Downloaded from hlayiso.com
testpapers.co.za
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2016
GRAAD 9
NATUURWETENSKAPPE
MEMORANDUM
10 bladsye
1
Skip to contentAll 2016 papers %20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a3a1855b-9de4-4bd4-9504-48990b4d997a/v1-388db127e3a8ce3344c1/card.webp)



%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a/v1-2fa7c550c632d666d4fe/card.webp)

View all%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0/v1-db1580c5b16f10e3b849/card.webp)



%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210/v1-3a0ada7aa6e3c5e11c01/card.webp)

Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2016 Memo (Afr)
Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng November Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 350.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Gauteng November Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NATUURWETENSKAPPE
MEMORANDUM
BEGINSELS WAT VERBAND HOU MET DIE NASIEN VAN NATUURWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting gegee word as wat die puntetelling is
Hou op nasien sodra die maksimum punt bereik is en plaas ʼn kronkellyn en ‘maks’ in die
regterkantste kantlyn ( ~ maks.).
2. Indien bv. drie redes vereis word en vyf gegee word
Merk die eerste drie ongeag of almal of slegs sommige korrek / foutief is.
3. Verkeerde nommering
Indien die antwoord in die korrekte volgorde van vrae pas maar die verkeerde nommer
het, is die antwoord aanvaarbaar.
4. Indien taalgebruik die betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
5. Spelfoute
Indien woord herkenbaar is, aanvaar, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in die
Natuurwetenskappe beteken nie of buite konteks is.
6. Geen veranderinge moet gemaak word aan die goedgekeurde nasienmemorandum nie.
2
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
AFDELING A
VRAAG 1
MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 C√
1.2 B√
1.3 D√
1.4 D√
1.5 B√
1.6 C√
1.7 B√
1.8 B√
(8)
VRAAG 2
TERMINOLOGIE
2.1 Atmosfeer√
2.2 Smeltdraad√
2.3 Mynbou√
2.4 Weerlig √
2.5 Nebula√
2.6 Sel √
(6)
VRAAG 3
PASITEMS
3.1 C√
3.2 A√
3.3 B√
3.4 H√
3.5 F√
3.6 E√
(6)
TOTAAL AFDELING A: 20
3
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
AFDELING B
ENERGIE EN VERANDERING
VRAAG 4
KRAG
4.1 A. Elektrostatiese krag √
B. Elektromagnetiese krag of Magnetiese krag √
C. Spanning √
D. Swaartekrag √ (4)
4.2 Krag kan ʼn voorwerp laat:
• Begin beweeg / ophou beweeg √
• Versnel / verstadig√
• Van rigting laat verander √
• In die rondte laat beweeg √
• Van vorm laat verander√ (Merk enige twee.) (2)
(6)
VRAAG 5
SERIE EN PARALLELLE STROOMBANE
5.1 Kringdiagram
Punte toegeken vir:
• Drie selle in ʼn reeks verbind √
• ʼn Gloeilamp √
• ʼn voltmeter in parallel √
(3)
5.2 Dit vertel ons van die potensiaalverskil oor die gloeilamp. √ (1)
5.3 Die spanning oor ʼn parallelle verbinding bly dieselfde, ongeag die aantal
resistors in parallel. √√ (2)
5.4 Verminder √ (1)
5.5 In ʼn serieverbinding deel die gloeilampies / resistors die elektriese spanning van die
battery OF Elke gloeilamp / resistor sal sy eie elektriese spanning hê / OF Daar sal ʼn
voltmeterlesing oor elke gloeilamp in die serie wees.√√
(Merk enige een vir 2 punte.) (2)
4
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
5.6
• Tipe materiaal √
• Dikte van die elektriese geleier √
• Lengte van die geleier √
• Temperatuur van die geleier √
(Merk enige twee.) (2)
(11)
VRAAG 6
VEILIGHEID MET ELEKTRISITEIT
6.1 Hulle het privaateiendom beset waar die stadsraad nie die nodige munisipale dienste kon
voorsien in terme van Nasionale Wetgewing nie / hulle het verwaarloos gevoel deur die
munisipaliteit. √√ (2)
6.2 Onwettige verbindings kan die volgende veroorsaak:
• Vuur√
• Elektriese skokke√
• Dood (Merk enige twee.) (2)
6.3 Omdat onwettige elektriese verbindings as energiediefstal beskou word (is diefstal van
elektrisiteit ʼn misdryf). √√ (2)
(6)
5
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
VRAAG 7
KRAGSTASIES EN DIE NASIONALE ELEKTRISITEITSNETWERK
7.1 VLOEIDIAGRAM
• Uraan word in die kernreaktors geplaas.
• ʼn Kernsplytig vind plaas.
• ʼn Groot hoeveelhede energie word vrygelaat.
•
Die vrygestelde energie word gebruik om water te verhit en dit in stoom
om te sit.√√ (2)
Die warm stoom laat die lemme van die turbine beweeg.
