Skip to content

Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2023 Memo (Afrikaans)

MemorandumNatural SciencesGrade 920234 pages

Grade 9 Natural Sciences memorandum from the GEC Test 2023 (Afrikaans), 4 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com AOS PROEFSTUDIE NASIENRIGLYN 2023 NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9 AFDELING A  Een punt per antwoord.  Daar is geen halwe punte nie. Nr. Verwagte antwoord ( ) Nr. Verwagte antwoord ( ) 1. B  32. C  2. B  33. C  3. D  34. B  4. C  35. A  5. C  36. D  6. B  37.  D 7. D  38. A  8. A  39. A  9. D  10. B  40. D  11. C  41. A  12. B  42. A  13. D  43. B  14. B  44. B  15. A  45. D  16. C  46. C  17. A  47. A  18. B  48. B  19. C  49. A  20. D  50. A  21. C  51. D  22. A  52. D  23. B  53. B  24. A  54. C  25. B  26. C  55. C  27. A  28. C  29. D  30. B  31. D  Graad 9 Natuurwetenskappe Nasienriglyn 1
Downloaded from hlayiso.com AFDELING B  Moenie ʼn leerder meer as een keer vir dieselfde fout penaliseer nie.  Daar is geen halwe punte nie. Nr. Verwagte antwoord Verduideliking / Verklaring Punt 1. Hoe dikker die hout (groter die Aanvaar enige korrekte - of enige afstand)  tussen die magneet en ander relevante antwoord. die skuifspelde, hoe swakker is die aantrekkingskrag. 2 punte: indien enige een feit gestel word. OF 0 punte: indien slegs ʼn gedeelte Hoe dunner die hout (kleiner die van die feit aangebied word en daar afstand) tussen die magneet en geen verhouding is tussen die die skuifspelde, hoe sterker is die dikte van die hout en die aantrekkingskrag. skuifspelde. OF Hoe nader die magneet en die NB: Geen punte vir waarneming skuifspelde aan mekaar is , hoe in plaas van gevolgtrekking nie. sterker is die aantrekkingskrag. Waarneming word in die stam verskaf. OF 2 Hoe verder die magneet en die skuifspelde van mekaar af is , hoe swakker is die aantrekkingskrag.  OF Hoe kleiner/minder die afstand tussen die magneet en die skuifspelde van mekaar is, hoe sterker is die aantrekkingskrag. OF Hoe groter die afstand tussen die magneet en die skuifspelde van mekaar is, hoe swakker die aantrekkingskrag 2. 2.1 Koper 1 punt: vir elke korrekte antwoord 2 2.2 Nichroom 0 punte: verkeerde antwoord Graad 9 Natuurwetenskappe Nasienriglyn 2
Downloaded from hlayiso.com 3.1 Parallelle verbinding 1 punt vir die korrekte antwoord 1 3.2 Soos die aantal selle vermeerder, bly die 1 punt vir die korrekte rede potensiaalverskil dieselfde. 0 punte vir die korrekte rede, met OF verkeerde of geen antwoord op die 1 hoofvraag. Soos die aantal selle vermeerder, sal die stroom dieselfde bly.  4. Koste = kragverbruik in kW x tyd in ure x 3 punte: korrekte berekening met korrekte formule en eenheid eenheidsprys = 1 kW x 2 h x R2/kWh 2 punte: korrekte berekening met geen formule of korrekte eenheid = R4 OF Koste = kragverbruik in kW x tyd in ure x 1 punt: slegs korrekte formule / 3 antwoord eenheidsprys = 1 000 x 2 x 2 4 000 = 1 000 (1 000 W = 1 kW) = R4 Graad 9 Natuurwetenskappe Nasienriglyn 3
Downloaded from hlayiso.com 5. Water (hidrosfeer) verdamp en die 2 punte vir die korrekte waterdamp styg na die atmosfeer om verduideliking wat bewys lewer van wolke te vorm interaksie tussen die korrekte sfere soos gevra. OF 2 punte: enige korrekte of Waterdamp (atmosfeer) kondenseer om relevante verduideliking. wolke te vorm. Wanneer die druppels (hidrosfeer) te swaar raak val dit as reën ‘1 punt’ sal NIE toegeken (hidrosfeer)  word vir enige ander verduideliking OF 0 punte: Indien die leerder Wolke produseer reën wat na riviere, geen verhouding in die 2 strome en oseane vloei antwoord toelig nie, sal geen punte toegeken word nie. OF Die gebeurtenis of Oseane absorbeer CO2 van die aktiwiteit wat genoem atmosfeer. word, moet slegs die twee sfere weerspieël. OF Golfaksie voeg CO2 by die water. Enige ander relevante korrekte verduideliking. 6. 6.1 Sedimentêre rots 1 punt vir die korrekte antwoord 6.2 Sedimentêre lae  0 punt Lae van rotse Lae 2 OF Sedimente 7. Suur water word gevorm- lewende organismes (natuurlike plantegroei en 2 punte: korrekte diere) vrek verduideliking OF 1 punt: onvolledige verduideliking van die Die suur  wat gevorm word verweer genoemde impak (vreet weg)  gedeeltes van die 2 infrastruktuur, bv. brûe en metaaldakke 0 punt: Besoedel die omgewing OF Uitgeputte (te min) suurstof  laat waterorganismes vrek  [15] Graad 9 Natuurwetenskappe Nasienriglyn 4

Study this subject

More from Grade 9 Natural Sciences

View all