Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2023
GRAAD 9
NASIENRIGLYNE
NATUURWETENSKAPPE
8 bladsye
Skip to contentAll 2023 papers %202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a/v1-2fa7c550c632d666d4fe/card.webp)


%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210/v1-3a0ada7aa6e3c5e11c01/card.webp)


View all%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0/v1-db1580c5b16f10e3b849/card.webp)



%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e/v1-8fb33edd6c4f33747f58/card.webp)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2c95ebbd-ecb4-4d5e-bcd3-b51dd06538cf/v1-5081806c0d685198f993/card.webp)
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 Memo (Afr)
Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 440.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Gauteng November Exam 2023
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 D ✓
1.2 B ✓
1.3 B ✓
1.4 B ✓
1.5 C ✓
1.6 D ✓
1.7 C ✓
1.8 A ✓
1.9 C ✓ [9]
VRAAG 2: TERMINOLOGIE
2.1 Weerstand ✓
2.2 Gravitasiekrag ✓
2.3 Aarddraad ✓
2.4 Stollingsgesteentes ✓
2.5 Weerlig ✓
2.6 Atmosfeer ✓ [6]
VRAAG 3: PASITEMS
3.1 B – Swart gat ✓
3.2 E – Smeltdraad ✓
3.3 A – Spanning ✓
3.4 C – Planetêre nebulae ✓
3.5 D – Rotssiklus ✓ [5]
TOTAAL AFDELING A: 20
2
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
AFDELING B
VRAAG 4: KRAGTE
4.1 A Beweging/verander rigting/verander die spoed ✓ (Enige een) (1)
B Verander die vorm van ʼn voorwerp ✓
4.2 4.2.1 Elektrostatiese krag ✓ (1)
4.2.2 Tipe krag ✓ (1)
4.2.3 Elektrone ✓ (1)
4.2.4 Ja ✓ (1)
4.2.5 Die sfere dra ✓ dieselfde ladings ✓/sfere ✓ het soortgelyke ladings,✓
OF
Hulle stoot ✓ mekaar af ✓/stoot mekaar ✓ weg. ✓ (2)
4.3 4.3.1 Veldkrag (1)
4.3.2 Nasienkriteria
N N ✓ 1 punt – Vorm van die magnetiese veld
N ✓ 1 punt – Rigting van die magnetiese veld
(Weg van noord OF noord na suid)
(2)
4.4 4.4.1 0,1 N ✓ (Waarde EN eenheid vir 1 punt.) (1)
4.4.2 Krag neem af soos die afstand ✓ tussen magnete toeneem. ✓
OF
Soos die afstand tussen die magnete toeneem ✓, verminder die
magnetise krag tussen die magnete. ✓
OF
Soos die afstand tussen die magnete toeneem, ✓ verminder die
magnetiese krag tussen die magnete. ✓
Nasienkriteria
Beide veranderlikes genoem. (Afstand en Krag) ✓
Verwantskap tussen veranderlikes ✓ (2)
3
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
4.5 Die krag wat op die massa van die liggaam uitgeoefen word ✓ deur gravitasie-
veld. ✓
OF
Die krag waarmee die Aarde ✓ alle voorwerpe na sy middelpunt trek ✓ (2)
[16]
VRAAG 5: SELLE EN ENERGIE, WEERSTAND
5.1 5.1.1 Wat is die effek van die lengte van die geleier ✓ op sy weerstand? ✓
OF
Hoe sal die lengte van die geleier ✓ sy weerstand beïnvloed? ✓
OF
Wat is die verhouding tussen die lengte van die geleier ✓ en sy
weerstand? ✓ (2)
5.1.2 Hoe langer die lengte van die geleier, ✓ hoe hoër is die weerstand. ✓ (2)
OF
Hoe korter die lengte van die geleier ✓ hoe laer is die weerstand. ✓
5.1.3 Weerstand van ʼn geleier ✓ (1)
5.1.4
Grafiek van stroomsterkte teenoor lengte van geleier
Stroomsterkte (A)