Die turbine is aan ʼn kragopwekker gekonnekteer √, wat die meganiese
energie √ van die draaiende turbine omsit in elektriese energie.√
(3)
Die elektriese energie word gekoppel aan die Nasionale
Elektrisiteitsnetwerk.
7.2 Hulle kan die volgende veroorsaak:
• Brande √
• Kanker √
• Genetiese mutasies √
• Bestralingsiekte
• Dood
(Merk enige twee.) (2)
(7)
6
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
VRAAG 8
KOSTE VAN ELEKTRIESE KRAG
8.1 Drywingsvermoë van verskillende toestelle
Drywingsvermoë van toestelle
Verwagte drywingsvermoë (in W)
Elektriese water- Ketel Elektriese Normale Energiebesparende
verhittingstoestel boor gloeilamp gloeilamp
Toestel
Rubriek vir nasien van grafiek
KRITERIA PUNT
1. Opskrif (Sluit albei veranderlikes in) 2 punte
2. Korrekte benaming van albei asse 2 punte
3. Korrekte skale 1 punt
4. Stawe 1 – 3 stawe korrek 1 punt
4 – 6 stawe korrek 2 punte
TOTAAL 7 PUNTE
8.2 Toestelle met ʼn hoër drywingsvermoë gebruik meer energie en sal meer kos.√√ (2)
8.3 Koste = Krag (kW) x Tyd (h) x Eenheidsprys
= 2 kW x 2 h x 90c√
= R3, 60 √√ (1 punt vir korrekte antwoord, 1 punt vir korrekte eenheid) (3)
(12)
TOTAAL AFDELING B: 42
7
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
AFDELING C
DIE AARDE EN KOSMOS
VRAAG 9
DIE AARDE AS ’N SISTEEM
9.1 Omdat die dele van die aarde se sisteem nie onafhanklik is nie √, maar verbind. √
(2)
9.2
9.2.1 Biosfeer√ (1)
9.2.2 Hidrosfeer√ (1)
9.3 Die sisteem sal nie meer werk nie √
(Aanvaar enige relevante antwoord.) (1)
9.4
9.4.1 Verskil in hoogte: 2 400 m – 1 700 m√
= 700 m√
Verskil in temperatuur: 700 m / 100 m/ºC√
= 7ºC√
Temperatuur by 2 400 m = 26ºC - 7ºC√
= 19ºC√
(6)
9.4.2 Laer √ (1)
(12)
VRAAG 10
MYNBOU IN SUID-AFRIKA
10.1 ʼn Bolaagmyn is ʼn oopgroefmyn waar ʼn gat of pit op die oppervlak
gevorm word.√√ (2)
10.2 Element √ (1)
10.3 Die aarde se kors √ (1)
8
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
10.4
• Lug en water besoedel met gevaarlike chemikalieë van mynhope sal siektes by
mense veroorsaak. √√
• ʼn Besoedelde omgewing sal beesboerdery benadeel.√√
• ʼn Besoedelde omgewing sal die aanplant van boerdery gewasse benadeel.√√
• Die wild se voortbestaan in die Kruger Nasionale Park sal benadeel word.
• Die inkomste deur toeriste sal afneem.
• Die omgewingstemperatuur sal verander / klimaatsverandering
• Die ekosisteem sal omver gegooi word. (6)
(Aanvaar enige ander relevante antwoord. Merk enige drie.)
10.5
• Dit sal werksgeleenthede skep vir die inwoners van die gebied.√√
• Dit sal die ekonomiese welstand van die land verbeter.√√
• Dit sal die dorpe in die omgewing laat ontwikkel. (4)
(Aanvaar enige ander relevante antwoord. Merk enige twee.)
10.6 Ooreenkomste
Metaalerts word deur koolstof verhit √ in die vorm van houtskool in die teenwoordigheid
van suurstof. √ (2)
Verskil
Die outydse ontginningsmetodes is vervang deur ʼn mynbou hoogoond.√√ (2)
(18)
9
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
VRAAG 11
GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE
11.1 C. Rooi Reuse Ster√
E. Wit Dwerg Ster √ (2)
11.2 Die waterstof in die middel van die ster is uitgeput (opgebruik) √. Die ster se
kern krimp en verhit √. Die buitenste gedeelte vergroot √ en die ster word groter
en gloei rooi.√ (4)
11.3 Rooi Reus stadium √ (1)
11.4 Supernova √ (1)
(8)
TOTAAL AFDELING C: 38
TOTAAL: 100
10
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a3a1855b-9de4-4bd4-9504-48990b4d997a/v1-388db127e3a8ce3344c1/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2016 QP (Afr)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 Memo (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 November EC 2016 QP (Afr)
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a/v1-2fa7c550c632d666d4fe/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 QP (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 QP (Afr)
More from Grade 9 Natural Sciences
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0/v1-db1580c5b16f10e3b849/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 North West June 2024 Question Paper

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State June 2023 Paper & Memo

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State November 2023 QP & Memo
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210/v1-3a0ada7aa6e3c5e11c01/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2023 QP (Afr)

Question paper