Skip to content

Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 QP (Afr)

Question paperNatural SciencesGrade 9201717 pages

Grade 9 Natural Sciences question paper from the Gauteng November Exam 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com testpapers.co.za GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2017 GRAAD 9 NATUURWETENSKAPPE TYD: 2 uur PUNTE: 100 17 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 2 GRAAD 9 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NATUURWETENSKAPPE TYD: 2 uur PUNTE: 100 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou van, naam, en klas op die vraestel. 2. Beantwoord al die vrae op die vraestel. 3. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B EN AFDELING C gebaseer op die voorgeskrewe raamwerk van die KABV - dokument. 4. Toekenning van punte: AFDELING A: [20] AFDELING B: [40] AFDELING C: [40] 5. Hierdie vraestel bestaan uit tien vrae. 6. Volg die instruksies en die nommering van elke vraag. 7. Alle tekeninge moet in potlood gedoen word en byskrifte in blou of swart ink. 8. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 3 GRAAD 9 AFDELING A VRAAG 1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie keuses word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en maak sirkel of ʼn kruisie oor die korrekte letter (A – D). 1.1 ʼn Veldkrag ... A is altyd ʼn aantrekkingskrag. B vind alleenlik plaas tussen magnetiese en elektriese ladings. C is die resultate van ʼn aksie oor die afstand tussen twee liggame. D is die enigste tipe krag wat die spoed van ʼn voorwerp verander. (1) 1.2 In watter een van die volgende diagramme is die voltmeter en ammeter verkeerd verbind? (1) 1.3 As all die geleiers van koperdraad gemaak is, watter een het die grootste weerstand? A Lank, dun en warm B Kort, dun en koud C Lank, dik en warm D Kort, dik en koud (1) 1.4 Die kors en die boonste gedeelte van die mantel, vorm die ... A trofosfeer. B litosfeer. C atmosfeer. D oseaniese kors. (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 4 GRAAD 9 1.5 ʼn Natuurlike vastestof met ʼn definitiewe chemiese samestelling en ʼn spesifieke kristallyn struktuur, word ʼn ... genoem. A mineraal B slik C staal D voedingstof (1) 1.6 Watter een van die volgende gasse is ʼn kweekhuis gas? A Helium B Waterstof C Suurstof D Metaan (1) 1.7 Wat is die verskil tussen ʼn serie stroombaan en ʼn parallelle stroombaan? A ʼn Serie stroombaan volg een baan (pad) en ʼn parallelle stroombaan verdeel in verskillende bane (takke). B ʼn Serie stroombaan moet ʼn smeltdraad hê. C ʼn Parallelle stroombaan moet ʼn stroombreker hê. D ʼn Parallelle stroombaan volg een baan (pad) en ʼn serie stroombaan verdeel in verskillende bane (takke). (1) 1.8 Opwekking van elektrisiteit deur vallende water, word ... genoem. A kernkrag B hidro-elektrisiteit C transformasie D aardlekkasie (1) [8] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 5 GRAAD 9 VRAAG 2 TERMINOLOGIE Verskaf die korrekte wetenskaplike term vir elk van volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (2.1 – 2.6) in die spasie voorsien. 2.1 Die SI-eenheid van krag (1) 2.2 ʼn Oplossing wat elektrisiteit gelei (1) 2.3 ʼn Komponent wat die vloei van stroom in ʼn elektriese stroombaan bemoeilik (1) 2.4 ʼn Rots wat ʼn gekonsentreerde mineraal bevat (1) 2.5 Verhoging in die gemiddelde atmosferiese temperatuur (1) 2.6 Die ontploffing van ʼn massiewe ster (1) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 6 GRAAD 9 VRAAG 3 PASITEMS Pas die stelling in KOLOM A by die korrekte konsep in KOLOM B. Skryf slegs die letter (A – H) langs die vraagnommer (3.1 – 3.6) in die spasie wat in KOLOM C voorsien word. KOLOM A KOLOM B KOLOM C 3.1 ʼn Skielike toename in elektrisiteit as die A. Gravitasiekrag 3.1 _______ stroomspanning 110% bo die normale B. Ammeter 3.2 _______ spanning in die kragdraad is C. Kragstuwing 3.3 _______ 3.2 ʼn Stelsel wat elektrisiteit opwek D. Lawa 3.4 _______ 3.3 Die instrument wat gebruik word om E. Troposfeer 3.5 _______ stroomsterkte te meet F. Stratosfeer 3.6 _______ 3.4 ʼn Trekkrag wat liggame op mekaar G. Smeltdraad uitoefen as gevolg van hulle massa H. Kragstasie 3.5 Die sfeer waar weerstoestande plaasvind 3.6 Magma wat uit die oppervlak van die aarde ontsnap [6] TOTAAL AFDELING A: 20 b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 7 GRAAD 9 AFDELING B ENERGIE EN VERANDERING KRAG VRAAG 4 4.1 Dui enige TWEE effekte van krag aan. _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ (2) 4.2 Identifiseer die tipe krag wat op die volgende uitgeoefen word: 4.2.1 ʼn Rek wat uitgestrek word ____________________________________________________________ (1) 4.2.2 Tandepasta wat uit ʼn buis gedruk word ____________________________________________________________ (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 8 GRAAD 9 4.3 Bestudeer die onderstaande fotos wat die magnetiese velde tussen staaf magnete illustreer. Beantwoord die vrae wat volg. Foto A Foto B 4.3.1 Identifiseer die kragte wat die ystervylsels in plek hou. