Skip to content

Natural Sciences Grade 9 November EC 2016 Memo (Afrikaans)

MemorandumNatural SciencesGrade 920169 pages

Grade 9 Natural Sciences memorandum from the November EC 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 NATUURLIKE WETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Die memorandum beslaan 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 NATUURLIKE WETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Puntetoekenning in hierdie vraestel is gebaseer op die vlak van antwoorde wat van die leerders vereis word. 2. Sommige vrae vereis verskeie of veelvoudige antwoorde. SLEGS die vereiste getal antwoorde of feite sal oorweeg word. 3. Waar toepaslik, sal punte vir ontbrekende feite van ʼn antwoord met meer as een punt, afgetrek word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE 3 AFDELIG A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE NR. VERWAGTE ANTWOORD LETTER PUNT 1.1 Potensiële verskil A √ (1) 1.2 Volt B √ (1) 1.3 nie-kontakkragte C √ (1) 1.4 ongelyksoortige ladings trek mekaar aan B √ (1) 1.5 is gevaarlik en word as energie diefstal beskou A √ (1) 1.6 Die mantel, aardkors en die grond A √ (1) 1.7 sedimentêre, stollings en metamorfiese C √ (1) 1.8 baie dig en het ʼn hoë gravitasie. A √ (1) 1.9 swartgat B √ (1) 1.10 Kernkrag kombinasie D √ (1) [10] VRAAG 2: KORREKTE WOORDE/TERME NR. VERWAGTE ANTWOORD PUNT 2.1 Elektrone √ (1) 2.2 Erts √ (1) 2.3 Die mantel √ (1) 2.4 ʼn Mineraal √ (1) 2.5 Hidroëlektrisiteit √ (1) (5 x 1) [5] VRAAG 3: PASSENDE ITEMS NR. VERWAGTE ANTWOORD LETTER PUNT 3.1 ʼn Resistor D √ (1) 3.2 ʼn Nie-geleier F √ (1) 3.3 Atmosfeer A √ (1) 3.4 Derde posisie van die son af G √ (1) 3.5 Aardverwarming B √ (1) (5 x 1) [5] TOTAAL AFDELING A: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 NATUURLIKE WETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING B: ENERGIE EN VERANDERING VRAAG 4: KRAGTE NR. VERWAGTE ANTWOORD PUNT 4.1 Newton/s √ (1) 4.2 Noord- en Suidpool √√ (2) 4.3 Krag is ʼn trek of stoot. √ (1) 4.4 Sir Isaac Newton √ (1) 4.5 Kontak- en nie-kontakkragte √√ (2) 4.6 Swaartekrag √ (1) 4.7 Wrywingskragte √√ (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE 5 VRAAG 5: ELEKTRIESE STROOMBANE NR. VERWAGTE ANTWOORD PUNT 5.1 ʼn Elektriese stroombaan: √√√√√ (5) 5.2 5.2.1 Oop skakelaar: √ (1) 5.2.2 Voltmeter: √ (1) 5.2.3 Resistor: √ (1) 5.2.4 Geleier/verbinder: ______________ √ (1) 5.2.5 Ammeter: √ (1) 5.3  Die materiaal waarvan ʼn geleier gemaak is. Verskillende materiale bied verskillende grade van weerstand aan die vloei van ʼn elektriese stroom. √√ (2)  Die lengte van ʼn geleier. Hoe langer die geleier hoe groter die weerstand. √√ (2)  Die dikte van die geleier. Hoe dikker die geleier hoe kleiner die weerstand. √√ (2)  Die temperatuur van die geleier. Hoe hoër die temperatuur, hoe groter die weerstand. √√ (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 NATUURLIKE WETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 6: PRAKTIESE ONDERSOEK NR. VERWAGTE ANTWOORD PUNT 6.1 Kombuis-toebehore verbruik meeste van die elektrisiteit, want dit het die hoogste persentasie (29%) in vergelyking met die ander toebehore. (½ punt vir die korrekte antwoord en verduideliking.) √ (1) 6.2 Daar is baie van hierdie toebehore as die leerder korrek is, gee vir hom/haar ʼn punt. Elektriese stoof, ketel, strykyster, mikrogolfoond, ens. (½ punt vir elke voorbeeld.) √ (1) 6.3  Skakel onnodige ligte af.  