Downloaded from hlayiso.com
testpapers.co.za
Skip to contentAll 2016 papers 



%20%20%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f/v1-cc3cfc280f262609fe6f/card.webp)

View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41/v1-732b2906914230d04e80/card.webp)



%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a/v1-720c7a3115ab59697e47/card.webp)

Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2016 QP (Afr)
Grade 9 Natural Sciences question paper from the Gauteng November Exam 2016 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 3.8 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Gauteng November Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 2
GRAAD 9
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NATUURWETENSKAPPE
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou naam en klas op die eerste bladsy van die vraestel.
2. Antwoord al die vrae op die vraestel.
3. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C gebaseer op
die voorgeskrewe inhoudsraamwerk van die KABV dokument.
4. Toekenning van punte:
AFDELING A: 20
AFDELING B: 42
AFDELING C: 38
5. Hierdie vraestel bestaan uit elf vrae.
6. Volg die instruksies van elke vraag.
7. Alle sketse moet in potlood gedoen word en byskrifte moet in blou of swart ink gedoen
word.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 3
GRAAD 9
AFDELING A
VRAAG 1
MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word voorsien as moontlike antwoorde op die volgende vrae. Kies die
korrekte antwoord deur’ kruisie of sirkel oor die korrekte letter (A — D) te plaas.
1.1 Die Sl-eenheid om krag te meet isn ...
A Joule.
B Watt.
c Newton.
D Volt. (1)
1.2 'n Rots wat ryk is in minerale neerslae staan bekend as ...
A Sedimentér.
B Erts.
Cc Metamorfies.
D Stollingsgesteente. (1)
1.3 '‘n Eenvoudige toestel wat 'n elektriese stroombaan oop- en toemaak staan
bekend as ’n...
A Ontlading.
B Sel.
c Ammeter.
D Skakelaar. (1)
1.4 'n Verhittingseffek veroorsaak deur die vasvang van energie in die atmosfeer
is ... benoem.
A Klimaatsverandering
B Groenhuisgasse
c Aardverwarming
D Groenhuiseffek (1)
1.5
1.6
1.7
1.8
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 4
GRAAD 9
'n Trekkrag wat liggame op mekaar uitoefen oor 'n afstand as gevolg van hulle
massas is ‘fn... krag.
A
B
Cc
D
magnetiese
swaarte
elektrostatiese
aantrekkings (1)
Die laagste vilak van die atmosfeer, naaste aan die oppervlakte van die aarde,
staan bekend as die ...
A
B
Cc
D
Mesosfeer.
Stratosfeer.
Troposfeer.
Termosfeer. (1)
Die onderstaande diagram wys 'n onvolledige stroombaan. Watter komponent
moet in die spasie bygevoeg word om die lampie te laat brand?
spasie &—
UW
©)
Watter van die onderstaande kleure dui op die warmste ster?
00ODUD>Y
Rooi
Blou
Geel
Wit (1)
[8]
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE
GRAAD 9
VRAAG 2
TERMINOLOGIE
Gee die korrekte wetenskaplike term vir die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
langs die vraagnommer neer (2.1 — 2.6) in die bygevoegde spasies.
2.1
2.2
2.3
24
2.5
2.6
Deel van die aarde wat bestaan uit ’n laag gasse om die aarde se oppervlak
'n Veiligheidsmaatreél in ‘n stroombaan wat smelt en breek as die elektriese
stroom 'n veilige viak oorskry
Die proses waardeur minerale en fossielbrandstowwe uit die aardkors verwyder
word
'n Massiewe ontslag of vrystelling van elektriese ontlading tussen die donderwolk
en die aarde
‘n Groot wolk van gas en stof in die heelal waar sterre gevorm word
’n Toestel wat elektrisiteit produseer deur die omskakeling van chemiese energie
na elektriese energie
(1)
(6)
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 3
PASITEMS
Kies ’n item uit KOLOM B wat by die stelling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter
