Downloaded from hlayiso.com
nnnnNNNNNNNNNN
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2023
GRAAD 9
NATUURWETENSKAPPE
TYD: 2 uur
PUNTE: 100
17 bladsye + 1 datablad
NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________
GRAAD 9: ________
VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 TOTAAL
LEERDER SE PUNT
PUNTE 7 7 6 8 12 15 16 9 10 10 100
P.T.O. P.T.O.
Skip to contentAll 2023 papers %20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a/v1-720c7a3115ab59697e47/card.webp)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1/v1-0d7b16c9850724eff5f3/card.webp)
%20%20%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f/v1-cc3cfc280f262609fe6f/card.webp)


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41/v1-732b2906914230d04e80/card.webp)
View all


%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b80749bd-4989-4d9b-bb09-e1cd1de31b1d/v1-cee05352d6113f5ba879/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e/v1-8fb33edd6c4f33747f58/card.webp)

Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2023 QP (Afr)
Grade 9 Natural Sciences question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 649.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Gauteng June Exam 2023
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 2
GRAAD 9
INSTRUKSIES EN INLIGTING
2. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op die vraestel voorsien word.
3. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS, A en B, gebaseer op die
voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument en Jaarlikse onderrigplan.
4. Puntetoekenning:
AFDELING A: 20
AFDELING B: 80
5. Jy word aangeraai om die aangehegte DATABLAD te gebruik om VRAAG 2 te
beantwoord.
6. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit TIEN vrae.
7. ALLE tekeninge moet met potlood gedoen word en byskrifte slegs met blou ink
gemerk word.
8. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 3
GRAAD 9
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
korrekte opsie deur die korrekte letter (A – D) in die voorsiende blokkies te skryf.
1.1 Die wet van behoud van materie word toegepas wanneer vergelykings
gebalanseer word en stel dat …
A geen stof kan in ʼn chemiese reaksie verkry of verlore gaan nie.
B die formules kan verander word wanneer ons die reaksie balanseer.
C al die simbole verander tydens die reaksie.
D ander elemente is moeilik om te balanseer. (1)
1.2 Die simbool vir swael is:
A Su
B Sa
C S
D Se (1)
1.3 Hoeveel atome is in 4CuSO4?
A 24
B 18
C 8
D 4 (1)
1.4 Watter van die volgende is gerangskik volgens die pH-skaal van die minste tot
die mees basiese.
A 10 : 9 : 8 : 7
B 10 : 11 : 12 : 14
C 6:2:1:4
D 9:8:7:6 (1)
1.5 Watter aanwyser is blou in ʼn neutrale oplossing?
A Rooi lakmoespapier
B Universele indikator
C Blou lakmoespapier
D Metiel oranje (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 4
GRAAD 9
1.6 Watter chemiese vergelyking is korrek wanneer fosfor met suurstof reageer?
A 2P + O2 → PO
B P + O2 → 3PO
C P + 2O2 →PO5
D 4P + 5O2 → 2P2O5 (1)
1.7 Watter naam gee ons aan die sout wat gevorm word wanneer die element
natrium met chloor reageer?
A Chloried sout
B Natrium sout
C Chloor natrium sout
D Natriumchloried (1)
[7]
VRAAG 2: TERMINOLOGIE
Gee die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs
die term in die spasies wat voorsien word.
2.1 Die kleinste moontlike bousteen van ʼn verbinding wat al die eienskappe van ʼn
verbinding het
(1)
2.2 Metaal wat nie met suurstof reageer nie
(1)
2.3 Die krag wat atome bymekaar hou
(1)
2.4 Die proses wat plaasvind wanneer bier gebrou word
(1)
2.5 ʼn Gas wat as ʼn preserveermiddel in die meeste voedselprodukte gebruik word
(1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 5
