Skip to content

Natural Sciences Grade 9 November EC 2016 QP (Afr)

Question paperNatural SciencesGrade 9201613 pages

Grade 9 Natural Sciences question paper from the November EC 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 NATUURLIKE WETENSKAPPE PUNTE: 100 TYD: 2 uur *9NAWET* Hierdie vraestel beslaan 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 NATUURLIKE WETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord al die vrae in hierdie vraestel. 2. Hierdie vraestel bevat DRIE afdelings: AFDELING A: (20 punte) AFDELING B: (50 punte) AFDELING C: (30 punte) 3. Hierdie vraestel bevat ELF vrae met sub-vrae. 4. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy. 5. Beantwoord elke vraag volgens hulle puntetoekenning. 6. Lees noukeurig en verstaan alle vrae voordat jy dit beantwoord. 7. Benommer alle vrae korrek, in ooreenstemming met die vrae in hierdie vraestel. 8. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar, waar nodig, gebruik. 9. Gebruik ʼn potlood vir alle tekeninge, sketse en grafieke. 10. Dis belangrik om netjies en leesbaar te skryf vir nasiendoeleindes. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE 3 AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Elke vraag het vier moontlike vrae. Kies die regte antwoord en skryf die ooreenstemmende letter (A–D) langsaan die vraagnommer op jou ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld, 1.11 E. 1.1 Watter van die onderstaande faktore beïnvloed nie die weerstand van ʼn geleidingsdraad nie? A Potensiële verskil B Dikte C Lengte D Soort materiaal wat gebruik word (1) 1.2 Die potensiële verskil word in … gemeet. A ampère B volt C joule D ohm (1) 1.3 Veldkragte word ook … genoem. A swaartekrag B spanningskrag C nie-kontakkragte D kontakkragte (1) 1.4 Die wet van aantrekking en afstoting tussen gelaaide deeltjies dui aan dat … A soortgelyke ladings trek mekaar aan. B ongelyksoortige ladings trek mekaar aan. C soortgelyke ladings veroorsaak wrywing. D ongelyksoortige ladings stoot mekaar af. (1) 1.5 Onwettige verbindings na die ESKOM hoof-elektriese lyn … A is gevaarlik en word as energie-diefstal beskou. B help alle Suid Afrikaners. C kan arm mense help. D is voordelig vir ESKOM. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 NATUURLIKE WETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) 1.6 Die litosfeer het drie lae: A Die mantel, aardkors en die grond B Water, stikstof en suurstof C Termosfeer, mesosfeer en water D Koolstofdioksied, litosfeer en waterstof (1) 1.7 Daar is drie rotstipes, wat … is. A koolstof, waterstof en graniet B magma, stollings en aardkors C sedimentêre, stollings en metamorfiese D litosfeer, hidrosfeer en sedimentêr (1) 1.8 ʼn Swartgat is die fase van ʼn ster wanneer dit … A baie dig en hoë gravitasie het. B minder dig en lae gravitasie het. C baie donker is. D baie warm en donker is. (1) 1.9 ʼn Ster wat lig nie toelaat om te ontsnap nie, word ʼn … genoem. A rooireus B swartgat C neutron ster D son (1) 1.10 Watter reaksie vind in sterre plaas? A Kernkrag ontbinding B Kombinasie C Ontbinding D Kernkrag kombinasie (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE 5 VRAAG 2: ONTBREKENDE WOORDE Gee die korrekte terme vir die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langsaan die vraagnommer (2.1–2.5) in jou ANTWOORDEBOEK NEER. 2.1 Negatiewe deeltjies in ʼn atoom (1) 2.2 ʼn Rots wat kosbare minerale bevat, wat