Skip to content

Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumNatural SciencesGrade 920234 pages

Grade 9 Natural Sciences memorandum from the GEC Test 2023 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com AOS-PROEFSTUDIE NASIENRIGLYNE 2022 NATUURWETENSKAPPE: AFRIKAANS GRAAD 9 AFDELING A  Een punt per antwoord.  Geen halwe punte word toegeken nie.  Dui die korrekte antwoord met ‘n regmerkie () aan en onderstreep die verkeerde antwoord.  Geen punte moet toegeken word indien leerders meer as een antwoord gekies het nie. Onderstreep almal.  Indien daar geen antwoord aangedui is nie, los die vraag. Nr Verwagte antwoord 1. D Elektrostatiese krag.  2. C Die massa sal dieselfde bly en die gewig sal verminder.  3. D Word die kortste voorwerp.  4. C Die swaartekrag en die seun se spierkrag op die sak.  5. A 10 N na links.  6. B Elektrone is van die trui na die ballon oorgedra.  7. A Die suurlemoenselle het ‘n suur sap wat as ‘n elektroliet dien.  8. A Elektrode sal van die anode na die katode vloei.  9. D ‘n Teenstand teen die beweging van ladings.  10. B Hoe langer die geleier, hoe hoër die weerstand.  11. C 9Ω  12. Die voltmeterlesing en die helderheid van die gloeilamp het dieselfde D  gebly namate die aantal selle vermeerder het. 13. A Die vloei van die ladings vind deur verskeie paaie plaas.  14. A Al drie gloeilampe sal ewe helder skyn.  15. A A1 en A4; A2 en A3  16. C Die som van die lesings in V1 en V2 sal dieselfde wees as die lesing in V3.  17. C ⅓  18. C Die potensiaalverskil van die battery sal verdubbel.  19. C Dit oorlaai die sisteem wat dan lei tot kragonderbrekings.  20. Die elektriese stroom word deur die lewende draad aan die toestel A  voorsien. 21. B Steenkool.  22. B Gedurende kernsplitsing om water te verhit.  23. C Sonkrag.  24. B 79.2 kWh.  25. B Kilowatt uur.  26. B Elektrone word vrygestel.  27. D R0,84  28. A Maak gebruik van LED-gloeilampe.  Grade 9 NS: Afrikaans Marking Guideline 1
Downloaded from hlayiso.com Nr Verwagte antwoord 29. D Sonpanele gekoppel aan songeisers bevat gevaarlike besoedelaars.  30. C Semi-soliede mantel.  31. C Warm lawa → gletsers smelt → vloede → gemeenskappe naby water  32. Die litosfeer is die sfeer wat alle koue, harde en soliede land en die A  semi-soliede vloeistof onder die kors bevat. 33. D 4Fe + 3O2 → 2Fe2O3  34. Plutoniese gesteentes vorm wanneer magma afkoel en stadig binne in A  die Aardkors kristalliseer. 35. C Aluminium, suurstof, silikon en yster.  36. Kompaksie en Hoë temperature Kristallisasie van A  sementasie en druk magma 37. B 78 21 0.93 0.04  38. A Digtheid verminder as hoogte toeneem.  39. Die troposfeer is die laagste laag wat ongeveer 15 km bokant die Aarde D  is. 40. B 50 km - 80 km -500C - 300C Meteoriete  41. ‘n Toename in kweekhuisgasse veroorsaak ‘n verhoging in die A  temperatuur op Aarde. 42. A 2Fe2O3 + 3C → 4Fe + 3CO2  43. C Elektrolise.  44. B Verfyning van metale deur dit skoon te maak en te versprei.  45. Die regering moet die myne besit en winste gebruik om Suid-Afrika te D  verbeter. 46. Elektromagnete verwyder die magnetiese stukke wat yster bevat uit die D  nie-magnetiese afval. 47. Die hoofvolgordefase is wanneer die swaartekragdruk wat in die ster A intrek gelyk is aan die energie wat uit die ster stoot.  48. B A – wit dwerg, B – swart dwerg en C – swart gat  Grade 9 NS: Afrikaans Marking Guideline 2