Lengte van die geleier (m)
Nasienkriteria
A: Opskrif; ✓
B: korrekte byskrifte op y-as ✓
C: korrekte etiket op x-as ✓; plot van punte ✓,
korrekte skaal ✓ (5)
4
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
5.2 5.2.1 Om energie te voorsien ✓ (1)
5.2.2 3V÷2 = 1,5V ✓✓ (antwoord slegs met eenheid – 2 punte sonder eenheid –
1 punt) (2)
5.2.3 Stroombreker ✓ (1)
[14]
VRAAG 6: STROOMELEKTRISITEIT
6.1 6.1.1 Parallel ✓ (1)
6.1.2 V1 = 3 x 1,5 ✓
= 4,5 V ✓ (Gee 2 punte as ʼn leerder slegs 4,5 V geskryf het) (2)
6.1.3 4,5 V ✓ (1)
6.1.4 S✓ (1)
6.1.5 Lesing op A1 sal afneem. ✓ (1)
6.1.6 As T afgeskakel is, is daar minder weerstande in parallel, daarom sal die
totale weerstand in die stroombaan toeneem, ✓ en die totale stroom sal
afneem. ✓ (2)
6.1.7 Ammeter ✓ (1)
6.2 Voltmeter
Battery
Toe skakelaaar
Verbindingsdraad
Gloeilamp
Nasienkriteria:
Korrekte byskrif – 4 punte (1 punt per byskrif) ✓✓✓✓
Korrekte diagram – 1 punt ✓
(Enige byskrif) (5)
[14]
5
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
VRAAG 7: KOSTE VAN KRAGVERBRUIK, ENERGIE EN DIE
ELEKTRISITEITSNETWERK
7.1 7.1.1 Koste = 320 kW x 1h x 90 sent ✓
= 28800 sent ✓
= R288,00 ✓ (–1 punt as die antwoord as sent of geen eenhede
gelaat is) (3)
7.1.2 12 minute = 0,2 uur
1 360 W = 1,36 kW
6 000 W = 6 kW
Mikrogolfoond: koste = 1,36 ✓ x 0,2 x 90 ✓
= 24,48 sent = R0,24 ✓
Konvensionele oond: Koste = 6 x 1 x 90 = 540 ✓ sent ✓
= R5,40 ✓
Gebaseer op die berekeninge is die mikrogolf baie goedkoper om te
gebruik as ʼn konvensionele oond. ✓ (7)
7.2 7.2.1 Oorlading/Vraag na elektrisiteit is te hoog. ✓
OF
Elektrisiteitsverbruik is te hoog. ✓ (1)
7.2.2 Beurtkrag/Elektrisiteitstoevoer sal onderbreek of afgesny word. ✓
(Enige een) (1)
7.2.3 Gebruik die gewoontes om toestelle of ligte af te skakel wanneer dit nie
gebruik word nie ✓;
OF
Maak gebruik van alternatiewe bronne van elektrisiteit soos elektrisiteit
opgewek deur sonkrag ✓,
OF
die gebruik van (fossiel) brandstowwe ✓
(Enige een) (1)
7.2.4 Dit gebruik ʼn hernubare bron wat gebruik en hergebruik kan word, of wat
natuurlik aangevul kan word. ✓
OF
Dit bespaar elektrisiteit – dit veroorsaak nie omgewingsbesoedeling nie,
verminder die hoë aanvraag van die huidige kragnetwerk. ✓
OF
Langtermyn kostebesparings ✓ (1)
6
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
7.2.5 Litiumbatterye is baie duur (dit is ingevoer). ✓ Dit is sonlig afhanklik ✓/
moeilik om te hervestig ✓; Minder energie beskikbaar gedurende lang
reënerige dae sonder enige sonskyn ✓ (Enige een) (1)
[15]
VRAAG 8: SFERE VAN DIE AARDE
8.1 8.1.1 Litosfeer (gesteentes) en Hidrosfeer (kalkwater) het interaksie gehad. ✓ (1)
8.1.2 Hidrosfeer (water) en Atmosfeer (koolstofdioksied) het interaksie gehad ✓ (1)
8.1.3 Biosfeer (plante) en die atmosfeer (lig) het interaksie gehad ✓ (1)
8.2 Minerale en ander hulpbronne word dikwels in die aardkors gevind, wat uit soliede
rots bestaan. ✓ Olie en gas, aan die ander kant, word in die Aarde se boonste
mantel aangetref en word na die oppervlak gebring deur geologiese prosesse soos