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (1) 4.3.2 Verduidelik kortliks wat jy waarneem in Foto A en Foto B. ____________________________________________________________ ___________________________________________________________ (4) 4.3.3 Noem TWEE ander nie-kontak kragte behalwe die kragte genoem in 4.3.1. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (2) [11] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 9 GRAAD 9 VRAAG 5 SERIE EN PARALLELE STROOMBANE 5.1 Bestudeer die onderstaande stroombaan-diagram. Al die gloeilampies is identies. 5.1.1 As die spanning van een sel 3V is, bepaal die spanning van die battery. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (2) 5.1.2 Dui aan met ʼn rede wat jy weet van die stroom wat deur gloeilampies 2 en 3 vloei. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (2) 5.1.3 Vergelyk die stroom wat deur gloeilampie 1 vloei met die stroom wat deur gloeilampie 2 vloei. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 10 GRAAD 9 5.1.4 As gloeilampie 1 uitbrand, wat sal met gloeilampie 3 gebeur? Verduidelik jou antwoord. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (2) 5.1.5 As gloeilampie 2 uitbrand, sal gloeilampie 3 aanhou om te brand. Gee ʼn rede vir hierdie stelling. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (2) 5.2 Noem enige TWEE faktore wat die weerstand in ʼn stroombaan affekteer. _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ (2) [12] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 11 GRAAD 9 VRAAG 6 OPWEKKING VAN ELEKTRISITEIT IN SUID-AFRIKA 6.1 Lees die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat volg. Kernversmelting is die vrystelling van energie wat plaasvind wanneer ʼn radioaktiewe element soos uranium in atome gesplit word. Suid-Afrika se belangrikste steenkoolreserwes is in Mpumalanga en omdat dit nie wenslik is om steenkool en elektrisiteit oor lang afstande te vervoer nie, is daar in die 1970’s besluit om ʼn kernkragstasie in Koeberg naby Kaapstad in die Wes- Kaap te bou. ʼn Kernkragstasie gebruik radio-aktiewe brandstof, normaalweg uranium-235, wat in ʼn reaktor geplaas word. Kernafvalstowwe is radio-aktief as gevolg van die splitting van die uranium atome wat ook gamma uitstraling veroorsaak. Hierdie gammastrale is amper dieselfde as x-strale en kan brandwonde, kanker en genetiese mutasies in lewende organismes veroorsaak. Dit kan slegs verhoed of vertraag word met dik mure bestaande uit beton (sement), lood of gekompakteerde grond. As gevolg hiervan is dit uiters belangrik om op die korrekte manier van kernafvalstowwe ontslae te raak, sodat dit nie die omgewing besoedel en mense benadeel nie. 6.1.1 Verduidelik waarom die Koeberg kragstasie in die Wes-Kaap gebou is. ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (1) 6.1.2 Watter element word in kernreaktors gebruik? ____________________________________________________________ (1) 6.1.3 Watter gesondheidsprobleme word geassosieer met kernafvalstowwe? ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 12 GRAAD 9 6.2 Die onderstaande tabel dui die alternatiewe bronne van kragopwekking in Suid- Afrika aan. Vul die ontbrekende inligting in op die reëls voorsien onderaan die tabel. Tipe energie Beskrywing Hernubaar en Voordele nie-hernubaar Wind Die invloei van wind Hernubaar Geen lugbesoedeling veroorsaak dat die turbine draai, wat aan ʼn kragopwekker gekoppel is en elektrisiteit produseer Heliostate fokus die son Hernubaar 6.2.1 se energie op ʼn 6.2.2 opvangstoring Water in damme en / of Onmiddelike bron van 6.2.3 pompopgegaarde 6.2.4 energie wat tydens aanlegte word vrygestel spitstye gebruik word en val op turbines wat aan kragopwekkers gekoppel is en elektrisiteit produseer Seegolwe Geen lugbesoedeling 6.2.5 6.2.6 Energie word vrygestel Nie-hernubaar Geen lugbesoedeling 6.2.7 wanneer ʼn atoom split om water te verhit en energie te produseer 6.2.1 ____________________________________________________________ 