(g)+2OH | -0,83
Zn**+2e° = Zn - 0,76
cr*+3e" = Cr - 0,74
Fe*+2e = Fe - 0,44
cette = Cr" - 0,41
Cd*+2e = Cd - 0,40
Co +2e = Co - 0,28
Ni**+2e° = Ni - 0,27
Sn’*+2e = Sn - 0,14
Pb**+2e" = Pb - 0,13
Fe" +3e" = Fe - 0,06
2H*+2e = Hag) 0,00
S+2H'+2e = H2S(g) +0,14
Sn“*+2e° = Sn" +0,15
Ccu*+e = Cur +0,16
Soe +4H*+2e° = $O2(g)+2H20 | +0,17
Cu%+2e = Cu + 0,34
2H20+O2+4e° = 40H + 0,40
SQ.+4H*+4e° = S+2H,0 + 0,45
Cu’+e" = Cu + 0,52
It2e = ar + 0,54
O2(g) + 2H* + 2e7 === -H2O2 + 0,68
Fe*+e = Fe™* +0,77
JO; +2H* +e = NO2(g)+H20 + 0,80
Ag'te = Ag + 0,80
Hg**+2e° = Hg(t) + 0,85
NO; +4H'+3e = NO(g)+2H,0 | +0,96
Bro(t)+2e° = 2Br + 1,07
Pt*+2e = Pt + 1,20
MnO2+ 4H’ +2e° = -Mn* + 2H,0 + 1,23
O2(g) + 4H*+4e° = 2H2O + 1,23
crOF +14H"+6e" = 2Cr*+7H,0 | +1,33
Ch(g)+2e = 2Ch + 1,36
MnO, +8H*+5e = Mn” +4H,0 + 1,51
H2O2 + 2H*+2e7 = 2H,0 +1,77
Co*¥+e7 = Co™ + 1,81
Fo(g) +2e° = 2Fo + 2,87
GAUTENG
DBE/November 2016
Increasing reducing ability/ Toenemende reduserende vermoé
Downloaded from hlayiso.com
SNaLNYS
ill noyaqsoon Basaidoy
910z eqwenon/saa
“Ul WAOEGACHOOMLNV 2!P jouw Wees QV TGGHYOOMLNV 2!Pialy 19M97]
Oy U8 Ly ‘Ly OVWYA
| :SV7y |
| {INVVN |
LL peed — ASV
ZA/addeysua}a\\ asaisi4
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
PHYSICAL SC P1 QP GR11 NOV 2025 AFRIK_watermark.pdf

Question paper
PHYS SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D_watermark.pdf
Question paper
PHYSICAL Sc. P2 QP GR11 NOV 2024 mod 2 AFR D_watermark.pdf

Question paper
Physical-Sciences-Physics-P1-QP-May-June-2024-KZN_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Physical-Sciences-Physics-NSC-P2-QP-May-June-2024-KZN_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Physical-Sciences-Physics-P2-QP-May-June-2024-Limpopo_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Question paper
Gr11 Phy P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
PHYSC SCIENCES P2 GR11 QP NOV2016 Afrikaans 2016_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr11 Phy P1 (Afrikaans) June 2016 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--67aec3a4-b25d-4e19-8631-45a2fa617cde/v1-ab8c57be1ee208a8ddf0/card.webp)
Question paper
Gr11 Phy P2 (Afrikaans) June 2019 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Gr11 Phy P2 (Afrikaans) June 2018 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--14dc2ba3-3d16-418a-a9c0-5897316247be/v1-6ad58d4b5151f8d3de39/card.webp)
Question paper
Gr11 Phy P2 (Afrikaans) June 2017 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Physical Sciences
Explore more published documents in this catalogue.
Question paper and memo
FS-Physical-Sciences-Grade-11-June-2025-QP-and-Memo.pdf

Question paper and memo
KZN-Physical-Sciences-Grade-11-November-2025-P1-and-Memo.pdf
Question paper and memo
KZN-Physical-Sciences-Grade-11-November-2025-P2-and-Memo.pdf

Question paper and memo
KZN-Physical-Sciences-Grade-11-September-2025-QP-and-Memo.pdf
Question paper and memo
LP-Physical-Sciences-Grade-11-June-2025-P2-and-Memo.pdf

Question paper and memo