Skip to content

Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 Memo (Afr)

MemorandumNatural SciencesGrade 9201710 pages

Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng November Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com testpapers.co.za GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2017 GRAAD 9 NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM 10 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM GRAAD 9 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM AFDELING A MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE VRAAG 1 1.1 C  (1) 1.2 B  (1) 1.3 A  (1) 1.4 B  (1) 1.5 A  (1) 1.6 D  (1) 1.7 A  (1) 1.8 B  (1) [8] VRAAG 2 TERMINOLOGIE 2.1 Newton (1) 2.2 Elektroliet  (1) 2.3 Resistor (1) 2.4 Erts (1) 2.5 Aardverwarming  (1) 2.6 Supernova (1) [6] 2
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM GRAAD 9 VRAAG 3 PASITEMS 3.1 C (Kragstuwing)  (1) 3.2 H (Kragstasie)  (1) 3.3 B (Ammeter)  (1) 3.4 A (Gravitasiekrag)  (1) 3.5 E (Troposfeer)  (1) 3.6 D (Lawa)  (1) [6] TOTAAL AFDELING A: [20] 3
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM GRAAD 9 AFDELING B ENERGIE EN VERANDERING KRAGTE 4.1 Kragte kan ʼn voorwerp: Laat beweeg Van spoed laat verander Van rigting laat verander Van vorm laat verander Laat roteer (Draai) (Merk enige twee korrekte antwoorde korrek) (2) 4.2 4.2.1 Spanningskrag (1) 4.2.2 Druk / Kompressie (1) 4.3 4.3.1 Magnetiese krag (1) 4.3.2 Foto A – Magnetiesevelde word saamgetrek by die pole as ʼn resultaat van die sterk kragte van die verskillende pole. Foto B – Magnetiese velde stoot mekaar af by die pole as ʼn resultaat van die swakker kragte van dieselfde pole. (4) 4.3.3 Gravitasiekragte (1) Elektrostatiese krag (1) [11] 4
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM GRAAD 9 VRAAG 5 SERIE EN PARALLEL STROOMBANE 5.1 5.1.1 3V×4 =12V (2) 5.1.2 Die stroom wat deur gloeilampie 2 en 3 vloei is gelyk omdat dit in parallel verbind is. (2) 5.1.3 Die stroom wat deur gloeilampie 1 vloei is hoër as die stroom wat deur gloeilampie 2 vloei. (2) 5.1.4 Gloeilampie 3 sal uitgeblaas word omdat gloeilampie 1 in serie verbind is en ʼn opening of kortsluiting veroorsaak. (2) 5.1.5 Dit sal aanhou brand omdat gloeilampie 2 in parallel verbind is so as dit blaas sal die stroom steeds ʼn ander baan hê waarin dit vloei.  (2) 5.2  Dikte van die geleier   Lengte van die geleier   Tipe materiaal   Temperatuur van die geleier  (Enige twee) (2) [12] 5
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM GRAAD 9 VRAAG 6 ELEKTRISITEITSOPWEKKING IN SUID-AFRIKA 6.1 6.1.1 Omdat daar geen steenkoolreserwes in die Wes-Kaap is nie. (1) 6.1.2 Uranium.  (1) 6.1.3 Kernafvalstowwe veroorsaak - brandwonde, - kanker, en - genetiese mutasies (Enige een) (1) 6.2 6.2.1 Son / Sonenergie (1) 6.2.2 Geen lugbesoedeling (1) 6.2.3 Water (1) 6.2.4 Hernubare energie (1) 6.2.5 Op en af beweging van golwe kan in elektriese energie omgeskakel word. (1) 6.2.6 Hernubare energie  (1) 6.2.7 Radio-aktiewe element (1) [10] 6
