Skip to content

Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)

MemorandumNatural SciencesGrade 920227 pages

Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2022 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2022 GRAAD 9 NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE 7 bladsye
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 D (1) 1.1.2 C. (1) 1.1.3 C (1) 1.1.4 A (1) 1.1.5 C (1) 1.1.6 D (1) 1.1.7 A (1) 1.1.8 A (1) 1.1.9 C (1) 1.1.10 D (1) [10] 1.2 1.2.1 Selmembraan  (1) 1.1.2 Chemiese vertering  (1) 1.1.3 Long slagaar  (1) 1.2.4 Naelstring  (1) 1.2.5 Verbranding  (1) 1.2.6 Edelgas  [6] 1.3 1.3.1 C✓ (1) 1.3.2 E✓ (1) 1.3.3 G✓ (1) 1.3.4 H✓ (1) 1.3.5 B✓ (1) 1.3.6 D✓ (1) [6] TOTAAL AFDELING A: 22 VRAAG 2 2.1 2.1.1 1 Chloroplasta ✓ (1) 2.1.2 Mitochondrion ✓ (1) 2.2 2.2.1 Fotosintese ✓ (1) 2.2.2 Respirasie ✓ (1) 2.2.3 Koolstofdioksied ✓ (1) 2.2.4 Suurstof ✓ (1) 2.2.5 Dit help menslike selle om koolhidrate/kos af te breek om energie vry te stel, ✓ vir groei, voortplanting en ander metaboliese prosesse. OF Mense benodig dit vir asemhaling ✓ OF Lewende organismes benodig suurstof te oorleef. ✓ (Merk slegs een) (1) 2
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 2.3 Teenwoordig in: BEIDE Organel of komponent SLEGS ʼn SLEGS ʼn PLANT- EN PLANTSEL DIERSEL DIERSELLE Selwand X✓ Selmembraan X✓ Sitoplasma X✓ ʼn Paar klein vakuole of is X✓ heeltemal afwesig (4) [11] VRAAG 3 3.1 Hartklop ✓ (1) 3.2 X = Totale aantal spronge se lesings ÷ 5 ✓ = 522 ÷ 5 = 104,4 ✓ OF (98 + 100 + 108 + 96 + 120) ÷ 5✓ = 104, 4✓ (2) 3.3 Kriteria Punte Opskrif/Onderwerp –albei veranderlikes moet teenwoordig wees 1 x-as benoeming 1 y-as benoeming (benoeming + meeteenheid) 1 Plot van data 3 I of 2 stawe korrek; ✓ 3 stawe korrek; ✓✓ 4 stawe korrek ✓✓✓ Pas positiewe nasien toe vanaf Vraag 3.2 vir die waarde van die 4de staaf Grafiek van hartklop teenoor tipes oefeninge 104,4 6,4 Hartklop (slae per minuut) 75,6 71,2 Rus Vinnige Draf Spring stapie Tipes oefeninge 3
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 3.4 Spring ✓ (1) 3.5 Die hart moet vinniger klop tydens oefening, ✓ hartklop verhoog om die nodige bloedtoevoer vir die spiere te verskaf. ✓ OF Die liggaamspiere se werking neem toe ✓ en benodig meer bloed. ✓ (Merk slegs een) (2) [12] VRAAG 4 4.1 4.1.1 A– Vroulike voortplantingstelsel (Moet geen ander term aanvaar nie.) ✓ (1) B– Manlike voortplantingstelsel (Moet geen ander term aanvaar nie) ✓ (1) 4.1.2 (a) Deel 1 – spermbuis ✓ (1) (b) Deel 6 – skrotum ✓ (1) 4.1.3 (a) Deel 3 ✓ – uretra ✓ (2) (b) Deel 4 ✓ – testes ✓ (2) 4.1.4 Deel 3 – Uterus ✓ (1) 4.1.5 Fallopiese buis/ovidukt ✓ (1) [10] 4
