Skip to content

Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

MemorandumNatural SciencesGrade 920188 pages

Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2018 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com testpapers.co.za GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 9 NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM 8 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM AFDELING A BEANTWOORD AL DIE VRAE IN DIE ANTWOORDBOEK. VRAAG 1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 D√ 1.2 A√ 1.3 D√ 1.4 A√ 1.5 C√ 1.6 B√ 1.7 B√ 1.8 C√ [8] VRAAG 2 TERMINOLOGIE 2.1 Puberteit √ (1) 2.2 Verbinding √ (1) 2.3 Uitskeiding √ (1) 2.4 Chloried √ (1) 2.5 Chemiese vertering √ (1) 2.6 Hipotese √ (1) [6] 2
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 VRAAG 3 PASITEMS 3.1 C (Weefsel) √ 3.2 E (Alkali) √ 3.3 H (Kondoom) √ 3.4 D (Produk) √ 3.5 A (Vertering) √ 3.6 B (Antibiotika) √ [6] TOTAAL AFDELING A: [20] 3
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 AFDELING B LEWE EN LEWENDE DINGE VRAAG 4 SELLE AS BASIESE EENHEDE VAN LEWE 4.1 Plantsel √ (1) 4.2  Dit het ʼn selwand √  Dit het ʼn groot vakuool√  Dit het chloroplaste √ [Merk enige een] (1) 4.3 1 – Chloroplaste √ 4 – selmembraan √ (2) 4.4 3 – Mitochondrion √ Is verantwoordelik vir respirasie √ Verantwoordelik vir die produksie van energie deur die afbreking van glukose √ [Merk enige twee] (2) 4.5  Stoor stowwe √  Verskaf ondersteuning √ [Merk enige een] (1) 4.6 Die nukleus beheer al die aktiwiteite van die sel √ en bevat oorerflike eienskappe / DNA van die sel.√ √ (2) 4.7 Die verskil tussen ʼn plantsel end diersel PLANTSEL DIERSEL  Het ʼn onbuigsame, reëlmatige vorm  Het ʼn onreëlmatige vorm √  Het een of twee vakuole  Het ʼn klein of geen vakuole √  Het ʼn selwand  Selwand afwesig. √  Het chloroplaste  Chloroplaste afwesig. √  Kan fotosinteer  Kan nie fotosinteer nie √  Het ʼn dubbele membraan  Het ʼn enkel membraan √ [MERK ENIGE TWEE] (2) [11] 4
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 VRAAG 5 MENSLIKE VOORTPLANTINGSTELSEL 5.1 Nommer 1√ (1) 5.2 Ovulasie √ (1) 5.3 Nommer 4. Implantering √ / Swangerskap [Merk enige een] Die embrio word ingeplant in die bloedlaag van die uterus. √ / Fetus groei binne in die uterus √ [Merk enige een] (2) 5.4 ʼn Proses waar ʼn spermsel en ʼn eiersel saamsmelt √ om ʼn sigoot te vorm√ (2) 5.5 Testosteroon √ (1) 5.6 Dieselfde kanaal word gebruik vir die insetting van die penis in die vagina om spermselle vry te stel √ en gedurende geboorte beweeg die fetus deur dieselfde kanaal (geboortekanaal) √ na die buitewêreld. (2) [9] VRAAG 6 SIRKULASIESTELSEL 6.1 1. Long √ 2. Hart √ (2) 6.2 3. Arteries/ Slagare √ 4. Are √ 5. Kapillêre √ (3) 6.3 Gaswisseling √ (1) 6.4 (3) Die bloed in die slagare wat weg van die hart af beweeg is ryk in suurstof. (Oksigineerde bloed) √ (4) Die bloed in die are wat na die hart beweeg is ryk aan koolstofdioksied /arm in suurstof. (Gedeoksigeneerde bloed) √ (2) [8] 5