NATUURWETENSKAPPE
GRAAD 9
(A — H) langs die vraagnommer (3.1 — 3.6) in die spasies neer bv. 3.7. K
KOLOM A
KOLOM B
3.1
3.2
3.3
3.4
3.5
3.6
Die deel van die aarde wat bestaan uit
alle lewende dinge en hulle interaksie
met rotse, grond, lug en water
Takke in die elektrisiteitsnetwerk ervaar ’n
oormaat elektrisiteit
'n Kontakkrag wat ’n voorwerp inn kleiner
ruimte indruk of stoot
Die proses waartydens onsuiwerhede uit
‘n mineraal verwyder word
'n Veiligheidsapparaat wat oortollige
elektriese stroom in die grond aflei
‘n Proses waartydens atome kombineer
om groter atome te vorm asook
massiewe hoeveelhede energie
A Kragstuwing
B Samepersing
C Biosfeer
D Stroombreker
E Kernsplyting
F Aardlekkasie
G Wrywwing
H Verfyning
3.1
3.2
3.3
3.4
3.5
3.6
TOTAAL AFDELING A:
(6)
[20]
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 7
GRAAD 9
AFDELING B
ENERGIE EN VERANDERING
VRAAG 4
KRAG
Bestudeer die onderstaande fotos en dui aan watter tipe kontak of kontaklose krag
verteenwoordig word in a, b, cend.
(a) (b)
()
(4)
4.2 Beskryf enige TWEE sigbare effekte wat ’n krag op ’n objek kan hé.
(2)
[6]
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE
GRAAD 9
VRAAG 5
SERIE EN PARALLELLE STROOMBANE
Bestudeer die onderstaande stroombaan en beantwoord die vrae wat volg:
Gloeilamp
5.1
5.2
5.3
5.4
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE
GRAAD 9
Teken ’n kringdiagram wat die bostaande stroombaan uitbeeld.
Wat vertel die lesing op die voltmeter jou?
As nog 'n gloeilamp parallel gekonnekteer word met die gekonnekteerde een, sal
die lesing op die voltmeter nie verander nie. Verduidelik hoekom die lesing nie
sal verskil nie.
Sal die lesing op die voltmeter vergroot of verklein as nog ’n gloeilamp in serie
met die ander een gekonnekteer word?
(3)
(1)
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 10
GRAAD 9
5.5 Gee fn rede vir jou antwoord in Vraag 5.4.
5.6 Noem TWEE faktore wat die weerstand van ’n metaal geleier affekteer.
(2)
(11)
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 11
GRAAD 9
VRAAG 6
VEILIGHEID MET ELEKTRISITEIT
Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg.
Doornbach informele nedersetting vier elektrisiteitsvoorsiening
Vertaal uit “West Cape News, July 2012”
Daar was n groot viering in Doornbach, 'n informele nedersetting net buite Kaapstad, toe die
Stadsraad ongeveer 200 nuwe elektriese aansluitings gedoen het binne die bestek van fn paar
maande in 2012. Die onwettige elektrisiteitsverbindings was voorheen die enigste vorm van
eleKtrisiteitsvoorsiening aan die gebied. Owerhede kom gewoonlik te staan teen hewige
weerstand wanneer onwettige elektrisiteitsverbindings in informele nedersettings gestaak word.
Die Doornbach-inwoners het dit dadelik op hulleself geneem om die massiewe web van onwettige
bedrading te vernietig toe hulle die finale, formele en wettige elektrisiteitsvoorsiening ontvang het.
Bo en behalwe die massas drade wat deur die nedersetting strek het baie van die drade oor die
Potsdampad gestrek wat die hoofpad deur die gebied is. Dit was baie gevaarlik omdat die drade
baie laag gehang het en dit gereeld aan trokke vasgehaak en gebreek het. Brandgevaar en die
gevaar van elektriese skokke aan verbygangers was Nn veiligheidsrisiko. Die gebruik van wettige
elektrisiteit sal ook help om huisbrande te voorkom omdat huisbewoners minder staatmaak op
kerse en paraffienstofies.
in Twee-en-vyftigjarige Doornbach-inwoner, wat die beéindiging van onwettige elektrisiteit vier, sé
dat sy al vir 18 jaar in die woongebied bly en nog nooit enige munisipale dienste ontvang het nie.
Die rede hiervoor was dat die inwoners aanvanklik op privaateiendom geplak het, wat veroorsaak
