GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
2015
GRAAD 9
NATUURWETENSKAPPE
TYD: 2 uur
PUNTE: 80
9 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2019 papers 
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1/v1-0d7b16c9850724eff5f3/card.webp)

%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a3a1855b-9de4-4bd4-9504-48990b4d997a/v1-388db127e3a8ce3344c1/card.webp)

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41/v1-732b2906914230d04e80/card.webp)
View all


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a/v1-720c7a3115ab59697e47/card.webp)
%20%20%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f/v1-cc3cfc280f262609fe6f/card.webp)

Natural Sciences Grade 9 P1 Eastern Cape November 2019 QP
Grade 9 Natural Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Natural Sciences · Grade 9 · Eastern Cape November Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Natural Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 544.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape November Exam 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
NATUURWETENSKAPPE 2
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NATUURWETENSKAPPE
Tyd: 2 uur
Punte: 80
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A en AFDELING B gebaseer op die voorgeskrewe
inhoudsraamwerk in die KABV-dokument.
2. Hierdie eksamenvraestel bestaan uit SEWE vrae.
3. Beantwoord AL die vrae.
4. Volg die instruksies en die nommering van elke vraag.
5. Alle sketse/diagramme moet in potlood geteken word en byskrifte in blou of swart ink
geskryf word.
6. Nie-programmeerbare sakrekenaars, gradeboë en passers mag gebruik word.
7. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
NATUURWETENSKAPPE 3
AFDELING A
VRAAG 1
MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier keuses word voorsien as moontlike antwoorde op die volgende vrae. Kies die
korrekte antwoord by elke nommer en skryf slegs die simbool (A, B, C of D) van die
korrekte keuse langs die vraagnommer (1.1–1.6) in jou antwoordboek neer.
1.1 Die aantrekkingskrag na die middelpunt van die aarde
A Gravitasiekrag
B Magnetiese krag
C Toegepaste krag
D Wrywingskrag (2)
1.2 Hierdie gas beslaan 21 % van die atmosfeer en is noodsaaklik vir lewende
organismes.
A Osoon
B Waterstof
C Suurstof
D Koolstofdioksied (2)
1.3 Die drie hoofkategorieë gesteentes wat uit gesmelte rots gevorm word, in
volgorde is ...
A Metamorfies, sedimentêr, stollings, magma.
B Sedimentêr, metamorfies, magma, stollings.
C Stollings, magma, metamorfies, sedimenêr.
D Magma, stollings, sedimentêr, metamorfies. (2)
1.4 ʼn Gas wat in die atmosfeer voorkom wat tot globale verwarring bydra, is ...
A osoon
B waterstof
C suurstof
D koolstofdioksied (2)
b.o.
NATUURWETENSKAPPE 4
1.5 Indien ʼn stroombaan ʼn stroom van 6 ampére en ʼn weerstand van 3 ohm het,
bereken die spanning.
A 12 V
B 18 V
C 3V
D 0.5 V (2)
1.6 Daar is een gloeilamp in ʼn seriegeskakelde stroombaan. Indien nog ʼn gloeilamp
in serie geskakel word, sal …
A die potensiaalverskil verlaag en die stroom verhoog.
B die potensiaalverskil verhoog en die stroom verlaag.
C die potensiaalverskil verlaag en die stroom verlaag.
D die potensiaalverskil verhoog en die stroom verhoog. (2)
(12)
b.o.
NATUURWETENSKAPPE 5
VRAAG 2
TERMINOLOGIE
Skryf die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings neer. Skryf
slegs die term langs die vraagnommer (2.1–2.6) op die antwoordblad neer.
2.1 Wrywing, spanning en druk is voorbeelde van ... kragte. (1)
2.2 Die mengsel van suurstof, stikstof, koolstofdioksied en ander gasse (1)
2.3 Die natuurlike verskynsel waartydens die atmosfeer genoegsaam verhit word om
lewe te kan onderhou (1)