GRAAD 9
2.6 ʼn Baie reaktiewe nie-metaal wat onder water gestoor word
(1)
2.7 ʼn Veranderlike wat tydens ʼn ondersoek gemeet of getoets word
(1)
[7]
VRAAG 3: PASSENDE ITEMS
Kies ʼn item uit KOLOM B wat by ʼn stelling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter
(A – H) langs die vraagnommer (3.1 tot 3.6) in die spasies wat voorsien word.
KOLOM A KOLOM B
3.1 ʼn Produk wat gevorm word wanneer ʼn stof A Chemiese reaksie 3.1
met swael reageer
3.2 ʼn Basis wat in water oplosbaar is B Verbranding 3.2
3.3 ʼn Tipe reaksie waar ʼn stof in die C Formule 3.3
teenwoordigheid van suurstof verbrand word
3.4 Nuwe stowwe wat tydens ʼn reaksie vorm D Produkte 3.4
3.5 ʼn Proses wat plaasvind wanneer twee E Alkali 3.5
stowwe kombineer om ʼn nuwe stof te vorm
3.6 Die verhouding van elemente en die aantal F Reaktante 3.6
atome vir elke simbool in ʼn verbinding
G Periodieke tabel
H Sulfied
[6]
TOTAAL AFDELING A: 20
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 6
GRAAD 9
AFDELING B
VRAAG 4: PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE
Beantwoord die volgende vrae deur na die periodieke tabel van elemente te verwys.
4.1 Identifiseer EEN ander element met eienskappe soortgelyk aan swael.
(1)
4.2 Dui die aantal protone in die kern van ʼn berilliumatoom aan.
(1)
4.3 Vir ʼn chlooratoom, skryf die volgende neer:
(a) Atoomgetal (1)
(b) Massagetal (1)
4.4 Identifiseer ʼn semi metaal wat in dieselfde tydperk as a berilliumatoom is.
(1)
4.5 ʼn Sekere element het ʼn atoomgetal wat dubbel dié van stikstof is. Identifiseer die
groepnommer waarin dit op die periodieke tabel voorkom.
(1)
4.6 As een eenheid waterstof (H) deur Δ voorgestel word, een eenheid suurstof (O)
deur 〇 en een eenheid swael (S) deur ☐ voorgestel word, skryf die chemiese
formule neer vir die verbinding wat as ΔΔ☐〇〇〇〇 voorgestel word.
(2)
[8]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 7
GRAAD 9
VRAAG 5: CHEMIESE REAKSIES
5.1 Hieronder is die reaksie wanneer ʼn helder vloeistof (Proefbuis A) met ʼn gas
reageer om ʼn melkerige oplossing (Proefbuis C) te vorm. Daar is twee produkte
wat uit hierdie reaksies gevorm word.
A C
Die vergelyking vir die bostaande reaksie is soos volg:
Ca (OH)2 + CO2 → CaCO3 + H2O
5.1.1 Noem die reaktante.
(2)
5.1.2 Noem die produkte.
(2)
5.1.3 Verduidelik waarom die vergelyking vir die reaksie hierbo gebalanseerd
is.
(1)
5.2 Skryf die gebalanseerde chemiese vergelykings vir die volgende:
5.2.1 Waterstofchloried reageer met kalsiumoksied om kalsiumchloried en
water te produseer.
(2)
5.2.2 Natriumhidroksied reageer met soutsuur om natriumchloried en water te
produseer.
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 8
GRAAD 9
5.2.3 Skryf die prentvergelyking, om die vergelyking vir die reaksie te
balanseer wanneer waterstof - reageer met suurstof - om water te
produseer.
(3)
[12]
VRAAG 6
6.1 As yster (Fe) voorgestel word deur ⚫ en suurstof (O) word voorgestel deur ,
bestudeer die volgende prentvoorstelling van ʼn chemiese reaksie tussen
suurstofgas en yster en beantwoord die vrae wat volg.
6.1.1 Skryf die woordvergelyking vir die bogenoemde reaksie neer.
(2)
6.1.2 Gebruik die korrekte chemiese formules om die gebalanseerde
chemiese vergelyking wat deur die reaksie hierbo voorgestel word, neer
te skryf.
(3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 9
GRAAD 9
6.2 Magnesium reageer met suurstof in die reaksie wat deur die volgende
ongebalanseerde vergelyking voorgestel word:
Mg + O2 → MgO
Tang
Magnesium lint
Horlosieglas
Brander
Magnesiumoksied
6.2.1 Herskryf en balanseer die vergelyking vir die bogenoemde chemiese
reaksie.
(2)
6.2.2 Beskryf die waarnemings wat tydens hierdie reaksie gemaak sal word