het dat die stadsraad, volgens Nasionale Wetgewing, nie op privaateiendom dienste kon aanlé
nie. Die stadsraad het in Mei 2011 die land oorgekoop en Eskom kom daarom toe begin om
eleKtrisiteit te voorsien aan huishoudings in Doornbach. Die 52-jarige inwoner was baie
opgewonde omdat sy uiteindelik in elektriese yster kon gebruik en nn yskas installeer.
As 'n simboliese teken het die inwoners self die onwettige aansluitings verwyder. Baie van die
jeug het teen die gevaarlike selfgemaakte pale opgeklim om die drae bymekaar te maak om by
skrootwerwe te verkoop. Nie almal was bly oor die wettige aansluitings in Doornbach nie. Baie
van die inwoners van naburige nedersettings, wat in formele behuising gebly het, het onwettig
elektrisiteit aan die inwoners van Doornbach verkoop. Straatligte is ook in Doornbach
geinstalleer met die hoop dat dit sou help om misdaad te laat afneem.
Laastens, het die Stad Kaapstad, hulle innige dank aan die gemeenskap in Doornbach
uitgespreek, want sonder hulle samewerking en betrokkenheid sou so ‘n projek nie moontlik
gewees het nie.
6.1
6.2
6.3
Downloaded from hlayiso.com
Nadat jy die gevallestudie gelees het, wat dink jy is die hoofrede wat die inwoners
NATUURWETENSKAPPE
GRAAD 9
12
van Doornbach oorspronklik onwettige aansluitings gemaak het?
Wat is sommige van die fisieke gevare verbonde aan die onwettige aansluitings
in Doornbach?
Buiten die fisiese gevare wat met hierdie aansluitings gepaardgaan, om watter
ander redes is die aansluitings onwettig?
(2)
(2)
(6)
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 13
GRAAD 9
VRAAG 7
KRAGSTASIES EN DIE NASIONALE ENERGIENETWERK
Die elektrisiteit wat ons gebruik in ons alledaagse lewe word voortgebring in kragstasies op
verskillende plekke in Suid-Afrika. Kragstasies is ’n stelsel wat elektrisiteit genereer van ’n
brandstofbron.
7.1. Bestudeer die diagram van ’n kernkragsentrale hieronder en voltooi die
vloeidiagram op die volgende bladsy om te verduidelik hoe 'n kernkragsentrale
elektrisiteit produseer.
kragdrade
inperkingstruktuur
transformator
beheerstawe
kragopwekker
stoomopwekker fuking
Uh
t
Ps
reaktorkern reaktorvat
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE
GRAAD 9
14
VLOEIDIAGRAM
e Uraan word in die kernreaktors geplaas.
e ‘’nKernsplyting vind plaas.
e ‘n Groot hoeveelheid energie word vrygelaat.
v
Die warm stoom veroorsaak dat die turbine beweeg.
v
(3)
Die elektriese energie is gekoppel aan die nasionale energienetwerk.
7.2 Die kernafval is radio-aktief en moet veilig van ontslae geraak word sodat dit nie ’n
bedreiging vir lewe word nie.
Noem enige TWEE gevare wat dit inhou vir lewe.
(2)
(7)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 15
GRAAD 9
VRAAG 8
KOSTE VAN ELEKTRIESE KRAG
Gebruik die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
TOESTELLE DRYWINGSVERMOE IN WATT (W)
e Elektriese boor 520
e Elektriese ketel 2000
¢ Energiebesparende gloeilamp 11
e Elektriese warmwaterverhitter 2000
e Normale gloeilamp 60
8.1 Teken’n staafgrafiek met behulp van die tabel hierbo. Wys die tipe toestel op die
horisontale as (x-as) en die drywingsvermoé op die vertikale as (y-as).
(7)
8.2
8.3
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 16
GRAAD 9
‘n 11 W energiebesparende gloeilamp produseer dieselfde hoeveelheid lig as 'n
60 W normale gloeilamp. Wat vertel dit jou oor energieverbruik?
(2)
Hoeveel geld sal dit kos om die elektriese ketel van 2000 W aanhoudend te
gebruik vir 2 ure as die munisipaliteitseenheidskoste 90c per kilowatt per uur kos
(kWh)?
Onthou: Koste = drywingsvermoé (kW) x aantal ure x eenheidsprys van elektrisiteit
in kWh
(3)
(12)
TOTAAL AFDELING B: [42]
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE
GRAAD 9
17
AFDELING C
DIE AARDE EN KOSMOS
VRAAG 9