Kan gasstowe en ketels gebruik.  Was ligte klere met die hand. (Alle verwante antwoorde is korrek.) √√ (2) 6.4 29% van die kombuis-toebehore en 17% van die lugreëling. Antwoord: 46% √ (1) 6.5 Berekening is slegs een punt, omdat hulle graad 9’s is. Basiese berekening. 7% of R200 7 ÷ 100 = 0,07 0,07 x 200 = R14 Die familie spandeer R14 van hul elektrisiteitsrekening aan wassery-toebehore. √√ (2) [7] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE 7 VRAAG 7: SERIES EN PARALLELE STROOMBAAN BEREKENINGE NR. VERWAGTE ANTWOORD PUNT 7.1 Berekening: Drie resistors in serie 7.1.1 Totale weerstand = R1 + R2 + R3 = 20 Ω + 20 Ω + 20 Ω = 60 Ω √√√ (3) 7.1.2 V Stroomsterkte = R 120 volt = 60 Ω =2A √√√ (3) 7.2 Stroomsterkte = Volt ÷ Weerstand (I = V ÷ R) √√√ (3) 7.3 Die volt vir elke gloeilamp sal 3 V wees. (Volt is dieselfde en word nie gedeel nie.) √√ (2) 7.4 Serie stroombaan Parallel stroombaan  Volt word gedeel.  Volt word nie gedeel nie.  Weerstand is regdeur  Weerstand is regdeur dieselfde. verskillend. √√√√ (4) [15] TOTAAL AFDELING B: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 NATUURLIKE WETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING C: PLANEET AARDE EN DIE BUITENSTE RUIM VRAAG 8: DIE AARDE AS ’N STELSEL NR. VERWAGTE ANTWOORD PUNT 8.1  Die biosfeer bevat alle lewende organismes (diere en plante) wat oorleef as gevolg van hul interaksie met die litosfeer (soliede rotse en grond), wat weer water (hidrosfeer) en gasse (atmosfeer) benodig om te kan oorleef. Dus kan een slegs met die ondersteuning van ʼn ander oorleef. (Indien die leerder die interaksie korrek beskryf het, word volpunte toegeken.) √√√√ (4) 8.2  Stikstof – 78% √  Suurstof – 21% √  Koolstofdioksied – minder as 1% √ (3) 8.3  Stollingsgesteente √  Sedimentêre gesteente √  Metamorfiese gesteente √ (3) [10] VRAAG 9: DIE ONTGINNING VAN MINERALE BRONNE NR. VERWAGTE ANTWOORD PUNT 9.1  Mynbou lei tot die verlies van boerdery en wildediere omgewings.  Verwerking van gouderts laat soliede afval na.  Mynbou-aktiwiteite beïnvloed beskermde areas.  Mynbou bedreig biodiversiteit in die operasionele areas.  Mynbou dra by tot suurvorming en aardverwarming.  Mynbou lei tot die ontstaan van mynfvalhope wat hoë toeriste en kulturele erfenis waarde beskadig. (Enige vier verwante antwoorde) √√√√ (4) 9.2 Sand, potas en diamante. (Enige 1 x 1) √ (1) 9.3 9.3.1 Al – Aluminium √ 9.3.2 Au – Goud √ 9.3.3 Cu – Koper √ (3) 9.4 Die maak van:  Juwele  Gereedskap  Wapens  Masjinerie en rangskikkings (Enige twee of enige verwante antwoorde.) √√ (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE 9 VRAAG 10: GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE NR. VERWAGTE ANTWOORD PUNT 10.1 Sterre √ (1) 10.2 10.2.1 Blou √ (1) 10.2.2 Rooi √ (1) 10.3 Nebulae √ (1) 10.4 Kernkrag √√ (2) 10.5 Planetêre nebulae √√ (2) 10.6 Witdwerg √√ (2) [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 9 Natural Sciences

View all