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM GRAAD 9 VRAAG 7 KOSTE VAN ELEKTRISITEIT 7.1 Skootrekenaar (1) 7.2 Gebruik ʼn kombers om warmwaterstelsel te bedek. Gebruik ʼn tydhouer. Skakel die warmwaterstelsel aan en af soos benodig. (2) [Merk enige twee antwoorde.] 7.3 Koste van energieverbruik = kw x h x koste = 2 x 3 x 60c 360c Totale koste = R3, 60c (4) [7] TOTAAL AFDELING B [40] 7
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM GRAAD 9 AFDELING C VRAAG 8 AARDE EN DIE RUIMTE AARDE AS IN SISTEEM 8.1  Litosfeer en Hidrosfeer(Water laat gronderosie plaasvind.)  Atmosfeer en Hidrosfeer (Water verdamp vanaf die die oseane en word waterdamp in die atmosfeer.)  Litosfeer en atmosfeer (Vulkane bars en skiet gas en stof in die atmosfeer in.)  Biosfeer en atmosfeer  (Plante stel suurtsof vry gedurende fotosintese. Plante gebruik koolstofdioksied gedurende fotosintese.)  Biosfeer en Hidrosfeer (water word deur plante en diere gebruik.)  Biosfeer en Litosfeer (Plante absorbeer water vanuit die grond. Diere gebruik water om lewe te onderhou.) (6) 8.2 8.2.1 1. Stollingsgesteentes (1) 2. Sediment  (1) 3. Sedimentêre gesteentes (1) 4. Metamorfiese gesteentes (1) 5. Magma of Lawa (1) 8.2.2 Magma is warm gesmelte rots.  Stollingsgesteentes is rots wat vorm wanneer magma afkoel en stol (2) 8.3 Hitte Koue Water Wind (Enige drie) (3) [16] 8
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM GRAAD 9 VRAAG 9 MYNBOU IN SUID-AFRIKA 9.1 9.1.1 (a) Dit genereer inkomste vir die land  Verskaf werksgeleenthede vir mense.  Dit verskaf geleenthede vir wetenskaplike en tegnologiese navorsing  (Enige twee) (4) (b) Verander die omgewing rondom die myn.  Die afvalstowwe besoedel die lug, water en land.  Dit beskadig plekke met hoë toerisme waarde.  Dit beskadig plekke met kultuurerfenis.  Landbougrond en natuurbewaring sgebeide gaan verlore omdat mynbou baie grond gebruik. (Enige twee) (4) 9.1.2 Daar behoort streng regeringswette wat mynbou bestuur.  Ou en ongebruikte myne kan herstel word tot hulle oorspronklike toestand.  Daar moet wetgewing wees wat besoedeling beheer.  Riglyne moet in plek wees om te verseker dat mynbouaktiwiteite nie die omgewing van omliggende gemeenskappe beskadig nie.  (Enige twee) (4) 9.1.3 Troposfeer  Stratosfeer Mesosfeer Thermosfeer (4) 9.2 Globale klimaatsverandering sal die gevolg wees. Byvoorbeeld die sneeu sal smelt en riviere kan opdroog, plante en diere kan deur die verhoogde gemiddelde temperatuur negatief beïnvloed word.  (2) [18] 9
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE MEMORANDUM GRAAD 9 VRAAG 10 GEBOORTE, LEWE EN AFSTERWE VAN STERRE 10.1 Die kleur van ʼn ster word bepaal deur ouderdom (lewenssiklus)  OF Die kleur van ʼn ster word bepaal deur die ster se temperatuur.  (Enige een) (1) 10.2 Nebula Protoster Blou ster Rooi reus Wit dwerg y r 9.1. B y i r e e i e (5) x f e x [6] p l f p l y lTOTAAL l AFDELING C: [40] a y a i e i n x e n p x t l p t h a l h e i a e n i d n d i t i f h t f f e h f e e e r d r e i d e n f i n c f f c e e f e r e b e r b e n e e t c n t w e c w e e e e b e n e b n t 10 e M w t M a e w a

Study this subject

More from Grade 9 Natural Sciences

View all