2.4 Tipe rots waaruit metaal ontgin kan word (1)
2.5 ʼn Groep elektriese selle wat aanmekaar verbind word (1)
2.6 ʼn Komponent wat van materiaal vervaardig is waardeur stroom kan vloei (1)
(6)
VRAAG 3
PAS KOLOM A BY KOLOM B
Kies ʼn term uit KOLOM B wat pas by die stelling in KOLOM A. Skryf slegs die antwoord
(A–H) langs die vraagnommer (3.1–3.6) op die antwoordblad neer, byvoorbeeld 3.7. K
KOLOM A KOLOM B
3.1 ʼn Instrument waarmee potensiaalverskil A Nasionale netwerk
gemeet word
B Planetêre Newels
3.2 Die sisteem bestaande uit kragstasies,
generators, transformators en C Stollingsgesteentes
transmissielyne
D Voltmeter
3.3 Die eenheid waarin elektriese
stroomsterkte gemeet word E Ampère
3.4 Rots wat gevorm word uit lae sand, slik F Sedimentêre gesteentes
en klei
G Meteoriet
3.5 ʼn Soliede voorwerp vanuit die ruimte wat
op die Aarde beland het H Ster
3.6 Gasse wat uit ʼn ster uitgedryf is en ʼn
wolk om die ster te vorm
(6x1)=(6)
(6)
TOTAAL AFDELING A: [24]
b.o.
NATUURWETENSKAPPE 6
AFDELING B
VRAAG 4
Lees die volgende gevallestudie en antwoord dan die vrae wat volg.
Hoe yster uit ystererts ontgin word
Yster is een van die mees algemene, goedkoopste en belangrikste metale. Dit word in baie
strukture soos geboue, brûe en goedere soos metaalpale, motors, spykers en heinings gebruik.
Die onttrekking van yster uit ysteroksied is nie ʼn nuwe idee nie. Duisende jare gelede was baie
Suid-Afrikaanse mans metaalwerkers en het toe reeds yster uit ystererts ontgin.
Vandag behels die onttrekkingsproses die gebruik van enorme hoogoonde om die yster uit die
ystererts te ontgin.
Tydens die onttrekkingsproses word verskeie chemiese prosesse gebruik om die yster uit die
ystererts te ontgin.
Die onderstaande verwys na die stappe in die onttrekkingsproses.
1. Ystererts, kooks en kalksteen word van bo af in die hoogoond ingevoer. Kalksteen
(kalsiumkarbonaat) ontbind teen hoë temperature binne-in die hoogoond om kalsiumoksied
te vorm en koolstofdioksied ontsnap bo uit die hoogoond. Die kalsiumoksied reageer met
die hoof onsuiwerheid in die erts, sand (silikoonoksied), om ʼn afvalstof, slak te vorm. Die
slak sak af na die bodem van die hoogoond waar dit op die gesmelte yster dryf. Die slak
word afgetap en word gebruik om onder andere sement mee te maak.
2. Warm lug word deur klein gaatjies in die hoogoond ingeblaas. Die warm lug veroorsaak
vinnige verbranding van die koolstof in die kooks om ʼn gas, koolstofmonoksied te vorm. Die
reaksie stel baie hitte vry en die temperatuur in die hoogoond bereik tot 2 000oC.
3. Die koolstofmonoksied reageer met die ysteroksied om yster en koolstofdioksied te vorm.
Die koolstofdioksied ontsnap aan die bokant van die hoogoond uit.
4. Die yster word so warm dat dit in ʼn vloeibare vorm op die bodem van die hoogoond
versamel.
5. Die gesmelte yster word onmiddellik gebruik om staal te vervaardig of dit word in vorms
gegiet om af te koel en te stol.
4.1 Watter stowwe word in die hoogoond met die ystererts gemeng ? (2)
4.2 Noem die gas wat tydens die onttrekkingsproses vrygestel word. (1)
4.3 Waarom word hierdie oond ʼn hoogoond genoem. (2)
4.4 Noem TWEE wyses waarop die ontginning van yster ʼn impak op die omgewing kan hê.
(4)
b.o.
NATUURWETENSKAPPE 7
4.5 Uit watter deel van die aarde word minerale ontgin? (1)
4.6 Gee TWEE voorbeelde van minerale wat in natuurlike vorm gebruik word. (2)
(12)
VRAAG 5
Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vraag wat volg.
Hoogte (km) Temperatuur (oC) Hoogte (km) Temperatuur (oC)
0 15 50 -2
5 -19 55 -7
10 -49 60 -17
15 -56 65 -33
20 -56 70 -54
25 -51 75 -65
30 -44 80 -79
35 -37 84 -86
40 -22 92 -86
45 -8 95 -81
48 -2 100 -72
