Skip to content

Mathematics Grade 6 Gauteng June 2022 Question Paper (Afr)

Question paperMathematicsGrade 620229 pages

Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2022 GRAAD 6 WISKUNDE Tyd: 1 uur PUNTE: 40 DISTRIK: SKOOL SE NAAM: NAME & VAN: KLAS (bv. 6A): 9 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 GRAAD 6 INSTRUKSIES 1. Lees AL die instruksies noukeurig deur. 2. Vraag 1 bestaan uit 15 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 3. Antwoord VRAE 2 tot 7 in die spasies of rame wat verskaf word. 4. ALLE berekeninge moet op die VRAESTEL getoon word en mag nie op aparte rof papier gedoen word nie. 5. Skryf netjies en leesbaar. 6. Die gebruik van ʼn sakrekenaar word NIE toegelaat NIE. Leerder se Vraag Onderwerp Merk merk 1 Meervoudigekeuse 15 2 Bewerkings met heel getalle 12 3 Breuke en desimale 4 4 Patrone en Algebra 3 5 Probleemoplossing – Desimale 2 6 Probleemoplossing – Breuke 2 7 Probleemoplossing – Heelgetalle 2 Totaal 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 GRAAD 6 1. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 1.1 Watter van die volgende getalle is groter as 657 399 199? A 667 399 199 B 657 200 199 C 657 389 200 D 576 399 991 (1) 1.2 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 803 461 005? A Drie B Drie miljoen C Dertig miljoen D Dertig duisend (1) 1.3 Rond die volgende nommer af tot die naaste 1 000: 738 551 A 739 551 B 738 600 C 738 000 D 739 000 (1) 1.4 Watter getal is ʼn faktor van beide 15 en 40? A 3 B 8 C 5 D 15 (1) 1.5 Hoeveel priemgetalle is daar tussen 90 en 100? A 1 B 2 C 3 D 0 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 GRAAD 6 1.6 Watter breuk van die hele vorm in die figuur hieronder is ingekleur? A 1 4 B 1 8 C 4 12 D 4 8 (1) 24 1.7 Die breuk 36 kan in sy eenvoudigste vorm geskryf word as: A 1 3 B 2 3 C 3 4 D 4 9 (1) 2 1.8 Wat is die desimale vorm van die gemengde getal 45? A 0,4 B 4,2 C 4,4 D 4 400 (1) 1.9 Die waarde van 238,2 ÷ 100 is: A 0,2382 B 238,2 C 23,82 D 2,382 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 GRAAD 6 1.10 Die kleinste getal wat deur 6, 9 en 12 verdeel kan word en ʼn res van 1 verlaat, is: A 28 B 36 C 73 D 145 (1) 1.11 Wat is die ontbrekende nommer in die getalsin? 2× + 10 = 48 ÷ 2 A 19 B 12 C 14 D 7 (1) 1.12 Wat sal die volgende term in hierdie volgorde wees? 25 ; 21 ; 16 ; 10 ; ______ A 3 B 4 C 5 D 6 (1) 1.13 Wat is die ontbrekende invoer nommer in hierdie vloeidiagram? ? × 3 +1 37 A 15 B 12 C 10 D 40 (1) 1.14 Wat is die ontbrekende term in die tabel hieronder? Term nommer 1 2 3 4 5 10 Term 2 5 10 17 26 ? A 37 B 100 C 101 D 63 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 GRAAD 6 1.15 Wat is die reël om te bereken hoeveel vuurhoutjies die volgende patroon sal hê? A 1 meer as die vorige patroon B 5 meer as die vorige patroon C 6 meer as die vorige patroon D 2 keer soveel as die vorige patroon (1) [15] 2. Bereken die antwoorde vir VRAE 2.1 – 2.5. 2.1 267 900 + 34 987 = (2) 2.2 987 000 – 56 987 = (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 GRAAD 6 2.3 4 576 × 569 = (3) 2.4 6 450 ÷ 276 = (3) 2.5 10 000 ÷ 20 – 25 × 20 = (2) [12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 8 GRAAD 6 3. Bereken die antwoorde vir VRAE 3.1 en 3.2 3.1 3 1 + 2 2 3 3 (2) 3.2 5,08 ─ 4,12 (2) [4] 4. Beantwoord die vrae oor die volgende diagrampatroon. 1 2 3 4 5 4.1 Teken die volgende diagrampatroon langs nommer 5 hierbo. (1) 4.2 Beskryf die patroon in woorde. (1) 4.3 Gee die diagrampatroon nommer wat 64 klein vierkante sal hê. (1) [3] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 9 GRAAD 6 5. By die winkel koop jy die volgende items en betaal met ʼn R50-noot. Hoeveel kleingeld sal jy terugkry? Brood: R15,00 Melk: R22,50 Koeldrank: R10,25 (2) 3 1 6. Linda het 4 van haar spaargeld aan meubels spandeer. Sy het toe 2 van haar oorblywende spaargeld op ʼn yskas spandeer. As die yskas haar R1 500 gekos het, hoeveel was haar oorspronklike spaargeld? (2) 7. Daar is vyf sokkerspanne wat aan ʼn toernooi deelneem. Elke span moet een wedstryd teen elk van die ander spanne speel. Hoeveel wedstryde sal daar in totaal wees? (2) TOTAAL: 40 EINDE

Study this subject

More from Grade 6 Mathematics

View all