gemyn kan word (1) 2.3 Die laag van die aarde onder die aardkors (1) 2.4 ʼn Natuurlike verbinding wat deur geologiese prosesse gevorm is (1) 2.5 Elektrisiteit wat deur vallende water opgewek word (1) [5] VRAAG 3: PASSENDE ITEMS Elke van die volgende terme of begrippe in KOLOM A pas by ʼn beskrywing in KOLOM B. Kies die regte en bypassende items vir KOLOM A van KOLOM B. Skryf slegs die korrekte letter (A–E) langsaan die nommer (3.1–3.5) van KOLOM A, byvoorbeeld, 3.6 E. KOLOM A KOLOM B 3.1 Is ʼn geleidingsmateriaal wat A Atmosfeer gebruik word om die elektriese stroom te beheer of om bruikbare energie oor te dra 3.2 ʼn Materiaal wat nie die vloei B Aardverwarming van elektriese stroom gemaklik deurlaat nie 3.3 Die lae gasse wat die Aarde C Vierde posisie weg van die son omring 3.4 ʼn Posisie van die Aarde vanaf D ʼn Resistor die son 3.5 ʼn Algehele verhoging van E Tweede posisie weg van die son temperatuur in die atmosfeer F ʼn Insulator G Derde posisie weg van die son (5 x 1) [5] TOTAAL AFDELING A: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 NATUURLIKE WETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING B: ENERGIE EN VERANDERING VRAG 4: KRAGTE 4.1 Wat is die eenheid van krag? (1) 4.2 Alle magnete het twee kante of pole wat die … en … genoem word. (2) 4.3 Verduidelik die begrip, krag. (1) 4.4 ʼn Wetenskaplike wat tot die begrip van krag en beweging bygedra het. (1) 4.5 Noem TWEE soorte kragte. (2) 4.6 ʼn Krag wat ʼn voorwerp bevat as gevolg van hul liggaamsmassa, staan as ... bekend. (1) 4.7 Wat noem ons ʼn krag, wat die gevolg is, van twee voorwerpe wat teen mekaar geskuur word? (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE 7 VRAAG 5: ELEKTRIESE STROOMBANE 5.1 Teken ʼn diagram van ʼn elektriese stroombaan met die volgende elektriese komponente – een gloeilamp wat in series met een sel gekonnekteer is, twee gloeilampies in parallel gekonnekteer en ʼn geslote skakelaar. (5) 5.2 Identifiseer die simbole vir die stroombaankomponente, deur hulle oor te teken, langsaan die naam, soos hieronder aangedui, in jou ANTWOORDEBOEK. KOMPONENT SIMBOOL 5.2.1 Oop skakelaar 5.2.2 Voltmeter 5.2.3 Resistor 5.2.4 Geleier 5.2.5 Ammeter (5) 5.3 Noem VIER faktore wat die weerstand van ʼn metaalgeleier kan beïnvloed en sê hoe elk van hierdie faktore die weerstand beïnvloed. (8) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 NATUURLIKE WETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 6: PRAKTIESE ONDERSOEK Energie kragverbruik Gedurende winter gebruik die meeste mense baie elektrisiteit. Een huishouding word as voorbeeld hierbo voorgehou. Die bogenoemde grafiek wys hoe ʼn sekere huishouding elektriese toebehore gedurende die winter gebruik het. Beantwoord die onderstaande vrae deur die inligting van die bogenoemde grafiek te gebruik. 6.1 Watter van die bogenoemde elektriese toebehore het die meeste elektrisiteit verbruik en waarom? (1) 6.2 Noem TWEE voorbeelde van elektriese toebehore wat in die kombuis aangetref word. (1) 6.3 Noem TWEE kostebesparingmaatreëls wat jy as raad aan die familie kan gee. (2) 6.4 Wat is die totale elektrisiteitsverbruik vir die lugreëling en kombuis- toebehore in die huis? (1) 6.5 As hierdie huishouding 7% van sy elektrisiteit vir die wassery-toebehore gebruik, bepaal hoeveel elektrisiteit dan verbruik word as hulle R200 se elektrisiteit per maand koop. (2) [7] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE 9 VRAAG 7: SERIES EN PARALLELE STROOMBAAN BEREKENINGE 7.1 Bereken die totale weerstand en stroomsterkte van die volgende stroombane: Drie 20 Ω resistors word in series oor ʼn 120 V kragopwekker gekonnekteer. 