Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2024
GRAAD 9
NASIENRIGLYNE
NATUURWETENSKAPPE
7 bladsye
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0/v1-db1580c5b16f10e3b849/card.webp)
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944/v1-9762ad89c4ada2575e24/card.webp)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210/v1-3a0ada7aa6e3c5e11c01/card.webp)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1/v1-0d7b16c9850724eff5f3/card.webp)


View all


%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a/v1-2fa7c550c632d666d4fe/card.webp)

%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e/v1-8fb33edd6c4f33747f58/card.webp)
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 661.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Gauteng June Exam 2024
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
BEGINSELS VERWANT AAN DIE NASIEN VAN NATUURWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as punte toegeken word gegee:
Hou op nasien wanneer die maksimumpunt bereik is en plaas ʼn golwende lyn en
‘maks’ in die regterkantse kantlyn (~ maks).
2. Byvoorbeeld: Drie redes word vereis en vyf word gegee:
Sien die eerste drie na, ongeag of almal of sommige korrek/verkeerd is.
3. As taalgebruik die beoogde betekenis verander:
Moenie aanvaar nie.
4. Spelfoute:
Indien herkenbaar, aanvaar, mits dit nie iets anders in Natuurwetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
5. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyne aangebring word
nie.
2
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 B ✓
1.2 B ✓
1.3 C ✓
1.4 C ✓
1.5 A ✓
1.6 A ✓
1.7 B ✓
[7]
VRAAG 2: TERMINOLOGIE
2.1 Periodieke tabel van Elemente
2.2 Reaktante
2.3 Koolstofdioksied
2.4 Korrosie
2.5 Fosforpentoksied
2.6 Neutralisasie
2.7 Verbranding
[7]
VRAAG 3: PASITEMS
3.1 F – Chloor
3.2 A – Roes
3.3 B–7
3.4 E – CaCO3
3.5 D – Gas
3.6 G – Koolstof
[6]
TOTAAL AFDELING A: 20
3
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
AFDELING B
VRAAG 4: VERBINDINGS
4.1 4.1.1 Litium (1)
4.1.2 Suurstof ✓ (1)
4.1.3 Litiumoksied (1)
4.1.4 2 Litium: 1 suurstof (1)
4.1.5 Stikstof (1)
4.1.6 Waterstof (1)
4.1.7 1 Stikstof : 3 waterstof (1)
4.2 4.2.1 A , as gevolg van die binding van twee atome van dieselfde element. (2)
4.3 4.3.1 2 Na + Cl2→ 2 NaCl (2)
4.3.2 H2 + Br2 → 2 HBr (2)
4.3.3 N2 + O2→ 2 NO (2)
[15]
VRAAG 5: REAKSIE VAN METALE MET SUURSTOF
5.1 5.1.1 silwerwit (1)
5.1.2 silwergrys (1)
5.1.3 soliede wit (1)
5.1.4 Rooibruin poeier (1)
5.1.5 geel/oranje (1)
5.1.6 geel/oranje (1)
5.1.7 In paraffien/olie (1)
4
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
5.2 5.2.1
Kriteria Puntetoekenning
Tekening van die vergelyking 3
Balansering van die vergelyking 1
(4)
5.2.2 4Fe + 3O2 → 2Fe2O3 (3)
5.3 Roes is die chemiese reaksie tussen ystermetaal met suurstof in die
teenwoordigheid van vog/water. (2)
5.4 A – Verf ; B – Elektroplatering ; C – galvanisering ; D – Elektroplatering (4)
[20]
VRAAG 6: REAKSIE VAN NIE-METALE MET SUURSTOF
6.1 Geel (1)
6.2 Blou (1)
6.3 Swaweldioksied (1)
6.4 vrugtesap en gaskoeldrank (2)
6.5 S + O2 → SO2 (3)
[8]
5
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
VRAAG 7: SURE, BASISSE EN pH-WAARDE
7.1 7.1.1 'n Aanwyser is die chemiese verbinding (stof) wat van kleur verander
in die teenwoordigheid van 'n suur of 'n basis (1)
7.1.2 Wat is die pH van die besmette watermonster?
OF (1)
Wat is die kleur van verskeie aanwysers in 'n besmette watermonster?
(Ken slegs punte toe vir 'n sin wat met 'n vraagteken eindig.) (2)
7.1.3 (a) hoeveelheid water, volume watermonster /temperatuur van die
watermonster dieselfde (gehalte van die) watermonster
(1 punt vir enige een) (1)
(b) Die pH van die water/die kleur van die aanwyser in ʼn
watermonster (1)
7.2 7.2.1 Rooi/pienk (1)
7.2.2 Rooi/pienk (1)
7.2.3 Geel (1)
7.2.4 Blou (1)
7.3 Voeg soda-as (natriumkarbonaat) by, kook die water en voeg chloor by. Soda-
as sal die pH van water tot byna neutraal verhoog , kook sal bakterieë
doodmaak en chloor sal die water suiwer. (4)
7.4 Cholera , bilharzia , malaria of diarree (Enige 2) (2)
[16]
VRAAG 8: SURE EN BASISSE SE REAKSIES
8.1 8.1.1 Bysteek is suur (1)
Wepsteek is basies (1)
8.2 8.1.2 Die persoon kan sooibrand hê as gevolg van die eet van ongesonde
kos of as hy gaskoeldrank drink
OF
Slegte spysvertering is die gevolg van die produksie van te veel
soutsuur in die maag. (2)
8.2.2 Jy kan spysvertering behandel deur 'n teensuurmiddel of middel soos
koeksoda in water te neem. Dit sal die suur in die maag neutraliseer. (2)
6
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
8.2.3 Gaskoeldrank is suur en dit verhoog dus die hoeveelheid suur in die
maag. (2)
8.2.4 Vermindering van die verbruik van voedsel wat te suur is soos
gaskoeldrank. (2)
[10]
VRAAG 9: REAKSIE VAN SURE MET BASISSE
9.1 Swaelsuur (1)
9.2 Salpetersuur (1)
9.3 H2SO4 en HNO3 (2)
9.4 Sure in suurreën reageer met kalsiumkarbonaat in marmerbeelde en geboue, wat
veroorsaak dat hulle oplos.
OF
Vernietig plante
OF
Besoedel waterbronne en grond. (Enige 2) (2)
9.5 NEUTRAAL (1)
9.6 HCl + MgO → MgCl2 + H2O (4)
[11]
TOTAAL AFDELING B: 80
TOTAAL: 100
7
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0/v1-db1580c5b16f10e3b849/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2024 QP (Afr)
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--04cd6bbc-7cef-48d8-a084-7c9ba0f21944/v1-9762ad89c4ada2575e24/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210/v1-3a0ada7aa6e3c5e11c01/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2023 QP (Afr)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1/v1-0d7b16c9850724eff5f3/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2018 QP (Afr)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2016 Memo (Afr)
More from Grade 9 Natural Sciences

Question paper
Natural Sciences Grade 9 North West June 2024 Question Paper

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State June 2023 Paper & Memo

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State November 2023 QP & Memo
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a/v1-2fa7c550c632d666d4fe/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 QP (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e/v1-8fb33edd6c4f33747f58/card.webp)
Memorandum