(verwys na die kleur van die vlam wanneer die metaal brand en die kleur
van die produk wat gevorm word).
(2)
6.2.3 Noem EEN voorsorgmaatreël wat jy tydens hierdie eksperiment moet tref.
(1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 10
GRAAD 9
6.3 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Tumelo is ʼn intelligente seun in die graad 9-klas. Op pad skool toe gaan hy by die
skrootwerf verby. Tumelo het eendag die skrootwerf besoek om te ondersoek wat
veroorsaak dat die motors hulle verskillende kleure na bruin verander nadat hulle
vir baie jare verwaarloos was. Hy het die eienaar van die skrootwerf, mnr. Tlale,
gevra wat die moontlike oorsake van hierdie agteruitgang is. Mnr. Tlale het vir
hom gesê dat dit weens langdurige blootstelling aan water was.
Op skool het sy onderwyser hom geleer van die reaksie van metale en suurstof,
en een van die metale was yster. Hy is ook oor koper, magnesium en kalsium
geleer. Die onderwyser het hom vertel van maniere om metale te beskerm om
roes (skade) te vermy.
6.3.1 Roes is ʼn vorm van korrosie. Wat is korrosie?
(1)
6.3.2 Watter metaal is by roes betrokke?
(1)
6.3.3 Gee TWEE maniere oor hoe ʼn mens ʼn metaal teen roes kan beskerm.
(2)
6.3.4 Gee die chemiese formule vir roes.
(1)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 11
GRAAD 9
VRAAG 7: REAKSIE VAN NIE-METALE MET SUURSTOF
7.1 Koolstofpoeier word met ʼn Bunsen-brander verhit totdat dit begin brand. Die
koolstof word dan in ʼn gassilinder laat sak wat met suiwer suurstofgas gevul is. ʼn
Klein hoeveelheid water is aan die onderkant van die silinder teenwoordig,
Suurstofgas (O2)
Koolstof (C)
Produk opgelos in water
Gassilinder
7.1.1 Noem EEN waarneming wat gemaak kan word terwyl koolstof in suurstof
verbrand.
(1)
7.1.2 Gee die naam van die gas wat tydens hierdie verbrandingsreaksie as ʼn
produk vrygestel word.
(1)
7.1.3 Die gas genoem in VRAAG 7.1.2 los op in die gedistilleerde water aan die
onderkant van die silinder. Beskryf hoe dit die pH van die gedistilleerde
water sal beïnvloed.
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 12
GRAAD 9
7.1.4 Gee die gebalanseerde chemiese vergelyking vir die reaksie van
koolstofverbranding in suurstof.
(2)
7.1.5 Gebruik die volgende sleutel om dieselfde chemiese vergelyking in die vorm
van ʼn prentvergelyking in die blok hieronder uit te druk.
Sleutel vir elke element wat deel vorm van die chemiese reaksie:
Element: Koolstof Suurstof
Deeltjie voorstelling:
(2)
7.2 Die verbranding van swael word deur die volgende chemiese vergelyking voorgestel:
S + O2 SO2
7.2.1 Noem die produk in hierdie reaksie.
(1)
7.2.2 Beskryf die:
(a) Ruik van die produk
(1)
(b) Voorkoms van die produk:
(1)
7.2.3 Wat is die kleur van die vlam wanneer swael brand?
(1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 13
GRAAD 9
7.3 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae hieronder.
Gasse wat deur Gasse kombineer
die wind opwaarts met waterdruppels
gedra word om 'n suur te vorm
Suurreën
Suur gasse word in die
atmosfeer vrygestel
Suurreën vernietig plante,
besoedel waterbronne en
grond en erodeer geboue.
7.3.1 Steenkool wat in Suid-Afrika ontgin word, het ʼn hoë swaelinhoud. Lei af hoe
dit die waarskynlikheid van suurreën verhoog.
(3)
7.3.2 Vul die ontbrekende woord in:
Nie-metaaloksiede word ook na verwys as _________ oksiede. (1)
[16]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 14
GRAAD 9
VRAAG 8: DIE pH SKAAL
Die pH Skaal
Gas Maag Ammoniak
Maag Suur Koeldrank Melk Water Bleikmiddel
Bloed tablette Oplossing Dreineer
Battery Suur Lemoen
Tamatie Koffie Eierwit Skoonmaker
Seep
8.1 Gebruik die pH-skaal hierbo om te identifiseer:
8.1.1 Watter stof sal meer basies wees, drein skoonmaker of seep?
(1)