6.2.2 ____________________________________________________________ 6.2.3 ____________________________________________________________ 6.2.4 ____________________________________________________________ 6.2.5 ____________________________________________________________ 6.2.6 ____________________________________________________________ 6.2.7 ____________________________________________________________ (7) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 13 GRAAD 9 VRAAG 7 KOSTE VAN ELEKTRISITEIT Die volgende tabel dui die energieverbruik van verskeie huishoudelike toestelle aan. Huishoudelike toestelle Energie verbruik (W) Stoofoond 2 000 Strykyster 450 Warmwatertoestel (Geiser) 3 000 TV 700 Skootrekenaar 50 7.1 Watter komponent gebruik die minste energie volgens die bostaande tabel? _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ (1) 7.2 Lys TWEE maniere hoe om die elektriese koste wat deur die warmwatertoestel verbruik word, te verlaag. _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ (2) 7.3 Elektrisiteit word verkoop teen ongeveer 60c per kWh. Gebruik die inligting en bereken die koste van elektriese energieverbruik deur die stoofoond as dit vir drie ure per dag gebruik word. [Koste = Vermoë aanslag (Kw) x Aantal ure gebruik x prys per eenheid] _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ (4) [7] TOTAAL AFDELING B: 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 14 GRAAD 9 AFDELING C PLANEET AARDE EN DIE RUIMTE VRAAG 8 DIE AARDE AS ’N STELSEL 8.1. Die diagram hieronder illustreer die interaksie van die sfeer van die aarde as ʼn komplekse stelsel. Gebruik die onderstaande diagram en beskryf die interaksie tussen die verskillende sfere. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ (6) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 15 GRAAD 9 8.2 8.2.1 Voltooi ʼn vloeidiagram vir die onderstaande rotssiklus deur die ontbrekende stadia genommer 1 tot 5 in te vul. 1 5 4 2 3 1. ______________________________________________________ (1) 2. ______________________________________________________ (1) 3. ______________________________________________________ (1) 4. ______________________________________________________ (1) 5. ______________________________________________________ (1) 8.2.2 Beskryf kortliks die verskille tussen magma en stollingsgesteentes. Magma is ___________________________________________________ (1) Stollingsgesteentes is _________________________________________ ___________________________________________________________ (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 16 GRAAD 9 8.3 Rotse op die aarde se oppervlak ondergaan verwering om kleiner stukkies (partikels) te vorm. Noem enige DRIE belangrike faktore wat die proses van verwering kan beïnvloed. ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ (3) [16] VRAAG 9 MYNBOU IN SUID-AFRIKA 9.1 Natuurbewaarders besef dat dit meer effektief sal wees om saam met mynbou maatskappye te werk en programme te ontwikkel om die omgewing tot sy oorspronklike toestand te herstel as om teen mynbou-aktiwiteite te baklei. 9.1.1 Gee TWEE redes hoekom: (a) mynbou-aktiwiteite nooit ophou nie. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (4) (b) bewaarders bekommerd is oor mynbou-aktiwiteite. _____________________________________________________ _____________________________________________________ _____________________________________________________ (4) 9.1.2 Stel TWEE maniere voor hoe natuurbewaarders en mynbou-maatskappye saam kan werk. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com NATUURWETENSKAPPE 17 GRAAD 9 9.1.3 Lys die vier lae van die atmosfeer. ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ ___________________________________________________________ (4) 9.2 Bespreek wat die volgende scenario se invloed op die sfere sal wees. Die gemiddelde temperatuur verhoog aansienlik as gevolg van aardverwarming. ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ (2) [18] VRAAG 10 GEBOORTE, LEWE EN AFSTERWE VAN STERRE 10.1 Waarom word verskillende kleure sterre in die lugruim gesien? ________________________________________________________________ ________________________________________________________________ (1) 10.2 Teken ʼn vloeidiagram om die lewenssiklus van ʼn ster aan te dui en gebruik die onderstaande terme. (rooi reus, protoster, nebula, wit dwerg, blou ster) (5) [6] TOTAAL AFDELING C: 40 TOTAAL: 100 EINDE

Study this subject

More from Grade 9 Natural Sciences

View all