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 VRAAG 5 5.1 B: Maag – Vertering ✓ (1) C: Dunderm – Absorpsie ✓ (1) D: Anus – Egestie ✓ (1) 5.2 B: Proses waar groot voedselmolekules afgebreek word na kleiner oplosbare voedselmolekules✓ wat dan in die bloedstroom opgeneem word. ✓ (2) C: Die beweging van verteerde, oplosbare voedselmolekules deur die wande van die verteringstelsel na die bloedstroom✓, waarna dit na al die selle in die liggaam vervoer word. ✓ (2) D: As onverteerde of ongewenste deeltjies ✓ as feses deur die spysverteringkanaal beweeg tot by die eindpunt van die spysverteringskanaal. ✓ (2) 5.3 5.3.1 Anorexia Nervosa ✓ (1) 5.3.2 Kitsdiëte of hongerdiëte kan baie skadelik wees vir ons gesondheid aangesien dit verlies aan spiermassa, bros bene en orgaanskade kan veroorsaak ✓ OF LMI moet bepaal word vir effektiewe gewigsverlies ✓ Sommige diëte moedig die uitsny van sekere voedselgroepe aan – bespreek dit eers met jou dokter. ✓ Kry advies oor hoe om verlore gewigsverlies nie weer op te tel nie./Hoe om jou gewig te handhaaf. ✓ (Merk slegs een) (1) [11] 5
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 VRAAG 6 6.1 35,45 ✓ g/mol (1) 6.2 17 ✓ (1) 6.3 Nie-metaal ✓ (1) 6.4 Groep 17 ✓ (1) 6.5 6.5.1 NAAM – Magnesiumchloried  Formule – MgCl2  (2) 6.5.2 Cl2  (1) 6.6 6.6.1 ʼn Mengsel bestaan uit twee of meer stowwe wat nie chemies met mekaar gereageer het nie. ✓ ʼn Suiwer stof bestaan uit slegs een soort atoom of molekuul. ✓ (2) 6.6.2 (a) 4Na ✓ + O2 → 2Na2O ✓ (2) (b) 2H ✓ + O2 → 2 H2O ✓ (2) 6.7 6.7.1 Roes is ʼn stadige chemiese reaksie tussen yster en suurstof in die teenwoordigheid van water(vog) om ʼn rooi-bruin produk, ysteroksied te vorm. ✓ Die nadelige effek is metaalverlies/korrosie van metaalstrukture bv. brûe, geboue, motorkarre ✓ en masjinerie verswak en word ʼn gevaar. ✓ OF Elektriese verbindings/konneksies korrodeer gereeld ✓en verminder behoorlike kontak tussen terminale/pole en verbindingsdrade. ✓ (Merk slegs een) (2) 6.7.2 Bedek met verf ✓ Olie of smeer ✓ Bedek yster en staal met ʼn dun laag chroom of sink ✓ Elektroplatering ✓ Galvanisering ✓ (Merk enige twee) (2) 6
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 6.7.3 4Fe + 302 → 2Fe2O3  +   Balansering  (4) [22] VRAAG 7 7.1 7.1.1 5 – 5,5  (1) 7.1.2 Beet/Kruisement  (Merk slegs een) (1) 7.1.3 Blomkool  en blaarslaai  (2) 7.1.4 Die boer kan die pH van die grond verander of die grond neutraliseer ✓deur kalksteen of ander alkaliese stowwe by te voeg. ✓ (2) 7.1.5 Suur + metaalhidroksied  sout + water  Aanvaar suurgrond + kalsiumhidroksied  neutrale grond  (Merk slegs een) (2) 7.1.6 Ca(OH)2  (1) 7.1.7 (a) Blou/Violet/Pers  (Merk slegs een) (1) (b) Rooi/Oranje/Geel  (Merk slegs een) (1) (c) Groen  (1) [12] TOTAAL AFDELING B: 78 TOTAAL: 100 7

Study this subject

More from Grade 9 Natural Sciences

View all