8.1.2 Watter stof sal suurder wees, koffie of suurlemoen?
(1)
8.2 Watter stof word gebruik om die sterkte van sure en basisse te bepaal?
(1)
8.3 Dui die pH-reeks van die stof wat jy in VRAAG 6.2.1 genoem het in die volgende
aan:
(a) Sterk suur
(1)
(b) Sterk basis
(1)
(c) Neutrale stof
(1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 15
GRAAD 9
8.4 Tshepo het aan spysvertering gely as gevolg van te veel soutsuur in sy maag en
dit het hom baie ongemaklik laat voel. Watter van die stowwe wat in die prent
hierbo gelys word, kan hy vir verligting gebruik? Gee ʼn rede vir jou antwoord.
(3)
[9]
VRAAG 9: SURE EN BASISSE
DEEL I
Wanneer ʼn suur met ʼn basis reageer, verander die pH-waarde van die oplossing. ʼn
Groep graad 9-leerlinge het ʼn ondersoek gedoen om uit te vind hoe die pH verander. In
die eksperiment het hulle natriumhidroksiedoplossing (basis) by die buret gevoeg en dit
stadig by 25 cm3 verdunde soutsuur gevoeg wat met ʼn paar druppels broomtimolblou
(aanwyser) gemeng is.
Buret
Natriumhidroksied
Keel
vormige 10 ml, 0,1 moldim3
fles soutsuur
Wit teël
9.1 Stel ʼn geskikte hipotese vir hierdie ondersoek voor.
(2)
9.2 Identifiseer die afhanklike veranderlike.
(1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 16
GRAAD 9
9.3 Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vraag wat volg.
A B
C
D
Verskaf ʼn gepaste opskrif vir die grafiek hierbo.
(1)
9.4 Antwoord die volgende vrae.
9.4.1 Wat is die kleur van broomtimolblou in:
(a) soutsuur?
(1)
(b) natriumhidroksied?
(1)
9.4.2 Op watter punt, A, B, C of D, is die mengsel presies neutraal?
(1)
9.5 Beskryf hoe die pH verander wanneer natriumhidroksied stadig by die verdunde
soutsuur gevoeg word.
(1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 17
GRAAD 9
9.6 Wanneer weet jy dat jy genoeg natriumhidroksied bygevoeg het om die soutsuur
te neutraliseer?
(2)
[10]
VRAAG 10: SURE EN BASISSE
DEEL II
Oorweeg die reaksie van ʼn suur en magnesiumoksied en beantwoord die volgende vrae.
10.1 Gee die algemene vergelyking vir die reaksie tussen ʼn suur en ʼn metaaloksied.
(4)
10.2 Watter tipe oplossing sal gevorm word wanneer die metaaloksied met ʼn suur
reageer?
(1)
10.3 Gee ʼn kort verduideliking oor hoe die produk wat gevorm word uit die reaksie
tussen ʼn metaaloksied en ʼn suur ʼn positiewe impak op die omgewing kan hê.
(2)
10.4 Wat is die toestand van materie van metaaloksied by kamertemperatuur?
(1)
10.5 Daar is baie alledaagse toepassings van die suur-basis-reaksies waarvan jy tot
dusver geleer het. Noem TWEE voorbeelde van sulke toepassings.
(2)
[10]
TOTAAL AFDELING B: 80
TOTAAL: 100
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
NATUURWETENSKAPPE 18
GRAAD 9
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a/v1-720c7a3115ab59697e47/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1/v1-0d7b16c9850724eff5f3/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2018 QP (Afr)
%20%20%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f/v1-cc3cfc280f262609fe6f/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41/v1-732b2906914230d04e80/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
More from Grade 9 Natural Sciences

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 North West June 2024 Memo

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State June 2023 Paper & Memo

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State November 2023 QP & Memo
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b80749bd-4989-4d9b-bb09-e1cd1de31b1d/v1-cee05352d6113f5ba879/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2022 Memo (English)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e/v1-8fb33edd6c4f33747f58/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)

Question paper