Gebruik die tabel om ʼn grafiek te trek wat wys hoe die temperatuur by verskillende
hoogtes verander. Gebruik ʼn horisontale skaal van 1 cm vir elke 10 oC op die horisontale-
as en 1 cm vir elke 5 km op die vertikale-as. Verbind die punte met ʼn egalige kurwe.
(Gebruik die rubriek as riglyn wanneer die grafiek getrek word). (15)
Rubriek
Assesseringskriteria Punte toekenning
Korrekte tipe grafiek 1
Titel/opskrif vir grafiek 2
Korrekte beskrywing vir die 1
x-as: Temperatuur (oC)
Korrekte beskrywing vir y- 1
as: Hoogte (km)
Gepaste skaal vir x-as 1: Eenhede gepas; 1: Gelyke intervalle tussen
eenhede
Gepaste skaal vir y-as 1: Korrekte waardes; 1: Gelyke intervalle tussen
eenhede
Stip die punte 3: Alle 2: Sommige 1: Slegs 0: Geen waardes
waardes waardes een waarde korrek
korrek korrek korrek
Alle byskrifte korrek op 3: Alle 2: Sommige 1:Slegs een 0: Geen byskrif is
grafiek ingevul soos bv. byskrifte byskrifte is byskrif is korrek aangedui nie
termosfeer, mesosfeer, korrek korrek korrek
stratosfeer, troposfeer, aangedui aangedui
osoon
(15)
b.o.
NATUURWETENSKAPPE 8
VRAAG 6
Bestudeer die onderstaande stroombaandiagram en beantwoord die vrae wat volg.
V1
9V
A1
6
A
V2
A
S1 A2
2
A
S2 B
A3
V3
6.1 6.1.1 Wat is die waarde van V2 en V3 ? (1)
6.1.2 Indien die skakelaar S2 oop is, wat sal die lesing op A 2 wees? Gee ʼn rede
vir jou antwoord. (2)
6.1.3 Watter gloeilamp, A of B, het die hoogste weerstand? Verduidelik jou
antwoord. (3)
6.1.4 Bereken die weerstand van gloeilamp A en gloeilamp B. (6)
6.2 Om ʼn koppie koffie te maak, word water vir 2 minute gekook in ʼn 2 000 W ketel.
6.2.1 Bereken die totale energie verbruik tydens die twee minute. (2)
6.2.2 Bereken die koste van die totale verbruik, indien die prys per eenheid
120c is. (5)
(19)
b.o.
NATUURWETENSKAPPE 9
VRAAG 7
Bestudeer die onderstaande diagram wat ʼn nat sel voorstel en antwoord dan die vrae wat volg.
Suurlemoensel
Koperplaat
geleier
skuifspeld
7.1 Wat is die spesifieke wetenskaplike naam vir ʼn sel/battery? (2)
7.2 Beskryf die funksie van die gloeilamp in hierdie ondersoek. (2)
7.3 Noem die tipe reaksie wat by die koper elektrode sal plaasvinid. (1)
7.4 Beskryf die algemene beginsel waarop batterye werk. (3)
7.5 Definieer die term elektroliet. (2)
(10)
TOTAAL AFDELING B: [56]
TOTAAL: 80
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Natural Sciences Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper (Afr)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--370e2da6-b495-49d2-af8c-e705d15033d1/v1-0d7b16c9850724eff5f3/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2018 QP (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2017 QP (Afr)
%20November%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a3a1855b-9de4-4bd4-9504-48990b4d997a/v1-388db127e3a8ce3344c1/card.webp)
Question paper
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2016 QP (Afr)

Question paper
Natural Sciences Grade 9 November EC 2016 QP (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--2c41d124-6fd7-4816-8c4c-71aaf5fc6b41/v1-732b2906914230d04e80/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
More from Grade 9 Natural Sciences

Memorandum
Natural Sciences Grade 9 North West June 2024 Memo

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State June 2023 Paper & Memo

Question paper and memo
Natural Sciences Grade 9 Free State November 2023 QP & Memo
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f388cdff-f78e-450e-b6b4-0b0f6b2c697a/v1-720c7a3115ab59697e47/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20%20%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f/v1-cc3cfc280f262609fe6f/card.webp)
Memorandum
Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 Memo (Afr)

Memorandum