tektoniese aktiwiteit en vulkaniese uitbarstings. ✓ Die samestelling en struktuur van
die Aarde se lae speel dus ʼn deurslaggewende rol in die vorming en verspreiding
van natuurlike hulpbronne soos minerale, olie en gas. ✓ (3)
8.3 Hitte ✓
Koue ✓
Water ✓
Wind/plante/diere ✓ (Enige twee) (2)
8.4 Kweekhuiseffek ✓ (1)
8.5 Die aarde word warm (temperatuur word verhoog) en word bewoonbaar vir lewe. ✓ (1)
[10]
VRAAG 9: MYNBOU EN MINERALE HULPBRONNE
9.1 Op die oppervlak ✓ (1)
9.2 Dit verwoes die omgewing ✓, veroorsaak ontbossing ✓, besoedel die water, lug
en die grond deur die vrystelling van giftige minerale. ✓ Dra by tot hoë
misdaadverwante voorvalle. ✓
(Aanvaar enige ander relevante en feitelike antwoord.) (Enige twee) (2)
9.3 Hoë werkloosheidsyfer; versuim deur die regering om wette om te reguleer/beleid
om mynbou deur ambagsmanne te beheer ✓✓ (informele mynbou)
(Aanvaar enige ander relevante en feitelike antwoord.) (Enige twee) (2)
9.4 Lei tot gebruik en vermorsing van water ✓; selfgemaakte pypleidings besoedel die
omgewing ✓; veroorsaak ondergrondse brande en ontploffings, ✓ heropening van
verseëlde skagte kan tot ernstige gesondheidsgevare lei. ✓
(Aanvaar enige ander relevante en feitelike antwoord.) (Enige twee) (2)
[7]
7
Downloaded from hlayiso.com
NASIENRIGLYNE NATUURWETENSKAPPE GRAAD 9
VRAAG 10: GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE
10.1 Kernfusie in sterre produseer energie deur die omskakeling van waterstof in
helium. ✓ Hierdie proses stel ʼn geweldige hoeveelheid energie vry in die vorm
van hitte en lig, wat uitstraal vanaf die ster. ✓ (2)
10.2 Hoe ʼn ster sterf, hang af van sy grootte, die meeste sterre se brandstof raak op
en hulle word wit dwergsterre, ✓ maar ʼn paar genereer massiewe ontploffings,
so groot dat hulle met die blote oog gesien kan word. ✓ Die grootste sterre
verander in swart gate. ✓ (Enige TWEE) (2)
[4]
TOTAAL AFDELING B: 80
TOTAAL: 100
8
Study this subject
Recommended for this subject
%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a/v1-2fa7c550c632d666d4fe/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 QP (Afr)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2016 Memo (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210/v1-3a0ada7aa6e3c5e11c01/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2023 QP (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 QP (Afr)
More from Grade 9 Natural Sciences
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0/v1-db1580c5b16f10e3b849/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 North West June 2024 Question Paper

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State June 2023 Paper & Memo

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State November 2023 QP & Memo
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e/v1-8fb33edd6c4f33747f58/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)
%20June%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--2c95ebbd-ecb4-4d5e-bcd3-b51dd06538cf/v1-5081806c0d685198f993/card.webp)
Question paper