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 VRAAG 7 RESPIRATORIESE STELSEL EN DIE SPYSVERTERINGSTELSEL 7.1 Tuberkulose word veroorsaak deur ʼn bakteriese infeksie in die longe of ander dele van die liggaam. √ (1) 7.2 Tuberkulose versprei deur die bakterieë in te asem in die longe √ wanneer iemand met die siekte hoes. √ (2) 7.3  Kamers moet goed geventileer wees √  Bedek mond wanneer hoes √  Eet gesonde voedsel √  Gereelde oefening √ [Merk enige een] (1) 7.4 Meganiese vertering: Dit is ʼn proses waar voedsel fisies afgebreek, vergruis en in kleiner deeltjies gemaak word.√ Chemiese vertering: Dit is die proses waar voedsel vermeng word met verteringsensieme en soutsuur in eenvoudige voedingstowwe wat deur selle geabsorbeer word √ (2) 7.5 Vesel voeg massa by tot die voedsel wat ons eet √ Help met die verteringsproses √ Verhoed hardlywigheid √ [Merk enige twee] (2) [8] VRAAG 8 SIRKULASIE- EN RESPIRATORIESE GESONDHEIDSKWESSIES 8.1 Tussen enige getalreeks van 213 – 215 aktiewe rokers sterf aan siektes √ (Merk enige nommer tussen die getal reeks) (1) 8.2 Aktiewe rokers√ (1) 8.3 Nie-rokers√ omdat baie mense sterf aan rookverwante siektes √ (Aanvaar enige antwoord met ʼn redelike verduideliking) (2) [4] TOTAAL AFDELING B: [40] 6
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 AFDELING C MATERIE EN MATERIALE VRAAG 9 PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE EN VERBINDINGS 9.1 S√ (1) 9.2 Swael √ (1) 9.3 16√ (1) 9.4 Nie-metaal√ (1) 9.5 Swaeldioksied√ (1) 9.6 Suur / onder 7√ (1) [6] VRAAG 10 REAKSIE VAN METALE MET SUURSTOF 10.1 Yster √ + Suurstof √ Ysteroksied √ (3) 10.2 . 4Fe√ + 3O2√  2Fe2 O3 √ Balansering √ (4) 10.3  Verf die metaal √  Bedek metaal met olie / ghries √  Galvanisering van metaal / bedek met ʼn meer reaktiewe metaal √  Elektroplatering van metaal √ [Merk enige twee] (2) [9] VRAAG 11 REAKSIES VAN SURE MET KARBONATE 11.1 pH=1 √ (1) 11.2 Natruimbikarbonaat is ʼn alkali.√ Dit neutraliseer oortollige suur in die maag √ (2) 11.3 Die gas is koolstofdioksied. √ (1) 11.4 Die gas wat vrygestel word, word deur helder kalkwater geborrel. √ Die kalkwater behoort melkerig te word√. (2) 11.5 NaHCO3 √+ HCl √ NaCl √ + H2O √ + CO2 √ (5) [11] 7
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 VRAAG 12 ONDERSOEKENDE EKSPERIMENT 12.1 Om te toets / ondersoek / bewys watter effek temperatuur √ het op die rys van die deeg. √ OF Om te toets / ondersoek / bewys watter effek temperatuur het op die produksie van koolstofdioksied √. [Merk enige een) (2) 12.2 Ja √ dit was ʼn geldige toets. √ Dieselfde hoeveelheid water √ Dieselfde hoeveelheid bestanddele om die deeg te maak √ Dieselfde grootte deeg gebruik in die drie silinders √ [Merk enige twee] (3) 12.3 Afhanklike veranderlike: Die volume wat die deeg rys √. Onafhanklike veranderlike: Die verandering in temperatuur √ (2) 12.4 Die temperatuur het ʼn effek op die rys van die deeg √ OF Die temperatuur het ʼn effek op die produksie van koolstofdioksied √ [Merk enige een] (2) 12.5 MERKRIGLYNE Volume wat die deeg rys (cm3 ) TEMPERATUUR (°C)  Opskrif√  X-as : Temperatuur √  Y-as : Volume van die deeg √  Beide skale (x en y as) korrek √  Plot van punte en korrekte verbinding van punte √ (5) [14] TOTAAL AFDELING C: [40] TOTAAL: 100 8

Study this subject

More from Grade 9 Natural Sciences

View all
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans) | Hlayiso