Downloaded from hlayiso.com AFDELING B  Moenie die leerder meer as een keer vir dieselfde fout penaliseer nie.  Geen halwe punte word toegeken nie.  Foute wat deur leerders gemaak word moet onderstreep word en nie met ‘n kruisie (X) aangedui word nie. Punt Nr Verwagte antwoord Rasionaal/Verduideliking 1.  Hulle is op 'n soortgelyke manier Aanvaar enige een feit wat in die 1 gevorm linkerkantse kolom voorkom, OF asook enige ander korrekte  Beide het suid- en noordpole antwoord. OF  Hul magnetiese velde strek van 1 punt: indien enige een korrekte Noordpool tot Suidpool feit genoem is OF  Hul magnetiese veld is nader of sterker by die pole en strek ver uitmekaar aan die kant of strek uit in die ruimte OF  Figuur A (Aarde) het ‘n swakker magnetiese veld en Figuur B (magnetiese staaf) het ‘n sterker magnetiese veld. OF  Die staafmagneet (Figuur B) trek voorwerpe aan en die Aarde (Figuur A) trek die maan aan. OF  Die Aarde (Figuur A) het ‘n groter magnetiese veld as die staafmagneet (Figuur B). 2. Die klip  sal eerste die grond tref. 2 punte: korrekte antwoord en 2 korrekte rede  Die effek van lugweerstand is baie minder op die klip. 1 punt: indien slegs die  OF relevante rede gegee word  Die effek van lugweerstand is baie meer op die papier. OF  Die klip is swaarder (meer massa) as die papier. OF  Die klip het meer gewig as die papier a.g.v. sy groter massa. 3. Die onafhanklike veranderlike is die dikte 1 punt vir die korrekte antwoord 1 van die drade. Grade 9 NS: Afrikaans Marking Guideline 3
Downloaded from hlayiso.com 4. VTOTAAL = VR1 + VR2 +VR3 2 punte: korrekte antwoord met die 2 5V = 1.5V + VR2 + 1.5V (Stroombane in korrekte eenheid serie is potensiële verdelers) VR2 = 5V – 3V 1 punt: korrek met geen eenheid VR2 = 2V 5.  Dit is baie energiedoeltreffend; dit kan Aanvaar enige korrekte antwoord, 1 groot hoeveelhede energie uit 'n baie asook enige ander antwoord van klein massa kernbrandstof toepassing. produseer. OF  Dit is nie sodanig afhanklik van 1 punt: vir enige een korrekte feit fossielbrandstowwe nie en dra dus nie genoem by tot die kweekhuiseffek en klimaats- verandering nie. OF  Dit word nie geraak deur die verandering van olie- en gaspryse nie. OF  Dit is tans ‘n volhoubare bron van energie. 6. Troposfeer. 1 punt: vir die korrekte antwoord 1 7. Sedimentêre gesteentes vorm deur die 1 punt: enige korrekte of 1 neerlegging van materiaal op die relevante verduideliking Aardoppervlak en (of) in waterliggame. 8.  Vermy die vrystelling van gasse soos Aanvaar enige ander relevante en 1 metaan en koolstofdioksied wat korrekte antwoord skadelik is vir die osoonlaag. OF 1 punt: indien enige een korrekte  Minimaliseer die gebruik van motors feit om die vrystelling van genoem word koolstofmonoksied te verminder. 9.  Skade aan die landoppervlak deur 1 oopgroefmynbou en Aanvaar enige ander relevante en diepskagmynbou. korrekte antwoord OF  Mynhope is onaansienlik en kan 1 punt: indien enige een korrekte gevaarlike chemikalieë bevat wat feit drinkwater kan besmet. genoem word OF  Mynbou kan ook geraasbesoedeling veroorsaak aangesien groot masjinerie, boorwerk en skietwerk raserig is. 10. Blou, Geel, Rooi  1 punt vir die korrekte volgorde 1 (12) Grade 9 NS: Afrikaans Marking Guideline 4

Study this subject

More from Grade 9 Natural Sciences

View all