DIE AARDE AS ’N SISTEEM
Verwys na die diagram van die aardsisteem in die figuur hieronder aangedui en
beantwoord die vrae wat volg.
atmosfee
biosfeer :
hidrosfeer
9.1 Hoekom oorvieuel die sirkels wat die dele van die aarde se sisteem
verteenwoordig mekaar?
9.2 In watter sfere sal die volgende gevind word?
9.2.1 Alle lewende dinge
9.2.2 Aldie aarde se water
(2)
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 18
GRAAD 9
9.3 Wat sou met die sisteme op aarde gebeur as een van die sfere vernietig word?
(1)
9.4 Die temperatuur op verskillende hoogtes bo seevlak in die troposfeer
(die temperatuurgradiént) is bokant 1°C per 100 meter in stil lug.
9.4.1 Die temperatuur op ’n hoogte van 1 700 meter in Johannesburg is 26°C.
Bereken die temperatuur op ’n hoogte van 2 400 meter.
(6)
9.4.2 Sal die temperatuur hoér of laer wees by die nuwe hoogte?
(1)
(12)
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 19
GRAAD 9
VRAAG 10
MYNBOU IN SUID-AFRIKA
Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
KONFLIK OOR VOORGESTELDE MYNBOU
‘n Groot mynboumaatskappy beplan om ’n nuwe oopgroef kopermyn (opperviak mynbou)
naby die Kruger Nasionale Park te begin. Die area waar die myn sal wees is baie droog
en word meestal vir beesboerdery gebruik, maar sekere gewasse word ook verbou. Daar
is baie klein dorpies in die gebied maar min werksgeleenthede. Die myn sal baie naby
aan 'n hoofpad wees wat lei na ’n besige toeristehek naby aan die park. Omgewing
aksiegroepe staan die opening van die myn teen. Hulle beplan om ’n brief te skryf aan die
minister waarin hulle vra dat die myn nie geopen word nie.
10.1. Beskryf kortliks wat ’n oopgroef kopermypn is.
(2)
10.2 Is koper’n element of ‘n saamgestelde metaal?
(1)
10.3 In watter laag van die aarde word kopererts gevind?
(1)
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 20
GRAAD 9
10.4 Stel DRIE redes voor wat die omgewingsaktiviste kan gebruik in hulle brief in
opposisie teen die opening van die myn.
(3x2) (6)
10.5 Noem TWEE redes waarom die regering dalk die opening van die myn sal
goedkeur.
(4)
10.6 Mense weet al vir eeue hoe om metale soos yster en koper uit ystererts te ontgin.
Beskryf hoe ou metodes van ontginning dieselfde gebly het deur die jare asook
hoe dit verskil in moderne tye.
(4)
(18)
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 21
GRAAD 9
VRAAG 11
GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE
Bestudeer die onderstaande diagram wat ’n ster se evolusie aandui
11.1. Benoem stadiums C en E.
Cc
E (2)
11.2 Watter veranderings vind plaas vanaf stadium B om C te vorm?
(4)
11.3. Benoem die stadium van 'n ster se evolusie waarin ons son huidiglik is.
(1)
11.4 Massiewe sterre sterf in kragtige ontploffings. Wat word hierdie ontploffings
genoem?
(1)
(8)
TOTAAL AFDELING C: [38]
TOTAAL: 100
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2016 Memo (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 November EC 2016 QP (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 QP (Afr)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)
%20%20%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f/v1-cc3cfc280f262609fe6f/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 Memo (Afr)
More from Grade 9 Natural Sciences
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41/v1-732b2906914230d04e80/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 North West June 2024 Memo

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State June 2023 Paper & Memo

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State November 2023 QP & Memo
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a/v1-720c7a3115ab59697e47/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)

Memorandum