7.1.1 Wat is die totale weerstand van die stroombaan? (3) 7.1.2 Wat is die stroomsterkte in hierdie stroombaan? (3) 7.2 Skryf die formule vir die berekening van stroomsterkte na aanleiding van ohms-wette neer. (3) 7.3 In ʼn parallelle stroombaan, met twee gloeilampies gekoppel aan ’n 3 V battery, wat sal die voltmeterlesing vir elk van die gloeilampies wees? (2) 7.4 Wat is die verskille tussen die volt en weerstand van ʼn serie stroombaan en ʼn parallel stroombaan? (4) [15] TOTAAL AFDELING B: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 NATUURLIKE WETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING C: PLANEET AARDE EN DIE BUITENSTE RUIM VRAAG 8: DIE AARDE AS ’N STELSEL Die aarde kan as ʼn komplekse stelsel, waar alle dele met mekaar saamwerk, verstaan word. Vier sfere werk saam op of naby die oppervlak van die aarde. Beantwoord die onderstaande vrae, na aanleiding van die bogenoemde stelling. 8.1 Verduidelik die interaksie tussen die biosfeer, die litosfeer, die hidrosfeer en die atmosfeer. (4) 8.2 Die atmosfeer is die mengsel van gasse wat die Aarde omring en deur swaartekrag in stand gehou word. Hierdie mengsel staan bekend as lug en bestaan uit verskillende gasse soos stikstof, suurstof en koolstofdioksied. Wat is die persentasie van elk van die bogenoemde gasse? (3) 8.3 Die rotssiklus is ʼn natuurlike aaneenlopende proses, waar rotse gevorm word, afgebreek word en hervorm word oor ʼn lang tyd. As gevolg van hierdie proses, word verskillende soorte rots gevorm. Noem DRIE soorte rots wat jy ken. (3) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) NATUURLIKE WETENSKAPPE 11 VRAAG 9: DIE ONTGINNING VAN MINERALE BRONNE Daar is grootskaalse myn-aktiwiteite in Suid Afrika en hierdie aktiwiteit het ʼn belangrike uitwerking op ons omgewing. Dit is baie belangrik dat ons na ons omgewing moet kyk. 9.1 Noem VIER voorbeelde van omgewings-impakte wat deur mynbou ontginning in ons land veroorsaak word. (4) 9.2 Sommige minerale kan in hul natuurlike vorm gebruik word. Verskaf EEN voorbeeld van so ʼn mineraal. (1) 9.3 Gee die volle name van die volgende minerale: 9.3.1 Al 9.3.2 Au 9.3.3 Cu (3) 9.4 Minerale is regdeur ons geskiedenis belangrik vir die mensdom. Noem TWEE gebruike van minerale wat jy ken. (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 NATUURLIKE WETENSKAPPE (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 10: GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE Voltooi die volgende stellings deur die woorde in die kolom hieronder te gebruik. Blou; Waterstof; Rooireus; Rooi; Nebulae; Kernkrag; Witdwerg; Ster; Planetêre nebulae 10.1 … bestaan vir ʼn vaste periode. (1) 10.2 Sterre wat (10.2.1) … lyk is warmer en gewoonlik jonger as sterre wat (10.2.2) … voorkom. (2) 10.3 Sterre vorm binne, groot gaswolke en stof wat … genoem word. (1) 10.4 By ʼn sekere punt word die … reaksie se brandstof uitgedun. (2) 10.5 … word deur hul sentrale dwergster verlig en is mooi voorwerpe om te besigtig. (2) 10.6 … is baie digte kosmiese oorblyfsels wat meestal is uit afgebreekte elektron materiaal saamgestel. (2) [10] TOTAAL AFDELING C: 30 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 9 Natural Sciences

View all